Maujim Aloha-2022

Handmade Kids Hair Accessories

Photos from Maujim Aloha-2022's post 01/06/2022

โš” L O K A R U T A D A M P I E S โš”

Aitsa!
Nou kan ๐“›๐“ธ๐“ด๐“ช ๐“๐“ญ๐“ช๐“ถ๐“น๐“ฒ๐“ฎ๐“ผ spesiaal opdress vir spesiale geleenthede mamma's.

Met die mooiste โ„๐•ฆ๐•ฅ ๐”ธ๐•ฃ๐•ฅ Wapenrusting print,
die cuteste bykomstighede vir jou klein mannetjie!!!

Strikdassie @ R95 elk (0/3m - 10/11j)
Das @ R95 elk ( 2/3j - 10/11j)

Bestellings maak vanmiddag oop!!

Kontak jou naaste Loka Bytjies en Blommies agent of winkel om joune te bestel!!โš”โš”

Photos from Maujim Aloha-2022's post 31/05/2022

"Deep in their ๐“ก๐“ธ๐“ธ๐“ฝ๐“ผ, all ๐ŸคŽ๐Ÿ„ต๐Ÿ„ป๐Ÿ„พ๐Ÿ…†๐Ÿ„ด๐Ÿ…๐Ÿ…‚๐ŸคŽ keep the ๐•ƒ๐•š๐•˜๐•™๐•ฅ"

Faux Leather Kopbandjie beskikbaar teen R45 elk - Koerier beskikbaar

Bestel per WhatsApp - 062 584 0437

Photos from Maujim Aloha-2022's post 24/05/2022

"๐Ÿ’›๐Ÿ…ˆ๐Ÿ„ด๐Ÿ„ป๐Ÿ„ป๐Ÿ„พ๐Ÿ…†๐Ÿ’› is the ๐“•๐“ฎ๐“ฎ๐“ต๐“ฒ๐“ท๐“ฐ just before you ๐•Š๐•ž๐•š๐•๐•–"

Hierdie strikkie is beskikbaar op n Knippie of n Kopband - R45 per stel

Bestel per WhatsApp - 062 584 0437. Koerier beskikbaar R50

Photos from Maujim Aloha-2022's post 24/05/2022

"When you โ„™๐•๐•’๐•Ÿ๐•ฅ a seed of ๐“›๐“ธ๐“ฟ๐“ฎ it is you that
๐ŸŒธ๐Ÿ„ฑ๐Ÿ„ป๐Ÿ„พ๐Ÿ…‚๐Ÿ…‚๐Ÿ„พ๐Ÿ„ผ๐Ÿ…‚ ๐ŸŒธ"

Hierdie strikkie is beskikbaar op n Knippie of n Kopband - R45 per stel

Bestel per WhatsApp - 062 584 0437. Koerier beskikbaar R50

Photos from Maujim Aloha-2022's post 24/05/2022

Don't let the ๐•Š๐•–๐•–๐••๐•ค stop you from ๐“”๐“ท๐“ณ๐“ธ๐”‚๐“ฒ๐“ท๐“ฐ the ๐ŸŒฑ๐Ÿ‰๐Ÿ…†๐Ÿ„ฐ๐Ÿ…ƒ๐Ÿ„ด๐Ÿ…๐Ÿ„ผ๐Ÿ„ด๐Ÿ„ป๐Ÿ„พ๐Ÿ„ฝ ๐Ÿ‰๐ŸŒฑ

Hierdie strikkie is beskikbaar op n Knippie of n Kopband - R35 elk

Bestel joune per WhatsApp - 062 584 0437

Photos from Maujim Aloha-2022's post 24/05/2022

"dont let ๐“ช๐“ท๐”‚๐“ธ๐“ท๐“ฎ trample on your
๐Ÿค ๐Ÿ„ณ๐Ÿ„ฐ๐Ÿ„ธ๐Ÿ…‚๐Ÿ„ธ๐Ÿ„ด๐Ÿ…‚ ๐Ÿค" - not even ๐•๐• ๐•ฆ...

