Soetdoring Gemeenskap

Soetdoring Gemeenskap

Soetdoring Gemeenskap dien Afrikaans sprekendes in Windhoek met die evangelie volgens die Bybel. Wie is ons? Bestudeer dit gerus by www.sola5.org.

Kom leer, verander en dien saam

Christus alleen kan red van God se oordeel en uit ons daaglikse probleme. Soos die Soetdoring boom diep voed uit ons rivierbeddings, so roep God ons om diep te tap uit Sy Woord, wat als bevat om ten volle te lewe. Ons leer en onderwerp ons as individue en as ‘n gemeenskap gedurig aan Sy Woord, ons finale outoriteit. Ons strewe na ‘n goeie verstaan en toepassing da

07/05/2024

06/05/2024

Spreek God reg aan
deur Stephan Joubert

Aanspreekvorms maak saak. Mense wil graag reg aangespreek word. Dit geld ook vir God. Die Israeliete het dit geweet. Hulle het Eksodus 3 goed geken. Daar het Moses navraag oor die regte aanspreekvorm vir God gedoen. Toe het hy eerstehands geleer dat God die HERE is. Om Hom so aan te spreek, dui groot eerbied aan.

Jesus het vir ons ’n nuwe aanspreekvorm vir God geleer. Hy leer ons dat God ons Hemelse Vader is. Op ’n intieme wyse, wat tog ook respek toon, het Hyself God as “Abba” in Aramees aangespreek (Markus 14:36). Terloops, “Abba” beteken nie pappa, soos wat sommiges meen nie. Dit leer ons by Paulus, wat “Abba” gebruik as die Gees se roep tot God hier in ons binneste (Romeine 8:16; Galasiërs 4:6). Dadelik vertaal Paulus dit in Grieks as “Vader” (“patér”). Hy vertaal dit nie met die Griekse verkleinwoord “pappas,” wat toe reeds gebruik is nie.

“Abba” was ‘n aanspreekvorm van dissipels vir ’n geliefde leermeester. Onderdane het ook hulle koning so genoem en kinders het dit graag vir hul pa’s gebruik. “Abba druk intimiteit én respek uit. Presies so ken Jesus vir God. Presies so stel Hy Sy Vader aan ons bekend. As Vader skenk God nuwe lewe aan ons elkeen, wat glo. As Vader lyf Hy ons by Sy nuwe familie in. As Vader sorg Hy vir ons. Maar Jesus leer ons ook om hierdie term reg te gebruik. Ons sê altyd “Ons Vader,” nie net “Vader” nie. So leer Jesus ons bid in die “Ons Vader”-gebed.

https://tinyurl.com/2tu655ew

FEESTE VIER? 06/05/2024

Ons deel graag hierdie gesprekke (kort videos) oor die feeste - dis nou die feeste wat ons van lees in die Ou Testament - vier ons hulle nog of nie? Ons plaas ook 'n dokument wat bietjie meer

https://youtube.com/playlist?list=PLjqLYEDtZcDgou4-ofv3HSZTpzFwR4G93&si=0mFnwpOo9pqf9Hvn

treeoflife2016.wordpress.com/2024/05/06/feeste-vier/

FEESTE VIER? 1) Die wet is vervul Jesus leer ons dat die Wet and die Profete gegeld het tot by Johannes en dat als wat geskryf is oor Hom, vervul is in Sy bediening, en Sy werk aan die Kruis. “Tot en met Joha…

Leef oop oë reeks. Jak 5:10-12 God is jou goedgesind. 05/05/2024

Leef oop oë reeks. Jak 5:10-12 God is jou goedgesind. Soetdoring GemeenskapKom leer, verander en dien saam -Christus alleen kan red van God se oordeel en uit ons daaglikse probleme. Soos die Soetdoring boom diep...

Leef oop oë reeks. Jak 5:10-12 God is jou goedgesind. 05/05/2024

https://youtu.be/C8m8UTa8nuA

Leef oop oë reeks. Jak 5:10-12 God is jou goedgesind. Soetdoring GemeenskapKom leer, verander en dien saam -Christus alleen kan red van God se oordeel en uit ons daaglikse probleme. Soos die Soetdoring boom diep...

05/05/2024
03/05/2024

02/05/2024

-Leef oop oë reeks. Jak 5:1-6 Vertrou God se voorsiening. 28/04/2024

https://youtu.be/kvW4e-xcblk

-Leef oop oë reeks. Jak 5:1-6 Vertrou God se voorsiening. Soetdoring GemeenskapKom leer, verander en dien saam -Christus alleen kan red van God se oordeel en uit ons daaglikse probleme. Soos die Soetdoring boom diep...

