Bobbejaan Spanner / Monkey Wrench

Bobbejaan Spanner / Monkey Wrench

Sharing Views and Opinions

07/07/2020

Love him or hate him...

Shining the spotlight on Donation Exploitation!

Judgement & Crusifiction was rife when the accused in the attached article was mentioned in the very first video of K. G. D. T... đŸ€”

There is always just reward for our actions whether good or bad..
What we do in darkness is bound to come under the spotlight... đŸ€”

What do you think?
We value your opinion and would love to hear from you.

Stay Awake, Stay Safe & Stay Alive!

K. G. D. T

03/06/2020

Love him or hate him...

Shining the spotlight on the reasoning and logic behind the ban on Alcohol & especially Ci******es during Lockdown...

Have you ever wondered why the is BOOMING...and our Country's Economy is suffering with consumer tempers flairing...

What do you think?
We value your opinion and would love to hear from you.

Stay Awake, Stay Safe & Stay Alive!

K. G. D. T

13/05/2020

Shining the spotlight on sirens of Boer Wars, going off.
Yet, we lack strong leaderership in place to lead the way..

The sounding whispers of fights or wars... is it aimed at fighting Friends or Foes..?

What do you think?
We value your opinion and would love to hear from you.

Stay Awake, Stay Safe & Stay Alive!

K. G. D. T

30/04/2020

REVOKED Ci******es Blessings and Short lived excitement..

Sorry guys!

Stay Awake, Stay Safe and Stay Alive!

K. G. D. T

30/04/2020

Shining the spotlight on Revenue saving or not on Ci******es & Alcohol in the time of Lockdown...

Or saving on the consequences thereof...
What matters more?..

What do you think?
We value your opinion and would love to hear from you.

Stay Awake, Stay Safe & Stay Alive!

K. G. D. T

22/04/2020

For the Love of the Country or for the Love of $$$$..?
We would love to hear your views...

When we look at the current Pandemic, will you say that some of the Leaders of Countries are more concerned about $$$$ than about the well being of their people?

K.G.D.T shines the spotlight on Donald Trump as an example.

We value your opinion.
What do you think?

Please share your views.

Pleases STAY AWAKE, STAY SAFE & STAY ALIVE!

K.G.D.T

17/04/2020

Covid 19

Poverty and those deserving thereof....a time for serious questioning..

Mammon or Manna..?

Let's discuss this topic.
Please share your views, we would like to hear from you..

K.G.D.T
Bobbejaan Spanner

05/12/2019

Sep 9
2 min read

WĂȘreldbeker 2019 & Curriebeker Finaal
Rugbyb***e, skeidsregters, big in Japan en Vrystaaaaaaat!

Daar wen die bokke toe die “oefen” game teen Japan waaroor almal so groot gewag van gemaak het – so baie geluk met die wen! Die feit dat julle omtrent 200 b***e weggeskop het, bekommer my nogals want net Malcolm Marx moes nog geskop het dan het almal in die span ‘n b***t gehad om die bal weg te skop. Ek hoop maar net dit was ‘n taktiek wat in die game gebruik is om die ander spanne te flous. Dit was immers net ‘n oefen “game”.

Omtrent die Curriebeker finaal: wat ‘n wonderlike geleentheid om ons plaaslike rugby aan die wĂȘreld uit te stal!! Die hartseer kom egter wanneer ons na die skeidsregter, Marius van der Westhuizen se performance kyk. Swak meneer die skeidsregter. Ek weet jy sal beskerm word deur almal wat in die hoĂ«r gestoeltes sit, want daar is ‘n tekort aan goeie skeidsregters. Jou beslissings maak glad nie sin nie.

Ek wil ook nie nou van “match fixing” praat nie, want dit gebeur mos net in die ander sportsoorte soos krieket, sokker, tennis, ens..

Nee net nie in rugby nie!!!

Marius, ek het eendag na ‘n toespraak van Steve Walsh geluister en hy was vir lank die beste skeidsregter in die wĂȘreld. Hy het gesĂȘ, hy het eers ‘n goeie skeidsregter geword toe hy besef, hy is nie die belangrikste ou op die veld nie. Vat ‘n les uit sy boekie uit asseblief, want jy speel met mense se loopbane op die manier waarop jy nou voort ploeter. Ons moet dit sit en aanskou. Sies, dit is ‘n skande Marius!

Baie geluk aan Vrystaat met die wen.

RIP Chester Williams.

Tot volgende keer.

KGDT

05/12/2019

Sep 8
2 min read

Optimis versus Pessimis
Is die glas half vol of half leeg, wat sĂȘ jy? Bobbejaan Spanner bevraagteken die verskynsel wat al vir jare saamgesleep word.

Nou die dag gesels ek en ‘n vriend van my en hy sĂȘ, nadat ek so kla oor alles in die land, dat ek nie so pessimisties moet wees nie en meer optimisties moet wees - wat my laat wonder het, wat is die verskil tussen die twee?

Ek het besluit om daaroor op te lees en so my eie opinie gevorm. Ek het tot die konklusie gekom dat dit nie so sleg is om ‘n pessimis te wees as wat mense d**k nie. ‘n Politieke kommentator genaamd, George Will wat al die Pulitzer prys gewen het, het dit baie mooi opgesom deur te sĂȘ: “The nice part about being a pessimist, is that you are constantly being proven right”.

