Gecko Studiesentrum / Study Centre

Gecko Studiesentrum / Study Centre

Gecko study centre provides extra classes in most of the school subjects.

Professional tutors will help students find learning strategies and help with independent learning.

12/05/2024
29/02/2024

Gecko Studiesentrum / Study Centre is dringend opsoek na n afrikaanse onderwyser/Tutor (gr 8-12 HT/EAT)
Whatsapp asb Lizelle by 0711169990

18/02/2024

gecko.kidsoft.co.za/enroll.asp

18/02/2024

Enroll now / Skryf nou in!!
gecko.kidsoft.co.za/enroll.asp

23/05/2023

Baie geluk Juf Labuschagne. Ons is almal super trots op juffrou.

Die SOS wens graag ons eie Celeste Labuschagne geluk met die voltooiing van haar studies. Celeste het haar MEd in ICT (Information and Communication Technology) aan die Universiteit van Johannesburg (UJ) onlangs voltooi. Celeste is ons onderwysspesialis in Wetenskap en Robotika en die hoof van die Japie-Robotikavereniging en WETO (Wetenskaponderwysersvereniging).

14/05/2023

Happy motherday to all moms!
Gelukkige moedersdag vir alle mammas!

17/02/2023

For enrollment:
gecko.kidsoft.co.za/enroll.asp

12/01/2023

Robotika klasse!!! Ons begin Februarie. SKRYF NOU IN!

11/01/2023

Ons is opsoek na tutors vir 2023!!!!

25/10/2022

Baie sterkte Matrieks met julle laaste eksamen!
Baie sterkte ook aan al die ander leerders met julle eksamen 🖊
Ons weet dit sal goed gaan!

29/08/2022

Baie sterkte met die Rekord eksamen wat hierdie week begin, Matrieks!
Ons glo dit sal goed gaan 📝

23/08/2022

Matrieks- baie sterkte met julle laaste week van voorbereiding vir Rekord Eksamen 📚
Ons glo dit sal goed gaan!

19/07/2022

Welkom terug aan almal 🤗
Sterkte met die nuwe kwartaal wat vandag begin!

23/04/2022

Ons is opsoek na tutors/onderwysers/studente/oud-onderwysers om te help met ekstra klasse!!
Kontak asb Lizelle d.m.v whatsapp of sms by 0711169990

15/04/2022

Happy Easter from the Gecko family!
Hope you have a blessed weekend and safe travels 🐰

16/03/2022

Opsoek na Tutors! Wiskunde en EBW. Studente welkom om aansoek te doen. Whatsapp Lizelle by 0711169990

01/03/2022

Opsoek na n wiskunde tutor vir gr 4 tot 9.
Indien u belangstel whatsapp asb vir Lizelle by 0711169990

09/02/2022

Het jy n passie vir kinders? Het jy n passie vir wiskunde?
Whatsapp asb op 0711169990 indien jy belangstel om n wiskunde tutor te wees.