Wakandelz

Wakandelz

Wakandelz Women's cricket team started out in 2020 in our Klapmuts community. A diverse cricket tea

17/11/2022

Goeie dag alle vroue krieket spelers in Klapmuts.

Hier is n geleentheid wat jy nie wil misloop nie!
Daar word volunteers gesoek vir die Women's T20 worldcup, wat volgende jaar afspeel.

As jy belangstel, bring asseblief jou Jouself en kom gee hierdie belangrike inligting deur,
Jou naam en van
ID nommer
Geslag
Kontak nommer
Huisadress
Ouderdom.

Sien julle vannaand 6uur by Antie Jenny se huis.
Vir meer inligting kontak gerus vir antie Jenny of Kayla.

Byvoorbaat Dankie,
Wakandelz Management.

31/10/2022

Goodluck to the matriculants of 2022 with their Exams.
Wishing you all the best and May the Force be with you๐Ÿ–ค๐Ÿ™

21/09/2022

Please come and support our Red Angels Women's cricket Clubs fundraiser dance this coming weekend at Hiltons ๐Ÿ’ƒ๐Ÿ’ƒ

23/08/2022

โค๏ธ

Our Stellenbosch branch has taken the initiative to empower unemployed youth.

They are currently observing community workers and will be trained as volunteers to assist in our School2Home programme.

Through love and education, we can make a difference.

23/08/2022

Goeie dag Almal

Hierdie naweek het ons nog 'n jol aan by Hilton' s Tavern vir die Vroue Krieket Klub.

Ons het u ondersteuning nodig om n mal tyd te het waar u lekker kan sak op lekker musiek deur ons eie CAPITAL M, DJ DAVID en DJ BIZA.

Kom geniet die aand met ons- glo my jy sal nie spyt wees nie.

Tot dan, lekker week!

Sien Saterdag! ๐Ÿ’ƒ

03/06/2022

Are you ready for Finals? ๐Ÿ–ค๐Ÿ–ค

03/06/2022

This coming Sunday CSA Women, host Wakandelz on their home ground CSA Park. This is a finals that you surely don't want to miss out๐Ÿ’ช. It's been weeks since the last game and the ladies are determined to fight for the title with everything they've got๐Ÿ’ชโ™ฅ๏ธ.
Please come out in numbers as the girls need their number one supporters fighting alongside them in this epic battle between rivals๐Ÿ’™๐Ÿ’™ ๐Ÿ–ค๐Ÿ–ค.

20/05/2022

๐Ÿ“ข๐Ÿ“ข๐Ÿ“ข

Goeie naand aan al die cricket lovers.
Aangesien ons so n reuse sukses met ons vorige jol gehad het, is daar nog een OPPAD!๐Ÿ’ƒ Danksy julle wat uitgekom het in goeie getalle gaan die Vroue krieket Klub nog 'n dans het op 28 Mei om 6nm till late ๐Ÿฅ‚๐Ÿ“Œ. Daar sal vele Djs wees wat fire sal bring en xyz kan by die bar gekoop word๐Ÿป

Hierdie jol is n fundraiser wat die girls sal help om n boost te gee vir die volgende seisoen en sodat die Finals met n bang afgeskop kan word.๐ŸŽ‰

Baie dankie julle, veilig wees en hoop om julle daar te sienโค๏ธ๐Ÿ’ช

24/04/2022

Goeie naand aan al die loyal gese๐Ÿ˜„
Ons het vir u n opwindende aand gereel vanaf die Vroue krieket familie. Ons wil hierdie tyd gebruik om u bewus te maak van Klapmuts vroue krieket liga wat n lekker stof jol gaan hou op die 30ste April by niemand anders As Hilton's Tavern. Glo my die is een nie een om mis te loop nie met dj's soos Capital M, David en vele meer wat die vloer en skare stukkend maak dat hulle next dag huil van bene wat seer is๐Ÿ˜…
Nie te min, u ondersteuning sal hoogs waardeer word en niks is meerder as R20 vir die Deur behalwe die goedjies wat jou mal maak nie.
Kom gee jou lyf n pap tyd want glo my jy het dit nodig!๐Ÿ’ƒ

14/04/2022

๐Ÿ”ฅ

12/03/2022

Goeie Dag aan al ons lieflike loyal supporters van Wakandelz.

Ons het so bietjie gerus maar is terug in Aksie!

More pak ons vir CSA aan op ons Tuiste en sal dit baie waardeer as julle uitkom in groot getalle om hierdie geleentheid nie mis te loop nie.

Moenie skaam wees nie ek kom braai suma die Sunday Lunch soos julle ons support.

Let wel dat COVID-19 nog steeds in ons midde is so asseblief dra julle maskers en sanitize gereeld.

