Klein-Bederf Produkte - Welgelegen
Ons gebruik natuurlike olies en basisse om gesonde en gelukkige velle te verseker. Die liefde waarme
"Ek wil 'n bossie Laventel vir jou pluk, vir die minder lekker dae... Ek wil dit saam met die trein stuur, vir dae wat 'n ektra drukkie en 'n Klein bietjie ekstra liefde vra..."
Dit is weer Vrydag!! En dit beteken NATUURLIK - Féjnbos!
Vandag se Féjnbos olie fokus is:
Roosmaryn/Rosemary (Rosmarinus officinalis)
So paar vinnige feite oor Roosmaryn se voordele vir jou hare:
🌿 Dit stimuleer haargroei deur sirkulasie te verbeter en voorkom dat haarfollikels afsterf
🌿 Dit verbeter kopveltoestande soos inflammasie, jeuk en droogheid
🌿 Bestryding van oksidatiewe en verouderingstres wat haarselle kan beskadig
🌿 Herstel van weefselskade in die kopvel en liggaam
Kry jou Féjnbos olies direk vanaf Klein se webblad of by jou naaste Klein Agent en Handelshoek
www.kleinbederf.com
Jesaja Sakkie Pakket
Hierdie oulike pakket bestaan uit: 50ml Avokado & Komkommer Lyfwas, 50ml Bamboes & Maroela Lyfolie , Sitroengras & Suikerriet Bad Borrel Bal en Klein Katoen Sakkie
Ons LyfOLIE is ñ moet-hê en groot bederf! Die heerlike olie is nie nét vir jou lyf nie, dit werk net so lekker vir skurwe hakke, hande, elmboë en selfs "cuticles".
Slegs beskikbaar vir Julie!
🩹 Rooibos Redding 🩹
Het jy geweet dat ROOIBOS as ñ anti-inflammatoriese middel dien? Dus het dit ook ñ helende effek op velirritasies soos ekseem en aknee. Dit werk ook besonders goed vir winters hande.
Klein se Rooibos Redding bevat een of meer van dié bestandele: A+ Rooibos, Shea botter, Druiwepit- en Klapperolie
Kry nou ons Julie geur: HERLEEF, en vang dit vas in elke vertrek en KAMER in jou huis!
Raak nou deel van Klein se Bederf-Klub en kry elke maand ‘n heerlike bederf-boks propvol verrassings!
Jou maandboks-subskripsie is oor ñ tydperk van ‘n hele JAAR teen lekker afslag en natuurlik GRATIS koerier met elke maand se boks.
Oulike wenke vir ons Maandboks-lede:
💚 Gebruik van die produkte wat jy in jou maandbokse kry as geskenke! So het jy altyd ietsie byderhand om ‘n geskenkie mee op te maak.
💚 Die maandboks subskripsie is ook ñ wonderlike geskenk idee. Bederf jou ma/vriendin/sussie sommer vir ñ hele jaar lank 🥰
Om meer uit te vind oor ons verskillende bokse en pryse, volg gerus die skakels:
DAMES-maandbokse:
https://www.kleinbederf.co.za/maandboks-dames/?agent=313
KINDER-maandbokse (2-9 jaar):
https://www.kleinbederf.co.za/maandboks-kleintjies/?agent=313
OLIE-maandbokse (Vir al ons olie-liefhebbers wat meer wil leer oor Essensiële olies en ook om ons reeks olies bymekaar maak):
https://www.kleinbederf.co.za/maandboks-olies/?agent=313
BabaBokse (0-2jaar):
https://www.kleinbederf.co.za/maandboks-baba/?agent=313
Tween bokse (10-16 jaar):
https://www.kleinbederf.co.za/maandboks-tween/?agent=313
Hierdie was Julie maand se Dames boks gewees en wow wat n Bederf.
Kontak my by 081 356 2611 as jy wil word van Klein se maand bokse
Ons Roosmaryn&Mint Sjampoe & Opknapper met Féjnbos essensiële olie, is nou beskikbaar in ons Julie uitgawe.
100ml Sjampoe en Opknapper pakket (in canvas sakkie) - R220.00
250ml Sjampoe & Opknapper Pakket - R330.00
Elke pakket kry ook ‘n GRATIS Bad Borrel bal!
Die pakket is my gunsteling 😊
Klein se badsout is propvol met nét die BESTE Magnesium, See- en Mineraalsoute!