Ek het verder die “clichĂ©â€ van die half vol of die half leĂ« glas - wat reg oor die wĂȘreld gebruik word vir myself probeer verduidelik. As jy ‘n 100 liter water tenk het en daar is net 50 liter in – is hy half vol of half leeg. Maak nie saak hoe jy dit sien – half vol of half leeg. Die feit bly staan, jy het net 50 liter water oor.

Die “ou” wat so op die half vol half leĂ« waentjie ry, sal net normaal aangaan, want vir hom is alles 100% reg. Die pessimis sal d**k ek het net 50 liter water oor en dan aan ‘n plan begin d**k hoe om die tenk weer vol te kry. Dit is presies wat gebeur het met die water tekort in die Wes Kaap. Daar was te veel optimiste in die Provinsiale en Munisipale regerings wat ged**k het die damme is darem nog half vol. As daar meer pessimiste was onder daardie mense, sou hulle ander oplossings gesoek en gevind het, want die damme is volgens hul half leeg.

Bogenoemde sĂȘ vir my dat die optimis die persoon is wat nie die waarheid in die oĂ« wil staar en daarvolgens optree nie. Dit is waarom ek vra: waar is die optimistiese ouens van 20 jaar terug? Wat het van hulle geword?

Twee treine storm op mekaar af, op dieselfde spoor. Die pessimis gaan sien hier kom groot moeilikheid en ‘n plan probeer maak, al is dit om van die trein af te spring, maar die optimis gaan sit en wag, want hy is optimisties dat die twee treine mekaar gaan mis.

Aan al die pessimiste wat sien wat in ons land aangaan en wat vorentoe gaan gebeur -julle sal weereens reg wees. Ek weet dat julle nou al sal begin planne maak om dinge reg te trek. Aan al die optimiste kan ek net sĂȘ – hou aan droom eendag word dit dalk bewaarheid.


KGDT

05/12/2019

Sep 5
1 min read

Rugby, J**s en Jaffels

Al het Japan nie veel reggekry na hul vorige oorwinning teen die Springbokke in die wĂȘreldbeker 2015 nie, het hulle een ding wel reggekry en dit is om groot vrees by die bokke in te boesem.

Hulle broeke bewe eintlik as jy net vir hulle soos ‘n “Jap” lyk.

Die bokke maak reg vir die vriendskaplike wedstryd asof dit die wĂȘreldbeker eindstryd is.

So frommel hulle bokke!!

KGDT

05/12/2019

RugbywĂȘreldbeker 2019

Bobbejaan Spanner skop af met 'n gesprek oor rugby, die wĂȘreldbeker, mense met min woorde, die grootste yster in SA rugby en nog vele meer.

Kom ons begin by die wĂȘreldbeker.

Die span word aangekondig met ‘n vreeslike “fun fare”. Die spelers wat gekies is lyk die meeste verbaas van almal. Verseker het hulle ‘n week voor die tyd geweet wie gaan saam en wie bly, want daar moes sekerlik klere gemaak word vir hulle. Ons as publiek het maar net gewonder wie van Elstadt, Galant of Kwagga gaan by die huis bly.

Die hele sirkus kon korter gewees het as hulle net gesĂȘ het Elstadt bly by die huis.

Volgende stel hul die Rugby Unie se President voor om die manne voorspoed toe te wens. Hy staan toe maar en hoes en proes en het nie veel te sĂȘ nie. Hulle speel toe maar ‘n vooraf opgeneemde toespraak. Jis, het ek geglimlag – dit is swak. Ged**k ‘n man op daai vlak sal darem agter ‘n mikrofoon kan inskuif en ‘n paar woorde sĂȘ!

“Next” word die spelers voorgestel. Baie mooi gewees. Families en alma maters was ook daar om hulle sterkte toe te wens.

My probleem is, hier kom die grootste yster in SA Rugby naamlik, Malcolm Marx opgestap. Sy video is van so ‘n klein simpel mannetjie met so ‘n skewe hoedjie op sy kop wat geluidjies maak soos ‘n hond met ‘n maag wat skelm op jou buurman se gras skyt. Ou maat, ek is seker as Malcolm jou gesien het, sou hy jou sekerlik hard gebliksem het.


Dan is daar Etzebeth, volgens my opinie, die mees “overrated” speller in die groep, maar dit daar gelaat. Hy is toe die naweek betrokke by goeters of al dan nie – daar in die Weskus by die seiljag klub en later by ‘n ander dronknes in Langebaan, maar ek wil nie oor hom skryf nie! Ek wil die polisie net vir hul werk bedank, want ek lees in die koerante dat hy al teen Maandag deur die polisie kwytgeskeld was. Ek wonder toe net van wanneer af kan die polisie iemand kwytskeld? So ook wil ek die ondersoekbeampte gelukwens met die vinnige ondersoek. Indien alle sake in Suid Afrika so vinnig aandag kan geniet, is al ons probleme opgelos!!!

O ja, so terloops daai man met die skewe hoed waarvan ek vroeër geskryf het, sy naam is blykbaar Jonathan, so is ek deur my vriende ingelig.

Aan die bokke, sterkte manne! Maak ons trots en “enjoy die party”.

Cheers

Tot next time

KGDT

Videos (show all)

The ban on Cigarettes & Alcohol and the BOOMING BlackMarket.. We Value your opinion.. Please share your thoughts..
REVOKED Cigarettes Blessings and Short lived excitement..
For the Love of the Country or for the Love of $$$$..?We would love to hear your views... When we look at the current Pa...
Covid 19 A time for serious Questioning! Share your views... Lets discuss the topic: "Poverty and those deserving of hel...

Telephone