Mioné se ABL-Olifant

Mioné se ABL-Olifant

Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Mioné se ABL-Olifant, News Personality, .

28/06/2023
11/04/2023
Photos from Mioné se ABL-Olifant's post 15/01/2023

Vandag is dit 3 jaar.
3 jaar later, maar ek d**k nie enige iemand besef die betekenis van die 3 jaar nie.

Dis 3 jaar van meer glimlagte,
Dis 3 jaar van meer liefde,
Dis 3 jaar van meer geluk,
Dis 3 jaar van meer genade,
Dis 3 jaar van meer vreugde,
Dis 3 jaar van meer sonverkynings,
Dis 3 jaar van meer geleenthede,
Dis 3 jaar wat ek nie sou hê nie.

Today we celebrate 3 years with a man from Germany's bone marrow cells instead of mine.

Dear German - I don't know your name, but I just want to say thank you. Thank you for saving my life. Thank you for making it possible for me to experience more and more smiles, love, happiness, grace, joy, and opportunities. I am infinitely grateful for the life-saving decision you made.

Thank you to my dearest ward sisters from Pretoria-Oos hospital who always encouraged me, always stood by, and took care of me with the most beautiful hearts.

Dankie vir elke ander persoon wat my bygestaan het, en steeds doen. Sonder julle as ondersteuningsraamwerk sou hierdie baie moeiliker wees as wat dit was. Elkeen van julle het 'n spesiale plekkie in my hart.

Dankie aan ons Vader in die Hemel, dat ek altyd aan Hom kon vasklou, dat ek met Hom kon gesels het wanneer ek alleen gevoel het.

❤❤❤

Photos from Mioné se ABL-Olifant's post 10/11/2022

It's been 3 years since I am cancer free...

The big "C" ,I remember calling it. But don't dare to say "cancer" out loud - it gives it power it doesn't deserve.
So I am giving that letter a new meaning and refusing to give in to fear -
By reclaiming the power for you and for me and by saying these words loud and clear.
Let the "C" be for cure and compassion, let it stand for the candles we light.

I walk because I am a cancer survivor,
I run to give someone else love and strength and hope that was given to me.
I walk for all the parents, children, family and friends whose lives have been touched bg cancer and whose heart mourn the loss of someone dear.
I walk to be an inspiration.
I run because I believe - I believe in a cure.

Happy 3 year remission to me!
🧡🎗

4 November 2022

Mioné se MLL Olifant

Mioné is gediagnoseer met Acute Biphenotypic Leukemia (vandaar die ABL). Dit is 'n aggressiewe tipe bloedkanker en daarom het ons so vinnig met die chemoterapie begin.

Ons het besluit om die kanker 'die olifant' te noem. Want, hoe eet jy 'n olifant? "stukkie vir stukkie"

Dit is dan ook ons leuse vir hierdie "journey.

Dankie vir almal se ondersteuning en liefde sover, dit beteken ongelooflik baie vir ons!

Videos (show all)