Dr Gustav Bock
On November 23, 2021 Dr Bock was inaugurated as the Mayor of the Nama Khoi Municipality.
Dr Gustav Bock, a medical doctor who took time off from his career, became the leader of the Namakwa Civic Movement, an organisation tasked to challenge poverty.
Today I participated in a virtual discussion with Nama-Khoi Local municipality’s MOU partner Stellenbosch University, and Sanral trying to find a cost effective road upgrading or resurfacing method/technology!
Nama-Khoi se huidige begroting is onvoldoende vir die groot agterstand in paaie toestande! Meeste van ons paaie moet heeltemal vervang word. Alhoewel ons plaveisel blokke oorweeg is daar ook ander metodes wat ons kan oorweeg in samewerking met vennote soos:
1. Nano tegnologie and chemiese emulsie tegnologie wat ons grond paaie harder kan maak!
Ons is desperaat vir oplossings wat langdurig en volhoubaar is en hoop vir moontlik wenne op hierdie gebied jn die naby toekoms!
My innige meegevoel aan die familie van Dr. Gert Kortze! Daar is so baie herinneringe van my loopbaan by HSN gedurende Graad 11 en 12, onder leiding van hom as skoolhoof.
Ek het ook menigte kere deurgeloop asgevolg van my stoppelbaard! Ek kon nie voorhou met die lemme!😁 Ek het uiteindelik kon asem haal op universiteit en steeds.🫣
Sy woorde: “Jy moet die onwrikbare voorbeeld stel Gustav!” Rus in vrede!
All in a days work!
We have been striving, through our Solar energy buy back program and alternative energy ideals to establish in Nama-Khoi, one big alternative energy project in the region!
This ideal will greatly aid in lowering the overall price of electricity in Nama-Khoi region. Every opportunity I get, I advocate and negotiate for this, because Nama-Khoi is leading the race in the province pertaining alternative energy procurement!
Today I engaged with JUWI renewable energies on certain outcomes for our region and their IPP project ideals in near future!
Dis is my droom om “zero-waste” status te vestig in Nama-Khoi! Dit het gelei tot amper 6 voorleggings vir hierdie ideal die afgelope 2 1/2.
Ek, en die NCM wil graag die “Bio-Fuel” industrie volhoubaar vestig in die area en sodoende die prys van diesel langtermyn afwaarts onderhandel.
Vandag het ek weer vergader met van die rolspelers.
ALL IN A DAYS WORK!
Ons het ons commit om gemeenskaplike grond deur die raad terug te besorg aan CPA’s!
So het ons Concordia Plaas 2100 terug gegee vir selfbeskiking! Ons maak nou gereed om die ander gemeenskappe se CPA’s ook te empower en terug te gee dit wat hul toekom.
In aanvang tot my werksaamhede in Nama-Khoi het ek advokeer vir beter bulk monitering van ons water bronne. Central Vaal Water is een van NKLM se hoof krediteure, en die basis van Nama-Khoi se nasionale skuld dispuut is die swak/onakkurate monitering van bulk water verskaffing.
Vandag het ons Ingeneurs studies gedoen vir die plasing van akkurate bulk water meters, met installasie en kalibrasie sertifikate in die nabye toekoms.
Water skuld beloop ongeveer R48Miljoen per jaar en Nama-Khoi, en dus ook gemeenskappe moet akkurate fakture vorentoe betaal. Nama-Khoi strewe na dieselfde akkuraatheid van lesings op huishoudelike vlak en sal hard werk om dit ook te realiseer in die volgende jaar.
Hierdie is alles deel van Nama-Khoi se eie “revenue enhancement” aktiwiteite die afgelope tyd.
My heartfelt condolences to the Coetzee family with the passing of Oom Gerrie. We will miss him. Ons sal Oom Gerrie mis!
