Sy genade is vir my genoeg, George Videos

Videos by Sy genade is vir my genoeg in George. God sal deur kom vir jou glo in Hom en Hy sal voorsien

Other Sy genade is vir my genoeg videos

Eerste plek wil ek onverskoning vra omdat ek nou eers vir die nuwe jaar iets opsit maar aan almal n geseende nuwe jaar hou jou oe ol die Here in die jaar Van Evg.MW.Own

Jou Amen en hallelujah moet soos n donderklank klink Aha jy hoor my nie hoor my want dis wat die Woord se jy te stil dis waarom die vyand se fondasie nie geskik kan word nie jy nodig om Amen te se Hallelujah kom kerk van God skit die fondasie van die vyand

Hoordie boodskap in die Naam van Jesus hoor dit hardloop met dit en aanvaar dit

Hoor die boodskap wat hier uit kom neem dit en beweeg met dit wanne jy beweeg met wat God vir jou gee sal jy sukses behaal

I've just reached 6.5K followers! Thank you for continuing support. I could never have made it without each one of you. 🙏🤗🎉Gie ek hoerdie bkad begin het ej die Here gevra en vandag vra ej Hom om fit nog te lat groeie dznkie dat julle my toelaat om die Woord van God aan jlle te deem en julle kan bemoedig

I've just reached 6.5K followers! Thank you for continuing support. I could never have made it without each one of you. 🙏🤗🎉

Night of blasting fire Apostolic breakthroughs