Hierdie strikkie is beskikbaar op n Knippie of n Kopband - R35 elk

Bestel joune per WhatsApp - 062 584 0437

Photos from Maujim Aloha-2022's post 22/05/2022

Hierdie was een Loka โ„•๐•’๐•จ๐•–๐•–๐•œ. Met julle stunning nuwe ๐Ÿ„ณ๐Ÿ„ด๐Ÿ…‚๐Ÿ„ธ๐Ÿ„ถ๐Ÿ„ฝ๐Ÿ…‚ lรช daar nog baie mooi
๐ŸŒธโ’ฝโ“โ“โ“กโ“‘โ“จโ“šโ“žโ“œโ“ขโ“ฃโ“˜โ“–โ“—โ“”โ““โ“”๐ŸŒธ voor.

Hou ๐“›๐“ธ๐“ต๐“ต๐“ช-๐“Ÿ๐“ธ๐“น se page dop, Julle gaan dit nie wil uitmis nie

Dankie vir julle ๐จ๐ง๐๐ž๐ซ๐ฌ๐ญ๐ž๐ฎ๐ง๐ข๐ง๐  ๐Ÿ™Œ๐Ÿป๐ŸŒธ

20/05/2022

Hoe ๐Ÿ„ฐ๐Ÿ…†๐Ÿ„ด๐Ÿ…‚๐Ÿ„พ๐Ÿ„ผ๐Ÿ„ด is dit dat jy n ๐“›๐“ธ๐“ด๐“ช - โ„๐•ฆ๐•ฅ in jou hare kan dra? Hierdie bestelling is so lekker om te maak...

๐Ÿ™Œ๐Ÿป

Photos from Maujim Aloha-2022's post 05/05/2022

๐ŸŒผsunยฐflowยฐer๐ŸŒผ
"Even on the ๐”ป๐•’๐•ฃ๐•œ๐•–๐•ค๐•ฅ days, i will stand tall and find the ๐“ข๐“พ๐“ท๐“ต๐“ฒ๐“ฐ๐“ฑ๐“ฝ"

Hierdie is geรฏnspireer deur 'n
๐ŸŒผ๐Ÿ…‚๐Ÿ„พ๐Ÿ„ฝ๐Ÿ„ฝ๐Ÿ„ด๐Ÿ„ฑ๐Ÿ„ป๐Ÿ„พ๐Ÿ„ผ๐ŸŒผin my lewe wat my geleer het om meer soos n sonneblom te wees. Dankie dat jy altyd jou โ“ขโ“žโ“โ“›โ“˜โ“– laat skyn.

Wat d**k julle - Moet ons nog maak....?

Photos from Maujim Aloha-2022's post 04/05/2022

I am not a ๐”น๐• ๐•จ ๐•’๐••๐••๐•š๐•”๐•ฅ - ๐Ÿคซ๐Ÿ˜œ Se ons elkeen vir ons self, maar dan kry jy n ส€แดœแด› แด€ส€แด› Strikkie dan moet jy weet its a good day to ๐“ช๐“ญ๐“ญ ๐“ฝ๐“ธ ๐“ฌ๐“ช๐“ป๐“ฝ!! ๐Ÿ‘Œ๐Ÿป๐Ÿ‘๐Ÿป

Kry jou ๐Ÿ„บ๐Ÿ„พ๐Ÿ„ฟ๐Ÿ„ฑ๐Ÿ„ฐ๐Ÿ„ฝ๐Ÿ„ณ of ฦ™ล‹ฤฑโ„˜โ„˜ฤฑษ› op die link of by Rut Art Gallery @ Yellow Door

https://www.rutcreations.co/product/rut-art-headband-set/

04/05/2022

Se agter my aan... "Ek het 'n nuwe scrunchie nodig"

- Nou beskikbaar by Rut Art Gallery @ Yellow Door Of aanlyn
https://www.rutcreations.co/product/rut-art-hair-scrunchies-with-label/

