Fruit Tree Nutrition - Dietitian

Fruit Tree Nutrition - Dietitian

(English follows)
Fruit Tree Nutrition is die privaat dieetkunde praktyk van my, Caroli Schoeman RD (SA).

Ek is ‘n kind van die Lewende God wat my krag gee en die Lig is vir my pad. Ek is passievol oor lewenskwaliteit en gesondheid in elke aspek van die mens – liggaam, siel en gees. Ek wil kliënte help om weer ‘n gesonde verhouding met kos en hulle liggame te ontdek. By Fruit Tree Nutrition konsulteer ek vanuit ‘n gewig-neutrale oogpunt, wat bekend staan as ‘n Non Diet Approach to Dietetics. Ek glo ge

26/11/2018

Liewe Fruit Tree Nutrition belangstellendes.
Neem kennis dat ek vir 'n paar maande met kraamverlof sal wees. Ek sal weer teen April / Mei 2019 beskikbaar wees vir konsultasies en Transformation Wellbeing Coaching!
Indien jy in die tussentyd wil navrae doen, is jy steeds welkom - stuur gerus vir my 'n persoonlike fb boodskap.

In die tussentyd, hou hierdie ingedagte:
"A healthy outside starts from the inside".
🍎🌳🍴

The Hidden Trigger for Emotional Eating | Am I Hungry? Mindful Eating Programs and Training 11/09/2018

Hierdie video verduidelik baie oulik van 'n paar vrae om jouself te vra wanneer dit kom by jou eetgewoontes, om jou te lei om meer "Mindful Eating"toe te pas in jou lewe.
Indien jy daarin belangstel (en MOEG is daarvoor om heeltyd te glo jy moet op 'n dieet gaan) kan ek jou help om jou gedagtes inlyn te bring met waar jy wil uitkom.
Met die Transformation Wellbeing Coaching wat ek aanbied kan ek jou ook help om te laat gaan van emosies wat jou gesonde eetgewoontes in die wiele ry.

The Hidden Trigger for Emotional Eating | Am I Hungry? Mindful Eating Programs and Training In this video, Dr. Michelle May, founder of Am I Hungry? Mindful Eating Programs and Training and author of the Eat What You Love, Love What You Eat book ser...

28/08/2018

Ek is vandag opnuut geïnspireer deur hierdie video. Kyk dit gerus!

24/08/2018

Beskikbare kantoorure:
Vanaf 1 September gaan ek oop kantoorure hê waar ek beskikbaar gaan wees en jy net kan opdaag sonder ‘n afspraak. Dit kan wees as jy sommer iets wil vra of wonder oor iets. 🍎🌳🍴
Woensdae oggende tussen 11:00 en 12:00.
Donderdae middae tussen 16:00 – 17:00
Haarhoffstraat nr. 53, Groblersdal.

17/08/2018

Die TRANSFORMATION life coaching diens wat ek aanbied is vir jou as jy ‘n klomp innerlike konflik ervaar en “stuck” voel waar jy nou in jou lewe is.
Vernuwe jou perspektief en hernu jou gedagtes!

30/04/2018

'n Voorbeeld van die Non Diet Approach se Joyful Movement is water aerobics! Doen net aktiwiteite waarvan jy hou - dan gaan jy waarskynlik meer gemotiveerd wees om dit aan te hou doen!
"Focus on your health, not your weight"! 🍎🌳🍴
Vind meer daarvan uit by Katrina Smit @ Loskop Gimnasium

20/04/2018

Ek is baie opgewonde om te deel dat ek onlangs my Transformation Life Coaching kurses voltooi het! 😃
Ek gebruik hierdie nuwe vaardigheid om my dieetkunde kliënte te help om nuut te begin d**k...
Dit waaroor jy d**k is waarvan jy meer in jou lewe gaan hê.
Bespreek 'n gratis 30-min sessie as jy meer daaroor wil uitvind.

17/04/2018

"Self compassion" is 'n baie belangrike komponent van die NDA. Wees geduldig met jouself! Sien elke uitdaging as 'n geleentheid om iets nuut te leer van jou eetgewoontes. Accept and embrace your Body Shape. 🍑🍒🍋🍐

13/04/2018

By Fruit Tree Nutrition volg ek 'n "Non Diet Approach". Hierdie beginsels is gebaseer op navorsing wat gevind het dat hierdie aanslag oor die langtermyn 'n minder nadelige effek het op mense as 'n gewigsverlies georiënteerde leefstyl en oefenprogram. Volg hierdie skakel om meer te lees daaroor: http://bodypositiveaustralia.com.au/mindful-eating/

09/04/2018

Die NON DIET APPROACH (NDA) tot Dieetkunde behels dat die fokus nie langer op gewig is nie, maar op GESONDHEID. Die NDA en Mindful Eating is 'n ingesteldheid wat jou hart (en met tyd, jou liggaam) sal ligter maak.

