Kierieboud

Kierieboud

Waar jy ookal gaan laat jou hart 'n afdruk agterlos!

01/07/2021

Protection of Personal Information act (POPI Act)
Please note the following and note that making use of this page implies that you have read this and accept the terms of use of our page.
AFRIKAANS:
Volgens die POPI Wet wat vandag
1 Julie 2021 in werking tree, is ek verplig om 2 vrae aan elke persoon op die groep te vra:
1. Wil jy deel wees van die groep?
2. Onderneem jy om nie die persoonlike inligting van ons lede elders te gebruik nie?
Indien jy JA kan antwoord, bly asb op die groep. Jy hoef nie 'n antwoord te stuur nie
Indien jy NEE antwoord, verlaat asb die groep vir almal se veiligheid.
ENGLISH:
According to the POPI Act which will come into effect today
1 July 2021, I am obliged to ask 2 questions to each person in the group:
1. Do you want to be part of the group?
2. Do you undertake not to use the personal information of our members elsewhere?
If you can answer YES, please stay on the group. You * do not need to send a reply * If you answer NO, please leave the group for everyone's safety.
Thank you / Dankie

Photos from Kierieboud's post 14/05/2021

Vissies, Vissies in 'n ry. Een, 2 en Drie swem hul verby...
Lings, Regs, Lings Regs swem hul verby
Reguit lyn toe....
Splinternuwe Visvang t-hemde nou in voorraad
**Bestel jou t-h**p nou
** Kwaliteit, Oorspronklike ontwerp
**Slegs 2 beskikbaar in alle ouderdomme
**Bestel nou en ons koerier dit direk na jou voordeur
**Adele 0729907616 vir bestellings

Photos from Ratz Printing's post 10/04/2021
10/02/2021

Vissies, Vissies in 'n ry. Een, 2 en Drie swem hul verby...
Lings, Regs, Lings Regs swem hul verby
Reguit lyn toe....

Splinternuwe Visvang t-hemde nou in voorraad

**Bestel jou t-h**p nou

** Kwaliteit, Oorspronklike ontwerp

**Slegs 2 beskikbaar in alle ouderdomme

**Bestel nou en ons koerier dit direk na jou voordeur

**Adele 0726923792 vir bestellings

16/01/2021

Bestel vandag jou t-hemde vir jou plattelandse prins en prinsessie.

๐Ÿ‘๐Ÿท๐Ÿ“

Goeie kwaliteite
Bestellings word ge-koerier elke Maandag

๐Ÿ‘๐Ÿท๐Ÿ“

1X T-h**p is R100 of 2x T-h**p is R160
Bestellings kan by Adele geplaas word 0726923792

14/01/2021

N Plaasmeisie trap dalk modderspore in en om jou huis, maar n plaasmeisie trap spore van goud in jou hart๐Ÿ‘ง๐Ÿ‘ฉ๐Ÿšœ

1x Plaasmeisie t-h**p is R100
2x Plaasmeisie t-hemde is R160

Bestel vandag jou plaasmeisie t-h**p by Adele 0726923792

7-8 jaar
9-10 jaar
11-12 jaar

๐Ÿšœ๐Ÿšœ๐Ÿšœ

13/01/2021

Dankie vir 'n lekker dag
Dat ons kan speel en lag.
Dankie vir die sonneskyn en
diertjies klein en groot
Dankie vir kos o Heer, stuur asb 'n onesie Heer
Amen.

Whats app Adele 0726923792 vir jou prinsessie of prinsie se onesies. R90 per onesie. Bestel 2 onesies vir slegs R140

Kourier uitgesluit

02/09/2020

Die beste dae begin met koffie en eindig met wyn. Bestel nou jou Pik'nwyntjie Hoodie by Adele 072 990 7616. Hoodies beskikbaar in Grys, Swart & Navy.

22/08/2020

Ons is โค op die nuwe kierieboud h**p..Dis sag en vroulik en tydloos...

Bestel vandag jou Kierieboud h**p vir daardie spesiale vriendin,ma of ouma๐Ÿ‘ต

Afslag op kourier koste as jy meer as 2 Kierieboud items bestel..Whatsapp Adele 0726923792 om deel te word van die Kierieboud reeks

Photos from Kierieboud's post 18/08/2020

Ons nuwe liefdes vanger kinder reeks beskikbaar vanaf vandag. Slegs 1 van elke grootte..Dus is dit uniek..slegs 3 in die hele Suid-Afrika...
Kiddies small
Kiddies medium
Kiddies large

Bestel vandag ons laai dit af by jou deur
Adele 0729907616
[email protected]

08/08/2020

Nuwe klere is die beste medisyne teen enige kwaal! ๐Ÿฆ 

Bly tuis, maak koffie โ˜•๏ธ & koop

Ratz printing se deure is 24/7 oop! ๐Ÿ›

Epos Adele [email protected] of whatsapp 0729907616

06/08/2020

Almal like van 'n glasie ๐Ÿทas buitemuurs aktiwiteit.
Kierieboud t-h**p nou beskikbaar vir voorafbestelling
Sizes S tot 3XL

Bestel vandag ons laai dit af by jou deur
Adele 0729907616
[email protected]

01/08/2020

Toerisme is oop..Die lang naweek is hier..Gaan bos en wys jou muis...
Bestel vandag jou t-h**p vir die lang naweek

Bestelling kan aanlyn geplaas word... [email protected] of stuur n WhatsApp na 0729907616

Ons laai jou bestelling by jou deur af...