03/05/2022

Nothing like I've ever seen, Its just a thing of beauty ๐Ÿ‘Œ๐Ÿป๐Ÿ‘๐Ÿป

Photos from Maujim Aloha-2022's post 03/05/2022

Hierdie ๐•Š๐•”๐•ฃ๐•ฆ๐•Ÿ๐•”๐•™๐•š๐•–๐•ค was so lekker om te maak, soos wat ek elkeen maak, lees ek "๐Ÿ„บ๐Ÿ„พ๐Ÿ„ฝ๐Ÿ„ธ๐Ÿ„ฝ๐Ÿ„ถ๐Ÿ…‚๐Ÿ„บ๐Ÿ„ธ๐Ÿ„ฝ๐Ÿ„ณ & ๐“–๐“ฎ๐“ท๐“ช๐“ญ๐“ฎ op ๐“–๐“ฎ๐“ท๐“ช๐“ญ๐“ฎ". Elke ๐•ค๐•”๐•ฃ๐•ฆ๐•Ÿ๐•”๐•™๐•š๐•– het n glimlag op my gesig gesit. Meisies nou gaan julle "Messy Buns" nie meer messy lyk met hierdie een in jou hare nie.

Koop jou ๐Ÿ†๐Ÿ†„๐Ÿ†ƒ Art Scrunchie op die volgende link:

https://www.rutcreations.co/product/rut-art-hair-scrunchies-with-label/

Photos from Maujim Aloha-2022's post 28/04/2022

Die mooiste โ„’โ„ด๐“€๐’ถ ๐ŸŒธs c r u n c h i e s ๐ŸŒธ
nou beskikbaar!

Kan bestel word by jou naaste โ„’โ„ด๐“€๐’ถ agent of by 076 286 0195

Bestel gou joune ๐Ÿ‘๐Ÿปโค๏ธ

Photos from Maujim Aloha-2022's post 25/04/2022

Die wag is verby, die materiaal is hier!!! ๐Ÿ‘๐Ÿป๐ŸŒธ Dit gaan die mooiste s c r u n c h i e s wees!! Binnekort beskikbaar by Rut Art Gallery!!

25/04/2022
25/04/2022

Kyk hoe pragtig het hierdie Lolla-Pop gelyk met haar blommetjies ๐ŸŒธ Dankie mama vir die deel van haar fotoqies!

19/04/2022

๐ŸŽ€๐ŸŒธ๐ŸŽ€๐ŸŒธ๐ŸŽ€๐ŸŒธ๐ŸŽ€๐ŸŒธ๐ŸŽ€๐ŸŒธ๐ŸŽ€๐ŸŒธ๐ŸŽ€๐ŸŒธ๐ŸŽ€๐ŸŒธ
Lolla-Pop is letterlik toe in boksies! Wanneer ons wag vir materiaal om n groot bestelling te begin, kan ons nie anders as om te sit en boksies vou nie
๐ŸŽ€๐ŸŒธ๐ŸŽ€๐ŸŒธ๐ŸŽ€๐ŸŒธ๐ŸŽ€๐ŸŒธ๐ŸŽ€๐ŸŒธ๐ŸŽ€๐ŸŒธ๐ŸŽ€๐ŸŒธ๐ŸŽ€๐ŸŒธ
So opgewonde, Ek deel binnekort n fotoqie sodra die materiaal afgelewer is

16/04/2022

๐ŸŒธ๐ŸŒธ๐ŸŒธ๐ŸŒธ๐ŸŒธ๐ŸŒธ

11/04/2022

๐ŸŒธ๐Ÿ๐ŸŒธ๐Ÿ๐ŸŒธ๐Ÿ๐ŸŒธ๐Ÿ๐ŸŒธ๐Ÿ๐ŸŒธ๐Ÿ๐ŸŒธ๐Ÿ๐ŸŒธ๐Ÿ
Bestel gou jou strikkies wat by hierdie pragtige Loka Rut rokkies pas
๐ŸŒธ๐Ÿ๐ŸŒธ๐Ÿ๐ŸŒธ๐Ÿ๐ŸŒธ๐Ÿ๐ŸŒธ๐Ÿ๐ŸŒธ๐Ÿ๐ŸŒธ๐Ÿ๐ŸŒธ๐Ÿ
Alle bestellings kan geplaas word by jou naaste Loka Blommetjies en Bytjies Agent, Loka Winkels of direk op 076 286 0195.

