Lize van der Merwe Arbeidsterapie/ Occupational Therapy

Lize van der Merwe Arbeidsterapie/ Occupational Therapy

Ek is 'n Arbeidsterapeut wat in Kirkwood omgewing werk.

08/08/2024

So waar!

🌻🌿

08/08/2024
09/11/2023

Ek is baie opgewonde om met hierdie kurrikulum te begin in 2024!

Dit is so belangrik om ons kinders op 'n praktiese manier bewus te maak van hulle gedagtes en emosies. So ook om dit op die regte wyse te hanteer en weer die lekker in die lewe te ondek l.

Hierdie kursus leer kinders om meer bewus te wees van hulself en hul omgewing en om sodoende 'equip' te word met 'tools' om hulle te help om hulself te bestuur.

Meer inligting hieroor sal later deurgegee word.

Moenie huiwer om my te kontak vir enige verdere vrae nie.

08/11/2023

Leer jou kind om sy eie 'happiness' te skep

06/11/2023

Dit wys net hoe 'screen time' ons lewens oorgevat het en die groot impak dit op ons kinders se ontwikkeling het!

04/11/2023

When this is our perspective, everything else changes

27/10/2023

Ek looooove my beroep, dis baie meer as net n werk!

📷 OT Toolbox

27/10/2023

Sooo waar!

21/10/2023

Ek skep 'n' scenario' van die 'journey' waarmee ek nou besig is. (Eks die naweek besig met n mindfulness kursus en hoe om kinders te leer om hul emosies te reguleer- ons het gisteraand begin en ek is soooo opgewonde om daardie 'tools' te kan gebruik)

Wat as 'n grootmens vir n kind se dat dit maak nie saak of n ander kind in die groep sleg doen nie want hy/sy is in elkgeval klaar nie goed genoeg nie. Dit nog voor klomp ander maaitjies.
Die kind se terugvoer op daardie gebeurtenis was: 'Ons kinders het ook gevoels.'

My hart SAL breek!

Wat ek probeer se is dat kinders kan dalk voel dat ons as grootmense nie hulle emosies nie 'validate' nie.

Ons moet onthou: Kinders is ook emosionele wesens. Hulle het ook gevoelings en emosies. Ons moet ophou om kinders as 'objekte' beskou wat nie voel nie. Maar juis so fokus om hulle te koester, want dis wanneer hulle gevorm word.

Leer eerder jou kind hoe om in hulself te glo en te fokus op dit waarin hulle goed is, of hoe om sulke situasies te hanteer.

18/10/2023

Bevestiging van vorige post!

📌 We want to remember that sometimes our kid’s misbehavior is a sign that our kids are struggling.

Discipline or punishment may cause them to suppress their feelings instead of opening up.

By helping them navigate these feelings, we not only address their behavior but also give them the emotional skills that will help them grow.

Of course, there are boundaries to be established, but remember to look deep before reacting impulsively.

18/10/2023

Monkey do what monkey see!!
Jys is jou kind se grootste rolmodel!
Wat jy se en doen is dit wat jou kind eendag sal se en doen!

Synergy: gentle parenting resources. ❤

18/10/2023

Belangrik om te onthou!
Moenie n kind as stout bestempel as hulle ook net n slegte dag het nie😉

👌🏼❤️

17/10/2023

Our Mama Village 💔

Photos from Lize van der Merwe Arbeidsterapie/ Occupational Therapy 's post 16/10/2023

📚 Parenting with intention

15/10/2023

Oh how things have changed! 💗

🟡 👀 𝐅𝐨𝐥𝐥𝐨𝐰 𝐂𝐥𝐞𝐯𝐞𝐫 𝐂𝐥𝐚𝐬𝐬𝐫𝐨𝐨𝐦 𝐨𝐧 𝐓𝐩𝐓 𝐟𝐨𝐫 𝐦𝐨𝐫𝐞 𝐥𝐢𝐭𝐞𝐫𝐚𝐜𝐲 𝐫𝐞𝐬𝐨𝐮𝐫𝐜𝐞𝐬. https://bit.ly/3rg92fr

15/10/2023

Feelings

CREDIT

15/10/2023

A good reminder. ❤️

Website