Bate verifikasie en bestuur is die afgelope 2 jaar hoog prioriteit vir die Nama-Khoi. Die vlak waarop dit nou aangepak word is baie gedetaleerd en “futureproof” en dit sal ons in staat stel om die volgende doelwitte vroeer te bereik:
1. Ons opinie by die Ouditeur Generaal te verbeter.
2. Beter interne kontrole te he op verbeterings wat aangebring word in die regsgebied.
3. Die doelwit te bereik om af te skaal met al die gevandaliseerde geboue, deur dit ten einde te vervreem indien laag waardeer.
Ek het bietjie oorsig gedoen oor die proses en sisteem waarop ek baie klem gele het die afgelope jaar.
Die Nama-Khoi gaan voort met die fase 1 van hul finansiele sisteem en elektroniese argitektuur opgradering by dienspunte! Ons beoog om weer desentralisering van munisipale dienste hoog te prioriteer! Dit gaan van groot voordeel wees vir “groot” mense en ander om weer hul dienste te kan kry by hul onderskeie dorpe.
Indien daar steeds foutiewe rekeninge is in Nama-Khoi, rapporteer dit asb by dienspunt of by Nama-Khoi Springbok.
En so neem ek die Speaker posisie van die Nama-Khoi plaaslike munisipaliteit in! Ek is egter meer opgewonde oor die vorm en tipe impak wat die Meester vir my in gedagte het!
Sisteme, mense en komplekse probleme is my passie, en ek sien uit om van diens te wee sop so ‘n vlak vorentoe, asook om sosio-ekonomiese groei in ons gebiede te bewerkstellig.
Baie dankie weereens vir diegene wat my en die NCM die geleentheid gegee het! Kom ons bou voort en kry al ons munisipaliteite onder die NCM in 2026! ! . Gustav Bock
Dit is net ‘n voorreg om die Namakwa mense van diens te kon wees vanuit die Burgemeesters posisie! Die Namakwa Civic Movement (NCM) het die bul by die horings gegryp en die munisipalitiet op ‘n ander koers geplaas binne 2 1/2 jaar!
Baie dankie weereens vir diegene wat my en die NCM die geleentheid gegee het! Kom ons bou voort en kry al ons munisipaliteite onder die NCM in 2026! ! . Gustav Bock
It’s father’s day and Youth day! What would life be if not sacrificed for our youth, and children because they remain our best shot at a prosperous future!
Gelukkige Vadersdag en Jeugdag vir almal!
The road less travelled is one with discomfort, highs and lows but being on our own individual purpose paths makes it all worth it! Let’s continue to strengthen each other, support and forgive each other!
My pad is ‘n pragtige pad van risikos, lewens lesse, diensbaarheid en opofferings! Ons is, asgevolg van God en ander mense. Baie dankie aan elkeen van my mense wat die pad die moeite werd maak!❤️⭐️
Just also to be clear - This is not a government of Unity, it is a multiparty coalition. Let’s not sugar coat what we see happening.
Congratulations to all the MP’s and MPL’s sworn in today!⭐️
The Nama-Khoi local municipality has ever since construction completion lost money in flooding damages claims. This is the legacy and destruction within our communities we deal with.
Vandag wil ek elkeen van die Namakwa Civic Movement (NCM), Northern Cape Communities Movement (NCCM) se kiesers baie dankie se dat hulle die NCCM ondersteun het!
Dankie dat ons lojale ondersteuners gestem het! Vir 2026 se plaaslike regeringsverkiesing neem die NCM (Namakwa Civic Movement weer deel aan die verkiesing! Maak julle gereed die storm kom!
Vir die wat hul keuses vir ander partye gegee het; Die deur staan oop vir 2026! Kom ons bou Namakwaland saam! Kom ons sluit die grense van die Namakwaland met die NCM en bestuur ons eie munisipaliteite en rykdomme!
Council successfully approved a funded budget lastweek for the year 24/25! We are moving as a council and Nama-Khoi! Let’s continue to build together communities!! We are gearing up for a successful financial year.
