Thabazimbi Cycling Club
Combining a healthy lifestyle together with supporting people in need
Die wenners van die Helikopter Flip wat geborg is deur Heligame Services is Sandra Janeke en Ettiene Pieterse.
Albei atlete het al 3 wedlope gedoen en was in die wenners sirkel gewees in hulle kategorië met elke wedloop.
Baie geluk julle!
Baie geluk aan al ons wenners van die naweek.
Trots op julle!
Julle almal was fantasties!
🏃♀️🚴♀️
Oud en jonk het die dag saam kom geniet.
Pragtige fotos van ons fietsryers wat Saterdag aan die Fun Day kom deelneem het.
🚴♀️🚴♀️🚴♀️
Saterdag, 30 September 2023, het Thabazimbi Cycles in samewerking met Thabazimbi Cycling Club en Obaro ons laaste Fun Dag vir die jaar aangebied, ten bate van NG Kerk in Thabazimbi.
Baie dankie aan die volgende borge wat ons gehelp het om die dag moontlik te maak
Ink2 Paper
Heligame Services
Obaro Thabazimbi
Tech North Rustenburg
Swartklip Gym
M.G Laser Cutting & Engraving.
Ons waardeer julle vreeslik baie.
Thabazimbi Cycles Fun Day (3rd and LAST for the year) is happening Saturday, 30 September 2023
Come and enjoy the NEW Route.
Pre Entry Starts 15 September 2023!!
Whatsapp - 071 546 5491
Email - [email protected]
Entries on the day of the race 06:30am
See you there 😁
Thabazimbi Cycles Fun Day (the 2nd of 3) is happening Saturday, 29 July 2023
Pre Entry Starts 1 July 2023!!
Whatsapp - 071 546 5491
Email - [email protected]
Entries on the day of the race 06:30am
See you there 😁
Nog n paar fotos van die naweek se race by Sondela.
Kingprice Trailseeker Sondela
Saterdag het van die klub lede aan die bekende Trailseeker Race deelgeneem en uitstekend gevaar.
Marathon en Half Marathon en al die lede het dit baie geniet. Vreeslike lekker single track baan.
🔥 Welgedaan julle!
Nie net is Derick Richards n masjien op sy fiets nie maar op die pad ook. Baie sterkte vandag met jou race. Ons is almal trots op jou journey.
Hou bene hou!
Comrades Marathon 2023 🔥
Nog n paar aksie fotos van die Fun Day.
Net n spesiale dankie aan Angelique Labuschagne vir die neem van die fotos!
Nog fotos van die Fun Day.....
Thabazimbi Cycling Club in samewerking met Thabazimbi Cycles het Saterdag 27 Mei 2023 n Fun Day gehou, waartydens die mense gedraf en fiets gery het. Saam met dit het die klub lede ingespring, mense veilig gehou op die pad en van hulle het 182 Hamburgers gemaak en verkoop om fondse intesamel vir minderbevooregte mense in ons gemeentskap.
Ons wil bitter graag die volgende borge bedank vir hul bydrae:
Thabazimbi Marathon Klub
Thabazimbi Cycles
FBC Chemicals
Thaba Meat Market
Spar
Obaro
Northam Toyota
Ultra Liquors
Die volgende mense het die waterpunte vir ons gedoen, hartlik dankie aan julle:
A Lo Ha Keiki Kleuterskool en Naskool
Tech North Rustenburg
Megs Thabazimbi
Ons volgende Fun Day vind plaas 29 Julie 2023, inligting sal volg.
RACE TO THE SUN☀️
Saterdag, 6 May 2023, het van ons lede aan die gewilde wedren gaan deelneem en het n massiewe 100 myl gaan ry. Trots om te sê dat almal suksesvol die afstand voltooi het.
Ons is super trots op julle!
Thabazimbi Cycling Club is trots om te sê ons is geregistreerd by CSA ( Cycling South Africa).
Jy is welkom om aan te sluit by ons klub.
Kontak nommer 079 888 7844.
BUSHVELD MTB CYCLING RACE @ SWARTKLIP
Maandag, 1 May 2023, het van ons klub lede aan Swartklip se dag gaan deelneem.
Ons lede het uitstekend gevaar!
Dankie Blackrock Riders dat julle ons so welkom laat voel het! Ons maak weer so.
Bring die hele familie en kom geniet die dag saam ons.
Lekker trap ons op n Saterdag oggend.
Kontak ons vandag om aan te sluit by Thabazimbi Cycling Club
079 888 7844
Thabazimbi Cycling Club is trots om te sê ons is nou geregistreerd by Cycling SA.
En ons sien baie uit vir wat 2023 vir ons as klub kan inhou.
Hier spog van ons lede met ons nuwe klub klere.
Kom raak deel van die Klub en begin jou jaar reg.
Enige navrae kontak Barend 079 888 7844.
Thabazimbi Cycling Club is trots om te sê ons is nou geregistreerd by Cycling SA.
En ons sien baie uit vir wat 2023 vir ons as klub kan inhou.
Hier is van die lede hard aan die oefen.
Ons klub lede is hard aan die oefen!!!
Thabazimbi Cycling Club is trots om te sê ons is nou geregistreerd by Cycling SA.
En ons sien baie uit vir wat 2023 vir ons as klub kan inhou.
Hier spog van ons lede met ons nuwe klub klere.
Dit was weer n lekker rit vanoggend. Dankie julle.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the business
Telephone
Website
Address
Warmbad Road, Thabazimbi A
Thabazimbi, 0387
Gholfklub van Thabazimbi, huis van die Bielie van die Bosveld.
Thabazimbi, 0380
African hunting experience and a wealth of knowledge coupled with complete African Hospitality