Julie maand se groen brosjure
Bestel by my jou Klein Produkte by 0813552611
Het jy geweet Nartjie is eie aan Suid-Afrika?
Nartjie olie word al baie jare lank gebruik vir die verligting van stres, angs en depressie! Hierdie is beslis ñ olie wat jy in jou versameling moet insluit.
Ons herinner jul ook net aan die prysverhoging op al ons Féjnbos olies. Verhoging tree 1 Julie in. Kry jou Nartjie en ander Essensiële olies nou!
https://kleinbederf.com/winkel?kategorie=olie-produkte
Féjnbos Emporium - Pure Essential Oils
Met die oog op ons GROEN maand, is die geur van dié week: AVOKADO & KOMKOMMER
Ons Avokado & Komkommer se sagte, “skoon” en neutrale reuk is baie gewild onder veral salon- en spa-eienaars.
Avokadopeer is baie hoog in omega 3 vetsure en met sy wonderlike kombinasie van verskeie nutriente, kan jy nie verkeerd gaan met hierdie vrug se olies en produkte nie. Avokado-olie bevat o.a vitamiene- A, B, C en E, asook proteïne. Hierdie vitamienes en nutriente help met die maak van kollageen in die liggaam. Kollageen is noodsaaklik vir die onderhoud van die vel.
Daar is ’n groot verskeidenheid produkte beskikbaar in hierdie geur, van Lyfwas en Lyfroom tot HandeRoom, Badmelk, Lyfbotter en dan vir Gastehuise en salonne ons baie GEWILDE Kamer&Linne Sproei!
Ons spesiale geur in die Julie Brosjure is HERLEEF - Lemmetjie, Sitroengras en Gemmer.
HERLEEF:
Om weer te begin lewe;
tot die lewe terug te keer.
Om weer te begin floreer, krag te kry
Kontak my vir bestellings 0813562611
Vrolike Vinkel Vrydag
Net so voor ons naweek begin...
Daar is bevind dat Vinkel-essensiële olie, gedistilleer van die vinkelplant, gebruik kan word om spasmas in die ingewande te verminder en te voorkom, gas en hardlywigheid te verlig, spysverteringskwessies te behandel en gewigsverlies te bevorder.
Jy kan op jou maag of die onderkant van jou voete aanwene vir verligting van die spysverteringstelsel.
Vir die meeste van ons beteken die winter ñ grou en vaal tyd.
Die geur van lemoene is bewys om ons gemoedere te lig en sekere studies bevestig selfs dat dit die gevoelens van depressie kan verlig!
En daarom is Lemoen&Vanielje ons geur van die week.
Helder jou winter op met ons alombekende Lemoen & Vanielje!
DIT IS KOMPETISIE TYD!!! 10 kanse om te wen vir TIEN weke…
Hier is WEEK 1 s’n… spesiaal vir ons MAATS, want dit is mos VAKANSIETYD!
Al wat jy en jou KORTBEEN hoef te doen, is DRIE stappe en een van TWEE opsies:
STAP 1:
Kies een van die opsies:
1. Laai die Klein-Inkleurboek af en kleur vir ons een van die prentjies in (veral die kleiner maats) OF
2. TEKEN vir ons jou eie SKAAP!
STAP 2: Mamma of pappa moet dan asb die prentjie afneem en hier op ons GROOT Klein-Facebook blad laai (maak asb SEKER dit is Klein se groot blad en nie een van die Agente s’n nie anders gaan ons dit nie sien nie)
STAP 3: DEEL asb hierdie kompetisie-post met al jou Facebook vriende sodat ons lekker BAIE inskrywings kan kry!
Almal onder 12jaar is welkom met hierdie week se kompetisie en jy kan soveel keer inskryf soos jy wil.
Hier is die skakel vir die inkleurboek:
https://kleinbederf.com/uploads/meeroorklein/Inkleurboek_Klein.pdf
B O K M E L K
Hierdie is definitief ’n reeks by Klein wat almal moet probeer!
Klein se Bokmelk-produkte is alles aanlyn beskikbaar, of by jou naaste Klein Agent en op uitgesoekte winkelrakke landswyd.
Kontak my as jy belangstel by 081 356 2611
Maak badtyd sommer n heerlike bederf met hierdie produk van die week, Klein se Badmelk!
Loer aanlyn of kontak jou naaste Klein Agent!