We constantly need to remind each other why we opted to start the NCM/NCCM! The journey is 3 years old and we are growing. Give the NCCM a chance to influence Health, Education and others in the Northern Cape provincial government. Agents of change!
Vote Northern Cape Communities Movement (NCCM) on all three ballots! Send your vote home!
Dr. Gustav Bock speaks about Nama Khoi achievements
The Mayor, Dr Gustav Bock talks about service delivery in the Nama Khoi Local Municipality
In Pofadder, Pella le my naelstring en my pa se grootmaak mense.
Ek staan verstom vir Ouma Ellie wat in Augustus 100 raak! Haar verstand is nog super helder! Sy vertel my baie stories van hoe gesog sy was oor my pa.
Ek se altyd, ek en my pa het in die skerms groot geword tussen ons mense.
IN FOTOS!
Dit het alles begin met die samewerking van vennote (Dankie Spar Springbok) wat ons saam Springbok Kliniek kon skyf en restoreer. (Ons het deurlopend die distriks munisipaliteit krediet gegee ook.) Steeds!
Ons vat toe Rooiwal kliniek aan as tweede projek uit my kantoor met vennote, soos gesien in fotos, net om uitgesluit te word in die progressie van die projek, en dan nou finale oorhandiging deur die premier en sy span. (Glad nie ‘n probleem, solank die gemeenskap wen!)
Probleem egter is; hulle se ek het nie gekom, maar waar is die uitnodiging..? Hulle noem ons “stooges”, strooi poppe, en ignoreer ons mense in Namakwaland se gesondheid sorg petitisie 2 jaar terug om ‘n punt te bewys dat ons, die Namakwa Civic Movement nie ‘n faktor is nie!
Na twee jaar van regeer en in ‘n sektor buite my mandaat spark ons twee klinieke se restorasie! ‘n kliniek ‘n jaar.., Ek d**k hierdie strooi poppe kan groot impak dryf op provinsiale vlak as ons mense ons ‘n kans gee.
Gemeenskap - as partye by julle aanklop en ook oor die radio begin met Dr. Bock is dit, Dr. Bock het dat, het hulle waarskynlik nie oplossings vir ons mense se probleme nie.
Ons vra ons mense om huistoe te stem die rondte! Stem NCCM, Stem Northern Cape Communities Movement.
"I stand as a beacon of strength, a leader steadfast and true, for I am entrusted with the responsibility to guide my people and uplift my country. With unwavering determination, I pave the path of progress, inspire unity, and ignite the flame of hope. Together, we shall triumph over challenges and shape a brighter future, for I am not just a leader; I am the embodiment of unwavering devotion to my people and a guardian of our nation's dreams."
Foto credit: Riccardo Annandale on Unsplash.
Dear Nama Khoi residents. I was on-site at the damaged road infrastructure in Buffelsrivier, which can be considered a rare occurrence, with odds of one in a hundred. The road damage is extensive, requiring significant repairs that are estimated to take several months to complete. At this point, the full extent of damage within the town of Buffelsrivier, caused by water flowing from the mountains, is still unknown.
I have been informed that the South African Police Service (SAPS) has prioritized aerial support to address the situation. Currently, the application for this support is in progress, indicating that efforts are being made to mobilize resources and provide assistance from the air. This assistance will likely aid in assessing the overall situation, assessing the damage, and potentially providing relief to affected areas.
Further updates and information will be shared as they become available, allowing for a more comprehensive understanding of the situation and the ongoing efforts to address the road break and potential damage within Buffelsrivier.
The N7 road leading to Vioolsdrift has also suffered significant damage, rendering it unsafe for heavy vehicles. However, light vehicles can still pass through, albeit with a certain level of risk. Heavy vehicles are strongly discouraged from using the road and are left to assume responsibility if they choose to do so.
Bridges in Kleinsee were damaged by heavy rainfall.