Die Oes Mandjie

Die Oes Mandjie

Saailinge, groente en bome.

22 Plants That Should NEVER Grow Together 03/10/2022

22 Plants That Should NEVER Grow Together There are so many guides out there detailing companion planting, but what about the plants that don't play well together in the garden?

02/10/2022
02/10/2022
How to Chit Seed Potatoes + Planting & Growing Tips 01/10/2022

How to Chit Seed Potatoes + Planting & Growing Tips In late winter, beginning to chit seed potatoes can give you a good headstart on the gardening year. Learn what chitting is, and how to do it.

4 Reasons To Top Your Tomato Plants & How To Do It 01/10/2022

4 Reasons To Top Your Tomato Plants & How To Do It There are many debates in the tomato gardening world, from pruning to fertilizing and more. Topping - trimming the central stems of the plant - is another one of those tasks many gardeners wonder…

01/10/2022

SOME OF THE COSTLY MISTAKES DONE BY VEGETABLE FARMERS

Many vegetable farmers have their own stories about the mistakes they have made on their farm, whether it's a crop that didn't grow as expected and these can be seen from below;

📌Poor Soil Management

Any Successful farmer will testify to the fact good soil guarantees a healthy beginning from planting to harvest. Therefore it is important that farmers understand that Growing crops in poor Soil is a recipe to failure and an invite to a number of complications and expense.

Many vegetables especially Cabbage, pepper, Lettuce, tomatoes, cucumbers and the exotic types are heavy feeders and will require plenty of manure in order to grow as expected. As such, it is very important to carry out soil tests before planting anything.

*📌Purchasing Poor Quality Seeds*

Another top mistakes New Farmers make in vegetables farming is planting of poor quality seeds. The truth is that poor seeds may not grow well or grow at all, some will become stunted if the manage to germinate. While others may not produce healthy fruits or produce at all. Some produce scanty fruits.
Planting of traditional seeds are gradually fading away and improve seeds are coming up. It is advisable that Farmers generally, should go for hybrid seeds. This is because they have good yield and are resistant to pest and diseases.

📌Poor Water Management

Just as you need water to survive, Plants also need to water in order to grow healthy. If you are inconsistent or are improperly watering your crop in a manner which may lead to crops not receiving enough water, your crop health will decrease and eventually die.

Therefore Irrigation is very important for vegetable farming especially during dry season. Vegetables are more healthy, fresher during dry season if well irrigated. That is why dry season vegetable farming is the best in terms of commercial purposes. Farmers that engage in farming this Season make 5 times the profit compare to raining season.It should be noted that vegetables farm are to be irrigated during raining season if there is shortage in rainfall or drought.

Keep in mind that vegetables need just the right amount of watering, over watering may lead to fruits Cracking or leafs dying. Make sure you make a path way for water to flow out after heavy rain or irrigation.

📌Planting too much is not the way

Some new farmers in a bid to manage space cluster seed in the farm whereas there should be enough space for plants to breath and receive sunlight. Planting too much seeds/seedlings than necessary is one of the mistakes in vegetable farming. Avoid it at all cost.

📌Inadequate Spacing

Give your plants enough space to breath while you also use the most of the space you have available.

📌Non maintenance Culture

W**ds and alien plants compete with crops for space, water and soil nutrients. Failure to tackle such issues in the early days will lead the w**ds overgrowing and eventually covering your crops.

It's understandable that most new vegetable farmers don’t know the actual time to w**d the farm.

Another bad mistake in vegetable farming is poor pest or insect management.

📌Ignoring challenges

Lets assume the leaves are becoming yellowish, you should be worried because it may be as a result of many things, such as; lack of a particular nutrient or too much of water intake.

📌Not staking as a common mistake in vegetables farming

Some vegetable plants such as cucumber, pepper, tomatoes require staking for proper fruiting.

📌Not Harvesting on time is a common mistake in Vegetables farming

Vegetable crops should be harvested on time, vegetables are harvested at different times depending on the crop. Harvesting of cucumber starts from week 6, water melon 3 months if you delay, they fruits will rot.

We are not perfect and as a result we make mistakes but what sets us apart from other farmers is that we learn from those mistakes.
🔸Visit https://mkulimayoung.com/register to register and sell or buy products.

27/09/2022
27/09/2022

🤣

27/09/2022

🌱Kombou-'n-slaai🌱

🌱R45/8 plantjies

Komkommer
Soetrissie
Babablaar blaarslaai
Moneymaker tamatie
Geel Peer tamatie

Photos from Die Oes Mandjie's post 26/09/2022

Saailinge te koop.

