Big Brothers Driving School
Learners Licence Training There are no traffic jams along the extra mile. Word of mouth is very powerful. We help in securing Learners and Drivers Test dates.
Training done Monday to Saturday, some Sundays if necessary. Office hours from 8:15 - 16:00 driving lessons from 06:00 to 18:00. Collections and drop off at home, work, school etc. We assist students on the day of the test at the testing station.
ALLE GR 11 EN 12 LEERDERS/OUERS
STUUR GERUS VIR ONS ‘N EPOS OF SKAKEL DIE BBDS KANTOOR SLEGS OP 0761505958/ MOENIE LANGER UITSTEL NIE. – ONS BIED DIE VOLGENDE:
• Ouers/Gr 11/12 leerders. Doen gerus jul huiswerk oor Bestuurskole.
• Dit is vir ons ‘n voorreg om mense op te lei om dissiplineerde en veilige bestuurders te wees.
• Neem leerders vir die maak van leerling sowel as bestuursafsprake en toetse.
• 4 ure opleiding tov handgeskrewe leerlinglisensies. – Ja u lees reg – geen rekenaar toetse nie!
• Ons kan ook soms Saterdae leerders neem.
• Professionele K53 – jare ondervinding/ passie vir wat ons doen/ lei selfs kinders op met ‘n gebrek/ baie geduld.
• Bestuurslesse vir kode B (8) Ligte voertuie asook C1 lisensies (bussies vir onderwyders van skole).
• Haal en aflaai by huis/skool/kampus.
• Uitstekende vinnige maar deeglike opleiding gewaarborg/kry waarde vir jou geld.
• Min 2 uur lesse / vorige terugvoer van ouers op aanvraag beskikbaar/word of mouth ons beste advertensie.
• Ons instrukteurs beskik oor die nodige sertifikate.
• Ons loop die ekstra myl vir ons kliënte/ en is trots in wat ons doen.
• Skakel vroegtydig vir naweek lesse/anders lesse direk na skool.
• Ons doen nie pakkette nie / lesse word bespreek soos nodig/ elke kind verskil/ kragstuur motors word gebruik.
• Lesfooie word bepaal volgens areas waar ons op en aflaai.
Liewe Estelle, Mike en Christo
So BAIE dankie vir julle hulp, ondersteuning en opleiding om Hanli te help om haar leerlinglisensie te slaag !!! Julle het belowe en jul het jul belofte gestand gedoen. Ons was so bang dat sy dit die derde probeerslag ook nie sou slaag nie, maar julle metode, aanslag en motivering het die knoop deurgehak. Aangesien Hanli disleksies is het hierdie Miershoop soos Tafelberg voor haar gelê. Sy was bang, onseker en het geen meer selfvertroue gehad nie. Maar julle menslikheid, kennis en oordrag van die inligting en geduld het haar in staat gestel om met haar kop omhoog die uitdaging te aanvaar en te SLAAG!!!
Nogmaals BAIE DANKIE!!!
Ons kan BIG BROTHERS DRIVING SCHOOL met ope harte aanbeveel!!
Hanli Nel en ouers.
Slegs 'n paar van ons studente wat in Nov geslaag het....
Louna Prins, effens laat maar baie geluk met jou bestuurslisensie wat jy op 29 Nov DIE EERSTE KEER geslaag het by Waltloo! Ons is baie trots op jou. Wens jou baie veilige kilometers toe, mag jy altyd onthou om die minste op die paaie te wees, dan sal jy veilig wees. Jy was 'n great student. BBDS.
Nog 'n slaag 24 Nov , enigste student uit 11 ander wat by Waltloo getoets het, eerste keer slaag - Marelieze Kunz - affie meisie ... baie geluk... ..jy het gestress maar geduld en deursettingsvermoë het jy gehad .... ons is trots op jou. Dankie vir jul lojale ondersteunig. En onthou .... no dailimg .... no texting, stay calm, en bestuur K53 - vir veilige kilometers. Voorspoed!
Almarie Colby Oos Moot leerder - wat 'n absolute stunning student- slaag eerste keer - Waltloo Toetssentrum - Baie geluk - ook aan Christo die instrukteur wat met soveel passie en geduld haar opgelei het van begin tot einde. Hy volg in pa se voetspore. Keep it up. Dankie vir die ondersteuning en vertroue in BBDS. Almarie mag jy jou motortjie geniet en altyd 'n veilige en dissiplineerder bestuurder wees. Alle voorspoed!
Another student makes us who we are.... on 3 Nov - Aldo Breedt Parkie gr 12 student - passed first time at Midrand Testing Station after 3 lessons - well done! Keep it up.
Hi Estelle/Mike
I would like to express my appreciation for the service that Big Brother Driving School offers and commend you guys on your professionalism, efficiency and competence.
Reinardt passed both his learners and drivers licence test the first time with your assistance. Mike’s passion for what he does, his experience and his positive and encouraging attitude made what could have been really stressful, a rather pleasant experience for Reinardt. In spite of the fact that the function of both his right hand and right foot is limited, Mike had no hesitation in offering to teach him and instilling in him the believe that obtaining his driver’s licence the first time was an attainable goal.
