Die Lekker

Ingelegde produkte, tuis gemaak, met 100% liefde 🤍 Alle produkte kan tot en met 1 jaar gestoor word. Verkoel na oopmaak.

28/03/2023

Go ghetti yo spaghetti 🍝🍝

Niks soos hierdie slaai se perfekte “sweet and sour” kombinasie met uie en greenpepper vir crunch.
Jy kan hom warm of koud eet.

Beskikbaar in 750ml en 375ml, maar koop maar die groot een 😉

27/03/2023

ń Soet (Mostert) kompliment 🥳🥳
Jip, dis die lekker soet mostert 😎

20/03/2023

Die groenvye was op “pre-order” uitverkoop 🥳🥳 dalk het ons binnekort weer!
ń HUGE soet mostert bestelling hou ons op die oomblik redelik besig, but counting blessings 😇

24/01/2023

Bestellings vir die Capetonians sluit vandag.
Wikkel Spikkel 🥳

📢📢📢
Februarie maand is ons weer in die Kaap 🤩
Ons lewer af in Paarl, Noordelike voorstede, Moorreesburg en in die Weskus 🚗🚗

Bestellings sluit 24 Januarie 👀

😎

23/01/2023

Coming soon 🤩

20/01/2023

Ons aflewerings datum vir die Kaap is bevestig - 2 en 3 Februarie 🥳🥳

Bestellings sluit Dinsdag die 24ste 🕣

13/01/2023

📢📢📢
Februarie maand is ons weer in die Kaap 🤩
Ons lewer af in Paarl, Noordelike voorstede, Moorreesburg en in die Weskus 🚗🚗

Bestellings sluit 24 Januarie 👀

😎

05/01/2023

“salig op die tong”
Nothing has ever been so true 😏

Pasta, maalvleis en TAMATIE ALL-ROUNDER. So maklik soos dit 🤩

Die Lekker is in Oos-Londen, dankie vir die foto 🥳

🖤🤍🖤🤍

24/12/2022

Ons het vandag die heeeel laaste aflewering gedoen vir die jaar.

Geseënde Kersfees aan al ons kliënte, baie dankie vir elkeen se ondersteuning deur die jaar.
Mag jul elkeen n besonderse dag hê 🤍

07/12/2022

Kersete must-have 🤤
Gammon, boud, kouevleis, frikkadele, hoender, kase, beskuitjies, toebroodjie…limitless!!

Kry joune by -
Family Farmstall, Paarl
Komma-Weer Tuisnywerheid, George
Fynbos Padstal, Waboomskraal, George

Photos from Die Lekker's post 02/12/2022

Ons het gister seker gemaak Fynbos Padstal het voorraad vir die vakansie gangers ook 🤩

Vriendelike personeel, klomp snuffelgoedjies, skoon en netjiese winkel - moenie verby hul ry nie!!!

Photos from Die Lekker's post 30/11/2022

“Pollie ons gaan Paarl toe” 🥳🥳🥳

Die Lekker is in die Boland 🤩🤩🤩

Gaan loer in by Family Farmstall in Paarl, hulle het díe coolste voorraad! Klere, geskenke, meubels, kos, lekkergoed, gebak, plante, blomme…ALLES!

23/11/2022

Random facts…of nuttelose inligting as jy wil 😏😏

Kook die maklikste: Kerrie Noedelslaai
Minste skottelgoed: Soet Mostert
My gunsteling: Kerrie Noedelslaai
Kook die moeilikste: Sousbone MAAR, dit is vir my so spesiale produk. My Ouma se resep…met al die “secrets” 😎 Ek d**k altyd aan haar as ek dit kook ❤️
Gewildste produk: Kerrie Noedelslaai
Prep die langste: Jalapeño Relish en Tamatie All- Rounder. “And blend and blend and blend” 😬
Meeste skottelgoed: Sousbone!!! Alles raak taai!!!
Most underrated produk: Ingelegde Spaghetti 🍝
Bestandeel wat ons die meeste aankoop: Suiker
Bestanddele wat in al die produkte gaan: Suiker en Asyn



🤍

18/11/2022

Wat ń opwindende twee weke 🤩

211 botteltjies is afgelewer 🥳
Vir nou gaan ons op naweek (sit boude, rus bene 🥂🌊)

Onthou om te bestel teen komende Maandag die 21ste, vir aflewering die 1ste Desember (George).

LEKKER naweek almal, veilig wees 💛

15/11/2022

Ons het vandag 59 eenhede gebottel (nuwe rekord) - en hulle ALMAL het ń baas.
Moenie vergeet om teen die 21ste November te bestel, vir aflewering die 1ste&2de Desember (in George).
Daarna kook ons alweer vir Januarie!

Baie dankie vir elkeen se ondersteuning, dit is só ń seën 🙏🏻🙏🏻🙏🏻

11/11/2022

Ek kan dit nie glo nie 😱😱 maar ons laaste aflewerings (in George) vir die jaar is die 1ste en 2de Desember!

Die Lekker kan jou Desember vakansie só gerieflik maak.
Dop die pot om in n slaai bak - die mans wil mos elke aand braai.
Maak die tamatie all-rounder vinnig warm, of sommer so uit die pot op n worsrolletjie.
Jou kaas bord is uitgesort met ons soet mostert en jalapeño relish!

