Ryco Smart College

Skills development courses, education, rural towns upliftment, accredited trainings

Photos from Ryco Smart College 's post 07/02/2024

RYCO SMART COLLEGE NEWS TODAY
_TODAY 7 FEBRUARY 2024_

Congratulation to yet another group of our students on passing their learners drivers license today! One more pivotal turning point in their life to celebrate. Congratulations again and be protected out and about on the roads!

Special shout out to our hard working facilitator Elzette Jansen for doing her best to make sure their all passed.

Follow this link below to give your congratulations message to our students.

*Like, comment and share our page*
https://www.facebook.com/share/p/1kYDzYtREtEYtYRq/?mibextid=Nif5oz

Congratulations to our students:
Anastacia Arendse
Shaundre Jansen
Makgala Moses
Erlene Lindoor
Shulymen Van jaarsveld
Ashnay Lindoor

Campus: Krakeelrivier
Facilitator: Elzette Jansen

Regards

Rhyno Davidson
CEO - Ryco Smart College

Ryco Smart College - Making real change in rural towns

27/01/2024

Ryco Smart College

Ryco Smart College

Ek het 'n fantastiese ontmoet en groet kort buitelug inligtingsessie met die matrikulante van Willowmore Sekondêre skool gehad. Hulle sal ook die komende Ryco-vaardigheidsprogramme in Willowmore bywoon. Ons loods nuwe permanente vaardigheidsontwikkeling-kortkursusseprogramme om die profiel van matrikulante te verhoog. Die matrikulante was opgewonde om van hierdie nuwe komende program te hoor. Ek het ook 'n goeie ontmoeting met die skoolhoof gehad en hom hart klop vir meer geleenthede vir Willowmore-jeug.

Willowmore - Vorentoe

25/01/2024

We are opening our doors in Gqeberha as promised. See details on poster below to register and feel welcome to join the advertising campaign by sharing our poster on WhatsApp and Facebook.

ECD Teachers Course includes:
ECD level 4
ECD level 5
ECD level 6

WhatsApp line for Gqeberha/Port Elizabeth:
https://chat.whatsapp.com/FGCzOa8nLFK281WmfvPfuq

[email protected]

17/01/2024

Area Koördineerders kontak nommers:
Area: George, Mosselbaai, Knysna, Plettenbergbaai, Tjitjikama, Humansdorp
Kontak of Whatsapp: 0609268363

Area: Oudtshoorn, Carlitzdorp, Ladysmith, Dysselsdorp, De Rust, Prins Albert, Beaufort-Wes
Kontak of Whatsapp: 079 816 2192

Area: Willowmore, Uniondale, Avontuur, Haarlem, Misgund, Louterwater, Krakeel, Joubertina en Kareedouwter
Kontak of Whatsapp: 0768817234

Vir meer inligting klik op die WhatsApp blok
https://chat.whatsapp.com/JK02QAzzAHD5dJFZBtG9dz

Ryco Smart College

15/01/2024

LANGKLOOF dorpe ons gaan ons derde fase kursusse begin.

Baie dankie aan die studente van verlede jaar wat vol saal saam met ons gewerk het met ons vorige kursusreeks vir al met die leerdersbestuurskursusse wat suksesvol voltooi was deur so baie mense van Langkloof ook baie geluk aan die groot groepe wat geslaag het.

Meer goeie nuus is ons het opgegradeer met meer kursusse volgens die behoefte van ons area. Ons het studente gevra watter kursusse hulle graag in die area wil hê en die meeste het vir onderwys die ECD kursus gestem. Die ECD kursusse vlak 4, 5 en 6 is nou beskikbaar in LANGKLOOF dorpe insluitend Joubertina, Krakeel, Louterwater, Misgund, Haarlem, Avontuur en Kareedouw. Die kursuse is reeds in George, Mosselbaai, Knysna, Oudtshoorn, Willowmore en die res van die Garden Route distrik besig om uit te brei.

