Die Waarheid Radio

Die Waarheid Radio

You may also like

SoeG1
SoeG1
Hulk 1.3
Hulk 1.3

"Raak, rasionaal, regverdig - is jy gepantser vir Die Waarheid?"

26/07/2024

"Boereraat is goeie raad!"
Skakel elke Vrydag tussen 18:00-18:30 in op Die Waarheid Radiostasie 📻 saam met Ronelle Kleynhans vir 'n opwindende, Afrikaanse Boererate program.

Ronelle beloof 'n program propvol raad, kennis en waarhede van doerie jare! Ronelle maak seker dat jy alles hoor wat te h**e is vir wanneer jou apteek dalk toe is of vir daardie middernag kwaal wat pla 😉

iOS:
https://apps.apple.com/za/app/die-waarheid-radio/id6475397350

Android:
https://play.google.com/store/apps/details?id=com.diewaarheid.app&pcampaignid=web_share

26/07/2024

Dis vandag weer "OOP KOFFIEKLUB" ☕️ vir al wat leef in "RONDOMTALIE" 🎡

Jy kan jou mening lug oor die een of ander saak en dalk 'n R1000-00 daarmee verdien 🤷🏼
Wie weet⁉️
Dalk is vandag jóú gelukkige dag...

Verder toer ons weer saam met Lee Magnum, ons leer op 'n lekker manier ons land ken! 💫

Ons gesels ook oor landbousake 🚜 met Prof. Andries Raath.

Kom kuier gerus saam in "RONDOMTALIE" tussen vier en ses, saam met Martin Jansen.

iOS:
https://apps.apple.com/za/app/die-waarheid-radio/id6475397350

Android:
https://play.google.com/store/apps/details?id=com.diewaarheid.app&pcampaignid=web_share

Vrydagvrae aan radioreus & praatpedagoog, Niekie van den Berg 26/07/2024

https://diewaarheid.com/2024/07/26/vrydagvrae-aan-radioreus-praatpedagoog-niekie-van-den-berg/

Radioreus Niekie van den Berg gesels met Sonnette Lombaard.

Die Waarheid

Vrydagvrae aan radioreus & praatpedagoog, Niekie van den Berg Deesdae se te veel liggewig kekkelbekke oor die lug laat jou erg verlang na die eertydse radio-omroepers. Gerekende burgers van die samelewing wie se kennis, ta

26/07/2024

Hier is die eerste video van ons splinternuwe Vrydag-segment vol sports:

PROE-TOETS😁🎉👀

Hierdie week het ons span 'n Cola proe-toets gedoen🥤
Wie is die wenner?🤔
Kyk saam👇🏼🎵

26/07/2024

Die beste TOP20 in die land, op een plek, Die Waarheid Radio 😁📻

Kom skakel in op Tussen Die Lyne van 12nm tot 2nm vir die 20 grootste treffers landswyd! ✨

Ons gaan die naweek dans-dans 💃 in op jou gunsteling aanlyn-radiostasie 📻

Vandag het jy ons Top 20 in jóú hande! 🎵🎧🎊🎉

Kry die heel eerste 'VIP'-ondervinding op ons Whatsapp-kanaal deur vir die Top 20 te stem op die skakel hieronder 😁👇🏼

https://whatsapp.com/channel/0029VakQcKs0bIdn0OlUcW09/105

Praat met Lumé op 0728096513 🎧

iOS:
https://apps.apple.com/za/app/die-waarheid-radio/id6475397350

Android:
https://play.google.com/store/apps/details?id=com.diewaarheid.app&pcampaignid=web_share

26/07/2024

Nog Niekie is 'n geselsprogram oor aktuele sake, musiek 🎶 en sommer 'n bietjie lekker nonsens praat ook...

Die Olimpiese Spele open vandag met groot afwagting en ook kommer oor terreur 🤔

Japan nog steeds op die verloorpad saam met Eddie Jones 🫣

Die V.N. sê die wêreld ly onder ekstreme hittegolwe 🥵

Biden en Netanyahu praat oor vrede in Gaza.