R125 per stelletjie van 3, Jy kan bestel op knippies of kopbande!

Photos from Maujim Aloha-2022's post 07/04/2022

HIER IS DIT NOU..........!!!!!
๐ŸŒธ๐Ÿ๐ŸŒธ๐Ÿ๐ŸŒธ๐Ÿ๐ŸŒธ๐Ÿ๐ŸŒธ๐Ÿ๐ŸŒธ๐Ÿ๐ŸŒธ๐Ÿ๐ŸŒธ๐Ÿ
Ek kan dit nie meer langer weg hou nie. Hierdie strikkies is spesiaal gemaak vir Loka Bytjies en Blommietjies.
๐ŸŒธ๐Ÿ๐ŸŒธ๐Ÿ๐ŸŒธ๐Ÿ๐ŸŒธ๐Ÿ๐ŸŒธ๐Ÿ๐ŸŒธ๐Ÿ๐ŸŒธ๐Ÿ๐ŸŒธ๐Ÿ
Alle bestellings kan geplaas word by jou naaste Loka Blommetjies en Bytjies Agent, Loka Winkels of direk op 076 286 0195.

R125 per stelletjie van 3, Jy kan bestel op knippies of kopbande!

07/04/2022

Hierdie is nie n brag post nie, Ek post met die hoop dat ek iemand vandag kan bemoedig wat n klein besigheid wil begin of op die punt is om op te gee, Ek deel graag my getuienis ook.

'n bietjie meer as n jaar terug het ek besluit om Lolla-Pop te begin. Waar ek n paar strikkies probeer maak het uit ou stukkies lap of kleure. Meeste mense het ged**k ek is mal of ek gaan dit doen vir n maand en iets anders soek. Hulle het vir my gelag. Ek het besluit ek gaan dit alles gee wat ek het!!

Ek onthou nog hoe opgewonde ek was toe takealot my pers masjientjie kom aflaai het, en ook hoe die mense gese het dit was n d**ky toy. Ek het strikkies gemaak, stadig maar seker! En ek was trots op elke ietsie wat ek gemaak het, Dit was dalk nie van die mooistes in die begin nie, maar dit was n leer proses.

Dit was net na lockdown en geldjies was min, ek het nie duisende rande gehad vir n naaldwerk masjien nie, en tog het ek plek gemaak vir die vyhand wat fluister "wil jy regtig geld mors op iets wat nie gaan werk nie" sien van die begin af wou hy nie gehad het Lolla-Pop moes n sukses wees nie.

So het Lolla-Pop aangegaan, en n paar 100 strikkies gemaak, Waar ek later n klein en bietjie beter masjientjie kon koop, Die rooi een, hy het darm n x1 vinniger spoed gehad as die pers eenetjie! ๐Ÿคฃ๐Ÿ‘๐Ÿป

My aandag dwaal toe af van Lolla-Pop, en raak besig met n paar ander goedjies, My droom lyk toe skielik nie meer so groot soos wat ek in die begin ge droom het nie. Bestellings kom nie in nie, en daar was n keer wat Lolla-Pop vir twee maande nie n bestelling gehad het nie. Jy sien - Die min geduld ding! Die mense wat my ken weet as ek iets gedoen wil he, moet dit nou gebeur en daar is nie tyd vir wag nie. Maar dit moes ook gebeur, soos my man altyd se "alles gebeur met n doel". So moes ek toe n paar lesse leer en deur n paar trials gaan. Waar ek moes besef het dat die Here se tyd, die perfekte tyd is!

