MR Entertainment

MR Entertainment bring die heel beste Afrikaanse vermaak na Namibië.

26/08/2024

Kry jou kaartjies nou vir 'n oggend van inspirasie, lekker lag en saamkuier!
www.webtickets.com.na
Cancer Association of Namibia
Droombos Windhoek

24/08/2024

Kry jou kaartjies nou vir 'n oggend van inspirasie, lekker lag en saamkuier!
www.webtickets.com.na
Cancer Association of Namibia
Droombos Windhoek
Vanes-Mari du Toit

19/08/2024

❗️ Kompetisietyd ❗️
3 Gelukkige dames kan elk 'n kaartjie na die Spogtee met Vanes-Mari du Toit wen!
Volg die stappe om in aanmerking te kom:
1. Deel die foto met jou vriende
2. "Tag" 3 vriendinne wat jy graag wil saamneem

Vingers op die knoppies!
Kompetisie sluit Vrydag, 23 Augustus 2024

08/08/2024

Die tyd kom nader!
Kry jou kaartjies sommer nou en kuier heerlik saam.
Cancer Association of Namibia
Droombos Windhoek
Vanes-Mari du Toit
Spogtee met Vanes-Mari du Toit

02/06/2024

❗️Namibië...🇳🇦
Laat weet bietjie hoe graag en in watter dorp julle vir Mel die Storieverteller sal wil sien❗️

MR Entertainment MR Entertainment bring die heel beste Afrikaanse vermaak na Namibië.

01/06/2024

Kaartjies nou beskikbaar!
Bederf jouself en maak 'n verskil.
https://www.webtickets.com.na/v2/Event.aspx?itemid=1502750266

Cancer Association of Namibia
Vanes-Mari du Toit

26/05/2024

Ons is baie opgewonde om Windhoek se Cup4Cancer saam met die Cancer Association of Namibia aan te bied!
Kry jou kaartjies vandag nog.
Vanes-Mari du Toit
Droombos Windhoek

26/04/2024

❗️Save the date❗️

21/04/2024

Windhoek...merk solank die datum!
Meer inligting volg binnekort.
Vanes-Mari du Toit

08/02/2024

❗️Flash sale❗️

Koop jou kaartjie tussen 07:00 en 13:00 op *Vrydag, 9 Februarie* en spaar 30% 🩷

Slegs op www.webtickets.com.na en alles ten bate van Huis Maerua Children's Home

31/01/2024

❗️W E N ❗️W E N ❗️W E N ❗️

3 gelukkige dames staan die kans om elk 'n kaartjie na die Ladies night met Natasha en Mia te wen.

Hoe maak jy?
1. Like & follow Natasha van der Merwe en Mia's Make-Up op Facebook.
2. Tag 3 vriendinne in hierdie plasing
3. Deel die foto op jou profiel

Onthou om al 3 stappe te voltooi! 🙂

Wenner word op Woensdag, 7 Februarie aangekondig.

Photos from Natasha van der Merwe's post 30/01/2024
18/01/2024

Begin 2024 op die regte noot. INSPIRASIE, MOOI MAAK TEGNIEKE, GOEIE GESELSKAP EN MUSIEK! In Ten Bate van Huis Maerua! Kom geniet die aand saam met NATASHA VAN DER MERWE (Susan in Suidooster) en MIA LIEBENBERG (Die gewildste grimeer kunstenaar)

❗️Kaartjie sluit ligte ete in❗️

BESKIKBAAR BY WEBTICKETS www.webtickets.com.na
'Ladies Night- Ten bate van Huis Maerua'

Huis Maerua Children's Home
Natasha van der Merwe
Mia's Make-Up

14/01/2024

𝗡𝗔𝗠𝗜𝗕𝗜𝗔 - 𝗢𝗡𝗦 𝗞𝗢𝗠 𝗞𝗨𝗜𝗘𝗥! 🇳🇦

Begin die jaar op die regte noot! '𝗟𝗔𝗗𝗜𝗘𝗦 𝗡𝗜𝗚𝗛𝗧- 𝗧𝗘𝗡 𝗕𝗔𝗧𝗘 𝗩𝗔𝗡 𝗛𝗨𝗜𝗦 𝗠𝗔𝗨𝗥𝗘𝗔!'💕

INSPIRASIE ● MOOI MAAK TEGNIEKE ● GOEIE GESELSKAP EN MUSIEK!

