Pierre Ecohealth Krugersdorp - Tillie Tarr 0812727608
Health for humans and animals
Soos geskryf deur Pierre van Niekerk op 2022-04-18
Dit is vervelig om daaroor te skrywe.
Weekliks kom daar mense in wat my vertel dat die veeartse en dokters nie diere of pasiënte wil behandel as hul iets met my te doen het nie.
Van hulle haat my met 'n weersin ongekend en 'n passie. Hulle sê dit ruiterlik.
Dit is dan nou maar so!
Ek gaan nie daar heen daal om te reageer nie. Hul het 'n reg tot hul opinie. En hul mag. Vir watter goeie rede ook al het.
Ek bemark nie myself nie.
Julle en die suksesse wat ons gesamentlik bereik, vertel die verhaal.
Ek maak geen beweringe nie. Ek boelie en verneder niemand nie. Maak niemand sleg of verneder geen beroep nie. Ek buit ook nie professionele foute uit om hul of hul beroepe te verneder nie.
Ek is regtig, as ek dit nou moet sê, te veel van 'n man om my te laat beklouter deur kabouters wat nie met als tot hul beskikking, en ondersteuning, hulself te kan handhaaf in hul beroepe nie.
Ek het regtig niks te sê nie. Ek is ook met niemand in kompetisie nie. Hoe vervelig is dit nou om te kompeteer? En hoekom sou ek nou met hulle wou kompeteer? Dis nie my veld nie?
Ek is in kompetisie met myself en myself alleen. Om die beste mens wat ek kan wees te wees, en die beste produkte wat mens natuurlik kan saamstel, saam te stel.
Die argument dat ek 'n sekte-leier is, en 'n "cult" dra ook nie water nie.
Ek versamel nie. Ek gee weg. Verryk ander wat my nie kan terugbetaal nie. Wat ek nie eers ken nie? Ek reik onvoorwaardelik uit sonder om daaroor te spog.
Mense onvoorwaardelik, diere onvoorwaardelik sonder om na hul foute te kyk? Ek kan waarskynlik wel as 'n stupid fool verklaar word wat dit aanbetref.
Groesbeek Bernadette kan vir julle geldsyfers wys en bewyse wat ek weggee. Dis baie duisende Rande. Wat ek nie hier aan die groot klok hang nie, want dit is kommin.
Wat vir 'n stupid "cult" is dit wat dit doen? Een wat homself nie belangrik maak nie? Een wat sy goed onvoorwaardelik weggee? Een wat hom nooit ophef of belangrik maak nie?
"As***le cult?"
Laastens, vele het al erken dat hul opgesteek word en selfs betaal word om my te verneder of in 'n slegte lig te stel. En dan pla hul gewetes vir hulle.
Kan ek afsluit. En net dit reguit sê. Ek loop my pad reguit. Na die beste van my menslike vermoë. Ek is 'n mens. Ek kan en moet foute maak. Dit maak ek reg as ek kan en weet hoe.
Maar selfs dit, het met niemand iets uit te waai nie. As dit vir jou genot sou bring, selfs orgasmies sou wees, geniet. Jou gevoel en opinie is my my besigheid nie.
Die bedoeling in my hart en my eerlikheid wel. Om die wêreld, ongeag jul almal se bestaan en opinie, steeds 'n beter plek te maak en na te laat.
Jy help my nie. Jy is dus geen bekommernis van my nie.
Groete
Pierre
Welkom / Welcome
Ek help graag in Krugersdorp - Rangeview / Kenmare / Silverfields🌹
Please feel free to contact me at any time should you need any products or assistance 🌹
Click here to claim your Sponsored Listing.
Contact the business
Telephone
Website
Address
Krugersdorp
1739
23 Begin Street
Krugersdorp, 1739
Our clinic specialize in result driven health and skincare. We offer various relaxing treatments. We
Noordheuwel
Krugersdorp, 1739
🌸Handmade Polymer Clay Accessories 🌼DM To Order 💐Each Pair is made individually unique 🌻Proudly made by @amyleigh_tooley 🌹Proudly South African🇿🇦
Krugersdorp, 1739
Belle âme is a proud representative for Laki Healt. a Leading cannabis company dedicated to provide
37 Figulus
Krugersdorp
Yoni herbs may help with: > It is a self care spa > Uterine&vaginal toning > Vaginal tightening &