Die Here werk op maniere waar ons dalk nie in die oomblik kan verstaan nie en dan vra ons maar, Here hoekom het dit nou so gebeur, Hoekom het ek hierdie persoon ontmoet, hoekom het dit waarvoor ek gebid het heeltemal anders uitgedraai? Kom ek se jou - Die Here het dit so laat gebeur, Hy het daardie persoon in jou lewe gesit, Hy het nee gese waarvoor jy gebid het want Hy het groter en beter in stoor gehad.

So besluit ek dat ek gaan terug keer, soos hulle sal se "Back to Basics". Ek het Lolla-Pop my premรชre fokus gemaak, en dit sal so bly tot die Here vir my anders wys. Maar vir nou is ek op die pad waar die Here lei, Die pad waar Hy die deure oop en die paaie gelyk maak. Alles het net in plek begin val, die een dingetjie na die ander.

Wanneer ek sit en terug d**k aan hoe die Here al lankal die stukkies bymekaar begin sit het, ek moes net kyk wat die Here reg voor my gesit het, maar ek was besig met ander geleenthede en was nie gefokus op my droom nie.

Wel vandag kon ek vir myself hierdie pragtige wit masjien koop, Vir ander is dit nie van die beste naaldwerk masjiene nie, maar vir nou is dit wat ek nodig het, vir nou is dit n seรซning van God, Dit is harde werk, laat aande deur werk die moeite werd - Want Lolla-Pop is besig om te groei, nie net in besigheid nie, Maar wie Ek in Christus is. Ek gee nie om wat die mense d**k van my en waar en hoe ek begin het nie, Ek is nie wie ander mense sรช ek is nie, Ek is wat die groot EK IS sรช ek is.

Aan elke persoon wat saam met my geglo het, saam met my gebid het en wie my gehelp het om te kom waar ek vandag is, BAIE dankie, aan elke Lolla-Pop klient al het jy net een R35 strikkie gekoop, n like gegee of selfs my page geshare het.

D A N K I E ๐ŸŒธ

Ek sien uit en is SO opgewonde oor Lolla-Pop se toekoms, want ek weet dit is in die Here se hande, en Hy stel nie teleur nie.

Dankie Here Jesus, Al die lof en eer kom U toe๐Ÿ™Œ๐Ÿป

Jy is tot alles in staat deur Jesus Christus wat jou die krag gee - Fil 4:13

Moenie opgee op jou droom nie, Vertrou op die Here want Hy is goed, en Hy sal jou deurdra.

Begin weer droom!!

06/04/2022

๐Ÿ™Œ๐Ÿป๐Ÿ‘๐Ÿป๐ŸŒธ๐Ÿ‘๐Ÿป๐Ÿ™Œ๐Ÿป๐ŸŒธ๐Ÿ™Œ๐Ÿป๐Ÿ‘๐Ÿป๐ŸŒธ๐Ÿ‘๐Ÿป๐Ÿ™Œ๐Ÿป๐ŸŒธ๐Ÿ™Œ๐Ÿป๐Ÿ‘๐Ÿป๐ŸŒธ

Ek kan my opgewindenheid nie vir julle wys in n FB Post nie, Maar ek is SO opgewonde oor wat aan die gebeur is by Lolla-Pop.
Hou Rut Art, Loka en Lolla-Pop se blad dop

๐Ÿ™Œ๐Ÿป๐Ÿ‘๐Ÿป๐ŸŒธ๐Ÿ‘๐Ÿป๐Ÿ™Œ๐Ÿป๐ŸŒธ๐Ÿ™Œ๐Ÿป๐Ÿ‘๐Ÿป๐ŸŒธ๐Ÿ‘๐Ÿป๐Ÿ™Œ๐Ÿป๐ŸŒธ๐Ÿ™Œ๐Ÿป๐Ÿ‘๐Ÿป๐ŸŒธ

14/03/2022

God is goed๐Ÿ‘๐Ÿป๐ŸŒธ!! Dit was n besige week by Lolla-Pop. Van die grootste na die kleinste bestelling, ons is dankbaar vir elkeen. ๐Ÿ‘๐Ÿป๐ŸŒธ

