Bergsig Jeug, George Videos

Videos by Bergsig Jeug in George. 'n Plek waar tieners kan groei, meer leer van God en vriende maak. Jesus liefde en Jesus aksies!

Ons sien baie uit na ons Jeugkamp! 11-13 Oktober by Yellowwoods! Dagboek die datum, jy wil dit nie mis nie!

Click to enable sound Next

Other Bergsig Jeug videos

Ons sien baie uit na ons Jeugkamp! 11-13 Oktober by Yellowwoods! Dagboek die datum, jy wil dit nie mis nie!

Ons back julle! Wen of verloor, julle maak ons trots!

JY IS UITGENOOI! As jy in Graad 4 tot 7 is (tussen 9 en 13 jaar oud) moet jy nie hierdie kamp misloop nie. Vrydag 12 tot Sondag 14 Mei 2023 Nooi jou vriende by die skool saam! Hou Bergsig Jeug dop vir meer inligting oor inskrywings. EEN TWEE DRIE, DIS 'N KERKKAMP DIÉ!

Hi daar! πŸ₯³ Ons kan nie wag vir ons tienerkamp van 5-7 Aug nie! Ons hoop om jou daar te sien! πŸ˜œπŸ˜‰πŸ€© Skryf so gou moontlik in vir die wonderlike geleentheid! ⬇️ ⬇️ https://my.forms.app/form/629dcc3fbd94a175bb87f94f 1️⃣2️⃣ dae oor!

Kom kamp saam! πŸ• Kontak ons vir die inskrywings vorm! Sien jΓ³ΓΊ daar! πŸ˜‰ Douglas: 072 951 7687 MarenΓ©: 076 303 9293

TeeLepel Ete? Onthou jou teelepel, R20 en eie drinkding! πŸ˜‰πŸ˜πŸ˜œ

BREAKING NEWS❗️❗️ 'n Moet kyk video oor Vrydag 8 April se social! Sien julle 17:30-19:30! ‼️

Hello!πŸ₯³ Dis 'n nuwe jaar, met ou en nuwe gesigte! 😁 Maar ek (Marene Pretorius) en Douglas is gretig om almal te ontmoet! Hier is so ietsie van ons af!😊 Sien julle Sondag 23 Januarie 18:00 in die jeuglokaal! πŸŽ‰

Kom stap saam en geniet die wonderlike buite lug!

Douglas verjaar!
Surprice!!πŸ€ͺπŸŽ‰πŸŽŠ

Ons sien uit vir more aand! 🀩 Onthou jou masker! 😷😷😷 En bring jou EIE snacks! Geen kieme deel nie asb😁 β™₯️✝️

The world needed one of you too...

Use your smile to change the world and don't let the world change your smile 😁β™₯️✝️

Jesus se liefde maak jou innerlik sterk! β™₯️✝️

Die tieners het n wonderlike bos, modder voete en lekker geselskap stappie geniet in God se pragtige wereld πŸŒ³πŸ˜‚πŸ˜β™₯οΈπŸ˜‰πŸŒžπŸ“ΉπŸ€³βœοΈ

Ons is opgewonde ten spyte van die koue! Moenie dat dit jou stop nie ons het: ❄️πŸ₯Άβ˜ƒοΈ Drumrole!!! πŸ₯πŸ₯πŸ₯πŸ₯ HOT CHOCOLATE!! β˜•οΈβ˜•οΈβ˜•οΈ Laat weet ons as jy saam met ons n lekker fliek aand gaan geniet! πŸŒˆπŸŽ‰πŸΏπŸ₯€ En join ons groep vir vele meer!πŸ˜‰ https://chat.whatsapp.com/Fz9Nre3OpNR1ve4wPX6a7R

Bergsig jeug word nuut!
Is jy reg vir iets nuuts! Ons is opgewonde om aan te kondig dat ignite splinter nuut word! πŸŽ‰πŸ₯³ Wees saam met ons opgewonde! Hou die facebook blad dop en check ons events uit! Dit gaan fantasties wees! β™₯️β™₯️β™₯️ ✝️✝️✝️