Die groot rede hoekom baie van ons jeug en kinders in LANGKLOOF nie kan gaan studeer nie, is omdat dit baie duur is om in die stede te gaan woon om te gaan studeer, om rede dit sluit in die duur betaling van verblyf, vervoer, kos, klere en studiegeld wat 'n groot uitdaging is vir ons plattelandse gemeenskappe. Om in jou eie tuisdorp te studeer, bly die goedkoopste uitweg. Dit is die rede hoekom ons uit ons pad gaan om hierdie studiegeleenthede te bring. Ons besef ook dat almal dalk nie gereed is om nou vir Januarie-registrasie te betaal nie, dus het die bestuur besluit om studente kans te gee om gedurende Februarie maand te betaal, alhoewel almal wat belangstel saam met die studente wat reeds betaal het kan klas loop. Ons beoog om vanaf 27 Januarie 2024 met klase te begin in die verskeie dorpe.

Let wel hierdie WhatsApp-lyn is slegs vir die mense van die LANGKLOOF dorpe.
Gebruik ons WhatsApp lyn vir hulp deur ons agente - 0768817234 (stuur n WhatsApp boodskap met jou dorp naam, jou naam en van sodat ons jou in die Whatsapp groep kan plaas jou dorp)

Dit is die ware vorm van hulp vir plattelandse dorpe. Deel die nuus op u sosiale media.

Ryco Smart College in vennootskap met ander kolleges

06/01/2024

Driving learners courses now available in Knysna. You can make it happen, year of greater things.

Join the Knysna driving learners group for driving learners courses.

This WhatsApp link is only for people living in Knysna https://chat.whatsapp.com/EKee7dFnf1d1tX16kUVgfJ

03/01/2024

Finally Port Elizabeth - Gqeberha

So many people of Gqeberha has reached out to us and finally we have the opportunity to reach out back to them. Yes we are opening a new branch in Qeberha. Join the fastest growing community college today!!!

We are opening doors in more areas of the Eastern Cape

01/01/2024

GOEIE NUUS KNYSNA
Publiekasie vandag 1 Januarie 2024

Ons kom môre Knysna besoek om ons Kollegekampus in Knysna te open. Baie mense van Knysna doen tans navrae en aansoek om by ons te leer daarom is dit vir ons belangrik om die geleenthede wat ons bied na die kleiner behoeftige gemeenskappe te bring, omdat ons besef hoe duur dit is om in stede te gaan woon om te leer met hoë akkommodasie en vervoer koste. Ons kom môre om die belangstellendes te sien asook om te reël om ons kollege amptelik in Knysna te open.

Plek: Sinethemba, Khayalethu, Ntlanga Str opposite Percy Mdala High School
Datum: 2 Januarie 2024'
Tyd: 12uur nm

Hierdie is groot nuus stuur dit aan op u sosiale platforms.

20/11/2023

Oudtshoorn - Mooi nuus

Ryco Smart College bied die beste en bekostigbare studiegeleenthede en is beskikbaar in jou eie dorp.

Sny reis- en verblyfkoste na ander dorpe heeltemal en studeer in jou eie dorp. Die ander goeie nuus is dat jy kan voort gaan om te werk gedurende die week en ons Saterdagklasse bywoon. Hierdie studieprogram is ontwerp om dit vir jou moontlik te maak om teen baie lae pryse te studeer om steeds jou verdere geleerdheid en diplomas te verwerf. By ons hoef jy nie bekommerd te wees oor lae matriekeksamenpunte soos wat by baie ander universiteite vereis word nie. Ons aanvaar selfs vanaf graad 10. Nog goeie nuus as jou huishoudelike inkomste minder as R5000 per maand is, kan jy aansoek doen vir 50% afslag by ons studiekursusse noodhulp afdeling.

_Waar anders kan jy met hierdie voordele studeer._

Ons program is ontwerp om by die huidige ekonomiese toestande en omstandighede van ons gemeenskappe as ook landelike gemeenskape te pas. Jy kan steeds jou studiedroom 'n werklikheid maak.

Dit is 'n vennootskapsprogram en ons is ten volle geakkrediteer.