We will really recommend your services to others and in two years’ time we’ll be back with our younger son!
Kind regards
Annalie Coetzee
[email protected]
Ons streef daarna om elke student op te lei tot 'n veilige en dissiplineerde bestuurder. BIG BROTHERS BESTUURSKOOL stap die ekstra myl vir studente... kry waarde vir jou geld met elke les.... ons rek nie die lesse uit nie... ons bespreek slegs lesse soos nodig.... Baie geluk aan ons Garsie, Affie, Parkie, Boys High studente wat die afgelope paar maande hul bestuurslisensies GESLAAG het, ons is baie trots op jul..... en mag jul duisende kilometers veilig aflê en ALTYD K53 toepas. Wees die minste op die paaie .... om ongelukke te voorkom.
Bianca Delport, (Midrand Toetssentrum) Justine Blaetler (MT), Hendrik le Roux (Waltloo), Dreyer Swart (MT), Ockert v Schalkwyk (MT, Danelle de K**k (MT), Marko Oosthuizen (Rayton) Ashton Crawfordt (MD) Jean Felix de Villiers (MT) Shaun Stead (MT) Jarred Raulph (MT) Gerhard de Clerq (MT) Wian Germishuis, Megan Moolman Marnich Swart, Peder Engelbrecht, Nico Huystek, Elizna Roos, George Nel en Devon jv Vuuren het ook almal by Midrand getoets. WELL DONE!
Share asb: ALLE LEERDERS WAT REEDS 17j IS OF 17 WORD VOOR 8 JULIE 2016 WAT NOG NIE ‘N LEERLING LISENSIE HET OF ‘N AFSPRAAK HET NIE. Vir meer info asook fooie stuur asb epos na BBDS by: [email protected] gedurende naweke of [email protected] gedurende die week.
Kantoor nr’s 0739283965/ 0761505958
OUERS SPAAR DUS BAIE TYD EN GELD OM VAN HIERDIE GELEENTHEID GEBRUIK TE MAAK.
MOET ASB NIE LANGER UITSTEL NIE, DIT RAAK AL HOE MOEILIKER OM ‘N LISENSIE AFSPRAAK TE KRY, HOU IN GEDAGTE DIE EKSAMENS EN AL DIE ANDER VERPLIGTINGE SOOS SPORT ENS. AS DIT LATER IN DIE JAAR WORD.
Big Brothers bestuurskool BBDS bied weer die geleentheid om leerders te neem na die toetssentrum – vroeg oggend oplaai vanaf 04:30 – 05:30 op Vrydag 8 April. Die toetsdatums is nou reeds in die Julie vakansie – dus die IDEALE GELEENTHEID WAT NIE GEIGNOREER MOET WORD NIE.
Leerders behoort toetsdatums te kry tussen 7 tot 15 Julie 2016.
Leerders moet self die afspraak gaan maak omdat hul ‘n oggtoets moet aflê maar BBDS neem hulle.
Leerders moet reeds in besit wees van ‘n paspoort of groen id boekie of ‘n id kaart.
Leerders gaan in hul skooldrag en word weer later tussen 10:00 – 11:00 by die skool afgelaai dus reël hul net met die skool sodat hul nie afwesig gemerk word nie.
Leerders skryf nog die OU TOETSE en NIE DIE REKENAAR TOETSE nie.
BBDS gee ook die opleiding 3 – 4 ure net voor die toetsdatum indien leerders sou belangstel.
BBDS het ‘n 100% slaagsyfer tov die leerling lisensie toetse.
Baie geluk aan Christo Coskey wat vandag 18 is en en sy EB bestuurslisensie geslaag het. Slegs 1 les ontvang met die sleepwa - WELL DONE - dit wil gedoen word. Blessings.
BBDS bied weer op Maandag 29 Feb 2016 die geleentheid vir leerders wat reeds 17j is of wat voor of op 30 April 2016 - 17 word om LEERLING LISENSIE AFSPRAKE te gaan maak. Ons neem jou, laai vroeg oggend op by huis of skool en laai weer later af by skool. LEERDERS word nie afwesig gemerk nie. kontak BBDS kantoor 0739283965 of 0761505958 vir die nodige info. Bespreek vroegtydig jou plek om teleurstelling te voorkom.
Share asb hierdie post sodat ons al die gr 11 leerders kan help. Moet nie uitstel nie. Later in die jaar raak dit net besiger.
BBDS bied weer op Vrydag 5 Feb die geleentheid vir leerders wat reeds 17j is om LEERLING LISENSIE AFSPRAKE te gaan maak. Ons neem jou, laai vroeg oggend op by huis of skool en laai weer later af by skool. LEERDERS word nie afwesig gemerk nie. kontak BBDS kantoor 0739283965 of 0761505958 vir die nodige info. Bespreek vroegtydig jou plek om teleurstelling te voorkom.