Photos from Maujim Aloha-2022's post 10/03/2022

6 van elk s c r u n c h i e s beskikbaar - Kry gou joune! R25 elk ๐ŸŒธ

Photos from Maujim Aloha-2022's post 10/03/2022

Hierdie bestelling was lekker. Dankie Baby & I vir julle ondersteuning. Hierdie s c r u n c h i e s gaan ver, al die pad Melrose Arch toe ๐ŸŒธ๐Ÿ‘๐Ÿป

Photos from Maujim Aloha-2022's post 09/03/2022

Lolla-Pop is baie besig met n grootmaat scrunchie bestelling vir n baba winkel in Menlyn ๐Ÿ™Œ๐Ÿป๐Ÿ’›

Hou ons bladsy dop daar sal beskikbaar wees om te bestel, ๐Ÿ‘๐Ÿป๐ŸŒธ

Photos from Maujim Aloha-2022's post 08/03/2022

Custom Made Kopbandjie vir n pragtige dogtertjie se photoshoot โค๏ธ

Photos from Maujim Aloha-2022's post 04/03/2022

Dis weer tyd vir n ๐ŸŒธ Lolla-Pop Sale ๐ŸŒธ

Daar is groot en mooi dinge oppad, Hou ons blad dop ๐Ÿ™Œ๐Ÿป

WhatsApp indien julle belangstel in die sale items 076 853 1101

Photos from Maujim Aloha-2022's post 08/02/2022

๐ŸŒธ SCRUNCHIE SALE ๐ŸŒธ LIMITED STOCK
WAS R35 - NOW 25
Until 11 Feb - WhatsApp 062 584 0437
More designs available

05/02/2022

Sonneblom Veil vir n pragtige vroutjie se kombuistee ๐Ÿ’›๐ŸŒป

Photos from Maujim Aloha-2022's post 04/02/2022

Die sonneblomme kom net mooier en mooier uit.๐Ÿ’›๐ŸŒป R85

Hierdie clip is vir iemand baie spesiaal na aan my hart

Photos from Maujim Aloha-2022's post 04/02/2022

Nog n inseรซning kopbandjie ๐Ÿ™Œ๐Ÿป๐ŸŒธ

Want your business to be the top-listed Shop in Hartenbos?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Telephone

Website

Address

Hartenbos
Other Shopping & Retail in Hartenbos (show all)
Kidoo Kidoo
Hartenbos, 6520

Senziwe daniso . Senziwe daniso .
Hartenbos

Thanks so very I Thanks so very I
๏ฟฝ๏ฟฝ๏ฟฝ๏ฟฝ Me The Address And I'll
Hartenbos

Miololse ๏ฟฝ๏ฟฝ๏ฟฝ๏ฟฝ๏ฟฝ๏ฟฝ๏ฟฝ๏ฟฝ๏ฟฝ๏ฟฝ๏ฟฝ๏ฟฝ๏ฟฝ๏ฟฝ๏ฟฝ๏ฟฝ๏ฟฝ๏ฟฝ๏ฟฝ๏ฟฝ๏ฟฝ๏ฟฝ๏ฟฝ๏ฟฝ๏ฟฝ๏ฟฝ๏ฟฝ๏ฟฝ๏ฟฝ๏ฟฝ?

Hartenbos Gift Market Hartenbos Gift Market
Hart & Bosch Village, R102
Hartenbos, 6520

The market pops up every March and December holiday in the lovely town Hartenbos. We are proud to ho

Fraai Klere Fraai Klere
Hartenbos, 6510

Save our planet. Go preloved !

Malyuun_maanka Malyuun_maanka
Hartenbos

On Tap Mosselbay On Tap Mosselbay
Gericke Street Voorbaai
Hartenbos, 6506

ON TAP Plumbing & Bathrooms ON TAP Plumbing & Bathrooms
Gericke Street
Hartenbos, 6506

Namaste MosselBay Namaste MosselBay
Walvis Avenue
Hartenbos

I salute your soul

Oupie Kedoupie Oupie Kedoupie
13 Kompanje Avenue
Hartenbos, 6520

Opvoubare TV Skinkbord Tafels deur Oupie Kedoupie