Healthco
Embrace Your Health
Get 10% OFF the Sawyer Mini Filter - Use "Sawyer" as Discount Code.
Sawyers lightest and most versatile personal water filtration system, the Sawyer Mini Filter weighs just 57g, fits in the palm of your hand, and provides 0.1-micron absolute filtration — removing 99.99999% of all bacteria, such as salmonella, cholera and E.coli, and removing 99.9999% of all protozoa (such as giardia and cryptosporidium).
Get yours here:
https://healthco.co.za/product/sawyer-mini-filter/
Sawyer Mini Filter ⋆ healthco The Sawyer Mini Filter removes all dirt and solids and can be cleaned and reused almost indefinitely with no expensive cartridges to replace.
Need clean water?
Sawyers lightest and most versatile personal water filtration system, the Sawyer Mini Filter weighs just 57g, fits in the palm of your hand, and provides 0.1-micron absolute filtration — removing 99.99999% of all bacteria, such as salmonella, cholera and E.coli, and removing 99.9999% of all protozoa (such as giardia and cryptosporidium)
https://healthco.co.za/product/sawyer-mini-filter/
Sawyer Mini Filter ⋆ healthco The Sawyer Mini Filter can be cleaned and reused almost indefinitely with no expensive cartridges to replace
Organic Cacao Powder, Organic Baobab Powder & Organic Moringa Powder (Each packet is 250g )
DID YOU KNOW…..
Raw cacao contains one of the highest sources of anti-oxidants
Baobab is called the “tree of life” because of its phenomenal health properties
And Moringa is known as the “miracle plant” that contains 4 times more calcium than cows’ milk!!!!
(More amazing facts below!)
https://healthco.co.za/product/african-superfoods-trio/
African Superfoods Trio ⋆ healthco Here are our beautiful African Superfood Powders Organic Cacao Powder, Organic Baobab Powder & Organic Moringa Powder (Each packet is 250g ) DID YOU KNOW..... Raw cacao contains one of the highest sources of anti-oxidants Baobab is called the "tree of life" because of its phenomenal health propertie...
JUST IN | President Cyril Ramaphosa to address the nation on the latest lockdown measures at 20:30 tonight. Follow it live on News24
http://ow.ly/ryQK50FD81y
DINSDAG GETALLE - REKORT STERFTES...
Daar is 12 537 nuwe gevalle in 24 uur met 'n rekord getal sterftes van 633 mense.
Bid vir 🇿🇦
°Volg Overvaal Stereo se Facebookblad waar ons ons lesers op hoogte hou van die jongste nuus 24/7.
RAMAPHOSA PRAAT 20H00...
Die presidensie het bevestig dat President Cyril Ramaphosa, die Land om 20h00 sal toespreek.
Overvaal Stereo sal die uitsending regstreeks uitsaai aanlyn en op. 96.1fm.
*Volg Overvaal Stereo se Facebookblad waar ons, ons lesers deurentyd op hoogte hou van die onluste in SA.
VLAK 4 BLY...
🔴 PAS BEKEND: Die huidige aangepaste vlak 4-inperkingsmaatreëls vir nóg twee weke verleng. (Dit is van vandag af tot 25 Julie 2021)
Die volgende Vlak 4-maatreëls bly in plek:
➡ Geen openbare byeenkomste (sosiaal, polities of geloofbyeenkomste) word toegelaat nie.
➡ Die aandklokreël geld van 21:00 tot 04:00
➡ Algehele verbod op alkoholverkope
Aangepaste maatreëls:
➡ Skole bly gesluit tot 26 Julie
➡ Restaurante mag weer persone bedien, maar volgens streng voorwaardes (Nie meer as 50 mense op 'n slag nie, of vir kleiner venues 50% van die normale kapasiteit)
➡ Gimnasiums en fiksheidssentrums mag ook heropen, volgens streng voorwaardes
➡ Landbou- en wildveilings word weer toegelaat, volgens streng voorwaardes
➡ Verpligtend om masker in openbare ruimtes te dra
➡ Covid-19-Ters-toelae sal in die huidige vlak 4-inperking uitbetaal word aan sukkelende bedrywe (Meer besonderhede sal binnekort gepubliseer word, soos wie in aanmerking kom daarvoor)
💉 Meer as 4 miljoen landsburgers nou al ingeënt.
💉 300 000 inentings per dag teen 1 Augustus
💉 Daar is fondse beskikbaar om gesondheidswerkers oortyd te betaal sodat inentings naweke kan plaasvind, mediese en verpleegstudente sal ook hiermee help. Dit sal van 1 Augustus begin.
📍 Derde vlaag van infeksies is erger as vorige twee vlae.
📍 Daar is tans meer as 200 000 aktiewe Covid-gevalle in die land
📍 Meer as helfte van die nuwe infeksies is steeds in Gauteng, maar gevalle styg ook skerp in Wes-Kaap, Limpopo, Mpumalanga en KZN.
⛔️ NB: President Cyril Ramaphosa sê die gewelddadige betogings (wat uitgebreek het in verband hou met oudpres. Jacob Zuma se inhegtenisname) moet deur alle landsburgers ten sterkste veroordeel word. Ramaphosa sê die gewelddadige optrede sal nie geduld word nie. Diegene wat betrokke is by gewelddadige optrede en vandalisme sal in hegtenis geneem en vervolg word.
"We are building up, not shutting down" - Pres. Cyril Ramaphosa.
Bron: Mia Spies
PRESIDENT PRAAT LATER...
