Kaalvoet Kjind Wedding Venue

Kaalvoet Kjind Wedding Venue

Photos from Kaalvoet Kjind Wedding Venue's post 03/05/2021
28/04/2021

Bekostigbare self catering venue vir jou funksies

Photos from Kaalvoet Kjind Wedding Venue's post 06/08/2020

Soek jy n bekostigbare plekkie om jou funksie te hou. Hier is jou antwoord. Kontak Marietha Marais @ 081 149 2401

23/03/2020

Sunset @ Kaalvoet Kjind

Photos from Kaalvoet Kjind Wedding Venue's post 08/03/2020

Marius en Iana Rossouw dankie dat ons deel kon wees van jul mooiste daggie. Dit is vir ons n groot voorreg gewees. Mag God altyd deel wees van jul menswees.

18/10/2019

Soek jy n bekostigbare venue. Kaalvoet Kjind is die antwoord. Kom besoek ons. Net 25 km buite Windhoek. Kontak Marietha @ 081 149 2401

13/10/2019

Soek jy 'n venue vir jou troue of enige ander funksie. Kaalvoet Kjind bied 'n rustige atmosfeer in die natuurskoon. Kontak ons by [email protected] of 0811492401

Photos from Kaalvoet Kjind Wedding Venue's post 03/10/2019

Soek jy nog na n venue om jou jaar eind funksie te hou of n troue of selfs net n verjaarsdag party. Is jou budget bietjie knap. Hier is iets ideaal vir jou. Selfcatering venue tot jou beskikking. In die rustige atmosfeer van die natuur.
Net 25km buite Windhoek by Brakwater. Verskeie akkomodasie opsies in die omgewing.
Kontak Marietha 081 149 2401

Photos from Kaalvoet Kjind Wedding Venue's post 22/09/2019

1ste Troue by hierdie venue. Hoop vir nog baie.

Photos from Kaalvoet Kjind Wedding Venue's post 17/09/2019

Soek jy n venue vir jou funksie. In die rustigheid van die natuur. Het jy n klein budget maar soek n aand wat baie spesiaal is met baie memories. Ons kan dit vir jou moontlik maak. Ons customize volgens jou behoeftes. Kontak my Marietha @ 081 149 2401

Photos from Kaalvoet Kjind Wedding Venue's post 14/09/2019

Selfcatering venue vir enige geleentheid geleë te Brakwater Noord. 25km buite Windhoek

Photos from Kaalvoet Kjind Wedding Venue's post 04/09/2019

Soek jy n venue waar jy rustig kan kuier teen bekostigbare pryse. Besoek Kaalvoet Kjind Venue, Brakwater Noord. Net 25km buite Windhoek in rustige atmosfeer. Bring jou coolbox en rooster en kom kuier tot die son opkom.
Kontak persoon
Marietha
081 149 2401

Want your business to be the top-listed Event Planning Service in Windhoek?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Telephone

Website

Address

Brakwater Noord Windhoek
Windhoek

Other Windhoek event planning services (show all)
CO- Events CO- Events
831 Elisenheim Lifestyle Village
Windhoek, 9000

We are the party! We do kiddies themed setups with An appearance of a real life Cartoon characters!We

RSB NamForex01 RSB NamForex01
Divundu
Windhoek, 9000

Namibian celebrity����

dial.a_decor dial.a_decor
Berlin Street
Windhoek, 10005

My name is Ms. K, I do romantic room décor for birthdays & anniversaries etc.

Hooves and gardens Hooves and gardens
Old Aris Hotel
Windhoek

Coffee Shop, events venue, horse riding center and farming

Golden Touch Catering & Decor Golden Touch Catering & Decor
Windhoek

Contact us for your decor, catering and rental needs...big or small. we always walk the extra mile for our esteemed, valuable clients

Omajova Picnics Omajova Picnics
Windhoek

A Luxury Pop up Picnic Experience for all occasions, to create memories, that last! Windhoek based

NKB's Namibia NKB's Namibia
Windhoek, 17600

Lets Keep The Page Live,,your Support Is Kind Of Being Good Friends.

Sound Hire in Windhoek Sound Hire in Windhoek
Windhoek

Sound Hire In Windhoek. Call: 085 66 37 156 Email: [email protected]

KuduKey KuduKey
9 Albert Wessels Street, Northern Industrial
Windhoek, 10005

Elikia Event Rentals Elikia Event Rentals
1161 Ganges Street
Windhoek

We hire event furniture and organise events , birthday parties, birthday surprise decor, romantic surprise decor, wedding proposals, engagements, bachelor's and bride to be parties...

Risto Risto
Gobibais
Windhoek, 081

Am a man interesting on business I wnt sm1 wh is serious with lfy