Six33 Learning Tree Foundation

Six33 Learning Tree Foundation

After School and Creche

Photos from Six33 Learning Tree Foundation's post 22/04/2024

Dankie Anna Foundation vir ons kinders se mooi sokkies.Glo my hierdie sokkies gaan elke dag gedra word..Die kinders is so bevoorreg.Ons waardeer julle so baie.

Photos from Six33 Learning Tree Foundation's post 19/04/2024

Ai maar ons groente kom mooi aan.Hulle kry baie liefde..

07/11/2023

I SIX 33 LEARNING TREE

Six 33 Learning Tree is an aftercare working in the vulnerable communities of Wemmershoek and Simondium. The organisation offers afterschool programmes where learners are helped with their homework, provided with meals, and a holiday programme to ensure the safety of learners while their parents are at work.

Charlene Elliot, principal of Six33 Learning Tree Foundation, said that being part of Valcare’s membership network has allowed the organisation to collaborate to enable meaningful impact in vulnerable communities.

“Membership in the Valcare network has empowered our organisation to connect, collaborate, and make a meaningful impact in our community. Through this valuable network, we’ve gained access to resources, knowledge, and support that have enhanced our ability to serve and create a better future for those we reach.”

Photos from Valcare's post 09/10/2023
04/04/2023

Vandag doen ons inkopies 😆😆😆

Photos from Six33 Learning Tree Foundation's post 04/04/2023

Dis vakansie tyd en wat lekkerder as om winkel winkel te kan speel by die nasorg..Die leerders het sommer opgedress vir winkel toe gaan vandag..😆

21/03/2023

Menseregte dag is 'n dag om ons te herinner aan die universele regte wat alle mense op aarde behoort te geniet. Hierdie regte sluit in die reg op lewe, vryheid, gelykheid en waardigheid, asook die reg op toegang tot gesondheidsorg, onderwys en werkgeleenthede.

Op hierdie dag is dit belangrik dat ons ons bewus maak van die onreg wat nog steeds in ons wêreld aan die gang is, en ons moet ons beywer vir die beskerming van hierdie regte. Ons kan dit doen deur deel te neem aan vreedsame betogings, deur ons stem te laat hoor en deur ons ondersteuning te betoon vir organisasies wat hierdie regte beskerm.

Maar nog belangriker as dit alles, is dat ons daar moet wees vir mekaar. Ons moet onsself beywer om 'n kultuur van respek, ondersteuning en samewerking te skep. Ons moet ons beywer om mekaar se regte te beskerm en om te sorg vir diegene wat kwesbaar is.

Menseregte dag is 'n dag wat ons moet vier deur onsself te beywer om 'n beter wêreld te skep. Ons moet ons beywer om mekaar te ondersteun, en om die wêreld 'n plek te maak waar almal kan floreer en 'n lewe van vryheid, gelykheid en waardigheid kan geniet.

Photos from Six33 Learning Tree Foundation's post 22/11/2022

Die laaste 2maande was ek so besig met vergaderings en voorleggings dat ek my kinders n bietjie afgeskeep het...maar alles wat ek gedoen het was vir hulle en die skool..Vandag het ek tyd gemaak vir n bietjie Fun in the sun met hulle...Dit was voedsel vir my siel...ek is so lief vir hulle hierdie kinders is my alles...ek sal berge vir hulle skuif as ek moet🤣Dis n voorreg om hulle Juffrou te kan wees...

Photos from Six33 Learning Tree Foundation's post 02/11/2022

Ons is 5 Vandag
Vandag is dit Six33 Learning Tree Foundation se 5de verjaarsdag...ons was vir 3 jaar 4simo en toe vat Six33 ons oor...Dit bly vir my n voorreg om die hoof van die Nasorg en Kleuterskool te wees..Hierdie kinders is my lewe..Ek is so lief vir hulle...en sonder my personeel sal ek verseker nie dit kon doen nie...Dankie Chevonne en Mareline vir alles wat julle vir die kinders doen..Ek waardeer julle so baie..Dankie asn elke persoon wat die afgelope 5jaar n bydra gemaak het vir ons kinders of skool julle word opreg waardeer..Dankie aan ons Liewe Vader wat vir ons die talent gegee het om met hierdie kinders te kan werk..Dankie aan elke ouer vir julle ondersteuning en hulp..Dankie aan die Simondium gemeentskap wat ons so mooi ondersteun in ons funksies ons waardeer julle so baie...Mag ons nog baie kinders deur ons hande laat gaan en saam met hulle bou aan hulle TOEKOMS...
Lorenzo Arendse
Lynden Jafta
Paarl FM
Kurt Minnaar

Photos from Six33 Learning Tree Foundation's post 26/06/2022

Ons het lank laas iets geplaas maar ons was so besig ons groente tuin kom so mooi aan..die kinders kyk so mooi na ons tuin..
Seed 2 Harvest
Meadow Feed Paarl

Photos from Six33 Learning Tree Foundation's post 13/05/2022

Vandag gaan hier groot dinge gebeur by ons...Raai net wat?Ja dis reg ons begin met ons eie groente tuin..Ons is bitter opgewonde..Kom loer in as jy in die omgewing is en kom kyk hoe begin ons met ons tuin..

Photos from Six33 Learning Tree Foundation's post 31/03/2022

Wat n ongelooflike voorreg was dit vanoggend om die HEROES van Drakenstein brandweer by ons te kon hê..Hulle het bietjie vir ons leerders kom vertel wat is hulle werk en wat moet ons doen in n noodgeval..Bitter baie dankie vir alles wat julle vir ons dorp doen julle word opreg waardeer..Ons hoop om julle gou weer te sien..💪👩‍🚒👨‍🚒🔥

Photos from Six33 Learning Tree Foundation's post 06/03/2022

All about this weekend...We had our first Fundraiser Our Own Market day...What a beautiful event.I want to thank evey parent and child who took part..I want to thank every persons that came to support us.We really appreciate it...This was the fist off many..

Photos from Six33 Learning Tree Foundation's post 23/02/2022

We had the privilege to be part of a project with Paarl FM keep a girl in school..and this project was a big success ...Thank you to all the learners, parents and Simondium community for your help..I salute each and everyone..From the bottom of my heart i say thank you..🙏❤

01/02/2022

There are 9 minutes during the day that have the greatest impact on a child..

Photos from Six33 Learning Tree Foundation's post 27/01/2022

Christmas 2021 What a wonderfull day..

Photos from Six33 Learning Tree Foundation's post 27/01/2022

In July 2020 we join the wonderfull company Six33 we started in July with 14 children in the after care at Learnngtree.Today we have 30 children🙏and children on a waiting list to join us..It's a
privilege to work with this children and to be part of the six33 family.
Quote- Education is the most powerful weapon which you can use to change the world.(Nelson Mandela)

26/01/2022
26/01/2022

Welcome to the New page..

Videos (show all)

Vandag doen ons inkopies 😆😆😆

Website

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00