Geniet die aand saam met die talentvolle Mia's Make-Up en (Susan van Suidooster) Alles ten bate van Maurea

KAARTJIES IS N$400
Beskikbaar - www.webtickets.com.na
Ligte eete is ingesluit en Kontant Kroeg beskikbaar!

🗓 𝗦𝗔𝗧𝗘𝗥𝗗𝗔𝗚 𝟭𝟬 𝗙𝗘𝗕
🏘 𝗔𝗥𝗘𝗕𝗕𝗨𝗦𝗖𝗛 𝗧𝗥𝗔𝗩𝗘𝗟 𝗟𝗢𝗗𝗚𝗘
Arebbusch Travel Lodge
⏰️ 𝟭𝟴-𝟮𝟬:𝟯𝟬
👚 𝗣𝗜𝗡𝗞 𝗠𝗘𝗧 𝗜𝗘𝗧𝗦 𝗕𝗟𝗜𝗡𝗞

Deel asseblief saam met jou familie en vriende. Sien uit om weer bietjie te kom kuier! 🙏🏽🩷

Marcha Reed MR Entertainment

04/01/2024
08/10/2023

Uiteindelik kan ek die titelsnit van my nuwe album met julle deel!

Hier is die link, hoop julle geniet hom!
https://orcd.co/axpvbpa

Hou my sosiale media bladsye dop vir nuus oor die volgende musiekvideo. 😉🎶

Lekker Sondag vir almal
RxJ

07/10/2023

Halo Jy... Ja jy? Het jy al my musiek gehoor?

Gaan check dit bietjie uit! Ek kan nie wag om my volgende enkelsnit met julle te deel nie...
Dankie aan almal wat my sover ondersteun op hierdie journey! 🙏🏽

https://spotify.link/vvGHbNrBADb

https://music.apple.com/za/artist/natasha-van-der-merwe/1596875224?ls



📸 Eloquent Photography

23/08/2023

Spandeer die oggend saam met die beeldskone Marciel Hopkins aanbieder van Bravo! en Boer Soek n Vrou.

Datum: 16 September 2023
Tyd: 08h30 tot 11h30
Drag: Lente
Plek: Droombos
Kaartjies: https://bit.ly/3pjhRHV
Kaartjie sluit in:
• Welkom Mimosa by Annabelle
• Brunch box
• Koffie & Tee
• Gift bag
• Lucky draw
• Foto geleentheid met Marciel

Sien jou daar!
Elzaan Van Wyk
Ten bate van Ruach Elohim Foundation

11/08/2023

Netwerk Namibië Netwerk is 'n onafhanklike, nie-politiese, vrywillige, Christelike Afrikaanse organisasie, met die d

11/07/2023

Namibië...een van die dae! 🇳🇦💄

Kontak my gerus vir n lekker Dames oggend 🤩
En ek kom leer julle hoe om jou eie Makeup te doen! 💗🥰

Maak nie saak waar julle is nie, ek travel graag!

Stuur vir my n epos met jou naam, hoeveel vriendinne julle is en in watse dorp dan maak ons daai datum vas !!! 📧 [email protected]

Dankie GRYS vir my beautiful foto!

