Hulp vir Tinkie

Hulp vir Tinkie

Tinkie urgently needs funds for an operation. Without the funds the operation will be impossible. Pl

21/05/2021

Ons wil graag almal bedank wat sover donasies inbetaal het vir Tinkie. Tinkie benodig nog fondse. So, asseblief mense, Tinkie kort nog fondse sodat sy geopereer kan word. / We would like to thank everybody for donations made for Tinkie up to date. Tinkie still needs some more funds to enable her to be operated.

15/05/2021
Photos from Hulp vir Tinkie's post 01/05/2021
28/04/2021

Please help TinkieπŸ’™
Tinkie was diagnosed with Uterus cancer and needs to have an emergency histerectomy to prevent the spread of the cancer. Unfortunately Tinkie does not have a medical aid or the funds and according to her Doctor to go through the government process will take to long. She is a mother of 2boys aged 15 and 14 and one daughter aged 12. Any donation wil be highly appreciated.πŸ’™πŸ™πŸ™πŸ’™

28/04/2021

Hulp vir TnkieπŸ’™
Tinkie het baarmoeder kanker. Sy moet so gou moontlik 'n histerektomie kry om te voorkom dat kanker versprei. Tinkie het ongelukkig nie 'n mediese fonds nie en die Genikoloog sΓͺ dit gaan te lank vat om deur al die staat se prosesse te gaan vir die operasie. Sy is 'n Mamma van 2 seuns 15 en 14 en 1 dogter 12. As dit moontlik is vir 'n donasie of 'n borg asb. Sy moet dringend vir die histerektomie gaanπŸ’™πŸ™πŸ™πŸ’™

28/04/2021

Deel asb en enige donasie of bydrae sal baie waardeer wordπŸ’™πŸ™πŸ’™

28/04/2021

Please share and if possible any donation would be appreciated πŸ’™πŸ™πŸ’™

Photos from Hulp vir Tinkie's post 27/04/2021

Hulp vir TinkieπŸ™πŸ’™

26/04/2021

Share asb en indien moontlik sal 'n donasie waardeer wordπŸ’™πŸ™πŸ’™

Website