*Ons hooftak:*
Ryco Smart College
By die Golden Oldies Club perseel
Nelson Mandela Bulivard
Langs George Conville polisie stasie
Conville
George
6530

*Kontak ons hulp-lyn*
078 705 2789
(Ook op WhatsApp beskikbaar)

Deel die nuus op Facebook en WhatsApp so baie jeug en mense wil graag studeer maar weet nie van ons geleenthede nie.

14/11/2023

Ouma Sarie at Ryco Smart College

Ryco Smart College bied die beste en bekostigbare studiegeleenthede en is beskikbaar in jou eie dorp.

Sny reis- en verblyfkoste na ander dorpe heeltemal en studeer in jou eie dorp. Die ander goeie nuus is dat jy kan voort gaan om te werk gedurende die week en ons Saterdagklasse bywoon. Hierdie studieprogram is ontwerp om dit vir jou moontlik te maak om teen baie lae pryse te studeer om steeds jou verdere geleerdheid en diplomas te verwerf. By ons hoef jy nie bekommerd te wees oor lae matriekeksamenpunte soos wat by baie ander universiteite vereis word nie. Ons aanvaar selfs vanaf graad 10. Nog goeie nuus as jou huishoudelike inkomste minder as R5000 per maand is, kan jy aansoek doen vir 50% afslag by ons studiekursusse noodhulp afdeling.

Waar anders kan jy met hierdie voordele studeer.

Ons program is ontwerp om by die huidige ekonomiese toestande en omstandighede van ons gemeenskappe as ook landelike gemeenskape te pas. Jy kan steeds jou studiedroom 'n werklikheid maak.

Ons hooftak:
Ryco Smart College
By die Golden Oldies Club perseel
Nelson Mandela Bulivard
Langs George Conville polisie stasie
Conville
George
6530

Deel die nuus op Facebook en WhatsApp so baie jeug en mense wil graag studeer maar weet nie van ons geleenthede nie.

14/11/2023

Best news rural communities also included this time.

Photos from Ryco Smart College 's post 13/09/2023

GROOT HOOP VIR JEUG EN ANDER
BAIE GELUK AAN ONS STUDENTE

Publiekasie: Vandag Woensdag 13 September 2023.

Hierdie berig bring soveel vreugde om geluk te kan se aan Jason Bruintjies, Adriana Bruintjies, Albertus Botha, Shanell Damons, Herusha Palmer, Anasthia Jantjies en
Mtotoyi Tokozile met slaag van hul bestuurs-leerders permit.

Dit is ons 16de groep wat hul bestuur-leerders kursus slaag met ons
K53-kurrikulum kursus – Die teorie agter die toets, sluit in die verskillende: kontroles, reëls, prosedures, seine en nasien.

Vandag wil ons ook die volgende rolspelers erken en vereer

Ons bedank graag ons hardwerkende Sentrumbestuurders Michelle Zana (Joubertina), Elzette Jansen (Krakeel) en Sharon Borchards (Louterwater), mnr Chester Thyse (Haarlem) en mnr Jerome Solomons (Uniondale) wat hul eie tyd die maksimum oorskry het om te werf. en bestuur hul Sentrums in hul verskillende dorpe.

Dankie aan ons Fasiliteerders Mnr M Minnaar, Mnr R Olyn, Me M De Celly wat baie tyd gegee het om ons studente te doseer.

Spesiale dank aan die UCC Kerke, Eerwaardes en Kerkraad van Joubertina en Louterwater vir julle vennootskap deur hierdie programme in die verskillende dorpe van Langkloof. Dankie aan dominee Andries Palmer wat hierdie reëlings help tref het.

Spesiale dank aan ons stigtersdirekteure mnr Rhyno Davidson en mnr Raphael Goeieman vir die mentorskap van hierdie wonderlike gemeenskapsontwikkelingsprojek.

HIERDIE IS GROOT HOOP VIR JEUG EN MENSE VAN LANDELIKE GEBIEDE.

24/08/2023

Mooi dinge gebeur in Langkloof
Don 24 Augustus 2023

Ons tweede groep studente vanaf die Langkloof dorpe wat hul bestuurders-leerlinge-kursus voltooi het, is vandag in Uniondale om hul afsprake vir die Leerlingpermit-sertifikaat te maak.

