Herbal spring co-ptyltd

Herbal spring co-ptyltd

As jy enige vrae het oor siektes gaan na my blad dan gesels ons daaroor of as jy enige raat wil he my blad kruie.wordpress.com

24/12/2023

Geseende kersfees my liewe mense mag jul n voorspoedige jaar he God seen

16/08/2023

Is jy al gepla deur geeste of bonatuurlike verskynsels. Deel jou jou storie op die groep dit kan nogal interesant raak. Ek is al deur so ondervinding n paar keer al

09/08/2023

Mense ek geniet dit so saam my vroutjie vandag ek hoop jul doen dieselfde

10/02/2022

ROOI PEPER (CAYENNE PEPPER):
Daar word beweer dat Rooi Peper geen gelyke ken wanneer dit kom by voorkoming van siektes en verbetering van bloedsirkulasie in die liggaam nie.
Dit verhoog die hart funksie, sonder om die bloeddruk te beinvloed. Daar is bewys dat Rooi Peper die bloeddruk verlaag, hartaanvalle en beroertes voorkom.
Daar is ook gevind dat dit cholesterol vlakke en berging van vetselle in die liggaam verlaag.
Rooi Peper is die mees bekendste en populêrste middel in die behandeling van arthritis wêreld wyd. Dit verlig ligte tot matige neuralgie en spierpyne.
Rooi Peper het ook die vermoë om weefselselle in die maag op te bou en te vervang en sodoende maag en dunderm ulkusse te genees.
Dit is bekend as die suiwerste en beste stimulant in die kruie wêreld, en verbeter algemene gesondheid en immuniteit.
Dit verhoog bloedsirkulasie by persone met koue hande en voete.
Rooi Peper is ook ‘n populêre bestanddeel in haarverlies kruiemiddels.
Dit is hoog in karoteen (oranje en rooi kleurstof) wat tans hoogs aandag verdien vir hul kanker-werende en anti-oksidante eienskappe.
Daar is bevind dat Rooi Peper die verbranding van vet en metabolisme in die liggaam kan verhoog.
Gee verligting van pyn, wat voorkom by herpes zoster (gordelroos) uitbraak, en ander vel toestande soos ekseem, ens. Dit suiwer die bloed en verlig pyn en juek wanneer inwendig geneem word of uitwendig as ‘n room aangewend word.
Aambeie:
•Rooipeper is ‘n wenner teen aambeie. Drink 3 maal per dag 1 teelepel in ‘n glas so warm as moontlik water. Paar druppels suurlemoensap kan bygevoeg word. Dit werk soos ‘n bom. Dit brand so bietjie as jy toilet toe gaan, maar jy raak dit gou gewoond.
•Kry leë kapsules by apteek, vul met rooipeper (cayene pepper) drink 2, 3 keer per dag vir ten minste 2 weke, dan 2 soggens, hou aan hiermee, maak dit 'n leefwyse, rooipeper baie baie gesond en natuurlik.
Arthritis/Rumatiek:
•Sluit baie rooi peper in die dieet in, wat arthritis kan help voorkom.
•Meng ¼ teel Rooi Peper, ¼ teel Borrie, ½ teel Kaneel, 1 teel heuning, neem drie keer per dag. Sluk af met melk om van brandsmaak ontslae te raak. Uitstekend vir rumatiek, arthritis pyne. Indien jy nie van die brandsmaak van die rooipeper hou nie, gooi mengsel in lee kapsules wat jy by apteke of Dischem koop, en drink.
Bloedsomloop & Spatare te verbeter:
•Neem een teelepel Rooi Peper, gooi dit onder in die skoen, trek ‘n sokkie aan die voet en loop dan die hele dag met die Rooi Peper onder in die skoen. Dis belangrik om nie met kaal voete op die rooipeper te loop nie.
•Drink ½ teel Rooi Peper gemeng met ½ teel Mostert in louwarm water 2-3 x per dag.
•Elke oggend 'n eetlepel tamatiesous, meng dit met 'n mespuntjie Rooi Peper, Borrie en Gemmer, verhoog laaste drie na een week na halwe teelepel en dan na volgende week teelepel vol. (Gooi klein bietjie water by, meng goed en sluk weg)
Bloeddruk (Hoog):
•Rooi Peper kan ook gebruik word vir hoë bloeddruk. ‘n Mespunt Rooi Peper, drie keer per dag ná etes, kan geneem word vir hoë bloeddruk.
•Elke oggend 'n eetlepel tamatiesous, meng dit met 'n mespuntjie Rooi Peper, borrie en gemmer, verhoog laaste drie na een week na halwe teelepel en dan na volgende week teelepel vol. (Gooi klein bietjie water by, meng goed en sluk weg)
Vet afbreking & Metabolisme te versnel:
Meng kwart teel Rooi Peper, kwart teel Borrie, halwe teel Kaneel, 1 teel Suiwer Heuning (Raw Honey) met halwe glas warm water of melk en drink drie keer ‘n dag, voor etes.
Sooibrand:
•Neem ‘n teelepel heuning of botter en maak ‘n sterk pasta aan met so ‘n kwart teelepel Rooi Peper. Die heuning/rooipeper mengsel stel jou in staat om sulke klein 'balletjies' te vorm wat jy dan met koue water soos n pilletjie insluk driekeer ‘n dag voor etes.
Cholesterol:
•1/4 t Rooi Peper, 1/2 t Kaneel, 1/4 t Borrie 1 t Heuning halwe glas lekker warm water 3x pd of drink dit in 'n koppie rooibos tee of halwe glas melk.
•Neem elke oggend 'n eetlepel tamatiesous, meng dit met 'n mespuntjie Rooi Peper, Borrie en Gemmer, verhoog laaste drie na een week na halwe teelepel en dan na volgende week teelepel vol. (Gooi klein bietjie water by, meng goed en sluk weg)
Nagsweet:
•Drink ½ teel rooipeper in warm water voor slapenstyd.
Kouekoors:
•Gooi bietjie Rooi Peper oor halwe koppie louwarm melk en drink.

