Food Socks - Pretoria-East

Food Socks - Pretoria-East

Food Sock is affordable and nutritional and will suit all financially, the elderly, students, campers

President Cyril Ramaphosa to visit the building collapse site in George, Western Cape 18/05/2024

https://www.youtube.com/watch?v=F4n37dzjW-0&ab_channel=SABCNews

President Cyril Ramaphosa to visit the building collapse site in George, Western Cape President Cyril Ramaphosa is expected to visit the building collapse site in George, in the Western Cape, today. The death toll is now 33, with seven South A...

18/05/2024
21/04/2024

Pretloop by Garstkloof Park nature Reserve.

10/04/2024

Kom besoek ons by Stalletjie # 45 Saterdag en koop sommer direk jou FoodSocks. Daar is ook geleentheid om ;n Sock te koop en dan direk weer terug te skenk aan 'n voedselskema!

07/03/2024

Exciting Announcement!

We are thrilled to announce our new partnership with the University of Pretoria, Faculty of Engineering, Built Environment and Information Technology, in addressing the critical issue of nutritious meals among the student community.

Introducing Food Sock Meals, a revolutionary initiative aimed at ensuring every student has access to wholesome and nourishing food. We understand the challenges students face in maintaining a balanced diet amidst their demanding academic schedules, and we're committed to making a positive change.

Here's why Food Sock Meals will make a significant impact:

Nutritious Options: Our meals are carefully curated to provide essential nutrients that students need for optimal performance and well-being.

Accessibility: By partnering with the University of Pretoria, we're making nutritious meals more accessible to students, regardless of their financial circumstances.

Convenience: With busy schedules and study sessions, students often struggle to find time to prepare healthy meals. Food Sock Meals offer a convenient solution, allowing students to focus on their studies without worrying about their next meal.

Healthier Choices: By promoting nutritious eating habits, we aim to contribute to the overall health and well-being of students, fostering a culture of wellness within the university community.

Together with the University of Pretoria, we are committed to empowering students to thrive academically and personally. Join us in this journey towards a healthier, more nourished student fraternity!

11/02/2024

Ons doen nou heerlike vars Macadamianeute ook! Bestellings kan gecourier word ook.

Photos from Food Socks - Pretoria-East's post 06/01/2024

Die Hamper bokse is weer beskikbaar per boks. Elke boks bevat 1 van elke geur FoodSock. M.a.w. 9 Socks @ R15 afslag.

01/01/2024

Aan almal op hierdie blad. Mag jul 'n geseënde nuwe jaar beleef. Kom ons d**k ook aan die wat nie so baie het om oor gelukkig te wees nie en moedig jou vriende/familie aan om van hierdie FoodSocks te koop en uit te deel waar die nood druk.
Dankie vir die afgelope jaar se ondersteuning, kom ons kyk of ons saam nog 'n groter verskil hierdie jaar kan maak!

Voorspoed aan almal!

20/12/2023

R380 per hamper of as jy individueel wil bestel = R45 per Sock.
Afhaal in Rietvalleirand.

I have enough stock for x5 hampers. Please let met know asap in order to collect latest Friday 22nd.
Ek het nog genoeg voorraad vir x5 hampers. Laat my vroegtydig weet sodat dit afgehaal kan word laatste Vrydag 22 Des.

Photos from Food Socks - Pretoria-East's post 14/12/2023

Food Socks - Pretoria-East
Goeie nuus. Het vandag gehoor ons het nog so 5 dae oor om ekstra bestellings te kan ontvang van Fabriek!
Dus indien jul belangstel in individuele sakkies @ R45 of hamper met 9 sakkies @ R380 kontak my dringend.
Afhaal in Rietvalleirand.
Aflewering kan gereël word

02/12/2023

SOOS GESIEN OP ONTBYTSAKE
Maak jy gereed om Kersinkopies te doen. D**k ook aan diegene wat smag na 'n maaltyd. Gee hierdie Kersfees iets besonders!
Bestellings kan net tot 8 Desember gemaak word. Laaste aflewering van verskaffer is 10 Desember.
Stuur asb 'n asb na 0646508345 indien jy wil bestel of navrae wil doen.

01/12/2023

Vir nog inligting oor die FoodSocks, kyk more oggend Ontbytsake.

05/11/2023

I had the pleasure of meeting Carl van Blerk, the founder of the Garden Route Food Pantry. 🌱 He's also the brains behind the innovative ‘Food Socks' product, designed to ensure dignified food security and disaster relief.
Carl's company recently opened its second factory in Somerset West, marking a significant milestone in their mission.
I'm excited to explore potential collaborations and synergies with Carl's initiatives. Together, we can make a positive impact in our community! 🔗 Learn more about the Food Sock and their important work at www.foodsock.co.za.

21/10/2023

Rietvalleirand - Amanda - 064 650 8345
Louis Trichardt - André - 083 226 7347

Foodsocks is ontwerp om 'n gebalanseerde en voedsame maaltyd te verskaf. Hulle bevat 'n verskeidenheid bestanddele, insluitend groente, proteïene en koolhidrate, wat kan help om die energie te verskaf wat nodig is om fisiese aktiwiteit aan te wakker.
*Foodsocks* kom in 'n verskeidenheid geure en opsies voor, wat beteken dat individue uit 'n reeks maaltye kan kies om by hul voorkeure te pas. Dit is veral nuttig vir kieskeurige eters of diegene met dieetbeperkings. Hierdie Kossokkies is nie net gerieflik verpak nie, maar hulle kom ook in 9 wonderlike geure voor, so daar is iets vir almal.
Dit kom in sakkies "*foodsocks*" en elke sakkie kan tot 4 mense voed @ 'n skamele R45,00.
✅ Hoender Breyani
✅ Hoenderpasta
✅ Pasta Bolognese
✅ Tamatie Bredie
✅ Skaapbredie
✅ Hoender en Groentesop
✅ Macaroni & Kaas
✅ Tradisionele Melkkos
✅ Chakalaka Samp & Bone

27/09/2023

The moment you've all been waiting for is finally here! Introducing our brand new flavor, Chakalaka Samp and Beans – it's arrived and ready for orders!

26/09/2023

Time to start planning for year-end handouts?

Videos (show all)

Telephone

Website