Deel/Share

12/07/2023

You did it!! Reagan Meiring
Congratulations and well done. Especially as you passed on your first attempt! Your drivers Learners Certificate. You’ve done a great job

College: Ryco Smart College (Haarlem Campus)
Traffic Department: Uniondale George Municipal

Special thanks to our Facilitators and Education crew.

Regards

Chester Thyssen
Haarlem Branch Centre Manager

12/07/2023

Yes he did it!! Congratulations to Melchior Ferendale Oom Milky

We are all very proud of you for hitting one of life’s milestones and passing your driving Learners test. Huge congratulations

Regards

Jerome Solomons
Senior center manager Uniondale

Ryco Uniondale Branch

Photos from Ryco Smart College 's post 07/07/2023

Ons het gisteraand daarin geslaag om in Avontuur, Louterwater, Krakeel en Joubertina kollege klas te gee met
4 fasiliteerders en 4 kampus en sentrumbestuurders.

Hierdie projek maak geskiedenis in landelike gebiede in die vaardigheidsontwikkelingsbedryf, veral in die jeugontwikkelingsveld. Die jeug in hierdie gebiede moet in stede gaan bly om te studeer en dit gaan hand aan hand met geweldige hoë en duur studie en lewenskoste.

Jong mense in landelike gebiede val dus nie altyd uit omdat hulle nie wil nie, maar omdat hulle ná skool die hartseer nuus besef dat daar nie geld of ’n beurs is om hul studies voort te sit nie. Maar Ryco Smart College bring nuwe hoop met klein tot groot kursusse. Vorentoe Langkloof Jeug!!

Ryco Dosente span:
me Marshy-lee De Celly en me Feroza Solomons (Avontuurkampus), mnr Ruchiano Olyn (Louterwaterkampus), mnr Chester Thyssen en mnr Jerome Solomons (Krakeelkampus) en mnr M Minnaar en mnr Rhyno Davidson (Joubertina-kampus).

Sentrum kumpus bestuurders:
Jerome Solomons (Senior Sentrumbestuurder)
Julinda (Avontuur)
Sharon Borchards (Louterwater)
Elzette (Krakeel)
Michelle Zana (Joubertina)

Ryco Smart College

Langkloof Destrik, Oos-Kaap, Suid-Afrika

Groete

Feroza Solomons
Admin Desk

05/07/2023

Congratulations to Nadine Matthys
on obtaining your drivers learners. Your hard work and perseverance paid off – huge congratulations on passing your test today at Uniondale Municipal Traffic department!

You did it! ... Well done! ...

Proud Facilitators:
Mr M Minnaar, Mr Ruchiano Olyn, Me Marhy-lee De Celly and Me Katya De Bruin

Haarlem Centre Manager:
Chester Thysse

Regards
Jerome Solomons
Ryco Uniondale Branch

05/07/2023

Congratulations to Rayn Jantjies
on obtaining your drivers learners. Your hard work and perseverance paid off – huge congratulations on passing your test today at Uniondale Municipal Traffic department!

You did it! ... Well done! ...

Proud Facilitators:
Mr M Minnaar, Mr Ruchiano Olyn, Me Marhy-lee De Celly and Me Katya De Bruin

Regards
Jerome Solomons
Ryco Uniondale Branch

05/07/2023

Congratulations to Lucritia Mokoena on obtaining your drivers learners. Your hard work and perseverance paid off – huge congratulations on passing your test today at Uniondale Municipal Traffic department!

You did it! ... Well done! ...

Proud Facilitators:
Mr M Minnaar, Mr Ruchiano Olyn, Me Marhy-lee De Celly and Me Katya De Bruyn

Regards
Jerome Solomons
Ryco Uniondale Branch

14/06/2023

Baie geluk aan Elsabe Dirks, 'n student van Ryco Uniondale-tak wat vandag haar Bestuurdersleerders-toets geslaag het as 'n eerste deelnemer van die nuwe Uniondale Verkeersafdeling onder George Munisipaliteit. Ons bedank ook graag ons hardwerkende fasiliteerders onder leiding van mnr M Minnaar en Uniondale Senior Sentrumbestuurder mnr Jerome Solomons. Baie geluk Elsabe 'Nok' geniet dit!!

