Jacobus Silwer

Jacobus Silwer - sanger/liedjieskrywer, beeldhouer, kunstenaar en vetplantverslaafde

01/07/2024

Hierdie week se lekkerte!
Vrystaat Kunstefees 5 en 6 Julie 2024
Afrikaans, Taal van my Hart 2

Mathys Roets en ek op die Odeion se verhoog.
Musiek om te onthou🎼🎶🎙📻🎸

03/06/2024
30/04/2024

Yes! Ek is komende Sondag by die lieflike Brandkop Estate in Bloemfontein.
Bier en Borrels...wat ñ lieflike kombinasie!

23/04/2024
10/04/2024

Die Silwers doen kuns. Ons passie is ons werk. Staan 'n kans om hierdie skets te wen vir net R100 (jy kan meer as een koop om jou odds te verbeter) voor die einde van die maand. Hierdie aksie verseker dat ons kan aanhou doen wat ons doen. Dankie vir elkeen se ondersteuning! Blessings!!

27/03/2024

Vanaand is Jannie Du Toit by ons Teater.
Met stories en liedjies van Jannie du Toit Margaretastraat !
Kom kuier saam met ons😉
Besprekings noodsaaklik
☎️0716037258

07/03/2024

Ons bestel weer lekker vars geroosterde Platland!
☕️Koffie vir ñ Plaaskeel
R120 vir 250g gemaal of bone
☎️0716037258
BESTEL BY Lizzy🦚

21/02/2024

Nou ja ons is in Richmond!! Geen R398 op die horison nie. Môre oggend kry ek my kar terug. Dankie Johan vir die geleentheid tot hier!

Nou eers afkoel met ietsie koud en ietsie eet by Vetmuis plaaskombuis.

Dit is 37 grade!!

Ons sien die mense in die Kaap by Die Boer 23,24,25 Feb!

Maar as julle wil saamkuier ons gaan môreaand vir Gian Groen kyk by Die Boer ook.

Kyk Na Die Here · Cezanne Yzelle · Jacobus Silwer (Official Music Video) 07/02/2024

Kyk Na Die Here · Cezanne Yzelle · Jacobus Silwer (Official Music Video) Kyk Na Die Here · Cezanne Yzelle · Jacobus SilwerKyk Na Die Here℗ ENGOReleased on: 2023-10-30“Kyk na die Here” is ‘n liedjie wat spesiaal vir Engo deur Jacob...

02/02/2024

LIVE OOR 25min!!!

01/02/2024

Wêreldrekord Witrenosterkoei (koeie se horings word langer omdat hulle nie daarmee baklei nie😘...) - daar word beweer sy wei op 'n reservaat in die Vrystaat... Trekking môre 12h30 op hierdie blad, ons vat nog inskrywings tot 12h!

Whatsapp een vd twee nrs op die poster, ons stuur bankrekeningbesonderhede, jy stuur POP, ons stuur 'n kaartjienommer vir jou terug... R17500 se kunsstuk vir R200, dis kleingeld man!

25/01/2024

R.O.A.D.T.R.I.P Altyd lekker! Paar verrassings tussen die ou bekendes... Nogal spesiaal wat die bekfluit, Mathys se LOOOWZ en my hoër tenooor klanke met ou bekende wysies maak, jy gaan verras wees...

22/01/2024

Ons wag vir jou liewe Rocco de Villiers 🥰😉

11/01/2024

Happy belated Birthday to myself... Dankie vir al die verjaardagwense gister, ek waardeer elke liewe een!!

08/01/2024

Enige .303 rondtes wat in jou kluis lê - ek koop (teen beter prys) of kom haal asseblief?

05/01/2024

Hierdie renoster kan nie wag om bo jou leerbank te kom hang nie...die raffle hou net tot die einde van die maand aan... koop 'n kaartjie en whatsapp jou POP na die nommer onderaan (ons sal jou kaartjienommers na jou toe whatsapp) - R200 = 1 x kans, jy kan meer as een koop om jou kanse te verbeter.

02/01/2024

The Way
The Truth
The Life

Want your public figure to be the top-listed Public Figure in Bloemfontein?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Videos (show all)

Kyk vanaand tussen 19h en 19h30 uit vir my en Cézanne Yzelle se weergawe van Stef Bos en Amanda Strydom se "Taal van my ...
#hondsekind #nuwemusiekvideo #nuwekarakter  Wat ñ amazing event! STREETSTORE Bfn! Ons is vol emosie oor die nuwe musiekv...

Category

Telephone

Website

Address

18 Willie Du Plessis Str
Bloemfontein
9301
Other Artists in Bloemfontein (show all)
Marelie Van Rensburg ART Marelie Van Rensburg ART
Bloemfontein, 9301

Original South African Art. Commissioned, floral, portrait and mixed media paintings.

Gain_sa Gain_sa
Bloemfontein, 9301

I'm an artist. A graphic designer. A fashion designer. Music producer. CEO @ the gain's world. For bookings email [email protected] or call /Whtsaap @ 0635808377.

BrunoFourty Sa BrunoFourty Sa
Reddersburg Matoporong Lesedi Street
Bloemfontein, 9904

BrunoFourtySa a Young & Upcoming prominent Rapper/Singer & Songwriter. MYWAY(IndlelaYam)EP🎙️📌

Mighty Records Mighty Records
Jasmine Avenue 30 Gardenia Park
Bloemfontein, 9301

MIGHTY RECORDS

Hlompho Nails Bar Hlompho Nails Bar
Bloemfontein

Manager

L ROUDY L ROUDY
U Know Where To Find Me
Bloemfontein, 9323/420

👑 𝟙𝟠💰Iₙfᵢₙᵢₜy 💎 7̑̇̈:11:2K ................. ......2⁴...... ---... ._---

Mfana Kah Mah S.A Mfana Kah Mah S.A
Bloemfontein

Abutiie Wadi Chipi Entertainment

Janey.vl.Art Janey.vl.Art
Bloemfontein

Order your own unique and original artwork. Call now for a quotation! Photos must be original.

Kay Weezy Kay Weezy
Bochabela
Bloemfontein

Bunny boy

Goodiey The Barber Goodiey The Barber
57907JB MAFORA
Bloemfontein, 9323

In God I Believe 🥺 B E👆🏿L E G E N D A R Y W A H L💈 DAILY WAVE TIPS🌊 F o l l o w👍

NATOR NATOR
Limousin Street
Bloemfontein

I'M LIVING MY LIFE MY N***A

Therapeutic Soul Spha Therapeutic Soul Spha
36703 Freedom West
Bloemfontein, 6703