Simply Brilliant Learner Support

Simply Brilliant Learner Support

🌟Studievaardighede om makliker en vinniger te leer.🌟 Mind Moves is an intervention movement programme aimed at children from 6-18 years.

At Mind Moves we address barriers to learning and recommend tailor made programmes, by assessing children 1:1 to get to the root of the problem of learning barriers. We also establish preferred learning styles and Mind Dynamix Dominance Profiles to reveal dominant learning strengths; find out why children struggle to learn and what holds them back at in school; learn what steps to take and help th

23/08/2024

Hierdie graad 5 seun van Laerskool Swartkop lê my hele ♥️ vol. Ek het dit so geniet om na al sy stories te luister. Vlieg hoog, liefste Rikus, jy is Simply Awesome!

19/08/2024

Yes!🩷🤍🩵

Love this!

From:: Christine Derengowski, Writer

16/08/2024

Feedback Friday 🥳
Hierdie Graad 6 dogter is een uit 'n miljoen! Super georganiseerd en baie leergierig. Dit was 'n absolute fees en 'n voorreg om die kursus met haar te kon doen! Vlieg hoog, liefste Reané!🩷

15/08/2024

Watch this space! Vanaf volgende termyn beskikbaar op bestelling.
Hierdie Exam Survival Boxes is die perfekte geskenk om jou tiener te ondersteun tydens die eksamen.
Of dit nou 'n graad 4'tjie is met 'n 1ste eksamen, of jou graad 12 met sy/haar laaste eksamen - wys jy gee om met Simply Brilliant se Exam Survival Box.
Wat is in die boks?
Iets prakties om te help met opsommings maak.
Iets lekkers om aan te smul.
Iets om te ontspan.
Iets om te motiveer.
Iets vir energie.
Iets om te help met beplanning.
Iets wat help vir spanning.
Paar praktiese wenke vir die eksamen.

Let wel, die bokse is Christen geïnspireerd met teksverse op elke item en bemoediging uit God se Woord. 🌟♥️💛♥️🌟

15/08/2024

Stem so saam. 🩷🤍🩵

12/08/2024

This. 🩵🤍🩷

10/08/2024

🩵🩷🤍

Straight from the mouths (and hearts) of teens. ❤

09/08/2024

Feedback Friday 🥳
Hierdie graad 5 dogter het die Bootcamp in die Maart vakansie bygewoon. Sy was 'n absolute plesier in die klas en het ywerig gewerk.
Ons volgende Bootcamp (waar die 4 studiemetode sessies oor 2 dae aangebied word) vind in Oktober vakansie plaas. Slegs plek vir 4 kinders, so bespreek vinnig om jou kind se plek te verseker.

06/08/2024

♥️ hierdie

lift fun ❤️

06/08/2024

Soms (nee, eintlik meestal) wag kinders vir motivering om te leer. Maar motivering kom eers na aksie. Help hul om daai eerste tree te neem, deur net te begin. Jou kind sien dalk glad nie kans om 'n uur voor sy boeke deur te bring nie, maar 10 minute kan hy beslis! "Commit" dan net vir 10 minute. Kanse is goed dat hy na daardie 10 minute vir nog 10 minute sal kans sien.

02/08/2024

Feedback Friday 🥳
Almal wat al met hierdie skattige graad 6 dogter gewerk het sal met my saam stem: sy is 'n juweel! Leergierig en pragtig van binne en buite en boon-op super slim! Trots op jou, liefste Meeke!

31/07/2024

🩷 this. Om jou regmerkies groter as jou kruisies te maak.

Ek het laas jaar by ‘n onderwyskongres vir die eerste keer oor “Menslikheid in ‘n veranderende wêreld” gepraat. Ek was ‘n bemarker by ‘n skool en in my voorbereiding het ek ‘n paar van my kollegas, by wie ek iets hiervan kon waarneem, gevra hoe hulle onderwys benader.

Juffrou Anetha Prinsloo het my vertel hoe sy in meer as 40 jaar in die onderwys, nog nooit nodig gehad het om haar stem te verhef nie. “My motto is eenvoudig ontsag en respek vir die belangrikste in die koninkryk. God-geskape kinders wat na my toe kom om somme te leer.”

Sy het een keer ‘n jong man in die winkelsentrum raakgeloop wat so opgewonde vir sy vrou gesê het: “Dis nou sy! Die juffrou wat haar baadjie vir my gegee het op die prefekkamp toe ek koud gekry het.” Anetha was geraak om te d**k dat hierdie seun, wat vyf jaar lank in haar Wiskundeklas was, juis die baadjie onthou, die gebaar van omgee...

Nog iets besonders van haar wat my bybly - na al die jare maak sy steeds haar regmerkies groter as haar kruisies sodat, wanneer ‘n kind na sy vraestel kyk en daar dalk min punte is, hy dít sal sien wat wel reg is.

Kan jy d**k dat iewers in ons groot, groot wêreld is daar vandag ‘n briljante Wiskunde onderwyseres wat meer as 40 jaar later steeds met deernis, liefde, genade en geduld die regmerkies op ‘n kind se vraestel groter as die kruisies merk! En in ‘n wêreld wat heeltyd fout vind en kritiseer, iemand wat op haar manier die kinders wat haar pad kruis herinner om te fokus op wat jy regkry al is daar nog soveel om te leer!

Ons hoef nie ‘n onderwyser te wees of met kinders te werk om te besef ons hardloop konstant teen ‘n onmenslike tempo en druk nie. Mag ek en jy ook vandag op die plekke waar ons God se kinders ontmoet, stukkies genade en liefde met mekaar deel, hoe groot of klein ook al, sodat ons altyd in ‘n veranderende wêreld ons menslikheid en medemenslikheid kan behou...

26/07/2024

Yes.