Wees veilig en sien julle more!

Groete,
x Wakandelz ๐Ÿ™…โ€โ™€๏ธโšซโšซ

10/02/2022

issi main ding peeps ๐Ÿ”ฅ
WakandelZ vs CSA
13 FEB. 2022
12h00


๐Ÿ”ฅ

01/01/2022

Happy New Year to y'allโค. May this be your year to shine and be successful๐ŸŒŸ.
Let's kick this year with a great start.

FAM & FRIENDS
FANS
โคโคโค๐ŸŒŸ๐Ÿฅ‚

Photos from Wakandelz's post 20/12/2021
17/12/2021

So HERE IS YOUR GIRLS TEAMS FOR THE FINALS PEEPZ๐Ÿ™Œ๐Ÿพ๐Ÿ”ฅ.

WAKANDELZ vs RED ANGELS
19 DECEMBER 2021
12h00 at CSA/WAKANDA PARK

and watch the girls in action and support your favorite team!!!!๐Ÿ™Œ๐Ÿพ๐Ÿ™Œ๐Ÿพ๐Ÿ”ฅ
that GEES along with you and come have a great day๐Ÿป๐Ÿ™…๐Ÿฝโ€โ™‚๏ธ!!


ANGELS
THE LOVE OF CRICKET๐Ÿโคโญ

2021๐Ÿ’ช๐Ÿผ

Photos from Wakandelz's post 11/12/2021

GIRLS๐Ÿ–ค๐Ÿ’•
1FAMILY ๐Ÿโค

09/12/2021

GOEIE NUUS PEEPZ!!

WAKANDELZ IS DEUR NA DIE FINALS TOE๐Ÿ”ฅ๐Ÿ’—๐Ÿ–ค๐Ÿ!!

19DESEMBER 2021

DINGE GEBEUR EN UITSTIEK IS DIE MAIN DING๐Ÿ”ฅ๐Ÿ”ฅ.

FOREVER
THE LOVE OF CRICKET
1FAMILY
๐Ÿ–ค๐Ÿ’—๐Ÿ”ฅ๐Ÿ”ฅ
AND SHOW YOUR LOVE AND SUPPORT

02/10/2021

Klapmuts Vroue Krieket se Somer Liga begin binnekort.

Alle vroue spanne word genooi om te registreer voor of op Vrydag 8 Oktober 2021 by Kayla.

Alle dames wat nie tans aan n klub behoort en belangstel in die spel, sien julle Woensdag-aand 5uur op Black Panters se veld.

16/09/2021

HEYY LADIES AND GENTS. SO HERE WE ARE AGAIN๐Ÿ”ฅ๐Ÿ”ฅ๐Ÿ”ฅ!!!

vs KSS
This weekend๐Ÿ๐Ÿ๐Ÿ”ฅ๐Ÿ”ฅ
EN GENIET JOU DAG LANGS DIE VELD EN HOU DIE GIRLS N BIETJIE DOP IN AKSIE๐Ÿ”ฅ๐Ÿ”ฅ๐Ÿ๐Ÿโค๏ธโค๏ธ

๐Ÿ–ค๐Ÿ’–

IS DIE MAIN DING๐Ÿ˜Ž
JOU BRASSE, BRING JOU KINNES EN BRING JOU BOK๐Ÿ˜Ž๐Ÿ”ฅ๐Ÿ˜…

the love of the gameโค๏ธ๐Ÿ

05/09/2021

Good luck to our Boytjies (Black Panthers vs Wakanda) as they take on each other today at 14:00pm. This is a family clash Sunday game-one not to be missed and see the Rain as the Grand opening for these two teams because this will be an epic battle! ๐Ÿ–ค๐Ÿค๐Ÿ’œ..We support both teams but which team do you support today? .
Please come out in numbers while adhering to COVID-19 protocols cause we are still in a pandemic crisis. Thank you my fellow Wapantherkandelz Family, stay awesome and blessed ๐Ÿ™๐Ÿ–ค๐Ÿค๐Ÿ’œ

Photos from Wakandelz's post 26/08/2021

is this only friends but family as wellโค.
Sport has a way of bringing people together๐ŸŒ
to friends that became family๐Ÿฅ‚
FAMILYโค๐Ÿ

26/08/2021
26/07/2021

Goeie more almal.

Ons was bietjie skaars as gevolg van level 4 restrictions.
Aan ons lojale toeskouers, daar het 3 vroue spanne ontrek en ongelukkig na 'n harde besluit gaan ons en die res van die Oorblywende vroue spanne nie deel neem aan die Winter Liga nie. Dus gaan daar geen vroue krieket hierdie seisoen wees nie en hopelik is almal terug met n Bang! vir die volgende seisoen. Meer inligting rakend dit sal later die jaar deur gevoer word.

