ST. Mary's RC Primary, George Videos

Videos by ST. Mary's RC Primary in George.

GRAADEPLEGTIGHEID_GRAAD R_2022👨‍🎓

Other ST. Mary's RC Primary videos

GRAADEPLEGTIGHEID_GRAAD R_2022👨‍🎓

Prefek Kamp 2022 Tema: Leierskap Aangebied deur: Mnr. Kennedy

Personeelontwikkeling: 28 Januarie 2022 Aangebied deur: Leticia Cunningham

St. Mary's bied aan...

Teacher's day 2021! Gedig deur Mnr. S. Jumat

Internasionale geletterdsdag - 8 September 2021 "Hoe meer jy lees, hoe meer dinge sal jy weet. Hoe meer jy leer -hoe meer plekke sal jy gaan" Op die dag het ons grondslag fase(graad R tot 3) die dag gevier deur n poppekas opvoering, 'n boodskap van Tippie die olifant en graad 7 leerders wat vir hul lees. Ons intermediêre fase (graad 4 tot 7) het 'n leesstuk ontvang van ons eie digter, Mnr. Jumat. Al ons leerders kan die belangrike dag onthou deur die boekmerke wat hulle gemaak het!

Personeelontwikkeling: 13 Augustus 2021