Sielvol

Sielvol

This page will be the platform from which I will launch courses, conversations, workshops and thoughts which will be catalysts to soulful living..

Sit in Mekaar se Stilte 133 - Stilte en Voorlopige Taal om oor God te Besin 04/06/2024

Wanneer ons oor God nad**k, besef ons gou dat daar soveel onuitspreeklike verwondering is. Ons kom gou onder die indruk dat enige taal oor God slegs voorlopige taal kan wees. En dan sit ons in stilte in verwondering..

Sit in Mekaar se Stilte 133 - Stilte en Voorlopige Taal om oor God te Besin Wanneer ons oor God nad**k, besef ons gou dat daar soveel onuitspreeklike verwondering is. Ons kom gou onder die indruk dat enige taal oor God slegs voorlopi...

Sitting in each other’s silence 108 20/04/2024

The contemplative sit in each other's silence takes the form of a Welcoming Prayer this time. Acknowledging any feelings, thoughts, sensations, commentaries and emotions in your body, you welcome them, even softly expressing the words "Welcome, welcome, welcome" if you want. This non-sitting prayer is also known as "consent on the go", as we release every deisre to control.

Sitting in each other’s silence 108 The contemplative sit in each other's silence takes the form of a Welcoming Prayer this time. Acknowledging any feelings, thoughts, sensations, commentaries...

Sitting in Each Other’s Silence 107 - Centering Prayer, a Word and a Pilgrimage 12/04/2024

In this contemplative practice, we participate in Centering Prayer. Choosing our “holy word”, it becomes the key to stepping out into Life as a Pilgrimage.

Sitting in Each Other’s Silence 107 - Centering Prayer, a Word and a Pilgrimage

Sitting in Each Other’s Silence 107 - Centering Prayer, a Word and a Pilgrimage In this contemplative practice, we participate in Centering Prayer. Choosing our “holy word”, it becomes the key to stepping out into Life as a Pilgrimage.

Sit in Mekaar se Stilte 128 - Daaglikse Pelgrimstog Ontsluit met Een Woord 11/04/2024

Hierdie Sit in Mekaar se Stilte neem die vorm aan van ‘n sentreringsgebed. Ons kies so ‘n “heilige woord” om ons telkens terug te bring na ‘n oopstel vir God se intieme teenwoordigheid in ons lewens. Maar vandag word hierdie woord ook die woord waarmee ons instap in Lewe - ons pelgrimstog deur vandag se lewe.

Sit in Mekaar se Stilte 128 - Daaglikse Pelgrimstog Ontsluit met Een Woord

Sit in Mekaar se Stilte 128 - Daaglikse Pelgrimstog Ontsluit met Een Woord Hierdie Sit in Mekaar se Stilte neem die vorm aan van ‘n sentreringsgebed. Ons kies so ‘n “heilige woord” om ons telkens terug te bring na ‘n oopstel vir God...

Sit in Mekaar se Stilte 128 - Met Een Woord op ‘n Pelgrimstog 11/04/2024

Hierdie Sit in Mekaar se Stilte neem die vorm aan van ‘n sentreringsgebed. Ons kies so ‘n “heilige woord” om ons telkens terug te bring na ‘n oopstel vir God se intieme teenwoordigheid in ons lewens. Maar vandag word hierdie woord ook die woord waarmee ons instap in Lewe - ons pelgrimstog deur vandag se lewe.

Sit in Mekaar se Stilte 128 - Met Een Woord op ‘n Pelgrimstog

Sit in Mekaar se Stilte 128 - Met Een Woord op ‘n Pelgrimstog Hierdie Sit in Mekaar se Stilte neem die vorm aan van ‘n sentreringsgebed. Ons kies so ‘n “heilige woord” om ons telkens terug te bring na ‘n oopstel vir God...

Sit in Mekaar se Stilte 127 - “Dit is volbring” 27/03/2024

Sit in Mekaar se Stilte 127 - “Dit is volbring” Na aanleiding van die vorige meditasie, sit ons saam in verwondering oor die Sesde Kruiswoord “Dit is volbring”. Saam wonder ons hoe Jesus ten spyte van lyd...

Sitting in each other’s silence 100 05/02/2024

https://youtu.be/SL53mnulKVg

Sitting in each other’s silence 100 You are invited to join a community of carers as we sit in each other's silence.

Sit in Mekaar se Stilte 118 - Om te Mediteer 17/01/2024

Shalom. So dikwels vertel mense my hoe dat hulle graag wil leer om te mediteer en dan van die frustrasies wat hulle daarmee ondervind. Hier is ‘n voorstel van hoe elkeen kan leer om in stilte te sit en besigwees eenkant toe te skuif.