Dankie aan almal se ondersteuning vir die afgelope seisoen en sterkte aan die mans spanne veral ons Boytjies, Wakanda, Black Panthers en Rising Legends๐Ÿ–ค๐Ÿ–ค,
Ons is bankvas agter julle almal ๐Ÿ’ฏ .
Stay safe and adhere to COVID-19 protocols everyone ๐Ÿ™

15/06/2021

Please follow COVID-19 protocols by wearing a mask and sanitizing regularly when you come and support your favorite Cricket team. We want everyone to be safe and healthy when watching or participating in Landjie Cricket.

Be safe and adhere to COVID-19 protocols ๐Ÿ–คโœ–๏ธ. Masks are mandatory and Stay safe๐Ÿ™…โ€โ™€๏ธ.
We are Wapantherkandelz โค๏ธ ๐Ÿ - The Adorn๐Ÿ–ค

Photos from Wakandelz's post 10/05/2021

Congratulations to our Boytjies, Black Panthers for making it through to the Finals and Well done to Wakanda and Legends for an unforgettable season. You all did us proud and it's a privilege to be part of this family.
Congratulations to Red Angels for winning the match with 62/10 and thank you for a lekker gameโค๏ธ. We wish you all the best for the finals and may the Best Women team win๐ŸŽ‰๐Ÿ–ค

And lastly we'll done to Wakandelz for making it to the semi-finals. We didn't Win but thank you for giving your best through out the game and showing great spirit and sportsmanship. โค๏ธโค๏ธ

We are the Rising WaPantherkandelz ๐Ÿ’š๐Ÿ’š๐Ÿ’š๐Ÿ–ค๐Ÿ–ค๐Ÿ–ค

06/05/2021

Veels geluk aan KRK, RED ANGELS, CSA Asook WAKANDELZโ€™s wat deur is na die semifinals. Vir die res van die ander twee spanne, moenie opgee nie volgende seisoen is dalk julle sin๐Ÿ’ช.

Komende Sondag kry Wakandelz vir Red Angels op die Duiwels se veld. Dit gaan n warme game wees so bring maar jou tuinslang saam met n bak ys van hierdie game kan nie misgeloop word nie๐Ÿ”ฅ๐Ÿ”ฅ. En as die reen ons vang, is okay, ons gaan nog altyd n jol het langs en op die pitch๐Ÿ˜

Kom support Wakandelz๐Ÿ–ค maar bring ook jou Masker saam want Covid word nie deur Krieket af geskrik nie.โŒ๐Ÿ˜ท. Dankie vir julle support en veilig bly TOT Sondag ๐Ÿ’ชโŒ๐Ÿ–ค

18/04/2021

Vandag het Wakandelz vir Kss op die Jaguars se tuiste aan gevat. Wakandelz het 44/10 opgesit en KSS het die wedstryd gewen met 45/2.
Veels geluk met Die oorwinning KSS โค๏ธโŒ en dankie vir 'n goeie game.

12/04/2021

Wakandelz Statistics:
Played: 9
Won: 6
Lost: 3

12/04/2021

Vriende en Familie in Wakandaland, ons het weereens gewys dat ons nie terug staan nie. Wakandelz het die afgelope Sondag weer vir die Queens gewys wies baas. Well done aan Wakandelz met nog 'n win agter die rug en dankie Aan die Wrecking Queens vir n lekker wedstryd โŒ๐Ÿ–ค๐Ÿ–ค. Dankie ook aan almal wat ook kom support hetโค๏ธ. Stay safe๐Ÿ’ช

09/04/2021

Come and support Wakandelz by buying a lekker WORSROLLETJIE for only R20 Today at 10 Caleni Street - Across Panthers Stage. Thank you and have a lekker day! โŒ๐Ÿ–ค

08/04/2021

This coming Sunday Wakandelz takes on Wrecking Queens at The Stage. Please bring your friends and family while adhering to COVID-19 protocols. Face masks mandatory in all public spaces..
Come and enjoy your Sunday with us๐Ÿ–คโŒ.

We are Dora Milaje-The Adorn ๐Ÿ™…โ€โ™€๏ธโค๏ธ

06/04/2021

Wakandelz Statistics.
Played: 8
Won: 5
Lost: 3

06/04/2021

This past Sunday Wakandelz played against the number one spot holders, KRK and lost unfortunately.
KRK: 113/6
Wakandelz: 89/10
Well done to KRK๐Ÿ‘. Well deserved and thank you for showing great sportsmanship throughout the game ๐Ÿ‘๐Ÿ’ช.

Website