Dit is sopas bekend dat President Cyril Ramaphosa, vanaand om 20h00 met die mense van SA sal praat oor die stand van sake oor waar die Land tans is en waarheen ons oppad is met Covid-19.
*Volg Overvaal Stereo en bly altyd op hoogte van die jongste nuus.
WOENSDAG GETALLE...
Daar is 21 427 nuwe gevalle aangemeld met nog 411 nuwe sterftes.
Bid vir 🇿🇦.
*Volg Overvaal Stereo se Facebookblad en bly altyd op hoogte van alles wat jy moet weet.
Headaches, sore throat and more: These are the Delta variant symptoms to look out for As mild as the symptoms seem, the Delta variant is more transmissible than the original Covid-19. The variant is dominant in Gauteng, in the Western Cape, it has been reported in the Cape metro, Garden Route and Overberg regions.
MAANDAG SYFERS BEKEND...
12 513 nuwe Covid-19 infeksies met nog 311 sterftes aangemeld in die afgelope 24 uur.
Bid vir 🇿🇦.
*Volg Overvaal Stereo 96.1fm vir die jongste nuus waar ons jou altyd op hoogte hou van alles wat jy moet weet.
Daar is 26 485 nuwe gevalle in 24 uur.
SATERDAG GETALLE BRING REKORD GETAL MEE...
Daar is 26 485 nuwe gevalle in 24 uur.
Hierdie is nog 'n rekord getal.
Daar het nog 175 mense gesterf.
Bid vir 🇿🇦
*Volg ons gerus by Overvaal Stereo 96.1fm se gewilde Facebookblad en bly altyd op hoogte met die jongste nuus waarvan jy moet weet.
UPDATE: A total of 88,738 tests were conducted in the last 24 hrs, with 24,270 new cases, which represents a 27.4% positivity rate. A further 303 related deaths have been reported, bringing total fatalities to 61,332 to date. Read more: http://ow.ly/XnJR50FnOk7
UPDATE: A total of 76,071 tests were conducted in the last 24 hrs, with 21,584 new cases, which represents a 28.4% positivity rate. A further 382 related deaths have been reported, bringing total fatalities to 61,029 to date. Read more: http://ow.ly/1LRU50FmVFM
💉 NEEM KENNIS: Landsburgers tussen 50 en 59 kan van vandag af registreer vir Covid-inentings.
Registration for 50 and Over has just opened online:
Hier is die skakel: https://vaccine.enroll.health.gov.za/ #/
Don't BELIEVE false information and even more important ... don't SPREAD false information!!!
SATERDAG SE SYFERS...
Daar het nog 17 958 mense positief getoets vir Covid-19.
Nog 157 mense het gesterf.
*Volg Overvaal Stereo se Facebookblad en bly altyd op hoogte van die jongste nuus.
SA HOOR MORE AAND...
Cyril Ramaphosa, President van Suid-Afrika, sal die mense van SA more aand om 20h00 toespreek. Dit volg na die koronavirusbevelsraad vandag vergader het.
Netwerk24 berig ook dat daar more n buitengewone kabinetsvergadering sal plaasvind voor die President gaan praat.
*Volg Overvaal Stereo se Facebookblad en bly altyd op hoogte van die jongste nuus.
‼️Daar 18 762 nuwe Covid-infeksies in die jongste oorsigperiode aangemeld, 11 777 daarvan in Gauteng.
‼️Daar 18 762 nuwe Covid-infeksies in die jongste oorsigperiode aangemeld, 11 777 daarvan in Gauteng.
UPDATE: A total of 73,709 tests were conducted in the last 24 hrs, with 18,762 new cases, which represents a 25.5% positivity rate. A further 215 related deaths have been reported, bringing total fatalities to 59,621 to date. Read more: https://www.nicd.ac.za/latest-confirmed-cases-of-covid-19-in-south-africa-25-june-2021/
UPDATE: A total of 65,631 tests were conducted in the last 24 hrs, with 16,078 new cases, which represents a 24.5% positivity rate. A further 148 related deaths have been reported, bringing total fatalities to 59,406 to date. Read more: https://www.nicd.ac.za/latest-confirmed-cases-of-covid-19-in-south-africa-24-june-2021/
Government considers move to higher lockdown level in South Africa: report Government officials will meet with scientific advisors and medical experts this week to discuss the possibility of introducing further restrictions in South Africa as the third Covid-19 wave hits.
17 June 2021 statistics in South Africa
C-19 SKIET HOOGTE IN...
Daar is in 24 uur nog 13 246 nuwe gevalle aangemeld.
Nog 136 mense het gesterf.
*Volg gerus Overvaal Stereo se Facebook blad waar ons jou altyd op hoogte hou.
VLAK DRIE HIER IS WAT JY MOET WEET...
Corona (Covid 19 ) South Africa
Verified Covid 19 Updates
We’ve partnered with global health organizations to share accurate information on disease prevention and we’re connecting you with tools to help you manage your communities.
Handling a wide range of conversations involving coronavirus (COVID-19) and overall health concerns in your communities can be difficult, especially when trying to parse fact from fiction. If you’re looking for reliable content to share with your members on the prevention of coronavirus, or dealing with anxiety surrounding the virus, we’ve compiled some helpful information from leading health authorities.
Disease prevention
Videos (show all)
Website
Opening Hours
Monday | 09:00 - 17:00 |
Tuesday | 09:00 - 17:00 |
Wednesday | 09:00 - 17:00 |
Thursday | 09:00 - 17:00 |
Friday | 09:00 - 17:00 |
Saturday | 09:00 - 17:00 |
Sunday | 09:00 - 17:00 |