Hoop in Hoofstroom

HOE KAN EK HELP?
- Leesvaardigheid
- Spel en Skrif probleme
- Wiskunde remediëring
- Emosionele o

24/05/2021
HiH - Lees met begrip 24/03/2021

HiH - Lees met begrip Mariet Poolman vir Hoop in Hoofstroom verduidelik lees met begrip of eenvoudiger gestel: verstaan wat jy lees. Leerprobleme. ADHD

HiH - Gereedheid vir formele wiskunde onderrig 16/03/2021

HiH - Gereedheid vir formele wiskunde onderrig Mariet Poolman vir Hoop in Hoofstroom verduidelik die faktore betrokke by gereedheid vir formele wiskunde onderrig. ADHD. Leeruitvalle.

HiH - Gereedheid vir formele leesonderrig 11/03/2021

HiH - Gereedheid vir formele leesonderrig Hoop in Hoofstroom - Gereedheid vir formele leesonderrig. ADHD. Leerprobleme. Onderrig.

Timeline photos 31/08/2020

This is great!

11/08/2020

Bemagtig jou kind met sy/haar uniekheid

12/06/2020

Gr.1 - Gr. 9 R150/uur

20/05/2020

Ekstra Klasse Gr. 1 - Gr. 9
Kontak Mariet Poolman 0767222997

05/05/2020

Ons bied ekstra klasse Gr.1 - Gr. 9
Individuele aandag
Kontak Mariet Poolman 0767222997

18/04/2020

Tree jou ouderdom op!
"Jy is nou al amper 16 jaar oud. Sestien-jariges tree nie meer só op nie..."
Hierdie frustrasie het ek al talle male gehoor vanaf ouers (en onderwysers) teenoor ADHD tieners.
Die werklikheid is dat alhoewel hulle die fisiese eienskappe van jong volwassenes het, het ADHD tieners 'n twee tot vier jaar agterstand in sosiale en emosionele ontwikkeling, wat ten einde hulle selfbestuur vaardighede affekteer.
Ouers: - sit STRUKTURE in plek met onderhandelbare en nie-
onderhandelbare reëls en verwagtinge
- MONITOR jou tiener
- Bewerkstellig OOP KOMMUNIKASIE, en luister
- Bestee TYD en AANDAG
- Wees bewus van jou tiener se vriende en aktiwiteite
- BEMOEDIG, ONDERSTEUN, en GLO in jou kind

12/04/2020

Wat is jou ingesteldheid, as ouer, teenoor jou ADHD kind(ers)?
Olimpiese swemsensasie, Michael Phelps, het gesukkel op skool. Konsentrasie was een van sy grootste probleme en op 9-jarige ouderdom was hy gediagnoseer met ADHD. Sy ma, Debbie, aanvanklik platgeslaan deur die nuus, maak 'n besluit om hierdie uitdaging saam met Michael aan te pak. Sy het geweet hy sal 'n sukses kan maak van enige iets wat hy sy kop op sit.
Op daardie stadium het Michael reeds potensiaal gewys in die swembad. Om sy skoolloopbaan te help het Debbie met Michael se onderwysers bly kommunikeer i.v.m. skoolwerk asook verskeie gedragsprobleme.
Wanneer hy gekla het oor hoe baie hy dit haat om om te lees, het sy vir hom die sportseksie van die koerant en tydskrifte oor sport gegee om te lees. Sy het ekstra hulp ingekry om Michael te help in vakke waarin hy rerig gesukkel het. Strukture is in plek gesit om sosiaal aanvaarbare optrede aan te leer.
Debbie het Michael se talent vir swem raakgesien en werk daarvan gemaak. Sy het Michael ondersteun, al het hulle partykeer koppe gestamp.
Selfs na sy swemloopbaan is Michael suksesvol met 'The Michael Phelps Foundation', wat al vir meer as 10 jaar ondersteuning bied aan talle kinders.

Jou kind het ook talente en het jou, as ouer se hulp nodig om sy/haar potensiaal te bereik.