Baie geluk aan Anique Grobler, Chante van Zyl, (2 Parkies) en Justin Hale, Thabitha de Jager, Daniella Yasbek en Johan Claassen, wat almal hul bestuurslisensies die EERSTE keer geslaag het in Januarie 2016. WELL DONE!
Hier is 2 Parkies wat op Vrydag 6 Nov leerling opleiding ontvang het van BBDS. Baie geluk aan Alitzia Doubell en Anique Grobler so bly ons kon help en dankie vir elkeen se lojale ondersteuning!
Wat 'n voorreg en geleentheid wat BBDS (0739283965/0761505958 gehad het om die afgelope Saterdae ongeveer 28 gr 11 leerders te neem vir die maak van hul leerling lisensie afsprake en op te lei om die OU TOETSE die eerste keer te slaag! Daar is weer geleentheid op 14 Nov en laaste geleentheid op 28 Nov. Alle gr 11 leerders wat 17 j is 14 Nov en 28 Nov kontak BBDS en maak van hierdie geleentheid gebruik. DAAR IS EGTER BELANGRIKE DOKUMENTASIE WAT JUL MOET SAAM NEEM, wat jul by die skool moet kry!
BBDS het weer die afgelope paar Vrydag middae leerling lisensie opleiding gegee en ons leerders slaag almal. Ryno Swanepoel Hattingh, Devan jv Vuuren, Christiaan Josef Willemse, Rynie en Hennie Lobard, Tertius de Beer, Mihandi Kirchner, Louna Prins, Rochas Howden, Shaun Stead, Gerrit Coetzer, Jane de Klerk en Mila Bezuidenhout. BBDS IS BAIE TROTS OP JULLE!
BIG BROTHERS BESTUURSKOOL IN PTA 0739283965/0761505958) neem die afgelope 2 mde gr 11 leerders ...wat reeds 17 j is op 'n Saterdagoggend vir die maak van 'n leerling lisensie afspraak. Die leerder kry dan 'n toetsdatum op 'n Sat oggend binne 'n week of 3. BBDS gee dan ook vir die leerders op 'n Vrydag middag die opleiding tov ou toetse wat nog geskryf kan word. 100% slaagsyfer. Maak gerus van hierdie geleentheid gebruik en kontak BBDS ASAP om nog in 2015 jou leerling lisensie te kry. Tyd en plek is beperk.
Baie geluk aan vele leerders wat weer hul bestuurslisensies in Julie 2015 tot op datum geslaag het deur BBDS by Midrand toetssentrum. Veilig bestuur!
Jandre Korkie - Affies
Arno Ebersohn - Boys High
Shawn Smith - Hoërskool Garsfontein
Shane du Bois - Hoërskool Oos Moot
Wim Snyman - Die Hoërskool Wilgers
Roland Petr Strydom - Affies
Gideon Basson - Die Hoërskool Menlo Park
Jessica Willianms - student
Daniel Kuys – Hoërskool Garsfontein
Karl van Vollenhoven - Affies
Baie geluk aan die volgende studente wat hul bestuurslisensies Junie 2015 die eerste keer geslaag het by Midrand en Waltloo toetssentrum:
Lume Lloyd, Rennie de Jager, Murray Pretorius, Josua Bester en nog 2 wat Ma en Di toets - ons weet sommer jul gaan ook slaag.
Big Brothers Driving School
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the school
Telephone
Website
Address
Opening Hours
Monday | 09:00 - 17:00 |
Tuesday | 09:00 - 17:00 |
Wednesday | 09:00 - 17:00 |
Thursday | 09:00 - 17:00 |
Friday | 09:00 - 17:00 |
Saturday | 09:00 - 14:00 |
University Of Pretoria Mamelodi Campus, Cnr Hans Strijdom & Hinterland Avenue, Mamelodi
Pretoria
U.S. Embassy and University of Pretoria partnership in Mamelodi to support science education & foster a love of STEM, while having as much fun as possible!
70 Jocelyn Road
Pretoria, 0081
Geko is a PADI 5 Star Career Development Center which is built on pure passion for SCUBA diving, with a passion for sharing the love of diving with new divers or creating instructo...
134 Pretorius Street
Pretoria, 0002
The HSRC conducts social science that makes a difference
Akasia
Pretoria
Welkom by Johan se Kasie foto's! Ek het so baie goeie Kasie tye - but life's for sharing! So geniet dit en wees dankbaar vir al jou blessings en vriende elke dag!
498 Maynardstreet
Pretoria, 0600
We train ETD staff in occupational qualification of Training Facilitation. we provide LMS platforms
23 Bureau Lane, Office Building 601, Centenary Building, 0002
Pretoria, 0700
High Gate Mining and Forklift Training Consultant Call or Whatsapp 0695562361
35257 Mmupudu Street. Mamelodi East Ext6
Pretoria, 0122
The core objective of mathematics is for you to develop skills such as analysis and modelling.We have