27/04/2024

: Baby found in dunes
A one-year-old baby girl was found by a passerby in the dunes at Walvis Bay around 07:10 this morning.
Chief inspector Ileni Shapumba confirmed the incident, stating that the baby was found about 200 meters from the road from Walvis Bay to Swakopmund.
"The baby was found wrapped well in a blanket and dressed in warm clothes. It's not yet clear who brought the kid there. However, observations made on the scene indicate that two different people could have dropped the baby and returned back to Kuisebmond location, Walvis Bay."
He added that the baby had no physical injuries and no documents were found on her.
She was taken to a place of safety and a social worker from the ministry of gender and child welfare was informed.
"Police are investigating this strange incident. We call upon anyone who has information that can assist the police to identify the suspects or parents of the baby to contact the police.”
Detective warrant officer Helena Kalipi on 081 240 8039 or warrant officer Stephanus Ndinomupya 081 367 1198 can be contacted or the nearest police station can be informed. Report: Leandrea Mouers

26/04/2024

Die gemeenskap familie dra almal groen vandag,

Leef oop oë reeks. Jak 5:1-6 Vertrou God se vrygewigheid. 21/04/2024

Hierdie preek het my vir die eerste keer regtig insig gegee in wat God bedoel met die versoekings rondom rykdom. En dat rykdom ‘n breër definisie het as net geld. Dis enige iets wat ek besit wat ek my vertroue in plaas/my versekerig op bou. Dit praat só diep.

Leef oop oë reeks. Jak 5:1-6 Vertrou God se vrygewigheid. Soetdoring GemeenskapKom leer, verander en dien saam -Christus alleen kan red van God se oordeel en uit ons daaglikse probleme. Soos die Soetdoring boom diep...

Leef oop oë reeks. Jak 5:1-6 Vertrou God se vrygewigheid. 21/04/2024

https://youtu.be/v1DzNvGJhUA

Leef oop oë reeks. Jak 5:1-6 Vertrou God se vrygewigheid. Soetdoring GemeenskapKom leer, verander en dien saam -Christus alleen kan red van God se oordeel en uit ons daaglikse probleme. Soos die Soetdoring boom diep...

19/04/2024

Leef oop oë reeks. Jak 4:10-17 Vertrou God aktief in beproewing. 14/04/2024

Hoe keer jy dat jy nie weer berg-op klim met jou versoeking nie?

Leef oop oë reeks. Jak 4:10-17 Vertrou God aktief in beproewing. Soetdoring GemeenskapKom leer, verander en dien saam -Christus alleen kan red van God se oordeel en uit ons daaglikse probleme. Soos die Soetdoring boom diep...

Four Ways God Interacts with People  - Adult Ministry 08/04/2024

Kyk net hoe mooi werk die Here met ons as ons nederig is voor Hom.

Four Ways God Interacts with People  - Adult Ministry In Genesis 20, we find a story about Abraham lying to Abimelech about Sarah. Abimelech acted on the information given, taking Sarah with the intent of her becoming a wife. Having been visited by God in a dream in which God revealed the truth, Abimelech confronted Abraham about the lie and his motive...

Four Ways God Interacts with People  - Adult Ministry 08/04/2024

Four Ways God Interacts with People  - Adult Ministry In Genesis 20, we find a story about Abraham lying to Abimelech about Sarah. Abimelech acted on the information given, taking Sarah with the intent of her becoming a wife. Having been visited by God in a dream in which God revealed the truth, Abimelech confronted Abraham about the lie and his motive...

Leef oop oë reeks. Jak 4:6-10 Berg-af met God 07/04/2024

Leef oop oë reeks. Jak 4:6-10 Berg-af met God Soetdoring GemeenskapKom leer, verander en dien saam -Christus alleen kan red van God se oordeel en uit ons daaglikse probleme. Soos die Soetdoring boom diep...

Videos (show all)

Gesels met Lukas - Hoofstuk 6.
Lukas 5
Gesels met Lukas: Hoofstuk 4
Gesels met Lukas: hoofstuk 3
Ons begin met ons kort ‘Gesels met Lukas’ praatjies oor wat ons raak sien soos ons lees. Vandag doen ons Lukas 1-2.
Baie geluk met jou verjaarsdag Johanna.  Johanna reik uit na mense wat Covid het en voorsien hulp, suurstof, en die Evan...

Telephone

Website