05/04/2018

Ek is mal oor hierdie aanhaling! Dit is een van die 5 Non Diet Approach beginsels - Accept and embrace JOYFUL MOVEMENT! Gun jouself die geskenk van oefen en waardeer jou liggaam waarin jy beweeg. 😅🏌️‍♀️🏋️‍♀️🚴‍♀️🏃‍♀️🏊‍♀️🤸‍♀️

05/03/2018

🍎🌳🍴 Ek is so opgewonde oor my kantoor! Kontak my gerus met enige navrae. Caroli 0728791984

Untitled album 05/03/2018
15/10/2017

Today is the last day of National Nutrition Week 2017.
Take care - sugary drinks can affect your health!
In a study it was found that the daily consumption of 2 or more sugary drinks increased the risk of developing diabetes by at least 24% compared to consuming less than 1 sugary drink per month.
Consumption of sugary drinks is associated with increased risk of heart disease, greater prevalence of fatty liver disease and the risk of metabolic disorders.

Therefore, make clean water your drink of choice. 🥛😅
Information provided by the National Department of Health.

12/10/2017

"Rethink you drink - Choose water!"
Sugary drinks are drinks that are sweetened with various forms of added sugars. Fruit juices have a similar energy and sugar content as beverages that have ADDED sugar and are therefore regarded as sugary drinks.
Consumption of sugary drinks at an early age sets a pattern for unhealthy dietary habits leading to early onset of type 2 diabetes.
Make sure that your children have access to clean, safe drinking water.

10/10/2017

Hierdie week is Nasionale Voeding Week en die tema is "Rethink your drink - choose water!" 🥛💦

Ken jy die tekens van dehidrasie? Dit sluit in: moegheid, geïreteerdeheid, verhoogde dors gevoel, droë mond, droë vel, lighoofdigheid, hoofpyn en selfs hardlywigheid (as jy vir 'n lang tyd gedehidreer is!). Bogenoemde is alles 'body cues'. 😉

Dra 'n waterbottel (wat BPA-vry is) saam met jou waar jy gaan, om jou te herinner daaraan om genoeg water te drink.

09/10/2017

"Drink lots of clean, safe water!"🥛
Jou liggaam bestaan uit 50 - 70% water. Een van die belangrikste funksies van water in jou liggaam is om liggaamstemperatuur te reguleer! Dit is nodig om water te drink sodat vitamiene en minerale geabsorbeer en in die liggaam vervoer kan word.
Water word ook gebruik as 'medium' om afvalprodukte uit jou liggaam te verwyder. 😅💦🥛

06/10/2017

9 - 15 October is National Nutrition Week. The theme for 2017 is:
"Rethink you drink - choose water!"
This week I will post a few facts and tips compiled by the National Department of Health. The aim is to encourage consumers to make WATER their beverage of choice; to show the link between the regular consumption of sugary drinks and health risk and lastly, to help consumers identify sugary drinks and determine how much sugar they contain.

DAY 7: Be Mindful of What You Eat 26/09/2017

Lees gerus die verskil tussen 'n "Dieting" ingesteldheid en 'n "Mindful Eating" ingesteldheid. Kies om net kos te eet wat in elke opsig bevredigend is - mond, maag en hart.

DAY 7: Be Mindful of What You Eat It’s been 7 days since we started practicing or reading more about mindfulness from a Christian perspective. I’ll take this time as a reminder that this isn’t C

Timeline photos 09/07/2017

Vandag is die laaste een van 4 kaartjies. Nou dat jy elkeen gesien het, watter een laat jou mond water? 😃

Timeline photos 08/07/2017

Kaartjie nommer 3! Onthou om jou gunsteling te 'Like'. Kyk môre om die laaste kaartjie te sien...

Timeline photos 07/07/2017

So ek het twee dae na mekaar dieselfde een ge'post'! Oeps! duidelik is die bloubessie my gunsteling ☺️😉. Hier is die werklike tweede een! Ta-Da!

Timeline photos 07/07/2017

Kaartjie nommer 2! Hou die bladsy dop om môre s'n te sien... 'Like' jou gunsteling...

Timeline photos 06/07/2017

Watter besigheidskaartjie van Fruit Tree Nutrition is jou gunsteling? Hou die Fruit Tree Nutrition bladsy dop vir die volgende 4 dae om al 4 te sien en 'Like' jou gunsteling.

Timeline photos 09/05/2017

Telephone

Website

Opening Hours

Monday 09:00 - 16:00
Tuesday 09:00 - 16:00
Wednesday 09:00 - 16:00
Thursday 09:00 - 16:00
Friday 09:00 - 16:00