Verwysing:
Dutton, J.(2019). How swimming Saved Michael Phelps: An ADHD story. Afgelaai 2 April, 2020, vanaf https://www.additudemag.com/michael-phelps-adhd-advice-from-the-olympians-mom/.

www.addi

01/04/2020

Ouers van ADHD kind(ers),
Hou in gedagte:
- dat variasie in optrede/reaksie 'n prominente simptoom is van ADHD. Een dag kan hy/sy 'n taak met gemak uitvoer en op 'n volgende tydstip met dieselfde taak sukkel of glad nie uitvoer nie.
- moenie net aanneem dat jou kind lui of apaties is nie. Verstaan dat jou kind moontlik harder werk as sy/haar klas- ouderdomsgroep. Hierdie neurobiologiese versteuring maak aktivering en onderhouding van konsentrasie, en die moeite om werk te doen wat hy/sy vervelig of moeilik vind, baie stremmend.
- maak tyd vir jou gesin, om mekaar te geniet en saam te lag en speel. Maak tyd om te luister en te gesels met mekaar en waardeer die vreugdevolle oomblikke en herinneringe wat julle saam bou.
- moenie fokus op jou kind se swakpunte en die belangrikheid van opbouing en uitbreiding van sy/haar sterkpunte oorsien nie. Betrek jou kind by geleendhede waar sy/haar talente,belangstellings en passies ontgin kan word, sodoende word jou kind se selfvertoue versterk.
- moenie opgee om gedragsmodifikasie tegnieke te gebruik nie. Verstaan dat effektiewe gedragstrategieë 'n belangrike rol speel in die suksesvolle bestuur van ADHD by die huis sowel as by die skool.
- moenie oordadig gefokus en ingestel wees op jou kind se misdrywe nie. Wees meer gefokus wanneer hy/sy reg optree.
"Catch them being good", en gee genoegsame aandag op daardie tye.
- werk aan wat jý, as ouer, kan beheer:
• jou eie reaksie teenoor jou kind se optrde
• jou eie kennis oor ADHD en maniere hoe om te help
• die strukture, bestuur en dissipline wat jy kies om te
implimenteer
-maak tyd vir jouself en moenie jou behoeftes vir goeie fisiesie en geestelike gesondheid agter weë laat nie. Soek hulp waar nodig. Vind tyd om te herlaai en vervul jou eie persoonlike behoeftes. Die daaglikse stres van families met kinders met ADHD is algemeen. Jy sal net ‘n goeie ouer kan wees indien jy self gelukkig en gesond is.
- moenie in jou vermoë as ouer twyfel of te hard op jouself wees nie. Weet dat dit nooit te laat is om te leer en aanpassings te maak om vooruitgang te verseker nie.

Verwysing:
Rief, S.F. (2005). How to Reach and Teach Children with ADD/ADHD: Practical Techniques, Strategies and Interventions (2nd ed). Jossey-Bass.

Want your school to be the top-listed School/college in Pretoria?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Videos (show all)

Category

Telephone

Website

Address

Montana
Pretoria
0159

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Other Education in Pretoria (show all)
Mae Jemison Science Reading Room Mae Jemison Science Reading Room
University Of Pretoria Mamelodi Campus, Cnr Hans Strijdom & Hinterland Avenue, Mamelodi
Pretoria

U.S. Embassy and University of Pretoria partnership in Mamelodi to support science education & foster a love of STEM, while having as much fun as possible!

NLP Training NLP Training
No. 6 Woodhill Lavender
Pretoria, 0044

Geko Adventures Geko Adventures
70 Jocelyn Road
Pretoria, 0081

Geko is a PADI 5 Star Career Development Center which is built on pure passion for SCUBA diving, with a passion for sharing the love of diving with new divers or creating instructo...

Human Sciences Research Council (HSRC) Human Sciences Research Council (HSRC)
134 Pretorius Street
Pretoria, 0002

The HSRC conducts social science that makes a difference

Johan se Kasie Foto's! Johan se Kasie Foto's!
Akasia
Pretoria

Welkom by Johan se Kasie foto's! Ek het so baie goeie Kasie tye - but life's for sharing! So geniet dit en wees dankbaar vir al jou blessings en vriende elke dag!

GRACE Tutorials GRACE Tutorials
Chris Hani
Pretoria, 0407

Learner homework assistance and tutorials.

Occupational Studies Occupational Studies
498 Maynardstreet
Pretoria, 0600

We train ETD staff in occupational qualification of Training Facilitation. we provide LMS platforms

Jeremiah Philipo22 Jeremiah Philipo22
Pretoria

welcome

Montana Trading Montana Trading
Pretoria, 0835

High Gate Mining And Forklift Training Consultant High Gate Mining And Forklift Training Consultant
23 Bureau Lane, Office Building 601, Centenary Building, 0002
Pretoria, 0700

High Gate Mining and Forklift Training Consultant Call or Whatsapp 0695562361

Mseju1 Mseju1
Pretoria

welcome

Mathematics Mathematics
35257 Mmupudu Street. Mamelodi East Ext6
Pretoria, 0122

The core objective of mathematics is for you to develop skills such as analysis and modelling.We have