Dis tyd vir jou Vrydag dosis van Nog Niekie saam met Niekie van den Berg. Skakel in tussen 10vm-12nm 🕐

iOS:
https://apps.apple.com/za/app/die-waarheid-radio/id6475397350

Android:
https://play.google.com/store/apps/details?id=com.diewaarheid.app&pcampaignid=web_share

26/07/2024

Regardt de Bruin is reg om saam met jou te kuier op 'Laat die wiele rol' 🛞 vanoggend tussen 8vm-10vm.

Dis weer tyd vir 'Versoek Vrydag' op Die Waarheid Radiostasie 📻

Regardt kyk uit vir jou versoeke. Stuur gerus jou versoek deur na ons Whatsapplyn op 0728096513 om jóú gunsteling treffer te hoor 🎶

iOS:
https://apps.apple.com/za/app/die-waarheid-radio/id6475397350

Android:
https://play.google.com/store/apps/details?id=com.diewaarheid.app&pcampaignid=web_share

26/07/2024

🚨DAGBREEK DOSIS®🚨
Eksklusief op Die Waarheid Radiostasie.

Skakel in saam met Gerhardt vd Merwe tussen 6vm-8vm 📻

Dis VRRRRRYYYDAGGGGG (26/07/2024)

🚨🇺🇸 Biden se nasierede toespraak was baie vreemd. Die internet sê dit is nie regtig Joe Biden wat gepraat het nie.

🚨❗ONDERHOUD❗🚨
Dr. Lets is terug en ons gesels oor die indoktrinasie van die Afrikaner om 'n stam te bou.

Ons gee 10 Boereboek boeke weg môre. Maak seker jy gesels op die Whatsapplyn met ons om 'n kans te staan om met 'n Boereboek weg te stap 📖

🚨📰 Wêreldnuus Hooftrekke volg om 07:30vm.
Gerhardt bring jou op datum met wat in die wêreld buite Suid-Afrika 🇿🇦 aangaan.

🇮🇱🇵🇸 Ons kyk na Netanyahu se toespraak voor die VSA se kongres.

Die President van Israel 🇮🇱, Benjamin Netanyahu beweer Israel doen NIKS verkeerd in die oorlog in GAZA nie. Hy sê daar word gladnie volksmoord gepleeg teen die Palestyne nie.

❗❗❗❗❗❗❗❗❗
STUUR 'N STEMBOODSKAP DAN GEE GERHARDT VIR JOU DIE MIKROFOON 🎤 ............................................
WhatsApp Lyn - 0728096513
❗❗❗❗❗❗❗❗❗

DAGBREEK DOSIS, elke weeksdag tussen 6vm-8vm. Môre se nuus en stories vandag 🧐📡🌍

iOS:
https://apps.apple.com/za/app/die-waarheid-radio/id6475397350

Android:
https://play.google.com/store/apps/details?id=com.diewaarheid.app&pcampaignid=web_shareu

26/07/2024

Op Die Waarheid Radio se splinternuwe Whatsapp-Kanaal kry jy eksklusiewe inhoud EERSTE!📻🎧

Vandag het jy ons Top 20 in jóú hande! 🎵🎧🎊🎉

Kry die heel eerste 'VIP'-ondervinding op ons Whatsapp-kanaal deur vir die Top 20 te stem op die skakel hieronder 😁👇🏼

https://whatsapp.com/channel/0029VakQcKs0bIdn0OlUcW09

Cullinan - plaasmoord: Liebenberg, Hofmeyr & Sitho Regstreeks 25/07/2024

Die Waarheid Radio span was vandag in Cullinan. Die onlangse, brutale plaasaanval op 81 jarige Dirk Kritzinger en sy vrou Sarie is dalk in baie se oë "net nog een", maar vir ons is dit een te veel! Mnr. Dirk Kritzinger is oorlede tydens die aanval en sy vrou is ernstig beseer en tans in die hospitaal.

Luister gerus na vandag se onderhoude deur van die YouTube skakel hieronder gebruik te maak 👇🏻

https://youtu.be/FRKnWz53Hmo?si=OjAlNatC0alnEjH2

Dankie aan die ToekomsFront span onder leiding van Devon Hofmeyr, asook Petrus Phakamile Sitho wat baklei sonder ophou en OPDAAG wanneer dit saakmaak. Aan mynmagnaat en filantroop, Louis Liebenberg, DANKIE dat jy sterk staan. Jy pak 'n uitdaging kaalvuis aan, ons eer jou daarvoor.