Bestellings sluit die 21ste November, moenie uitmis nie!

08/11/2022

📢📢📢

Let asseblief op na ons nuwe pryse.

Ons streef daarna om die goedkoopste, maar steeds kwalityd bestanddele en vars groente te gebruik - daar is ongelukkig nie veel van n keuse as dit by die potte kom nie.

Baie dankie vir die ongelooflike ondersteuning 🥳🥳🥰🥰

- Alenda 💛

01/11/2022

Office View 😍😍😍
Ja dis n avo pit 😏

24/10/2022

Ons neem bestellings 🥳🥳

Aflewering in George 4 November ☎️☎️

Photos from Die Lekker's post 09/10/2022

As jy die Outeniquapas ry, moenie Fynbos Padstal mis nie, Die Lekker is op hulle rakke 🤩🤩

Photos from Die Lekker's post 04/10/2022

🤩🤩🤩

Ons het dit gemaak!

As jy in George is en vergeet het om the bestel, Komma-Weer Tuisnywerheid hou al ons lekker produkte aan 🌈

01/10/2022

Die wenner van ons lucky draw iiiiis 🥁🥁🥁🥁 🥁

Clarisa Annandale 🥳🥳

Dankie aan almal wat deel geneem het 🌈

Photos from Die Lekker's post 30/09/2022

Ons kompetisie sluit vandag, onthou om te share ‼️‼️

28/09/2022

Dit gaan wild hier in die kombuis.
Die bestellings stroom in…en ons trek oor biedjie meer as ń week 👀👀

Ons lewer volgende week en Donderdag die 6de Oktober in George af, en daarna sal aflewerings slegs maandeliks gedoen word - plaas ASB bestellings teen more, die laatste

Hê ń LEKKER dag 🌈



🙏🏻

Photos from Die Lekker's post 26/09/2022

Dis die laaste week van ons lucky draw!
S H A R E sommer nou voor jy vergeet en uit mis 😬😬

LEKKER week 💛

23/09/2022

Wat. ń. Week. 😱😱

net DANKIE, vir elke bestelling en persoon wat ons kliënte ondersteun.
To God all the glory 🙌🏻 Hy gooi my toe met blessings 🥰🥰

LEKKER naweek, ek hoop julle braai more 🤍🤍

19/09/2022

Want loadshedding, maak die meeste van die tyd wanneer die krag aan is 🤓🤓



🧡

Photos from Die Lekker's post 19/09/2022

Nog net twee weke oor om deel te neem aan ons lucky draw 🤩

Share en wen 🥳🥳

Photos from Die Lekker's post 14/09/2022

Ons is bitter opgewonde om te sê ons produkte is nou beskikbaar by hierdie bítter oulike winkel in George 🥳

Ouma Bettie se Winkel!
Winkel 2, York Straat 65 - regoor SSK.

Hier is letterlik iets van als, gaan loer in en kry iets “LEKKER” 🤩

Want your business to be the top-listed Food & Beverage Service in George?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Videos (show all)

Die wenner van ons lucky draw iiiiis 🥁🥁🥁🥁 🥁Clarisa Annandale 🥳🥳Dankie aan almal wat deel geneem het 🌈
Can you guess what is cooking, good looking?Die geure wat uit hiérdie pot kom is amazing 🤤🤤#happytears 🧅

Telephone

Website

Address

George
Other Food & Beverage Service & Distribution in George (show all)
Griebenouw Traders Griebenouw Traders
George, 6529

Griebenouw Traders is a local distributor of farm products and services. Based in the George area.

Jude’s Jude’s
Heroldsbaai
George

Delicious handcrafted sweet & savoury items. Inspired by traditional mouthwatering recipes.

AnMal Fish & Poultry AnMal Fish & Poultry
Oubaai Golf Estate
George, 6530

We specialize in supplying wholesalers, supermarkets, and distribution centers with high volume / lo

Lana's Food Services Lana's Food Services
George
George, 6529

We provide fresh fruit and vegetable boxes delivered to your door.

Everything Chicken Everything Chicken
17A 4th Avenue Denneoord
George, 6529

Wide Range of Free Range chicken Products. Non GMO Fed, Air chilled, No added water Strictly Halaal

Hetta's Home Foods Hetta's Home Foods
C/O CJ Langenhoven Street & Palm Lane
George, 6529

Frozen food as well as Fresh food. A wide variety available.

Garden Fruit Garden Fruit
George, 6529

Producers of frozen yogurt sachets, drinking yogurts, juices and water sachets.

Die Kaalvoetkombuis Die Kaalvoetkombuis
George, 6530

Nostalgie in n fles...

Chef-HLUMIE Chef-HLUMIE
George

FoodArt�

Natal Curries Natal Curries
32 Formosa Avenue
George, 6529

Food/beverage

Frankly Fresh Catering Frankly Fresh Catering
George

Frankly Fresh offers catering services & private Cheffing of a superior standard.We specialize in ca

Clover. Way Better. Clover. Way Better.
26 Extention Road, Pacaltsdorp
George, 6530