Hopetown en omgewing.

Black Beauty Eiervrug R5 elk of R40 per kassie van 8.
Moneymaker tamaties R5 elk/R40 kassie
Roma Tamaties R5 elk/R40 kassie
Agurkies R10 elk/R80 kassie
Komkommer Burpless Sweet R10 elk/ R80 kassie
Malelane Bush bean R5 elk/ R40 kassie

Kontak
Elouise Scheepers
Whatsapp 0824562520
Bel 0721187821

Photos from Die Oes Mandjie's post 26/09/2022

Naandse mense

Ek deel graag weer my getuienis.

Begin julle tuine voorberei. Kontak my gerus indien jy iets wil vra of jou storie met my wil deel. Die Here het met baie van ons gepraat.

Drie jaar terug (voor die begin van Lockdown) het die Here vir my gese om te begin groente plant. Ek het groot groen grasperke gehad 'n reuse swembad en 'n supertube. As mense gevra het waar ons bly het hulle gese: O, dis die huis met die mooi tuin!

Ek het vir die Here gevra waar ek sal grond kry om te plant. Toe se die Here vir my: Kyk net rondom jou hoeveel plek het jy in jou erf. Ek het die swembad en grasperke uitgehaal en op elke lappie aarde wat ons gehad het begin groente plant. Ek het 4 x 12m tonnels opgesit net in die plek waar die swembad was. Die res van ons gras het ek uitgehaal en orals groente ingedruk. Die Here se troue hand was op alles wat ons aangepak het.
Wanneer my idees en planne opgeraak het, het ek God se stem hoor se: Hier is die volgende plan, die volgende stap.

Ek het menigte oggende gevoel ek wil die komberse oor my kop trek en wegkruip vir die groot taak wat ek in opdrag van die Here aanpak. Ek het soms totaal oorweldig gevoel...

Ek, enkelmamma, onlangse weduwee, 2 gestremde kinders, tienerseun, mense se kritiek en God se opdrag swaar op my skouers. Ek het dikwels ged**k: Wat op aarde d**k jy vang jy aan???
Dan moes die Here my weer bemoedig en my herinner aan Sy beloftes in 1 Kronieke 28:20
"Wees sterk, staan vas, begin die werk! Moenie bang wees nie en moenie besorg wees nie, want God die Here, my God, is by jou. Hy sal jou nie aan jouself oorlaat of jou verlaat nie, sodat jy al die werk vir die diens in sy huis kan afhandel." Daardie versie het ek op my tonnel se plastiek geskryf sodat ek dit kon sien wanneer ek by my deur uitstap, sodat ek kon weet God pak hierdie projek saam met my aan.

Ons het baie swak, vlak grond en dan 'n kalkbank. Ons het eers hidroponies in emmers geplant (met groot sukses) totdat Eskom ons in d steek gelaat het met al die strafkrag omdat ons munisipale rekening nie betaal was nie.

Daarna het ons grond en skaapmis in die emmers gegooi. Dit was ook 'n groot sukses, maar was baie arbeidsintensief. Hierdie jaar het ons vir die eerste keer net in die grond geplant. 3 jaar se vragte grond en skaapmis het gemaak dat ons vlak grond ook nou diep genoeg was om in te plant. Hieruit het die Here my geleer dat mens nie groot grond nodig het om te plant nie. Ek bly in die dorp. Ons het alles geplant dat dit boontoe rank. Selfs pampoene, waatlemoene, spanspek. Ons het al absoluut alles in emmers geplant hierdie 3 jaar. God het my geleer spasie is nie 'n probleem nie. Grond is nie 'n probleem nie. Daar is altyd 'n oplossing by Hom vir enige probleem en geen verskonings wat vir ons oorbly nie.

Hierdie jaar het die Here vir my 'n nuwe opdrag gehad...
Die Here bly al die hele jaar vir my se ons moet saailinge plant en mense aanmoedig om tuin te maak en voor te berei vir hongersnood. Voorberei vir dinge wat kom waarvoor ons definitief nie voorbereid is nie!

Begin van die jaar het die Here 'n droomgesig gegee aan die vrou wat by my werk. Hy het vir haar gewys ons is besig om Noag se Ark te bou op ons erf. Sy het gesien hoe ons baie mense nooi om saam met ons te bou. Party het sleepvoet saam gebou. Ander het reguit gese hul stel nie belang nie. En ander het nes Noag se tye vir ons gelag. En sommiges het ywerig saam gebou!

