Koek.Susters

Koek.Susters

Twee Susters wat bak en brou, het besluit om al die kreatiwiteit met die massas te deel.

22/11/2023

D i e B l o u B u l l

eet nie van die vloer af nie
weet nie van verloor af nie
sukkel nie sy roer af nie

Baie geluk ou bulletjie!!! Weet sommer jyt 'n gatskop verjaardag agter die blad.

πŸ‰ πŸ’™β€οΈ

17/11/2023

P r i n c e s s C h i r s t i

Photos from Koek.Susters's post 17/11/2023

C a c t u s + H a p p i n e s s

May this new life year bloom with greatness and prosperity!!
Hap-bee 🐝 Birthday plant lady!!
May you always be-leaf πŸƒ in your dreams and conquer your fears and let them grow!

πŸ₯³βœ¨πŸ’•πŸŒΈπŸ’šπŸŒ²

16/11/2023

5 0.

Aged to perfection!!

Baie baie geluk Ons Huis, Citrusdal met die herdenking van julle begins jaar.

Dankie dat julle vir ons gemeenskap goed is en ons mense op julle harte dra.

Cheers op die volgende 100 ✨🎢πŸ₯‡πŸ₯³πŸ™Œ

16/11/2023

P h o e b e e

Prettig en skattig. Bright and beautiful.
Mag jou lewensreis op Aarde spreuk van God se liefde en voorsiening in oorvloed.
Baie geluk met die spesiale dag!!

πŸ’•πŸŒΈπŸ’›βœ¨πŸŽΆ

16/11/2023

J e s t i n e + A d r i l e n e

Moments to never forget.
Mag Abba se goedheid en guns altyd op julle rus.
Mag Sy stem altyd julle lighuis wees waarna julle vir leiding soek.
Mag Sy teenwoordigheid julle altyd omring.
Mag julle altyd herken word as Prinsesse van die Koningryk van God.

πŸ’›πŸ€βœ¨πŸŽΆ πŸ‘‘

Photos from Koek.Susters's post 16/11/2023

Kyk hoe freaking cute is die wiele cake pops!!

16/11/2023

D e a n e

Here scrums your birthday!
We hope you had a try-mendous day!!

Ons wens jou 'n gatskop jaar toe sonder rooi kaarte!!

πŸ‰ β€οΈπŸ™Œβœ¨πŸ₯³πŸ₯‡πŸ’™

Photos from Koek.Susters's post 14/11/2023

F y n w e r k i e s

Kontak ons πŸ“ž (073) 984-4974 vir jou kunswerk.

14/11/2023

P a t r i c k

May you always eat from The Tree of Life.
May He always be your firm foundation.
May your house always be build on the rock.

Baie geluk met die doop van julle wonderkind.

🌲🌳πŸͺ΅πŸ’šπŸ’›πŸ€Žβšͺ️🐾

14/11/2023

F a b u l o u s 2 1 ! !

Pink and golden cake for a pink and golden girl.
Ons weet sommer jyt 'n blinkerige toekoms wat vir jou wag!
Happy Birthday!!!

Flowers handcrafted by Mardi Van Der Merwe

πŸ’•πŸ’›βœ¨πŸ’›πŸ’•πŸ’«πŸŒΈ

Photos from Koek.Susters's post 14/11/2023

R a s h a a d

β€œA thief has only one thing in mindβ€”he wants to steal, slaughter, and destroy. But I have come to give you everything in abundance, more than you expect β€”life in its fullness until you overflow!”
‭‭John‬ ‭10‬:‭10‬ ‭TPT‬‬

Baie geluk met die doop van julle pragtige seuntjie!

βœ¨πŸ’«βœ¨πŸ’ŽπŸ€

25/09/2023

B l o s s o m a n d B l o o m

Baie geluk met die 60ste vejaardag!!

πŸ§‘πŸ’›πŸ§‘πŸ’›πŸ§‘πŸ’›

25/09/2023

S h o o o o o t t t t !!!

Did somebody say 30??
Ons weet sommer jyt 'n kolskoot verjaardag agter die rug!!

🏹πŸ₯‡πŸ”«πŸ’£πŸ–€πŸ€

25/09/2023

9 sooooooo f i n e

Ons wens jou 'n kleurvolle magical verjaardag toe!!
Baie geluk!!

πŸ’•πŸŒΈπŸ₯³

25/09/2023

J a n & R e i n e t t e

Love is pretty and love is pink.
Baie geluk!!

πŸ’•πŸŒΈ

25/09/2023

H e y y y y M i c k e y

24/08/2023

P r e t t y i n P i n k

Good things come in pink!!
Liewe Fatimah, ons hoop jou dag was getooi in alles wat wonderlik en pienk was! Baie geluk!!

πŸ€πŸ’•πŸŒŸπŸ’«βœ¨

24/08/2023

B a b a R e s a n d t

Ons kan nie wag dat jy jou verskyning maak nie.
Die wΓͺreld is alreeds 'n beter plek met jou daarin.

Wees verseker dat jou Tannies altyd gaan seker maak jyt die beste koek met jou verjaardag, want obviously het hulle goeie smaak!!

Al die fondant werk is handgemaak deur ons "cake sculpture" Mardi Van Der Merwe

Maak seker jy kontak ons vir jou onvergeetlike geleentheid!!