12/06/2023

Pas bekend
Publiekasie: Maandag, 12 Junie 2023

Sak pas Bestuurder-leerder pakket van slegs R200 verkeersafdeling koste in gesluit.

Dit gaan 'n baie belangrike aspek wees om as student 'n bestuurslisensie te kry vir al die met die werksoektogte. Baie werksgeleenthede wat opduik vereis dat aansoekers 'n bestuurslisensie moet hê.

Dit sal baie sinneloos wees om toegang tot hierdie gulde geleentheid te hê om hierdie sakpasbestuurder-leerderkursus te kan doen en dit nie te doen nie. Die lisensie sal tot groot voordeel vir studente of 'n gegradueerde studente wees en voeg wetlike magtiging by om op openbare paaie te ry. Daarom moedig ons ouers en studente aan om so gou as moontlik jou bestuurslisensie te bekom en jou bestuursvaardighede te verbeter. Ons glo dat elke ouer besef hoe vroeër jou kind 'n rybewys kry, hoe beter is dit vir sy/haar toekoms. Ryco het 'n sak pasbestuurders-leerlingpakkette kursus beskikbaar vir studente wat 26 Junie begin tydens die skoolvekansie vir 2 weke (Maandae tot Donderdae vir 2 weke) van 10uur soggens tot 1uur middae.u

Die uiteensetting van koste:
•Ryco-leerderskursus R100
•Verkeersafdeling
Leerlinglisensie-aansoek R68
•Leerlinglisensie-uitreikingspermit R33

Die totale bedrag vir die volle kursus plus verkeersdepartementfooi sal slegs R200 wees. Dis so goedkoop en bekostigbaar en nou beskikbaar in Uniondale.

Slegs 100 studente sal toegelaat word so doen vandag aansoek om teleurstelling te voorkom. Hierdie kursus is slegs vir skoliere graad 11 en 12 (17 jaar en ouer).
Ons droom saam dat hoërskool kinders skool klaarmaak met hom/haar matrieksertifikaat in die een hand en die leerlingrybewys in die ander hand. Trotse ouers neem wyse besluite.

07/05/2023
07/05/2023

Ryco Smart College Langkloof Road trip

14/04/2023

Dear potencial upcoming student*
Education - Teachers Course

Thank you for your inquiry

Like and follow our page to stay up to date.
https://www.facebook.com/profile.php?id=100090112270977

Our course is four years
• Two year ECD Level 4 and 5 Certificate……..This certificate will allow you to become a Grade R teacher
• Then follows a two-year Diploma……………. This diploma will allow you to become a Grade R,1,2 and 3 teacher
All our courses at Ryco Smart college are accredited

_Classes for Saturdays will be 08h00 to 14h00 Classes for Tuesdays and Thursdays will be from 18h00 to 20h30

_All payments must be made directly to the Ryco Smart College Bank Account Use first and last name as reference_
_Please always keep the proof of payment and bring it to class for inspection_

*To apply, click on the link below and complete the application online from your phone.*
https://tinyurl.com/RYCO-APPLICATION-FORM

_Hope to see soon_

God bless
Ryco Smart College

13/04/2023

Success takes time. Stay focused. Be patient.

13/04/2023

Onderwys opleiding vir landelike dorpe
Klein-Karoo en Langkloof area

Omdat baie van die belangstellendes in plaasgebiede woon, het ons 'n oproep/whatsapp sentrum gestig om die belangstellendes by te staan ​​met registrasies. Maak seker jy stuur jou naam, van, ouderdom en dorpsnaam aan na ons whatsapp-sentrum. Alle ouderdom is welkom om aansoek te doen.

Ryco Smart College - Bou jeug tot n better toekoms.

06/04/2023

Goeie nuus Misgund die bestuur het besluit om ook die geleentheid aan Misgund te bied na vele telefoonoproepe en inbox boodskappe van jeug wat uitryk aan ons. Jy kan nou registreer via Whatsapp, sluitingsdatum is 15 April 2023.