Laat die wêreld kennis neem...

Cullinan - plaasmoord: Liebenberg, Hofmeyr & Sitho Regstreeks Die Waarheid Radio

25/07/2024

Skakel tussen 18:00-20:00 in op Boeksake saam met Lebogang vanaand. Boeksake kyk na jou nuutste akademiese en ekonomiese nuus 📻

Onder die vergrootglas 🔍 in vanaand se program👇🏻

🤰Tienerswangerskappe is 'n krisis in Suid-Afrika. Oor die 100 000 tieners het vanjaar geboorte geskenk. Is dit te laat om iets hieraan te doen?

🏫 Die minister van onderwys is bereid om saam met ons vakbonde te werk. Is dit 'n goeie ding?

💸 Verbruikers is optimisties oor ons ekonomie ten spyte van die inflasie. Is daar hoop? 🤔

In ander nuus kyk ons na wat vandag in die geskiedenis gebeur het ⏳️

Kom vind ook uit oor die nuutste ekonomiese nuus 📈, wisselkoerse, die weer ⛅️ en jou verkeer.

Dis BOEKSAKE saam met Lebo, om jou aand die moeitewerd te maak 📻

iOS👇🏻
https://apps.apple.com/za/app/die-waarheid-radio/id6475397350

Android👇🏻
https://play.google.com/store/apps/details?id=com.diewaarheid.app&pcampaignid=web_share

25/07/2024

Regstreeks Cullinan plaasmoord

25/07/2024

Op Die Waarheid Radio se splinternuwe Whatsapp-Kanaal kry jy eksklusiewe inhoud EERSTE!📻🎧

Vandag kry jy die kans om Vrydag se Top 20 in jóú hande te hê! 🎵🎧🎊🎉
Kry die heel eerste 'VIP'-ondervinding op ons Whatsapp-kanaal deur vir die Top 20 te stem op die skakel hieronder 😁👇🏼

https://whatsapp.com/channel/0029VakQcKs0bIdn0OlUcW09

25/07/2024

Dinge is weer aan't roer tussen 16:00 en 18:00 wanneer die program "RONDOMTALIE" 🎡 aan die b***t kom saam met Martin Jansen 😁

Twee politieke/kultuurorganisasies wat die afgelope ruk baie aandag trek, is Toekomsfront en die Boerelegioen 👀😁

Ons hoor vanmiddag meer van die beplande samewerking tussen die twee organisasies! 🫱🏼‍🫲🏼

Dan is daar twee kuiers in die buiteland!
Neal vd Berg praat oor goed wat in Namibië 🏜️gebeur en Karel Noppe het nuus uit Spanje 🇪🇸

Waar gebeur al hierdie dinge?
Waar anders as in "RONDOMTALIE"!!
Kom drink gerus saam 'n koffietjie of twee!☕

iOS:
https://apps.apple.com/za/app/die-waarheid-radio/id6475397350

Android:
https://play.google.com/store/apps/details?id=com.diewaarheid.app&pcampaignid=web_share

25/07/2024

Lumé is terug om hierdie koue weer warm te maak met haar program 'Tussen Die Lyne' 🔥✨

Nuwe liedjies en alles wat jy nodig het om jou middag op te kikker 📻

Hier is wat jy kan verwag:

•Ons gaan kyk watter Nuwe Liedjies laat val is in die laaste paar weke 😁

•Peil Die Prys is ook op die spyskaart waar jy die prys van 'n reeks voorwerpe moet raai ✨💸

•Dis Donderdag en om 13:30 is dit tyd vir jou SterStorie in samewerking met Die Waarheid Media ⭐

Praat saam op 072 809 6513 en kom kuier saam, in AFRIKAANS ✨📻

iOS:
https://apps.apple.com/za/app/die-waarheid-radio/id6475397350

Android:
https://play.google.com/store/apps/details?id=com.diewaarheid.app&pcampaignid=web_share

25/07/2024

Niekie van den Berg hou jou geselskap tussen 10vm-12nm vandag op Die Waarheid Radio ✨️📻

Hier is 'n paar besprekingspunte waarna jy kan uitsien👇🏻

🗣️Lede van die Franse Regering weier Israelse 🇮🇱
atlete toegang tot Spele.