Verlede week het die Here so ver gegaan om vir my te se dat as iemand nie 'n saailing kan bekostig nie ons dit gratis moet weggee! Hy druk dit soooo verskriklik ernstig op my hart dat ieder en elk moet begin voorberei en plant vir hul eie huise sodat hulle gered kan word van wat kom.

Vanoggend kom ek af op hierdie video en ek besef net weer God het gepraat en ons MOET luister. Net soos Noag, net soos Josef en die Farao. Hulle gehoorsaamheid het miljoene lewens gered!

Hierdie video is 'n droomgesig oor SA. 'n Jaar terug. Met presies dieselfde boodskap vir Suid- Afrikaners. Indien jy kan bekostig om 'n paar pakkies saad aan te koop, koop gerus 'n ekstra pakkie en deel uit aan die mense om jou.

Net ter inligting vir die wat nie weet nie, dis beter om Heirloom saad te koop as Hybrid. Heirloom se sade kan ge-oes word en sal jaar na jaar, plant na plant vir jou dieselfde produk lewer. Baie sade wat geneties gemanipuleer is sal nie saad gee wat jy weer kan plant nie. D**k vooruit vir die volgende seisoen ook.

Plekke waar jy aanlyn kan bestel is: Livingseeds, Seeds for Africa, Gropak, Du Raan's Heirloom om net 'n paar te noem. Google gerus Heirloom Seeds for Sale South Africa. Ek het geen affiliasie met enige van hierdie plekke nie!

Sluit gerus aan by ons Facebookblad Die Oes Mandjie. Ek deel gereeld interessante videos daar met inligting sodat ons almal saam kan leer tuinmaak! (Nie my eie videos nie. Ek leer nog net so hard!!!)

Maak hierdie 'n gebedsaak tussen jou en die Here!

Jesus-liefde
Elouise Scheepers
Whatsapp 0824562520
Bel 0721187821

Video:

https://youtu.be/hEG6sYG3OtU

Foto's van ons tuin.

23/09/2022
11/09/2022
Timeline photos 15/08/2022

We have promises from the Lord that He will provide our needs according to His riches IN GLORY by Christ Jesus (Phil. 4:19). We aren’t limited by this world’s economy! Let those who only trust in money panic. In God WE trust (Ps. 91:2, 118:8-9; Isa. 12:2, 26:4; and Nah. 1:7). We should be rejoicing!

Rejoice because the sky is NOT falling! Learn more and be encouraged in your faith when you read this awesome teaching: https://l.awmi.net/SkyNotFallingArticle

August garden tasks | SA Garden and Home 02/08/2022

August garden tasks | SA Garden and Home It's time to start planning for warmer weather. Here are August garden tasks that you should tackle during the month ahead.

01/08/2022
28/07/2022
28/07/2022
27/07/2022
Photos from Homesteading Family's post 27/07/2022
25/07/2022

Augustus is die ideale tyd om te begin saailinge plant. Dit gee jou plante 'n goeie voorsprong vir die Lente. Sit jou sade by 'n lekker sonnige venster of vat hul bedags uit sit hul snags weer binne. Dit gaan nog lekker ryp hierdie maand.

Hier plant my 2 blinde bytjies solank sade vir die komende Lente. Lane is outisties en baie meer perfeksionisties as Elze en gebruik stokkies as gidslyne. Elze voel-voel haar pad deur die bak. 😁

Lekker plant!

25/07/2022

Augustus is die ideale tyd om baie van jou saailinge te begin. Plant en hou bedags in 'n sonnige plek en bring snags jou saailinge in. Hier plant my 2 blinde bytjies solank sade vir die komende Lente. Lane is outisties en baie meer perfeksionisties as Elze. Sy gebruik die houtjies as gids om te plant. Elze plant sonder gidslyne. 🌿

25/07/2022

SUID-AFRIKA ERVAAR 'N VOEDSELKRISIS...

Food Forward South Africa is van mening dat die stygende prys van basiese goedere Suid-Afrika se voedselsekerheidskrisis vererger wat sosiale onstabiliteit kan verhoog en ‘n herhaling van die verwoestende Julie-onrus kan veroorsaak.

Die organisasie wat hongersnood in arm gemeenskappe probeer bekamp sê per maand ervaar 30 miljoen mense in die land voedselonsekerheid.

Die organisasie se besturende direkteur, Andy Du Plessis, sê die krisis wek kommer dat die Julie 2021-onluste weer kan gebeur veral te midde van stygende inflasie, beurtkrag en werkloosheid.

*Volg Overvaal Stereo se Facebook blad en bly altyd op hoogte GRATIS en in Afrikaans.

22/07/2022

Website

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 17:00