Meraiki

Meraiki

You may also like

watheeq_oud
watheeq_oud

Unieke Geskenk Idees

Ek is mal oor pragtige kleure en hope detail

28/01/2021

Kontak my gerus by [email protected] of stuur 'n direkte boodskap!

22/01/2021
14/07/2020

Gehekelde vingerlose handskoene R180 per paar, posgeld/koerierkostes uitgesluit! Kleur keuse kan deur gegee word.

18/05/2020

Vir bestellings, stuur 'n epos aan [email protected] of stuur 'n boodskap via messenger.

Photos from Meraiki's post 06/11/2019

Sê dankie Juffrou met die oulike sakkies - Kontak jou naaste area agent of stuur 'n epos aan [email protected]

Photos from Meraiki's post 12/08/2019

Die einde van die jaar stap nader, so bestel nou 'n pennesakkie vir die onderwysers om dankie te sê vir al hul ondersteuning en hardewerk. Slegs R130 koerierkoste/posgeld uitgesluit!

Photos from Meraiki's post 03/06/2019

Vadersdag is slegs 2 weke weg, bestellings sluit vandag! So kontak jou naaste area agent of stuur 'n epos aan [email protected] en bestel nou!

27/05/2019

Nog net 7 dae oor om jou Vadersdag geskenke te bestel! Kontak jou naaste area agent of stuur 'n epos aan [email protected]

Photos from Meraiki's post 23/05/2019

Oulike bekers vir Vadersdag! R45 per beker koerierkoste uitgesluit! Stuur 'n epos aan [email protected] of kontak jou naaste area agent!

Photos from Meraiki's post 21/05/2019

Vadersdag Promosie - Kunswerke kan verpersoonlik word en verander soos jy verkies.Bestellings sluit Maandag 3 Junie 2019. Kontak jou naaste area agent of stuur 'n epos aan [email protected]

Photos from Meraiki's post 14/05/2019
Photos from Meraiki's post 14/05/2019

Vir slegs R350 maak ons tyd vir jou! Stuur jou versoek aan [email protected] of kontak jou naaste area agent! Koerier/posgeld uitgesluit!

Photos from Meraiki's post 12/04/2019

Moedersdag is slegs 1 maand weg, so beplan vooruit en bestel nou. Sluitingsdatum vir bestellings is 30 April 2019. Stuur 'n epos aan [email protected] of kontak jou naaste area agent!

Photos from Meraiki's post 15/02/2019

Opsoek na 'n digitale ontwerp vir 'n troue, verjaardag, babatee of kombuistee? Meraiki offer nou 'n 'Hou die datum oop' (save the date) ontwerp en uitnodiging vir slegs R350! Stuur 'n epos nou na [email protected] of kontak jou naaste area agent!

07/02/2019

Bestel nou die handgeverfde enamel beker vir jou geliefde vir valentynsdag. Bestellings sluit more 8 Feb. R80 per beker, koerierkoste uitgesluit!

Photos from Meraiki's post 22/01/2019

Valentynsdag is om die draai, maak seker jy kry jou bestelling in teen die 4de Februarie om telleurstelling te voorkom. Stuur jou bestelling aan [email protected] of kontak jou naaste area agent!

Photos from Meraiki's post 16/01/2019

A3 inkleur tafelblad kalenders beskikbaar, maand per bladsy. Afrikaans vir mans en vrouens, Engels vir mans en vrouens en 'n student kalender. R130 posgeld uitgesluit! Stuur 'n epos aan [email protected] om jou bestelling te plaas.

Photos from Meraiki's post 08/01/2019

Verpersoonlikte pennesakkies weer beskikbaar teen R120 elk (koerierkostes uitgesluit)! Bestel nou by jou naaste area agent of stuur 'n epos aan [email protected]

Photos from Meraiki's post 07/01/2019

Spog fotos van Meraiki se kersfees klappers vir 'n kliënt! Die klappers kan aangepas word troues, babatees, verjaarsdae of enige spesiale geleentheid!