Sit in Mekaar se Stilte 118 - Om te Mediteer Shalom. So dikwels vertel mense my hoe dat hulle graag wil leer om te mediteer en dan van die frustrasies wat hulle daarmee ondervind. Hier is ‘n voorstel va...

Sit in Mekaar se Stilte 117 - Advent 4: Liefde 18/12/2023

In die aanloop tot die vierde Sondag van Advent, raak ons verwonderd oor die Liefde terwyl ons saam weer ervaar hoe ons fisies vervuld word met Liefde, omvou word met Liefde en “Liefde” vir die wêreld word.

Sit in Mekaar se Stilte 117 - Advent 4: Liefde In die aanloop tot die vierde Sondag van Advent, raak ons verwonderd oor die Liefde terwyl ons saam weer ervaar hoe ons fisies vervuld word met Liefde, omvou...

Sit in Mekaar se Stilte 116: Advent 3 - Gaudete-Sondag 11/12/2023

Hierdie meditasie vier die vreugde van Sondag 3 van Advenstyd, oftewel Gaudete-Sondag. Saam word elke asemteug vir ons oopmaak tot die Vreugde wat Kerstyd ook weer ons deel word in die Genade van God. Lig herinner ons aan hierdie Vrede:

“Heel aan die begin het die Woord reeds bestaan. Die Woord was by God, en die Woord was self God. Hy was reeds in die begin by God. Alles het deur Hom ontstaan, en sonder Hom het nie een ding wat bestaan, ontstaan nie. In Hom was daar lewe, en dié lewe het gedien as die lig vir die mense. Die lig skyn in die duisternis, ja – die duisternis het dit nie uitgedoof nie!”
JOHANNES 1:1-5 NLV

Sit in Mekaar se Stilte 116: Advent 3 - Gaudete-Sondag Hierdie meditasie vier die vreugde van Sondag 3 van Advenstyd, oftewel Gaudete-Sondag. Saam word elke asemteug vir ons oopmaak tot die Vreugde wat Kerstyd oo...

Sitting in each other’s silence 94 - The Lightness of Being 08/11/2023

Sitting in each other’s silence 94 - The Lightness of Being In times of darkness - both literally and metaphorically - we are literally(!) inspired with Divine Energy and with every outbreath, we become Lighter. The ...

Sit in Mekaar se Stilte 110: Verwondering is ook Geloof 26/10/2023

Sit in Mekaar se Stilte 110: Verwondering is ook Geloof

Sit in Mekaar se Stilte 110: Verwondering is ook Geloof Ons gaan so ‘n keer of wat reflekteer oor Geloof. Ds Danie du Toit het onlangs gesê dat Verwondering ook Geloof is. Verwondering word vandag die onderwerp va...

Sitting in each other’s silence 95: The Warmth of Belonging 12/10/2023

Sitting in each other’s silence , sharing the warmth of belonging.

Sitting in each other’s silence 95: The Warmth of Belonging

Sitting in each other’s silence 95: The Warmth of Belonging In this contemplative sit, we celebrate the care of warmth and belonging.

Sit in Mekaar se Stilte 108: God is Alles in Almal 10/10/2023

Ons raak stil en sit in verwondering oor die woorde van 1 Kor 15: 28:

“Wanneer alles aan Hom onderwerp is, sal die Seun Homself onderwerp aan die Een wat alles aan Hom onderwerp het, sodat God alles in almal sal wees.”
‭‭1 Korinthiërs‬ ‭15‬:‭28‬ ‭AFR20‬‬

Saam wonder ons oor die betekenis hiervan aan die hand van Sharon Grussendorff se blog van 9 Mei 2018:

In response to the question “Where is God?”, Richard Rohr has written the following:
You cannot not live in the presence of God. You are totally surrounded by God all the time and everywhere. You have no choice in the matter, except to bring it to consciousness. St. Patrick said it well in the prayer attributed to him:
God beneath you,God in front of you,
God behind you,God above you,
God within you.
You cannot earn this God by any practice whatsoever. You cannot prove yourself worthy of this God. Knowing God’s presence is simply a matter of awareness, of fully allowing and enjoying the present moment. There are moments when it happens naturally, normally when we are out of the way. Then life makes sense. Once I can see the Mystery here, and trust the Mystery even in this little piece of clay that I am, in this moment of time that I am—then I can also see it in you, and eventually in all things. That would be full enlightenment, “when God is all in all” (1 Corinthians 15:28). … Any attempt by any religion to say God is here and not there is pure heresy. God is in all things precisely in God’s ever newness and God’s ever possibility.
May we experience, in more and more depth, the freedom and hope of knowing that “in God we live and move and have our being.” (Acts 17:28)

https://contemplativelivingkzn.wordpress.com/2018/05/09/in-god-we-live-and-move-and-have-our-being/

https://youtu.be/euh7V5Y4ypc

Sit in Mekaar se Stilte 108: God is Alles in Almal Ons raak stil en sit in verwondering oor die woorde van 1 Kor 15: 28:“Wanneer alles aan Hom onderwerp is, sal die Seun Homself onderwerp aan die Een wat alle...

