Diepkloof VGK Primêre Skool

Diepkloof VGK Primêre Skool

Welkom by Diepkloof VGK Primêr, die skool waar geborgenheid vir u kind hoofprioriteit is.

Photos from Laerskool van der Hoven's post 28/08/2024
20/03/2024

Aan elkeen van ons leerders geniet die vakansie en rus lekker! Wees asb. ook veilig tydens die vakansie. 💛

Skole open 3 April 2024

Photos from Diepkloof VGK Primêre Skool's post 07/03/2024

Ons prefekte het vandag Redberry Farm besoek waar daar met hulle gepraat was oor leierskap, ons gasspreker was Mnr Roger Jacobs.

Photos from Diepkloof VGK Primêre Skool's post 07/03/2024

Gr4's voer hul dieredansies uit.

Photos from Diepkloof VGK Primêre Skool's post 29/02/2024

Graad 6 leerders bestudeer die skool se ekostelsel as deel van hulle praktiese taak in Natuurwetenskap.

Photos from Diepkloof VGK Primêre Skool's post 11/02/2024

Ons Atlete het die naweek deelgeneem by Van Kervel.Ons is baie trots op elke leerder! 🏃🏻‍♀️🏃🏻‍♂️

07/02/2024

Wêreld-hardopleesdag 2024 📚📖❤️
Lees is lekker!!

Photos from Diepkloof VGK Primêre Skool's post 07/02/2024

Wêreld-hardopleesdag📖📚

Photos from Diepkloof VGK Primêre Skool's post 02/02/2024

Atletiek 2024🏆🥇🏃🏻‍♂️🏃🏻‍♀️

Photos from Diepkloof VGK Primêre Skool's post 16/01/2024

Skool begin môre 17 Januarie 2024

Ons is opgewonde om al die Diepkloof leerders terug te verwelkom by die skool môre!

Photos from Diepkloof VGK Primêre Skool's post 01/12/2023

Graad 6 bou 3D geboue as deel van Skeppende kunste in die 4de kwartaal.

Photos from Diepkloof VGK Primêre Skool's post 01/12/2023

Gr4's beeld kleurvolle voëls uit dmv collage.

Photos from Diepkloof VGK Primêre Skool's post 01/12/2023

Gr4's werk met herwinningsmateriale om gesigte uit te beeld

Photos from Diepkloof VGK Primêre Skool's post 01/12/2023

Gr4's werk met waterverf om skadu aan te dui.

Photos from Diepkloof VGK Primêre Skool's post 01/12/2023

Graad 6 leerders het hierdie kwartaal geleer oor geboue in Skeppende kunste.

Sien aangehegte foto's van hulle 2D ontwerpe.

Photos from Diepkloof VGK Primêre Skool's post 01/12/2023

Die NSRI het gister die skool besoek om vir die leerders meer in te lig oor waterveiligheid. Leerders het dit baie geniet en baie geleer.

Photos from Diepkloof VGK Primêre Skool's post 03/11/2023

Die Planetarium het ons weer besoek. Leerders het die diepsee geniet veral die walvis en haai wat baie naby aan hulle geswem het.

Photos from Diepkloof VGK Primêre Skool's post 28/10/2023

Graad 7🎓

Photos from Diepkloof VGK Primêre Skool's post 28/10/2023

Graad 6🎓

Photos from Diepkloof VGK Primêre Skool's post 28/10/2023

Graad 5🎓

Photos from Diepkloof VGK Primêre Skool's post 28/10/2023

Graad 4🎓

Photos from Diepkloof VGK Primêre Skool's post 28/10/2023

Graad 3🎓

Photos from Diepkloof VGK Primêre Skool's post 28/10/2023

Graad 2🎓

Photos from Diepkloof VGK Primêre Skool's post 28/10/2023

Graad 1 🎓

Photos from Diepkloof VGK Primêre Skool's post 28/10/2023

Graad R en RR

Photos from Diepkloof VGK Primêre Skool's post 28/10/2023

Diepkloof se Jaarlike prysuitdeling het op Vrydag 27 Oktober plaas gevind. Baie geluk aan elke leerder wat 'n prys ontvang het! Ons is baie trots op julle!

29/09/2023

Geniet die Vakansie! Lekker rus! Skole open 10 Oktober 2023 vir Kwartaal 4

Photos from Diepkloof VGK Primêre Skool's post 29/09/2023

Ons Grondslagfase leerders het baie goed gevaar met die WOW skrabbel en babbel. Dit was sommer lekker gemaklik in die klas gedoen sodat hul met gemak kon wys hoe maklik ons kan spel. Hulle het dit vreeslik geniet en ons as opvoeders so trots gemaak. Baie dankie vir die harde werk.

Videos (show all)

Wêreld-hardopleesdag 2024 📚📖❤️Lees is lekker!!
Gr4's leer dat dit windenergie is wat seilbootjies laat seil.
Graad 5 het hierdie kwartaal geleer oor Skelete. Luister net hoe mooi is hulle liedjie!
Baie dankie @Nando's en @Dorota vir hierdie groot bederf aan al ons leerder van Diepkloof VGK Primêr !❤️ Dit word opreg ...

Telephone

Website