01/12/2018

Opsoek na ietsie kleins om die Kerskouse mee te vul? R60 vir 5 yskasmagnete met kunswerke of fotos van jou keuse! Posgeld/koerierkoste uitgesluit! Kersfees bestellings sluit 7 Desember 2018

Photos from Meraiki's post 21/11/2018

Maak jou kerstafel ekstra spesiaal die jaar met verpersoonlikte kersfees klappers. Jy kan die klapper op vul met enige iets van jou keuse. Al wat jy moet doen is vou, vul en bind. Kunswerke word volgens jou kleur keuse gedoen. Wat kry jy vir slegs R120? 6 x reeds uit gesnyde patrone, klappers wat binne geplak word, linte om mee te bind en ‘n instruksieblad. Koerierkoste is uitgesluit!

Make your Christmas lunch extra special this year with these personalised Christmas Crackers. All you must do is fold, fill with whatever you want and close. Artwork will be done according to your colour scheme. What will you get for only R120? 6 x trimmed patterns, cracker snaps to be glued to the inside, ribbons to close and an instruction sheet. Courier cost excluded!

Photos from Meraiki's post 23/10/2018

Bestel die Dankie Juffrou Beker en Boekie kombinasie in Oktober 2018 en betaal slegs R100 - Koerierkoste uitgesluit! Boekies en bekers kan met die naam van die onderwyser verpersoonlik word! Stuur jou bestelling aan [email protected] of kontak jou naaste agent!

Photos from Meraiki's post 18/10/2018

Dankie Juffrou Koffiebeker en Notaboek vir slegs R140 (Koerierkoste uitgesluit) Die bekers is skottelgoedwasser veilig en die notaboekies is A5 met 50 wit bladsye. Bekers en boekies kan met 'n naam verpersoonlik word! Bestel nou by [email protected] of kontak jou naaste area agent!

11/09/2018

Fraai Meraai is op Meraiki se rakke! Bestel gerus by jou naaste area agent of stuur n epos aan [email protected]

Photos from Meraiki's post 01/08/2018

Gelukkige Vrouemaand aan al die Meraiki ondersteuners daar buite! Net om julle te herinner, hier is fotos van die oulike produkte wat Meraiki op die rak het! Kontak jou naaste area agent of stuur 'n epos aan [email protected]. Ons sien uit daarna om binnekort ons nuwe produkte aan julle bekend te stel!

Photos from The Hope Box Initiative's post 16/07/2018
22/05/2018

Bestellings kan geplaas word deur 'n epos aan [email protected] te stuur of deur jou naaste agent te kontak. Al die agente se besonderhede is op ons webblad www.meraiki.co.za

Want your business to be the top-listed Shop in Johannesburg?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Telephone

Address

Bulspruit Close
Johannesburg

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 15:00
Other Gift Shops in Johannesburg (show all)
Simplicity.co.za Simplicity.co.za
84 Shepherd Avenue Bryanston
Johannesburg, 2191

Your BEST Online Store - Offering a wide range of Computers, Electronics, Home, Office, Outdoor, Toys, Gifting Ideas and much much more.

Ke Ai Ke Ai
8 Rustenburg Road
Johannesburg, 2008

Stockist of Asian novelties, toys and all things cute you won't find anywhere else in South Africa.

Firehouse Gifts Firehouse Gifts
Shop 16 Dunkeld West Shopping Centre/Jan Smuts Avenue, Dunkeld
Johannesburg, 2196

A haven filled with home essentials, luxuries, art pieces, gifts, bath & body products, jewellery &

Bed Bath Body Bed Bath Body
44 Stanley Avenue Milpark
Johannesburg, 2092

Natural body care + homeware products for well-being.

Green Grass Shop Parkhurst Green Grass Shop Parkhurst
75 13th Street
Johannesburg, 2193

Laser Cutting | Product Design

Absolute Deluxe Touch Absolute Deluxe Touch
Johannesburg, 2000

� We do bespoke balloons, gifts packages, welcome boards, cakes and a whole lot more�

Blom Blom
Shop 362 Tablebay Mall, Corner Of Berkshire Boulevard And R27
Johannesburg, 7441

Flower, gift and botanical bar.

Thes Gifts Galore Thes Gifts Galore
Johannesburg, 2001

Various Gifts �

Out of the box Out of the box
Johannesburg

For all you gifting / hamper needs!

Cindy Gouws Designs Cindy Gouws Designs
Johannesburg

A personalized gift boutique, you visualize it, we make it!

Nice by Natalie Nice by Natalie
Glenhazel
Johannesburg, 2192

Personalised Mongolian Fleece Memory Blankets with pictures & or words💞All made to order.

Gottobuy Gottobuy
Johannesburg, 2001