Sit in Mekaar se Stilte 98: Weer Verwonderd 2 - Verbeeldingrykheid en Verwondering 03/07/2023

Hierdie is die tweede aflewering in die kort reeks oor (her)verwonderd lewe. In hierdie episode verweef ons verbeeldingrykheid en kontemplatiewe praktyk aan die hand van Ignatius se voorbeeld. Ons d**k in fyn detail aan ‘n gebeurtenis uit die lewe van Jesus en span al ons sintuie in om dit as’t ware self te beleef. Ons dompel ons daarin en maak staat op ons verbeelding om ons ‘n dieper ervaring van God in ons lewens te gee.

Sit in Mekaar se Stilte 98: Weer Verwonderd 2 - Verbeeldingrykheid en Verwondering

Sit in Mekaar se Stilte 98: Weer Verwonderd 2 - Verbeeldingrykheid en Verwondering Hierdie is die tweede aflewering in die kort reeks oor (her)verwonderd lewe. In hierdie episode verweef ons verbeeldingrykheid en kontemplatiewe praktyk aan ...

04/06/2023

SPEED OF THE SOUND OF LONELINESS

Dit word al hoe moeiliker vir my om bergaf te ry. Dorp toe. Die motors. Die mense. Geraas.
Stilte is vir eers my grootste bondgenoot.
Ek voel bevooreg om te kan sê ek hoef nie meer in ’n stad te woon nie. Nie dat ek ’n ryk man is nie. Inteendeel. Maar ek en die honde het elke dag kos om te eet, my rakke is vol boeke en my rekenaar maak dit vir my moontlik om hier van ver af met woorde te smous.
’n TV-stel het ek nie meer nie. Ook nie Netflix of die ambisie om enige hoë posisie te beklee nie. Begeertes verskraal jou menslikheid. Wie het dít gesê? Die Bybelse Prediker? Die Buddha?
Soggens word ek wakker en d**k: Luister net daar. Die stilte.
Iets ná 7 sal die buurvrou se hekkie toeklik en kort daarna sal sy wegry werk toe. In die grootpad sal dalk ’n houtlorrie veraf dreun. Soms hoor jy die wind deur die palmboom voor die venster se blare skuur.
Dit het my omtrent ’n leeftyd geneem om die waarde van stilte te besef. Ek is grootgemaak om byna vyandig teenoor stilte te wees. In die laerskool het die juffrou jou gestraf deur jou eenkant in die klas te laat sit, met jou wysvinger oor jou mond, tjoepstil. Oor ’n stil, introvertiese kind is vrae gevra. In jou stiltetyd het jy die stilte met ’n stukkie uit die Bybel en dikwels ’n smeekgebed verjaag.
Om op ’n gewone weeksdag in ’n skemer kerkgebou ’n kers op te steek en die skemerte in jouself stil na die lig te probeer bring, was nie deel van ons godsdienstige belewing nie. Dit was Rooms, is ons gemaak glo. Iets gevaarlik.
Niemand het ons vertel daar is ’n ou tradisie, ver meer as ’n duisend jaar oud, in die Christelike Kerk om stilte te beskou as die plek waar jy jou ware self en die Onsienlike kan ontmoet. Nóú eers leer ek van die Woestynvaders en mense soos die Heilige Teresa van Avila, Thomas Merton en ander mistici. Merton, ’n Roomse monnik, wat iewers skryf: “What can we gain by sailing to the moon if we are not able to cross the abyss that separate us from ourselves?” En wat sê die profeet Jesaja nou weer? “Julle krag lê in stilwees en vertroue hê.”
Ek wil nie ’n monniklewe leef nie. Ek bly ’n ondolerende NG-mens. Dit is gaaf om party aande op te stap na die Nagkantoor en saam met die dorpsmense te kuier. Stilte leer jou om beter te luister. Maar laataand wanneer ek terugstap huis toe is die stilte genadiglik terug. Die magtige werkinge van die kosmos en die lewe gebeur in stilte: Die aarde wat teen ’n verbysterende spoed om sy eie as draai terwyl dit om die son beweeg. Mense en plante wat groei en verander. ’n Blom wat oopvou. Alles in stilte.
Smiddae vat ek en die honde die bergpadjie en probeer ek myself leegmaak en vol stilte word. Soms kry ek dit vir ’n paar sekondes reg.
Eers aanstaande week sal ek weer bergaf hoef te gaan.