13/07/2020

Net omdat ons nou onder "lockdown" moet wees beteken dit nie dat jy nie steeds die koelste super bulle baba kan wees nie. ๐Ÿ˜ท

โš ๏ธ Moenie dat Covid-19 jou in die skande steek nie. โš ๏ธ

Pssst... as iemand my pa ๐Ÿ‘จsien sรฉ vir hom ek is nou my ma se bul๐Ÿฎ

Bestel vandag jou bulletjie se pakkie. Ons laai๐Ÿšš dit voor jou deur af

Bestellings: [email protected] of whatsapp Adele 0729907616

Photos from Kierieboud's post 10/06/2020

Ons nuwe liefdes vanger kinder reeks beskikbaar vanaf vandag. Slegs 1 van elke grootte..Dus is dit uniek..slegs 3 in die hele Suid-Afrika...
Kiddies small
Kiddies medium
Kiddies large

Bestel vandag ons laai dit af by jou deur
Adele 0729907616
[email protected]

08/06/2020

Ek het n baie lekker aanlynwinkel waar jy interessante goedjies kan koop. Ons laai dit voor jou deur af enige plek in Suid-Afrika.

Bestellings gaan Maandae uit.
Bestel nou jou Kierieboud item en word deel van ons span.

Is jy moeg vir huis skoonmaak.Koop vandag vir pappa sy voorskoot vir vadersdag om sy deel te doen.
Vir bestellings stuur n epos na [email protected] of n whatsapp na 072 990 7616 Adele.

Photos from Kierieboud's post 25/05/2020

Die sagte pienk " Hang in there" T-h**p lyk so mooi aan 'n vrou ๐ŸŒผ
Goeie kwaliteit, sagte, gemaklike hemde en oorspronklike ontwerp
Bestel nou jou gunsteling h**p by Adele van die Kierieboud reeks en ons kourier direk na jou voordeur toe.
Spring nou, bederf jouself in die lockdown met
Skapie mรช
Wys jou muis
en meer beskikbaar...

Bestel per epos [email protected] of stuur n whatsapp na 0646812761
Trots Suid-afrikaans ๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ
Ondersteun LOCAL,want dis mos LEKKER
trots auid-afrikaans ฬ‡d19

Photos from Kierieboud's post 22/05/2020
Photos from Kierieboud's post 22/05/2020

Kontak ons vandag nog vir jou Kierieboud item. Bestellings kan verander word na persoonlike smaak (ontwerp en kleur)

Photos from Kierieboud's post 18/05/2020

Bestel jou unieke Kierieboud reeks kleding vandag. Die ontwerp kan op keuse van jou kleding en kleur gedoen word.

Photos from Kierieboud's post 17/05/2020

Nog toevoegings tot Kierieboud reeks ๐Ÿ’ฏ

Photos from Kierieboud's post 11/05/2020

Die nuutste toevoeging tot die Kierieboud reeks ๐Ÿ™ƒ

Photos from Kierieboud's post 08/05/2020

Bestel vandag jou t h**p en raak deel van die Kierieboud familie....

23/04/2020

Please say the lockdown is over cause my Grandma was here before lockdown.... Order now @ 072 990 7616 or [email protected]

23/04/2020

So loop hy ...

23/04/2020

Hang in there, lock down is almost over! Contact Adele
072 990 7616 or [email protected] to place your order.

23/04/2020
Want your business to be the top-listed Computer & Electronics Service in Johannesburg?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Telephone

Website

Address

Johannesburg
Other Printing Services in Johannesburg (show all)
The Marketers Warehouse The Marketers Warehouse
Fourways Gardens
Johannesburg, 2191

For ALL your inspired branding & gifting ideas

its mine labels  -  kids labels and stationery labels its mine labels - kids labels and stationery labels
Unit 1, 58 Tyrone Avenue, Parkview
Johannesburg, 2193

Cool Kids Cool Labels

Phuema Rope Access Solutions Phuema Rope Access Solutions
Bedfordview
Johannesburg, 2008

Cleaning, Maintenance & Restoration. Ensure Security of your business and its employees.

SA Custom Clocks SA Custom Clocks
30/4th Avenue, Linden
Johannesburg, 2195

We manufacture custom clocks

Platteland Platteland
Johannesburg

Custom printing and Gifting

ADtrail ADtrail
Ridgeway
Johannesburg, 2091

Media company based in the South of Johannesburg.

Epic Printz Johannesburg Epic Printz Johannesburg
Johannesburg, 2001

Custom Apparel Print on Demand Screen Printing

EVDB Accessories EVDB Accessories
2170
Johannesburg, 2170

Custom 3D Printing, We do all types of printing, from custom motorcycle accessories to day to day i

PostNet Sunninghill PostNet Sunninghill
Ground Level, Sunninghill Village Shopping Centre, Maxwell Drive
Johannesburg, 2157

PostNet Sunninghill provides business services including courier, copy & print, digital, stationery

Ntshoโ€™s Creativity Ntshoโ€™s Creativity
1377 Thembisa Winnie Mandela Zone 10
Johannesburg, 1830

Combined Tees Combined Tees
21b Commissioner Street Ferreirasdorp
Johannesburg, 2000

Combined Tees publishes and print designed T-shirts with door to door deliveries for an array of Art

Shape-Cut Labels Shape-Cut Labels
Unit 6B, APD Industrial Park, Cnr. Of Bernie & Elsecar Sts, Kya Sands
Johannesburg

We are a small digital printing service specializing in the production of vinyl labels, clothing bra