This! Being a champion is a good perspective to have as we go into the school year. 🩵

26/07/2024

Feedback Friday 🥳
Hierdie Graad 5 dogter van Laerskool Wierdapark het my so beïndruk! Sy het die kursus met entoesiasme aangepak. Dankie (mamma) vir die mooi terugvoer. 💙🤍🩷

Photos from Simply Brilliant Learner Support's post 06/07/2024

Ek ❤️ my werk! 'n Oulike mamma het haar graad 7 dogter gevra om neer te skryf hoe sy die Studievaardighede kursus ervaar het. Ek deel dit graag want dit laat my hart behoorlik warm hier in die Wildtuin klop!

05/07/2024

Feedback Friday 🥳
Hierdie graad 6 dogter is iets besonders! Nie net is sy superslim nie, maar sy kan 'n eskimo oortuig om ys te koop met haar slim redenasies! Sy het die April Bootcamp bygewoon en was 'n absolute ster. Trots op jou, Anki!

28/06/2024

Feedback Friday 🥳
Die seun met die mooiste hart en die mooiste stem! Ek het hierdie kind so geniet - wat 'n juweel!

24/06/2024

So true. 🩵🤍🩷

Teach Through Love 💙

♡ If you would like to be kept in the loop on everything Synergetic Play Therapy or get resources to support you on your journey, join us here: https://linktr.ee/synergeticplaytherapy

23/06/2024

I love this from The OT Toolbox 🩵🤍🩷

How do you encourage a growth mindset? Here are our tips: https://www.theottoolbox.com/big-life-journal-for-growth-mindset/

23/06/2024

Hierdie is fantastiese riglyne om kinders te motiveer. 🩷🤍🩵

Great resource !

22/06/2024

This. 🩷🤍🩵

From Children's Music with Nancy Kopman

21/06/2024

Yes. 🩵🤍🩷

Tutor Doctor ❤️

21/06/2024

Feedback Friday! 🥳
Hierdie seun het sommer baie diep in my hart ingekruip. Jy is superslim, Emil! Dit was heerlik om met jou te werk.

19/06/2024

Love this. ❤️ Crunchy Mama

14/06/2024

Feedback Friday 🥳
Hierdie graad 4 dogter is 'n absolute skattebol! Ek is so trots op jou, Lyna-lee!

14/06/2024

🩷🤍🩵

KidsGuide ❤️

04/06/2024

Vroeg volgende termyn begin ons met ons volgende reeks groepsklasse.
Ek hou die klasse klein, maksimum 4 leerders per klas om gehalte onderrig te verseker.
Die kursus bestaan uit 4 sessies wat in volgorde bygewoon moet word. Een ouer per kind is welkom om dit saam by te woon.

31/05/2024

Feedback Friday 🥳
Hierdie skattige graad 4 dogter het 'n groepsklas bygewoon saam met 2 ander graad 4 dogters. Sy vlieg nou omtrent! Ek is so trots op jou, Leandri!

29/05/2024

Baie oulike wenke. 🩵🤍🩷

29/05/2024

Hoe help ek my tiener tydens die eksamen?
Voorsien 'n goeie ontbyt - iets wat rondom proteïne gebou is (soos eiers).
Bokspap is piekfyn vir 'n gewone skooldag. Wanneer 'n kind egter eksamen skryf sal mens eerder iets wil gee wat die bloedsuikervlakke stabiel hou. Niemand kan konsentreer met bloedsuikervlakke wat val na 'n soet bokspap-ontbyt nie!

Want your school to be the top-listed School/college in Centurion?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Videos (show all)

Karli geniet die sensory swing op verskeie kreatiewe maniere - vanaf split, tot hang, tot "chill" en natuurlik hierdie.....

Category

Telephone

Address

Eldo Lakes West, Campbell Str
Centurion
0157
Other Education in Centurion (show all)
Springvale Primary School (Centurion) : PERSEVERE! Springvale Primary School (Centurion) : PERSEVERE!
294 Friederiche Street
Centurion, 0157

Striving for excellence on all levels.

Snyper FX Snyper FX
Centurion

SnyperFX | Forex, Gold & Crypto - Learning, Guiding, Inspiring

The Miernes Aftercare - Naskool The Miernes Aftercare - Naskool
188 Ronel Street, Doringkloof
Centurion, 0157

Aftercare, holiday care and remedial support gr. 1-7.

Pharmers Academy Pharmers Academy
Centurion, 0157

Aspire to more than the average. Learn and become greater. Be excellent.

Netwxs Enterprise Development Netwxs Enterprise Development
3 Bauhinia Street, Oxford Office Park, Highveld Technopark
Centurion

TR RIKHOTSO  Manangement Company TR RIKHOTSO Manangement Company
Centurion

education takes a person out of social concerns

Smiling Tots Educare Smiling Tots Educare
178 Aletta Avenue
Centurion, 0157

Sowing Seeds of Knowledge

Math Elevation Math Elevation
Centurion

Tutoring in Math, Physical Sciences, Languages, I.T. and Computer Sciences. R50 starting lesson.

Playball Eldorainge/Laudium Playball Eldorainge/Laudium
Centurion

0714723546

South African Public Colleges Organization - SAPCO South African Public Colleges Organization - SAPCO
Centurion, 0046

South African Public Colleges Organization is an independent association of all 50 South African Technical, Vocational Education & Training colleges comprising of a National Gener...

Distillique - "All things distilling" Distillique - "All things distilling"
Unit 12, Coachman's Crescent (entry From 26 Jakaranda Street), Hennopspark
Centurion, 0157

ALL THINGS DISTILLING ⋆ Training ⋆ Equipment ⋆ Consumables ⋆ Support for Distillers Worldwide

Addnum Academy Addnum Academy
Centurion