🇺🇸 Biden moet nog verduidelik hoekom hy veldtog verlaat... wat is jóú gevoel? Kom gesels saam op ons Whatsapp-lyn📱

Pietman Geldenhuis kuier saam oor sy nuwe musiek 🎶 en ander stories. Jy wil dit nie misloop nie!

iOS:
https://apps.apple.com/za/app/die-waarheid-radio/id6475397350

Android:
https://play.google.com/store/apps/details?id=com.diewaarheid.app&pcampaignid=web_shareu

25/07/2024

Welkom by Die Waarheid Radio 📻 Klets-Kanaal op WhatsApp‼️

Dis híer waar jy vars inligting, eerste gaan ontvang. Sien dit sommer as 'n "VIP" platform vir ons getroue luisteraars.

Ons deel graag DWR WhatsApp kanaal skakel met julle. Nooi gerus jou vriende om ons ook hier te volg👇🏻

💃🕺💃🕺💃🕺💃🕺💃🕺💃

https://whatsapp.com/channel/0029VakQcKs0bIdn0OlUcW09

25/07/2024

Damme loop oor, maar meer reën 🌧 word vir Kaapstad en omgewing voorspel. Regardt vertel ons meer tussen 8vm-10vm op LAAT DIE WIELE 🛞 ROL‼️

Suid-Afrika 🇿🇦 se talent word weggelok na die buiteland... 🌎

Wat gaan aan met die saak oor Thabo Bester? 🤷🏼

🗣️ Minister van Binnelandse Sake, Leon Schreiber, het gesê hy sal inspeksies opskerp om ongedokumenteerde buitelandse burgers in sommige sektore te identifiseer, insluitend die voedsel-, mynbou- en boerderybedrywe.

Kom ons leer meer oor daai kameras wat ons vang as ons te vinnig ry 🫣🚗

Regardt speel natuurlik ook vir jou lekker musiek 🎶 om die litte los te kry.

Kom kuier saam...

iOS:
https://apps.apple.com/za/app/die-waarheid-radio/id6475397350

Android:
https://play.google.com/store/apps/details?id=com.diewaarheid.app&pcampaignid=web_shareu

25/07/2024

🚨DAGBREEK DOSIS®🚨
Eksklusief op Die Waarheid Radiostasie.

Skakel in saam met Gerhardt vd Merwe tussen 6vm-8vm 📻

Donderdag (25/07/2024)

🧫💉 Die Amerikaanse voëlgriep-uitbraak wat al 4 maande aan die gang is laat wetenskaplikes d**k dié kan dalk die volgende pandemie raak 🇺🇸

🚨❗ONDERHOUD❗🚨
Vandag praat Gerhardt met Dr. Herman Edeling oor COVID-19 en dié gifskote.

Dr. Edeling is 'n Medico-regskenner, neurochirurg en bemiddelaar. Hy is ook die stigter van SAVIMS = South African Vaccine Injury Medico-legal Studiegroep.

Dr. Herman is 'n 'Truth Warrior' en mentor.

🚨📰 Wêreldnuus Hooftrekke volg om 07:30vm.
Gerhardt bring jou op datum met wat in die wêreld buite Suid-Afrika 🇿🇦 aangaan.

💉🕵🏻‍♂️Nuwe e-posse onthul Groot Tech- en Biden samespanning om Covid-Narratiewe saam met die CDC en Twitter te vorm.

❗❗❗❗❗❗❗❗❗
STUUR 'N STEMBOODSKAP DAN GEE GERHARDT VIR JOU DIE MIKROFOON 🎤 ............................................
WhatsApp Lyn - 0728096513
❗❗❗❗❗❗❗❗❗

DAGBREEK DOSIS, elke weeksdag tussen 6vm-8vm. Môre se nuus en stories vandag 🧐📡🌍

iOS:
https://apps.apple.com/za/app/die-waarheid-radio/id6475397350

Android:
https://play.google.com/store/apps/details?id=com.diewaarheid.app&pcampaignid=web_shareu

25/07/2024

Die Waarheid Radio 📻 vermaak jou vandag tussen 06:00-20:00 💃🏻🕺
Skakel in vir jou gunsteling programme 👌

Volg ons ook op Facebook by https://www.facebook.com/diewaarheidradio/ en besoek ons YouTube-kanaal vir ons potgooi beeldmateriaal https://m.youtube.com/channel/UCRDRQ8coU7UgbLH0FYHH-Bw