CAMPHOR / KAMFEROLIE is een van die olies wat ons hierdie maand in die Olie-maandboks bespreek en meer leer oor! Het jy geweet dat die beste Kamferolie word gekry uit die bas van bome wat ouer is as 50 jaar!
Ons het ook ons Olie-lede hierdie maand bederf met 2 DIY’s! ’n “Chest Rub” reg vir seer winter borse en ’n Boelie Bors kinder-roller.
As jy nog nie deel is van Klein se olie-trein nie, registreer sommer NOU op hierdie skakel en kry elke maand ’n boks vol olie, resepte en inligting vir jou Féjnbos Veldjoernaal (gratis met registrasie by die Olie-maandboks)
Sien jou by die Olie-klub: https://www.kleinbederf.com/maandboks-olies
Wees VYF VOOR hierdie WINTER met ons TOP VYF essensiële olies se WEGSPRING PAKKET!
In die boksie kry jy:
1 x 5ml Lavender
1 x 5ml Orange
1 x 5ml Lemon
1 x 5ml Peppermint
1 x 5ml Eucalyptus Radiata (Bloekomolie) en inligting oor elke olie.
Hierdie maand vir SLEGS R420!!
Jy kan ook deel raak van ons FÉJNBOS OLIE-FAMILIE waar ons elke week meer leer oor hierdie goue druppels en hoe ons dit daagliks in ons huishoudings kan gebruik vir ‘n natuurlike leefstyl.
Kry al jou haar-bederwe by Klein! Bestel by my by 081 356 2611
Féjnbos se olie maandboks 🌿 Registreer vandag nog met die volgende skakel:
https://www.kleinbederf.com/maandboks-olies/?agent=313
🌾 Wees VYF VOOR hierdie WINTER
met ons TOP VYF essensiële olies
se WEGSPRING PAKKET!
‼️ In die boksie kry jy:
1 x 5ml Lavender
1 x 5ml Orange
1 x 5ml Lemon
1 x 5ml Peppermint
1 x 5ml Eucalyptus Radiata (Bloekomolie) en inligting oor elke olie.
❓️ Hierdie maand vir SLEGS R420!!
🌾 Jy kan ook deel raak van ons FÉJNBOS OLIE-FAMILIE waar ons elke week meer leer oor hierdie goue druppels en hoe ons dit daagliks in ons huishoudings kan gebruik vir ‘n natuurlike leefstyl.
Whattsap my op 081 356 2611 om te bestel!
Dit is PAPPA se b***t!
Bederf daai Pappa hierdie Vadersdag met ’n unieke Klein Leer-geskenk. Top kwaliteit leer - want nét die beste is goed genoeg vir PAPPA-beer!
Kry 10% af hierdie week op Die Marx-man Pakket en ook op die Juvan Laptopsak. Besoek gerus die webblad vir meer inligting en mates.
WhatsApp by 081 356 2611 as jy wil bestel of Gaan bestel direk op die website om die link te gebruik
https://kleinbederf.com/?agent=313
Het jy Klein se Sojakerse al getoets? Maak seker jy kry joune so gou moontlik!
Kontak my by 081 356 2611 as jy belangstel
Click here to claim your Sponsored Listing.
Videos (show all)
Category
Contact the business
Telephone
Address
Unit 4, 13 Killarney Avenue, Killarney Gardens
Cape Town, 7441
Buy Portable Saunas Cape Town; Infrared saunas Johannesburg and Saunas in Durban. We ship Nationwide
Parklands , 3 Link Road , , Parklands Mall
Cape Town, 7441
GLITZ & GLAM is a glamour bar for a delightful variety of beauty treatments and micro-pigmentation a
Unit A37 Boulevard Way, Capricorn Business Park
Cape Town, 7945
Trusted natural remedies for people & pets. Order online - fast delivery with free shipping options!
Vine Road, Wynberg
Cape Town
Marelyn Mason Indian Kitchen provides a mobile kitchen and takeaway food, authentic South African Indian inspired flavours!Threading is an ancient form of hair removal originating ...
Wellington
Cape Town
My bridal style is understated, natural and elegant - I believe that you should be a true reflection
3 Belvedere Road, Muizenberg
Cape Town, 7945
Blush is a unique make-up artistry organisation that caters to the greener client. Offering make-up
Cape Town, 7708
A natural and organic skin care company. Handmade products that are gentle on your skin & environment
Cape Town
Who is stays around Brooklyn Maitland Capetown western don't worry I'm helping in all aluminum doors