Welkom Hiking Club
Hiking trails The Welkom Hiking Club is an independent hiking club based in Welkom. This includes weekend hikes and long hikes that vary from 3 to 8 days.
We arrange day and weekend hikes for both members and visitors in and around the Free State, other parts of South Africa and our neighbour countries. We strive to accommodate all hikers' needs by arranging hikes that vary from easy, moderate to difficult. We also combine hikes with other outdoor activities, such as horse riding, river rafting, abseiling, 4x4 and other social events. Whilst travell
Meiringskloof 2023....wat n belewenis saam met ongelooflike stap vriende
Heerlike dagstap by Yellowstone net buite Bethlehem.
Visrivier 2023... lekker...maar hardebene gekou.
Wat n heerlike dagstap by Amanzi.
Goeienaand, ek beplan n stap die High 5 by Machadodorp en Badplaas van die 1/4 tot die 7/4 en is daar nog plek beskikbaar.
Die koste is R1270 plus die koste vir die slack packing wat ongeveer R500 per persoon of minder sal wees. Dit is nie n moeilike stap nie. Indien julle meer inligting soek sal ek dit gee
As iemand belangstel laat weet my asb.
Voorspoedige 2023 aan elkeen en julle families. Mag ons almal veilige myle he die komende jaar. Geniet elke staptog met hart en siel.
Ribbok Staproete.... Nie n man... Of vrou se maat die enetjie nie!!! Maar absoluut die moeite werd!
Komende naweek doen ons die Ribbok by Golden Gate. Kan nie wag nie.
Bid hierdie week spesifiek. Nader tot God en Hy sal tot jou nader 🙏
Ons reël die naweek van die 23 Sept n stap by Sporekrans te Fouriesburg. Die saterdag stap ons 14km en die sondag is n 6km stap. Dit is n baie mooi roete met lere. As daar iemand is wat belangstel kan julle my gerus kontak.
👣Goeienaand, ek wil net almal herinner aan ons vergadering donderdag aand om 7nm by die klubhuis waar ons opkomende stappe gaan bespreek. Daar sal n bring en braai wees. Pap en sous word voorsien. Hoop om almal daar te sien.
Good evening I want to remind you about our hiking meeting on Thursday at 7 pm at the club house. After the meeting there will be a braai. Hope to see everyone there.
Stap groete 👣
👣Goeienaand, ek wil net almal herinner aan ons vergadering donderdag aand om *half 7nm en nie 7 uur nie* by die klubhuis waar ons opkomende stappe gaan bespreek. Daar sal n bring en braai wees. Pap en sous word voorsien. Hoop om almal daar te sien.
Good evening I want to remind you about our hiking meeting on Thursday at *6h30 and not 7pm* at the club house. After the meeting there will be a braai. Hope to see everyone there.
Stap groete 👣
Heerlike hike, met baie pret en plesier!
Nog Karoo Fotos
Erdvark Karoo Stap
Big shout out to my newest top fans!
Phillip Mazibuko
Ervark Staproete is op hande... Nog net n week dan begin die pret! 🚶♀️👣👣👣
Rietpoort Hike, Saterdag 18 Maart 2022. Pragtige hike....
👣Goeienaand, ek wil net almal herinner aan ons vergadering donderdag aand om 7nm by die klubhuis waar ons opkomende stappe gaan bespreek. Daar sal n bring en braai wees. Pap en sous word voorsien. Hoop om almal daar te sien.
Good evening I want to remind you about our hiking meeting on Thursday at 7pm at the club house. After the meeting there will be a braai. Hope to see everyone there.
Stap groete 👣
Amanzi Hike buite Brandfort. 26 Februarie 2022
Goeienaand, ons gaan eerskomende saterdag by Amanzi wildreservaat stap. Dit is 5.3 km stap en na die tyd kan die wat wil iets nuttig by die restaurant.
Die koste vir die stap is R50 per persoon. Ons vertrek saterdag oggend om 7 uur van Welkom af.
Indien julle belangstel laat weet my asb.
Hikes in Pretoria
🏔Wolwespruit(Pta)
🏔Groenkloof Nature Reseve( Pta)
🏔Hazeldean valley trails ( Pta)
🏔Nt shonalanga (Pta)
🏔Bishop Bird Park Nature Reserve(Pta)
🏔Az Cullinan (Pta)
🏔Rosemary hill trails (Pta)
🏔Windy Brow Game Reserve(Pta)
🏔Faerie Glen Nature Reserve(Pta)
🏔Pretoria Botanical Gardens(Pta)
🏔Wonderboom Nature Reserve( Pta)
🏔The Big Red Barn (Pta)
🏔Tswaing crater trail (Pta)
🏔Voortrekker monument reserve(Pta)
🏔Oubaas Smuts trail ( Pta)
🏔Smuts Irene ( Pta)
🏔Irene Farm (Pta)
🏔Hedianga (Pta)
Wanneer kan ons weer n oorslaap hike doen met Covid?
Hallo Hikers
Ek herinner julle net aan ons vergadering
7 Februarie
19h00 Donderdag
Ons bespreek die hike na Holhoek, die naweek van 23 Februarie.
Daar sal soos gewoonlik 'n braaivleis vuur, pap en sous beskikbaar wees.
Hoop om julle almal daar te sien.
Hallo julle,
Ek het Wag-'n-bietjie hike bespreek vir naweek van 15-17 April 2016. Dit is 'n base camp trail naby Bothaville. Dis nie 'n moeilike stap nie. Koste is R110 per nag.
Laat weet as julle belang stel.
Tanya - 082 372 6631.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the business
Telephone
Website
Address
Welkom, 9459
Have a design? Send it to us and bring your wildest and craziest designs to life with our Sublimated Sports Apparel!! #SportinStyle #BetheDifference #ProudlySouthAfrican�
Welkom
21 Katleho Sports Development foundation is started by Moeketsi Kabi and Nobathembu Nxawe. The aim of this development is to organize sports tournaments for our community at large....
Welkom, 9459
We are a Small projects company dealing with Construction Works, Agriculture, Supplies and Transport
Welkom
💥Thaydow boii is also known as Teddy💥 bean 💥 💥Follow Lifestyle boyys on Tick tock 💥😍
310 Stateway
Welkom, 5494
Nutrition and health store. We sell supplements, gym apparel, health products and frozen meals. No matter what it is if you need it we can get it.
Welkom
Studio 1 Dance School is all about dancing, having fun, staying healthy and meeting new people. We do anything from Ballroom and Latin American to Linedancing, Hip Hop and even So...
Welkom, 940623
This is the way of my way to my way to find my way by knowing my way...do you get that? More info-+27633270608 whatsapp me