Gatvat Isi Main Ding
WARNING!!! This person is half befok...
Eending van die 4×4 Crocks hulle loop heelwat lekker todat die Wiele Begine afblaas🤸🤣🤣🤣
Enige Fris Vrou wat dalk besig is om te dans asb Hou op Die Aardbewings spoil my🤸
Die huise ini yaard is niks check net die hyse opii treinspore🤣🤣🤣
Dun tiktok dansies maar jy lyk soos n p***e noodles🤣🤣🤣
My ❤️ Jubel,Jubel ini Here,my Horing is hoog,hoog in die Here🥺❤️
En hiee begin die krag wea met sy khk🤸
Happy blessed birthday to Me🥺✨❤️
Thank you God ✨🥺
29 of May My sista go en drop your cv in the Voting box🤣🤣🤣🤣🤣
I am A Coloured Of Cause gan x velief raak op n Lesotho Mysie😍😍
al waaiii die winde jou Pruik soa rond🤣🤣🤣🤣🤣tjek jou moffie🤣🤣🤣🤣
met bje hartseer kom x venand seh as enige een dalk my EX se hare gesien waii het nie will djle dit nie vang en terugh bring nie yirr sy lykii regii🥹🥹🥹🥹
Mense nou is x moegh Van bruinmense Wat geen werks geleenthede kry nie veral ini Weskaap os mense Sweef in Armmoede dus hartseer manh dus tyd Laat die ANC die Land Terugh Gee Aan Die Eerste Nasie Wat In SA Was (Khoi enii San) Gee Terugh Ons Bruin mense Se Land🙌🙌🙌🔥🔥🔥🔥
Cyril os weetj gaan die krag eers na die 29 may wea afsit🤣🤣🤣🤣
Enige een wat in fillippie in cpt is comment gou???
My gebed gan yt ve almal wat geen dak oor hle kop het nie en die mense wat hle besittings veloor het a.g.v Weer omstandighede moenie Moed veloor nie jle is in onse Gebede🥺🥺
Moer haii moffie menii Besem🤏😘
Nogals Intemideer🤣🤣🤣🤣🤣🤣 Nea Wagh Brah Jys In N Toxic Relationship 😘🤸
Net toe my ma My peetsister wil los Skree my Brotjie slatii Bitch metii Mop👀🤣🤣🤣🤣🤣
str ook jou kind na n model A skool toe maar die kindt kanii eers Rrrrrrrr seh nie😂😂😂😂 nah wagh 🤣🤣
Wah isi Jacob'se Dan X sien Die Koffie Vooraad is Min🤸
Wees still en weet Ek Is Die Here🥺
Die begin en die Einde❤️
Yah nerh taxi queens Jou man loop dano👀
My family hetii n cheater groot gemaakii net n klomp Alcoholiste 😘🤸
Praat ook van jys my Forever Yena nea wagh daii kindt focus op jou mini Matric😘🚶
Sommige Van djle mut Ophou Breg met False Goudt jou bek ganog afvrot🥳🤸
Stop trusting people with your Happiness🚶buy Yourself W**d That will make you Happy🤸
Jyt lus ve kerrie vis nea wagh djong die Summertime isit net Vis Watj ruik🤣🤣🤣🤣
1000 ways to die🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣
Die manne waag dit om die DOOD in die oe te kyk op Touwsrivier se Stasie oorgangbrug!!!!
loving you is easy but i will rather love w**d instead of you😂😂😂😂😂😂😂
Jy en jou Mindset is Toxic Brah🥴😭🤣🤣🤣🤣🤣
Click here to claim your Sponsored Listing.
Videos (show all)
Category
Telephone
Website
Address
Cape Town
ILOSTIT�
Cape Town
Business Speaker and corporate comedian