19/07/2021

Be strong. South Africa wil be ok

03/06/2021

AUTHOR: JANMASAKA
Ek is n Blanke Sangoma en help mense met verskeie probleme,van siektes tot persoonlike probleme. As jy n baie ongelukkige mens is of dit voel of jy vervloek is,dan is daar hulp. Ek is 30 jaar in die beroep en het al duisende mense gehelp wat regtig in die donkerte was. My werk behels: ongelukkigheid,siektes,kinderloosheid,dwaalende geeste wat huise beset,vervloeking, toordery,liefdes verhoudings,huwelike wat op die rotse is,plaas probleme soos boerdery,vee wat onnodig vrek ens.
Herbal spring
May 3, 2018janmasaka
Relationship ( love Problems)

Bad luck

Court cases

Work problems

Business Problems

sicknesses and many more

I have special lucky Charms to get rit of al your badluck

Tel: Cell 0742489000
Email :[email protected]

17/11/2017

Moringa Oleifera staan bekend as die mees geneesende kruie wat al duisende jare gebruik word vir die behandeling van baie kwale.Morringa blare bevat meer vitamiene A as wortels, meer kalsium as melk,meer yster as spenasie,meer vitamiene c as lemoene,meer potassium as piesangs, en die proteine hoeveelhied
van die moringa blare is mededingend met melk en eiers.
Dit help vir eptilepties,hartprobleme,bloedselle,bloed armoede,Tumers,kanker,megraine,onvrugbaarheid,slaaploosheid,
energie,duisligheid,atritus ens.

14/11/2017

Het jy geweet te veel suur in jou liggaam kan jou baie probleme gee.Dit kan veroorsaak dat jou liggaam vol pyne is dit vererger maagsere,atritus,sooibrand ens.as jy enige van die kwale het dan kry jy jou sure onder beheer en dan sal daai lastige pyne verdwyn

pine apple flower

Pineapple flower

Scientific name:

Eucomis autumnalis

Telephone