Ons is ook te vinde op Instagram by https://www.instagram.com/invites/contact/?i=5ipr9mcpwlj6&utm_content=p3i2u27

Onthou ook van ons luisteraars-kompetisie. Jy staan 'n kans om met R1000-00 weg te stap elke dag 💸

Maak kontak met ons omroepers via WhatsApp by 0728096513.

iOS:
https://apps.apple.com/za/app/die-waarheid-radio/id6475397350

Android:
https://play.google.com/store/apps/details?id=com.diewaarheid.app&pcampaignid=web_share

24/07/2024

Vanaand op 'Afri-Melodieë' kan jy uitsien na goeie musiek! 😁🎶

Ria van Wyk bied aan: Treffers van Theuns Jordaan, die legende met sy sielvolle stem!! 🤩🎤✨

Hiérdie is die plek om te wees van 6nm-8nm as jy wil skoffel 📻

Raak deel van die gesprek op:
072 809 6513📱per WhatsApp.

As jy nog nie ons toep afgelaai het nie, laai hom gerus af deur van die skakels hieronder gebruik te maak:

iOS:
https://apps.apple.com/za/app/die-waarheid-radio/id6475397350

Android:
https://play.google.com/store/apps/details?id=com.diewaarheid.app&pcampaignid=web_share

24/07/2024

'n Groepie Suid-Afrikaanse 🇿🇦 braaiers vertrek vanaand na Duitsland. Hulle gaan aan 'n internasionale braaikompetisie deelneem.
🥩🔥🍽️
Ons hoor vanmiddag by Jacques Engelbrecht, een van die spanlede, waaroor alles gaan.

Daar is weer nuus uit Griekeland 🇬🇷 en ook oor die Afrikaanse wikipedia.

Ook in vanmiddag se tjokvol "RONDOMTALIE," 🎡 wat om vieruur begin, praat Hendrik Steyn oor amateurradio 📻 as stokperdjie vir siggestremdes 😎

Kom wees gerus deel van "RONDOMTALIE" saam met Martin Jansen en begin jou kleinsaterdagaand op die regte noot 🎶

iOS:
https://apps.apple.com/za/app/die-waarheid-radio/id6475397350

Android:
https://play.google.com/store/apps/details?id=com.diewaarheid.app&pcampaignid=web_share

24/07/2024

Dis Woensdag, en dit beteken natuurlik SAKEVERNUF saam met Letitia van der Walt tussen 2nm-4nm, eksklusief op Die Waarheid Radiostasie 📻

Letitia gesels vanmiddag oor die belangrikheid van kliëntediens ✨️

Ons praat spesifiek oor:
🗣️Die definisie en basiese beginsels van kliëntediens.
🗣️Strategieë vir uitstekende kliëntediens.
🗣️Kliëntediens in 'n digitale tydperk.

Kom vind uit hoe jy jou kliënte se algehele ervaring van jou besigheid kan verbeter‼️

Ons gesels ook oor die Sakevernuf Netwerk en hoe jou besigheid hierby kan baat 🌱

Is jy opsoek na werk? Of het jy 'n pos beskikbaar by jou maatskappy? Luisteraars kan nou hulle CV's aanstuur om in aanmerking te kom vir werk. Ons is die medium wat werknemers en werkgewers bymekaar bring.

Word vandag nog 'n Sakevernuf lid deur die onderstaande skakel 👇🏻 https://www.diewaarheidradio.com/sakevernuf/

iOS:
https://apps.apple.com/za/app/die-waarheid-radio/id6475397350

Android:
https://play.google.com/store/apps/details?id=com.diewaarheid.app&pcampaignid=web_share

24/07/2024

Lumé kom kuier weer in jou sitkamer van 12nm tot 2nm met haar program "Tussen Die Lyne" 😁✨

Dis 'Wens Ek Het Vroeër Geweet Woensdag' en jy weet al teen die tyd dat die beste wenke in die land reg tot by jóú kom elke Woensdagmiddag☺️

•Daar is nie 'n slegter gevoel as om in jou huis in te stap en die huisplant wat jy die naweek gekoop het kyk met verlepte oë vir jou nie 🥴🌾Lumé deel wenke om jou te help om vir jou huisplante te sorg!🪴
Jy is nie as 'n plantouer gedoem nie - jy het net hierdie nuttige wenke nodig😉

