RHK Hengelklub

Ons is n hengelklub in Rustenburg. Ons klubwaters is Olifantsnek dam. Ons hengel kompetisies. Ligas en Provinsiale en SA kampioenskappe.

16/06/2024

Dear parents...

16/06/2024
29/05/2024

Garlic 🧄 , Grated Ginger 🫚 , Onion 🧅 , Lemon Juice 🍋 , and Honey 🍯 : Just one teaspoon taken every day will leave you in awe – Only polite members say thank you - Full recipe in the first comment

26/05/2024

R H K SE Pryswenners vir vandag se kompetisie by die nek

26/05/2024

Skep hom Joshua

26/05/2024

So lyk dit by n R H K Klubkompetisie

01/01/2024

Vir enige inligting omtrend R H K hengelklub kontak asb vir Alta 0824981183 of Manie 0824559047

Photos from LL Signature Series's post 18/12/2023
29/11/2023

Ons Ere Gaste. Oom Flippie en Tannie Issie van der Walt. Oom Flippie is n ere en stigters lid van RHK.

29/11/2023

Klub Kampioen vir die jaar. Pieter Bekker

29/11/2023

Gestremde hengelaars
1ste Johannes Beumer, 2de Johan Graham

29/11/2023

Seniors 1ste pieter Bekker. 2de Roelif v d Merwe, 3de Paul v d Merwe

29/11/2023

Meesters. 1ste Manie Brummer. 2de Riaan Nortje 3de Evert Kleynhans

29/11/2023

Veterane 1ste Piet v d Merwe. 2de Gerald Stephens 3de Henk Hanekom

29/11/2023

Dames 1ste Anthea v d Merwe. 2de Annemarie v d Merwe 3de Alta Edwards

29/11/2023

Pryswenners by R H K se Prysuitdeling
Juniors 1 ste Natasha v d Merwe. 2de Wihan Els 3de CHristiaan de Bruin

28/11/2023

KERRIE AFVAL - Op sy Beste..............................
GROOT RESEPTEBOEK PROMOSIE.
BESTEL ONS RESEPTE BOEK VIR R100 Waarde R249
En Kry ons Poeding Boek ter waarde van R100 Gratis.
Stuur Email Na Email: [email protected].............................
BENODIG:
1 klaar skoon afvalkerrie afval
1/2 koppie bruin druiwe asyn
1 suurlemoen se sap
1 blikkie kersietamaties of tamatie en uie mengsel
40 ml suiker
30 ml asyn
30 ml kerriepoeier
15 ml borrie
20 ml jeera ( kan dit uitlos as jy nie het nie)
5 naeltjies
3 heel kardomynsade
1 lourierblaarkerrie afval blog 013
10 ml mazina
sout en peper na smaak

NOU:
sit jou afval, 1/2 koppie asyn, sap van 1 suurlemoen en 2 koppies water in in jou stoompot ( as jy nie een het nie, kan jy dit in n gewone pot doen vir 2 uur)

kook nou dit in die stoompot vir 1 uur
in n ander pot braai jou uie tot glaserig saam met die jeera
skep die afval uit die stoompot en braai saam met die uie vir bietjie kleurkerrie afval,

meng al die res van die bestandele behalwe die mazina en gooi oor die afval in die pot – kook vir 2 uur op lae hittekerrie afval
na 2 uur meng die mazina met bietjie water en verdik jou sous van die afvalkerrie afval.

Heerlik om te eet saam met rys of op n sny brood.
Bron: Boerekos.

28/11/2023

Koue Mielieslaai..............................
GROOT RESEPTEBOEK PROMOSIE.
BESTEL ONS RESEPTE BOEK VIR R100 Waarde R249
En Kry ons Poeding Boek ter waarde van R100 Gratis.
Stuur Email Na Email: [email protected].............................
Bestanddele
1 kg gevriesde pitmielies
1 selderystingel, opgekap
1 ui, opgekap
pietersielie, opgekap
1 koppie Cheddarkaas, in klein blokkies gesny
mayonnaise

Metode
Stoom die mielies gaar in 'n bietjie soutwater.
Laat dit afkoel.

Voeg al die bestanddele, behalwe die mayonnaise, bymekaar.
Voeg die mayonnaise by totdat die mengsel nie droog is nie.
Bron: Watertand Resepte.

28/11/2023

OUMA SE LEKKER PANNEKOEK RESEP...............................
GROOT RESEPTEBOEK PROMOSIE.
BESTEL ONS RESEPTE BOEK VIR R100 Waarde R249
En Kry ons Poeding Boek ter waarde van R100 Gratis.
Stuur Email Na Email: [email protected].............................
5 1/2 koppies koue water ,1 desert lepel wit asyn , 1teelepel vanilla. 4 eiers .klits goed saam .meng 3 koppies koekmeel .3 teelepels bakpoeier desert lepel vla poeier.

Meng biietjie op n slag in water mengsel .as dit goed gemeng is voeg by 1/2 kop kook olie .meng goed.laat staan 10 min. Ek bak net eerste pannekoek met paar druppels olie in warm pan. Bron: Liplekker

28/11/2023

Jam Tertjies, Ag man maar dit is te lekker...............................
GROOT RESEPTEBOEK PROMOSIE.
BESTEL ONS RESEPTE BOEK VIR R100 Waarde R249
En Kry ons Poeding Boek ter waarde van R100 Gratis.
Stuur Email Na Email: [email protected].............................
250g botter---1 k room---3 k meel --knypie sout----meng botter en room --sif droe bestandele by.