Sien plakkaat vir whatsapp nommer.

Deel die post op u whatsapp en facebook

Photos from Ryco Smart College 's post 05/04/2023

Haarlem Course
Publication Today: Wed, 05 April 2023
Campus: Haarlem Campus

Haarlem youth students and students from surrounding farm areas are busy studying for a better future. The group is halfway through their training and are focusing hard on their lessons.

Haarlem Branch Manager: Chester Thyssen
Facilitators: Mr Ruchiano Olyn, Me Marshy-lee De Celly

Partnership with:
George Municipality (Uniondale&Haarlem)
Ryco Mighty God Conferences
Ryco Platforms NPC

A Rural town youth empowerment project

09/03/2023

Ryco Haarlem Tak
Bestuursleerlingkursus

Registrasievorms kan Maandag tussen 10:00 en 15:00 by die Haarlem Munisipale jeug-kantoor gedoen word.

Die bestuursleerderkursus is gratis vir plattelandse dorpe slegs die administrasiefooi is betaalbaar vir die Ryco Kursus.

Photos from Ryco Smart College 's post 26/02/2023

Study at RYCO SMART COLLEGE (University)

Don't let your child sit at home all year there is still hope, all he or she needs is a little hard work.

Registration is now open to youth and the rest of the community (all ages are welcome). This course is available part-time to be convenient if the student is working.

Share this great news on Facebook and Whatsapp also like our page to stay updated with more news of our next courses.

Want your organization to be the top-listed Non Profit Organization in George?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Videos (show all)

Ouma Sarie at Ryco Smart  CollegeRyco Smart College bied die beste en bekostigbare studiegeleenthede en is beskikbaar in...
Ryco Smart  College Langkloof Road trip

Telephone

Website

Address

Office Next To Conville Police Station 2 Yellow Houses Opisit Total Garage Nelson Mandela Bulivard For, Golden Oldies Club
George
0648455395

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 15:00

Other Non-Governmental Organizations (NGOs) in George (show all)
APD George APD George
Olympic Drive
George

George Association for Persons with Disabilities is a non-profit organization, aimed at rendering services to persons with disabilities in the George Municipal area.

Fathers of Valor Fathers of Valor
George
George

Community of fathers with hearts of lions doing fatherhood together.

Ubuntu Convention MD410 Ubuntu Convention MD410
George Road, Wilderness
George, 6530

The official page for the Lions Clubs International Multiple District 410 Convention 2024

Fathers Of Valor Fathers Of Valor
Glen Barrie
George, 6529

Fathers Of Valor is a brotherhood of men & fathers rising up together as a community

Ikhaya lethemba Ikhaya lethemba
17 Pikkewynlaan, Pacaltsdorp
George, 6534

Community Upliftment Centre based in Pacaltsdorp, George, RSA.

Vleis vir Hoop Vleis vir Hoop
York Street
George, 6529

Wildman George NPO Pty Ltd

Options Care Centre - YFC George Options Care Centre - YFC George
54 Albert Street (Next To Easy Care)
George, 6529

Impacting and Developing youth and families who face a Pregnancy or an HIV crisis. We give Counselli

Cushian church- geofortsbay district Cushian church- geofortsbay district
Erf No8 Zone 6 Thembalethu George
George, 1096

cushian church georfortsbay district is a district situated in the southern cape

Write2BU Write2BU
George, 6529

The development of writing skills for various purposes.

Big Brothers Mentoring Programme Big Brothers Mentoring Programme
Thembalethu George
George, 6529

Big Brothers Mentoring Programme is an initiative that assist young men to identify their true potential. To develop positive attitude, beliefs, thoughts, feelings and great future...

George Youth Cafe George Youth Cafe
Market Lane
George, 6530

We are a Non-Profit nurturing the Next Gen workforce and Innovators through youth training.

Touchstone Advocacy Touchstone Advocacy
George, P.O.BOX184HOEKWIL6538

Accusations of witchcraft and witch-hunts continue to this day. Help us bring an end to these human rights abuses.