Ukuthandwa
The main goal of this non-profit organization is to offer assistance, with love, to all in need.
We believe that everyone deserves to be loved and through our actions we can make a positive impact on many lives.
Dankie aan die Quoin Trust en die dames van Huis Jubelee en al die ander dames wat gehelp het met al die brei en hekel van die Stitches of Love projek
Vinnige inloer vandag by House of Grace om koekies, koeldrank, chips, cupcakes en tekeninge aftegee. Was so lekker om die kids te sien en hoe bly hul was oor die kersgeskenke wat hul vandag kon oopmaak.
Baie dankie aan almal wat geskenke vir Mamawethu gedoen het. Pragtige kinders met mooiste maniere.
Heerlike koekies geskenk aan Mamawethu. Baie dankie Christelle. ๐
Baie dankie San-Marie vir die pragtige prente wat jy vir ons safe houses geskenk het.
It is time to speak for those who canโt speak for themselves.
Ukuthandwa Foundation is proud to introduce The Joey Project. This project, which focuses only on generating donations towards animal shelters, was inspired by a true best friend and emotional companion.
Follow our page for updates on how you can get involved and contribute to The Joey Project.
Ons gelukkige 1ste prys wenner. Weereens geluk Blanche. Baie dankie aan Alicia vir die aflewering.
Blankets & Towels
Baie dankie Christna Swart vir die mussies en baba-sokkies en truitjie. ๐
Baie dankie Christna Swart vir die handdoek en fleece blanket vir ons Blanket & Towel uitreik. ๐
Baie dankie Christna Swart vir die 4 pragtige knie-kombersies vir on Stitches of Love projek๐