Meng goed moenie knie nie werk net met die hande om deegte vorm----rol uit sny sirkels sit 1tl appelkooskonfyt in die middel vou toe druk met vurk vas en bak180 g c tot lig bruin.
Bron: Liplekker

28/11/2023

Lekker Malva Poeding ..............................
GROOT RESEPTEBOEK PROMOSIE.
BESTEL ONS RESEPTE BOEK VIR R100 Waarde R249
En Kry ons Poeding Boek ter waarde van R100 Gratis.
Stuur Email Na Email: [email protected].............................
Resep! 4 teelepels botter, 250 ml strooisuiker, 2eiers, 2 en n half teelepel appelkoos konfyt, 1 teelepel koeksoda, half koppie melk, 1 teelepel bruin asyn, 250 ml koekmeel, knippie sout! Metode"

Room botter rn suiker, voeg eiers by klits goed, voeg appelkoos konfyt by. Roer die koeksoda by die melk, en voeg asyn by! Voeg die koekmeel en sout by en meng alles saam!

Skep in gesmeerde bak, bak in oond op 180 grade vir 45 minute!

Sous vir bo oor! 1 kop room, as jy het, ekt nie gehad toe vat ek bietjie melk! 180 ml suiker, vanilje, 2 teelepels margarien. Smelt op stoof, as poeding uitkom gooi bo!

Bedien met vla! Ek gooi in my sous bietjie Amarula! Dis so lekker! Geniet! Bron: Watertand.

27/11/2023

Baie geluk aan RHK se pryswenners van Gister se kompetisie by Rockwall dam.

11/11/2023

RHK se Kol en Vergooi Liga spanne. Goed gedoen julle. Dankie vir n lekker dag.

04/09/2023

Baie geluk aan die pryswenners van gister se kompetisie by Rietspruitdam

Photos from RHK Hengelklub's post 22/08/2023

Lede van RHK wat pryse gewen het by die Noordwes Jool wat plaasgevind het by Olifantsnek dam. Tinus Taljaard en Pieter Bekker 3de met spankompetisie. Willie Wentzel 3de algeheel en Joshua Malan 1 ste algeheel. Piet en Roelof v d Merwe Lucky draw. Baie geluk almal. RHK is trots op julle

26/06/2023

Pryswenners by gister se Kompetiisie by Kosterdam Waterkloof. Vis was baie diep en net die vergooiers kon vis kry. Baie geluk julle.

19/06/2023

Noordwes se Gestremde span wen n goue medalje by die S A kol en vergooi kampioenskappe. 2 van R H K se lede in die span. Tinus van R H K wen 1ste plek algeheel. Baie geluk aan almal.

19/06/2023

Noordwes Veterane span by Kol en Vergooi S A's wen Silver Medalje vir Kolgooi. 4 van RHK se lede in die span. Baie geluk RHK en Noordwes

05/06/2023

Pryswenners vir die naweek se Kompetisie by Rietspruitdam, Dejandre. Seniors 1ste Danie Roux 2de Pieter Bekker. Meesters 1ste Manie Brummer 2de Tinus Taljaard. Veterane 1ste Henk Hanekom 2de Piet v d Merwe. Dames 1ste Alta Edwards. Gestremde hengelaars 1ste Johannes Beumer. Baie geluk aan al die wenners. Daar was 37 hengellaars wat aan die kompetisie deelgeneem het.

Want your business to be the top-listed Gym/sports Facility in Rustenburg?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Videos (show all)

So lyk dit by n R  H K Klubkompetisie

Category

Telephone

Website

Address

Rustenburg
Other Sports Teams in Rustenburg (show all)
Ten Flags Football Club Ten Flags Football Club
Plot 38
Rustenburg

Lebowa fc Lebowa fc
Freedom Park Phase 2
Rustenburg, 0300

Football News Club Football News Club
Midwest
Rustenburg, 0313

Mamelodi Sundowns In Ethiopia Mamelodi Sundowns In Ethiopia
Rustenburg, KARLIENPARK

like and follow us for MAMELODI SUNDOWNS coverage This is everything 👆

YPL football club YPL football club
Sandfontein Sepeding Section
Rustenburg

Messi Messi
Rustenburg

Pit bulls Pit bulls
Rustenburg

We help to be helped to grow our rugby team

Mabeskraal Manchester United Mabeskraal Manchester United
Rustenburg

All about Manchester news an supporting the Club

Bokamoso Fc boys Bokamoso Fc boys
Matumeng
Rustenburg, NONE

Toro Ya Rona.🔥🏆⚽️🥇! .under 15🔥!

Phola Park FC Phola Park FC
Rustenburg, 0318

Phola Park FC is football team from North West, Rustenburg, Moruleng. Moses Kotane LFA

Itireleng FC under 13 15 and 17 Itireleng FC under 13 15 and 17
Lesetlheng
Rustenburg

Football team