(Die storie se titel kom van 'n John Prine-song af, met daardie titel.)

Sitting in each other’s silence 84 - Life in Abundance 23/04/2023

We are so often invited into thinking about richness in material ways - possession and similar measurable means. In this contemplation we sit in each other’s silence, enjoying the richness of life, and life in its abundance!

Sitting in each other’s silence 84 - Life in Abundance We are so often invited into thinking about richness in material ways - possession and similar measurable means. In this contemplation we sit in each other’s...

Sit in Mekaar se Stilte 39 - Advent: Gaudete-Sondag 13/12/2022

https://youtu.be/jl_lecaew5Q

Hierdie meditasie vier die vreugde van Sondag 3 van Advenstyd, oftewel Gaudete-Sondag. Saam word elke asemteug vir ons oopmaak tot die Vreugde wat Kerstyd ook weer ons deel word in die Genade van God. Lig herinner ons aan hierdie Vrede:

“Heel aan die begin het die Woord reeds bestaan. Die Woord was by God, en die Woord was self God. Hy was reeds in die begin by God. Alles het deur Hom ontstaan, en sonder Hom het nie een ding wat bestaan, ontstaan nie. In Hom was daar lewe, en dié lewe het gedien as die lig vir die mense. Die lig skyn in die duisternis, ja – die duisternis het dit nie uitgedoof nie!”
JOHANNES 1:1-5 NLV

Sit in Mekaar se Stilte 39 - Advent: Gaudete-Sondag Hierdie meditasie vier die vreugde van Sondag 3 van Advenstyd, oftewel Gaudete-Sondag. Saam word elke asemteug vir ons oopmaak tot die Vreugde wat Kerstyd oo...

Sit in Mekaar se Stilte 78 - Advent 2: Vrede as Shalom 07/12/2022

In hierdie tweede week van Advent 2022, sit ons weer in mekaar se stilte en raak stil in die verwagting van Vrede. Maar Goddelike Vrede word nou vir ons Shalom-Vrede wanneer ons dit persoonlik ervaar en so self Shalom as herstelde Beeldraer van God word.

Sit in Mekaar se Stilte 78 - Advent 2: Vrede as Shalom In hierdie tweede week van Advent 2022, sit ons weer in mekaar se stilte en raak stil in die verwagting van Vrede. Maar Goddelike Vrede word nou vir ons Shal...

Want your school to be the top-listed School/college in Pretoria?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Telephone

Address

358 Lawley Street, Waterkloof
Pretoria
0181

Other Education in Pretoria (show all)
Mae Jemison Science Reading Room Mae Jemison Science Reading Room
University Of Pretoria Mamelodi Campus, Cnr Hans Strijdom & Hinterland Avenue, Mamelodi
Pretoria

U.S. Embassy and University of Pretoria partnership in Mamelodi to support science education & foster a love of STEM, while having as much fun as possible!

NLP Training NLP Training
No. 6 Woodhill Lavender
Pretoria, 0044

Geko Adventures Geko Adventures
70 Jocelyn Road
Pretoria, 0081

Geko is a PADI 5 Star Career Development Center which is built on pure passion for SCUBA diving, with a passion for sharing the love of diving with new divers or creating instructo...

Human Sciences Research Council (HSRC) Human Sciences Research Council (HSRC)
134 Pretorius Street
Pretoria, 0002

The HSRC conducts social science that makes a difference

Johan se Kasie Foto's! Johan se Kasie Foto's!
Akasia
Pretoria

Welkom by Johan se Kasie foto's! Ek het so baie goeie Kasie tye - but life's for sharing! So geniet dit en wees dankbaar vir al jou blessings en vriende elke dag!

GRACE Tutorials GRACE Tutorials
Chris Hani
Pretoria, 0407

Learner homework assistance and tutorials.

Occupational Studies Occupational Studies
498 Maynardstreet
Pretoria, 0600

We train ETD staff in occupational qualification of Training Facilitation. we provide LMS platforms

Jeremiah Philipo22 Jeremiah Philipo22
Pretoria

welcome

Montana Trading Montana Trading
Pretoria, 0835

High Gate Mining And Forklift Training Consultant High Gate Mining And Forklift Training Consultant
23 Bureau Lane, Office Building 601, Centenary Building, 0002
Pretoria, 0700

High Gate Mining and Forklift Training Consultant Call or Whatsapp 0695562361

Mseju1 Mseju1
Pretoria

welcome

Mathematics Mathematics
35257 Mmupudu Street. Mamelodi East Ext6
Pretoria, 0122

The core objective of mathematics is for you to develop skills such as analysis and modelling.We have