•Tegnologie raak al hoe slimmer en boewe ook! 🥷🏻
Hoe om 'n kaartskimmer by 'n OTM of restaurant te sien👀💳🏧

•Doen soutlampe werklik enigiets of is hulle net mooi?🤷🏼‍♀️ Kom hoor wat die navorsing sê!
Tyd om soutlampfeit van fiksie te skei 🙌🏻😁

Kom drink koffie en kuier saam op Die Waarheid Radio☕

24/07/2024

Tussen 10 en 12 vandag praat Niekie van den Berg oor internasionale- en plaaslike nuushooftrekke 📰
Skakel in op Die Waarheid Radio ✨️📻

🗣️Sterk steun vir Kamala Harris onder die Demokrate.

🤷🏼Die Republikeine sal versigtig moet wees in hul veldtog teen die Demokrate gesien in die lig van Harris se herkoms.

🗳 Donald Trump stem in om wel met Israelse 🇮🇱 Premier te vergader.

👦🏽👧🏼 Kindersterftes in S.A. 🇿🇦 uitermate hoog 😭

🇷🇺 Russe woedend omdat hul joernaliste nie die Olimpiese Spele mag bywoon nie.

🇺🇸 Die Amerikaanse Geheime Diens erken skuld na sluipmoordpoging op Donald Trump 😱

Ons hoop die musiek 🎶 kikker ook jou dag op...

iOS:
https://apps.apple.com/za/app/die-waarheid-radio/id6475397350

Android:
https://play.google.com/store/apps/details?id=com.diewaarheid.app&pcampaignid=web_shareu

24/07/2024

Hulle praat weer van koue 🥶 wat oppad is, waar gaan dit wees? Kom vind uit of jy die jasse 🧥 maar weer moet nader trek...

Regardt de Bruin kuier saam met jou tussen 8vm-10vm vanoggend op Die Waarheid Radio ✨️📻

Ramaphosa se "JA" vir 3 nuwe wette... wat sal dít wees? 🤷🏼

Wat gaan aan met nuwe bestuurslisensies? 🚘

Die persoon oor wie ons praat vandag is CJ Langenhoven. Wat weet jy van hom? Kom verbreed jou algemene kennis op 'Laat die wiele rol' 🛞

Regardt wag...

iOS:
https://apps.apple.com/za/app/die-waarheid-radio/id6475397350

Android:
https://play.google.com/store/apps/details?id=com.diewaarheid.app&pcampaignid=web_shareu

24/07/2024

🚨DAGBREEK DOSIS®🚨
Eksklusief op Die Waarheid Radiostasie.

Skakel in saam met Gerhardt vd Merwe tussen 6vm-8vm 📻

Hiert jou!!! dis Puza Woensdag (24/07/2024)

🚨🇿🇦 Gerhardt gesels oor die 2024 President se begrotingsdebat in die Nasionale vergadering. Gaan die RNE werk in Suid-Afrika? 🇿🇦

🇿🇦🐑 Het jy geweet die BESTE lamvleis kom van die Vrystaat af?

❗📰 Wêreldnuus Hooftrekke volg om 07:30vm.
Gerhardt bring jou op datum met wat in die wêreld buite Suid-Afrika 🇿🇦 aangaan.

😂❗GROEP SESSIE❗😂
Dis tyd vir die week se groep sessie om 7:00vm. Vandag praat ons oor mense wat te lank vat om kos te kies van 'n spyskaart in restaurante.
EK HAAT DIT!

🇿🇦🕵🏻‍♂️ Louis Van Schoor se storie raak baie vreemd. Hy vertel BBC nuus die polisie het hom aangemoedig om die moorde te pleeg.
WAT GAAN HIER AAN!?