Photos from Natasha van der Merwe's post 03/07/2023

Vriende in die Kaap - is jou kaartjies al gekoop?!
Natasha van der Merwe
Die Boer
Afrikaanse Musieknuus

Photos from Natasha van der Merwe's post 10/06/2023

💃🏼🕺🏼

30/05/2023

‼️ Blitsverkoping ‼️
31 Mei 2023, 08:00 - 20:00
W E N!
Share die foto, tag 3 vriende en staan 'n kans om 2 kaartjies te wen

21/05/2023

‼️ Bobby is terug ‼️
Kom kuier saam met Bobby Van Jaarsveld wanneer hy terugkeer na Namibië.
Kaartjies by www.webtickets.com.na

Photos from MR Entertainment's post 21/05/2023

‼️ Kuier saam met Susan 😉 ‼️
"Susan" verruil Ruiterbosch vir 'n rukkie en kom kuier saam met ons Namibiërs!
Moenie dit mis nie..
1 Junie - Semi-formele ete en show by Windhoek Golf Club
3 Junie - Gesinskuier en spitbraai by Out of Nature Country Lodge. Lekker vermaak en aktiwiteite vir die kinders en natuurlik heerlike kos en mooi musiek!
Kaartjies by www.webtickets.com.na
Natasha van der Merwe
Suidooster
Kosmos 94.1
Kanaal 7
Hartklop FM

Suidooster-ster stel debuut-enkelsnit in Windhoek bekend 18/05/2023

💃🏼🎤
Natasha van der Merwe
Suidooster
Kanaal 7
Kosmos 94.1
Republikein
Out of Nature Country Lodge
Windhoek Golf Club

https://m.facebook.com/story.php?story_fbid=656800439794550&id=100063937993585&mibextid=Nif5oz

Suidooster-ster stel debuut-enkelsnit in Windhoek bekend Ontmoet vir Natasha van der Merwe, as jy nog nie het nie!Natasha is bekend vir haar rol in die gewilde Suid-Afrikaanse sepie Suidooster en is tot die koop toe ’n talentvolle...

16/05/2023

Windhoek - jy kan nie dié uitnodiging nie aanvaar nie!
Natasha van der Merwe - ons !😉
Out of Nature Country Lodge
Windhoek Golf and Countryclub - WGCC
Republikein
Kosmos 94.1
Kanaal 7
Hartklop FM

Want your business to be the top-listed Event Planning Service in Windhoek?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Videos (show all)

Windhoek - jy kan nie dié uitnodiging nie aanvaar nie! Natasha van der Merwe - ons #wagvirjou!😉Out of Nature Country Lod...
Windhoek - hier is julle uitnodiging! Kaartjies nou by Lemon Tree Restaurant and Boardrooms. Sien jou daar! Rocco de Vil...

Category

Address


Marchareed. Mr@gmail. Com
Windhoek
Other Event Planners in Windhoek (show all)
CO- Events CO- Events
831 Elisenheim Lifestyle Village
Windhoek, 9000

We are the party! We do kiddies themed setups with An appearance of a real life Cartoon characters!We

dial.a_decor dial.a_decor
Berlin Street
Windhoek, 10005

My name is Ms. K, I do romantic room décor for birthdays & anniversaries etc.

Golden Touch Catering & Decor Golden Touch Catering & Decor
Windhoek

Contact us for your decor, catering and rental needs...big or small. we always walk the extra mile for our esteemed, valuable clients

Omajova Picnics Omajova Picnics
Windhoek

Sound Hire in Windhoek Sound Hire in Windhoek
Windhoek

Sound Hire In Windhoek. Call: 085 66 37 156 Email: [email protected]

KuduKey KuduKey
9 Albert Wessels Street, Northern Industrial
Windhoek, 10005

Elikia Event Rentals Elikia Event Rentals
1161 Ganges Street
Windhoek

We hire event furniture and organise events , birthday parties, birthday surprise decor, romantic surprise decor, wedding proposals, engagements, bachelor's and bride to be parties...

Simem Catering Cc Simem Catering Cc
Unit 303 Urban Space Nelson Mandela Avenue Klein Windhoek
Windhoek, 9000

The best catering of your dreams, Catering with a passion, Let us do the cooking to make your event a success

Graced events Graced events
Windhoek

Bigeventsnamibia Bigeventsnamibia
Windhoek, 9000

Bigger is better!

Sindana Communications Sindana Communications
Windhoek, 9000

Sindana Communications has built a solid reputation in the market as the leading award winning consultancy in the Corporate Event sphere as well as PR and Marketing.