πŸ“± ☎️ πŸ“ž (073) 984-4974

🐻🀍🀎

Photos from Koek.Susters's post 16/08/2023

S p r i n k l e P a r t y

Donut worry, be happy!!
Your a-dough-rable and super sweet, may your years always be colourful and exciting!!

🍩 πŸ’•πŸŒΈβœ¨

16/08/2023

W r o o o o o o o o m m m m 2!!

Baie geluk Faustine!! Mag jy altyd ry daar waar die pad jou lei!!

Keep those headlights burning baby!!

πŸš— 🚘 πŸš™

16/08/2023

P i n k & B l a c k D u a l

Baie geluk met julle gesamentlike verjaardag!!
Ons was mal daaroor om hierdie twee in een te ontwerp!!

A little Barbie and a little Wednesday go's along way!!

Trendy indeed!!
πŸ’•πŸ–€πŸ’•πŸ–€πŸ’•πŸ–€πŸ’•

16/08/2023

Een van die gesiggies agter Koek.Susters

Mardi het die finominale koek gemaak vir die Ons Huis wynveiling so tydjie terug en ons is trots om te sΓͺ dit het 'n verskil gemaak in hulle finansies.

Wat 'n voorreg om terug te kan gee aan ons gemeenskap πŸŒΈπŸ’•

16/08/2023

H a p p y B i r t h d a y M o n d r a y

Ons hoop jy het 'n vuurige verjaardag agter die blad!!
May you always shoot for the right goals!

πŸŽ–οΈπŸ’£πŸ”«βš”οΈπŸ§¨

Photos from Koek.Susters's post 16/08/2023

πŸ˜πŸ˜‚πŸ™„πŸ€‘πŸ₯°

Need me to say more?

We think it's funky and we like it a lot 🀩

16/08/2023

C h a p t e r 29!!

Dinamiet kom in klein boksies.
Baie geluk met jou 29ste verjaardag Janine!!
Ons wens jou voorspoed en baie geluk toe!!

Keep on blooming 🌸✨

28/07/2023

C a r l i

Unicorns and Frozen!! What more does a girl want??
Ons wens vir jou magical moments en vreugdevolle dae toe!!

Happy birthday beautiful Carli!!

πŸ¦„ 🌈🌸✨

28/07/2023

R a i n b o w s

Somewhere over the rainbow way up high Skylar turned one!!
Weet sommer julle het kleurvolle dag gevier!
Geluk Skylar!!

🌈 πŸ₯³πŸ™ŒπŸ’«βœ¨πŸŽ¨

28/07/2023

7 0 ! ! !

A blooming flower and flair affaire for a 70th!!

Ons weet jy het sommer 'n skitterende verjaardag gehad!! Baie geluk!!

πŸŒΈπŸ’•

07/07/2023

H a p p y

B l u e

B i r t h d a y ! ! !

πŸ’™πŸ€πŸ’™πŸ€πŸ’™πŸ€

07/07/2023

K a a s k o e k
K a a s k o e k
K a a s k o e k
K a a s k o e k

SΓͺ gou weer?

K a a s k o e k
K a a s k o e k !!!

06/07/2023

M e r c a t

Lets shell-abrate!! Spa✨tacular!!
Being at the beach makes us happy as a clam.

Happy Birthday Karli!! We hope your days was filled with mermaids and glitter!!

βœ¨πŸŒΈπŸ’• πŸ§œβ€β™€οΈ

06/07/2023

B o w l F o r G r a n v i l l e

Happy birthday to a wicked guy!!
Weet sommer jyt 'n batting above verjaardag gehad!

🏏 πŸŽ‚πŸ₯³πŸ†πŸ…

Photos from Koek.Susters's post 27/06/2023

B u t e r f l y F l y F l y

We know you have been working on your wings but now it's time to fly!!
Happy birthday and always remember to stop and smell the flowers!!

Wishing you a sunshine, rainbow, and butterfly kind of year!!

πŸ’ 🌸 πŸ¦‹ 🌈

27/06/2023

P r i n c e s s P e r f e c t

Perfek versier vir 'n adelike geleentheid!! Baie geluk met jou tweede verjaardag, Gilbernay.
Ons wens jou 'n prettige jaar toe!

πŸ‘Έ πŸŽ‚ πŸŒΈπŸ’•πŸŒˆ

Photos from Koek.Susters's post 08/06/2023

C u t e n e s s O v e r l o a d

Baie geluk met julle avontuur kind se verjaardag!!

πŸ¦’ πŸ’•πŸŒΈ

08/06/2023

For the love of the game ! ! ! !

Fareeza se netbalkoek was die perfekte manier om haar liefde vir die spel te vier. Gemaak met die beste bestanddele en versier met 'n netbalontwerp, het hierdie koek beslis beΓ―ndruk.
Baie geluk meisie in blou! Ons weet jou dag was opgekikker soos ons sin!

Bestel nou en teken 'n doel aan met jou smaakknoppies!!!

πŸŽ‚ 🍰 🧁 🏐

01/06/2023

50 s h a d e s O f P i n k

Pink
Textured
Lovely
Cake

πŸ’—πŸŒΈπŸ’•πŸŽ€πŸŽ‰

01/06/2023

H a p p y B i r t h d a y

πŸ’™

Videos (show all)

Website