❗❗❗❗❗❗❗❗❗
STUUR 'N STEMBOODSKAP DAN GEE GERHARDT VIR JOU DIE MIKROFOON 🎤 ............................................
WhatsApp Lyn - 0728096513
❗❗❗❗❗❗❗❗❗

DAGBREEK DOSIS, elke weeksdag tussen 6vm-8vm. Môre se nuus en stories vandag 🧐📡🌍

iOS:
https://apps.apple.com/za/app/die-waarheid-radio/id6475397350

Android:
https://play.google.com/store/apps/details?id=com.diewaarheid.app&pcampaignid=web_shareu

23/07/2024

Julle het gevra, ons het gehoor! 📻
Hier is jou kans om die vrae te vra wat jy nog altyd wou 😁

Skakel om 14:00 môre middag in vir ons regstreekse Vraag-En-Antwoord sessie saam met Die Waarheid Radio se Direkteur 👩🏼‍🦰 Letitia Van Der Walt & Program-en Bemarkingshoof 👩🏼 Lumé Van Schalkwyk! 🎧

Gooi solank al die vrae in die kommentaar vakkie hieronder 👇🏼

Sien jou daar! 😁🎵

Vir dié van julle wat ons nog nie op Instagram volg nie, hier is die skakel:
https://www.instagram.com/diewaarheidradio?igsh=YWV2N2FvcWQ1ZGVj

Moet dit nie misloop nie‼️ 💃🕺💃🕺

Want your business to be the top-listed Media Company in Kempton Park?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Videos (show all)

Hier is die eerste video van ons splinternuwe Vrydag-segment vol sports:PROE-TOETS😁🎉👀Hierdie week het ons span 'n Cola p...
Regstreeks Cullinan plaasmoord
Die beste TOP20 in die land, op een plek, Die Waarheid Radio 😁📻 Kom skakel in op Tussen Die Lyne van 12nm tot 2nm vir di...
As 'n radiostasie draai alles waarmee ons werk rondom tyd, daarom weet ons hoe ongelooflik kosbaar tyd, en dit wat jy da...
Dit is Nelson Mandela Dag!!🇿🇦❤️Vandag fokus Die Waarheid Radio daarop om ons gemeenskap te dien, juis omdat ons ons plat...
Die Waarheid Radio 📻 is 'n Afrikaanse aanlyn radiostasie. Ons het 'n verskeidenheid advertensie pakette beskikbaar vir J...
Die beste TOP20 in die land, op een plek, Die Waarheid Radio 😁📻 Kom skakel in op Tussen Die Lyne van 12nm tot 2nm vir di...
Willie Esterhuizen van Vetkoekpaleis, deel 'n staaltjie of twee van onse Martin Jansen 🤣🤩🤪
Vandag is 'n viering van al die wonderlike pa's en vaderfigure wat 'n impak op ons lewens gemaak het en steeds maak🤍Dit ...
🩸Vandag is Wêreld Bloedskenk-dag en Die Waarheid Radio skenk saam!🩸Sluit by ons aan om lewens te red deur bloed te skenk...
Ons warmbly-wenke vir die koue maand van Junie‼️Al wat jy eintlik nodig het, is Die Waarheid Radio ✨️📻
GROOT NUUS‼️Toekomsfront ✊🏼✊✊🏾Kyk gerus en deel met al wat leef en beef.

Category

Telephone

Address

Kempton Park
Other Radio Stations in Kempton Park (show all)
Hope Alive Radio Station Hope Alive Radio Station
Hope Restoration Ministries, Chloorkop
Kempton Park, 1619

"Hope Alive Radio Station Is Your sanctuary of faith! 🎶 Uplifting tunes, inspiring messages, and the joy of knowing hope is alive in Jesus. 🌟 Join us on this journey! 📻 #HopeAlive...

TWR Africa TWR Africa
PO Box 4232
Kempton Park, 1620

TWR Africa is a Christian Media Ministry dedicated to proclaiming the good news of hope and grace through Jesus Christ to Africa.

Gully Bop Podcast Gully Bop Podcast
43 West Street
Kempton Park, 1619

Gully Bop Podcast open for upcoming artists

Washington M  Zi Judgment Yard Sound Washington M Zi Judgment Yard Sound
Firefly Street Rhodesfield
Kempton Park

�Zi JUDG�ENT�Y�RD�SOUND� Everything Fresh Music Mix tapes Instruments link Up �

Martin Nel Radio Jock Martin Nel Radio Jock
Kempton Park

He currently runs two live on-air radio shows namely REWIND every Monday to Friday from 09:00 to 12:00 and then also the GARAGE PARTY every Friday evening from 20:00 to late, on Co...