Die Voortrekkers - Org Meyer - Alberton

Die Voortrekkers - Org Meyer - Alberton

Die Voortrekkers is die lekkerste aktiwiteit vir jeug om tyd aan te spandeer en is die belangrikste aktiwiteit vir jou kind se ontwikkeling!

Ons glo dat kinders die toekoms is, en dat hulle blootgestel moet word aan die geskiedenis en erfenis van hul land. Dit is hoekom ons Org Meyer Voortrekkers geskep het: 'n organisasie wat toegewyd is om geskiedenis pret en speels te maak vir kinders van 6 tot 18. Ons wil hê alle kinders moet weet wie hulle is, waar hulle vandaan kom en wat hulle as individue spesiaal maak. Ons sien 'n leemte in di

02/09/2024

🎶 Iets nuuts is op die horison ... maar dit is nie wat jy d**k nie. 🌙

Ons kan nie wag om dit met julle te deel nie. Dit is meer as net 'n wiel—dit is 'n reis, 'n storie en 'n gevoel wat jy nog nooit vantevore gevoel het nie.

Kan jy raai wat kom? 🤔

Bly ingeskakel, want binne net 'n paar dae gaan dinge verander.

Jy wíl meer oor ons weet:
[email protected] of Tel. 012 329 6011.

29/08/2024

Dis 𝐄R𝐅E𝐍I𝐒D𝐀G b𝐲 𝐃I𝐄 𝐁O𝐄R K𝐔L𝐓U𝐔R𝐏A𝐑K.
𝐸𝑛 𝑤𝑖𝑒 𝑘𝑎𝑛 𝑑𝑖𝑡 𝑛𝑜𝑢 𝑛𝑖𝑒 𝑏𝑒𝑡𝑒𝑟 𝑑𝑜𝑒𝑛 𝑎𝑠 𝑜𝑛𝑠 𝑛𝑖𝑒?
⏪⏪⏪
𝟚𝟜 𝕊𝔼ℙ𝕋𝔼𝕄𝔹𝔼ℝ
𝟠𝕙𝟘𝟘 - 𝟙𝟡𝕙𝟘𝟘

Om 8uur skop ons af met 'n dag vol aktiwiteite wat verseker sal sorg dat jy joù kultuur weer kom 𝐇𝐄𝐑𝐋𝐄𝐄𝐅!

🪗🪕🎼
✔️𝗕𝗢𝗘𝗥𝗘-𝗢𝗥𝗞𝗘𝗦𝗧𝗘!
▪️Dagbreek Boereorkes.
▪️Loslit Dansorkes.
▪️Hannes Schoeman.
▪️Kallie Bodenstein.
▪️Corrie Bothma en meer!

🥚🥄🏃
✔️𝗕𝗢𝗘𝗥𝗘-𝗦𝗣𝗢𝗥𝗧!
▪️Eier-in-die-lepel-resies
▪️Aartappelresies
▪️Driebeen Resies
▪️Toutrek
▪️Eiergooi
▪️Appel hap
▪️Bokdrolletjie spoeg.
▪️Bok-in-die-hok.
▪️Sakspring en meer!

🛍️🛍️🛍️
✔️𝗕𝗢𝗘𝗥𝗘-𝗦𝗧𝗔𝗟𝗟𝗘𝗧𝗝𝗜𝗘𝗦!
Vat n stukkie van ouma en oupagrootjie se hart saam jou huis toe.

🥩🥩🥩
✔️𝟭 𝗞𝗚 𝗧-𝗕𝗘𝗘𝗡 𝗕𝗢𝗘𝗥𝗘-𝗕𝗥𝗔𝗔𝗜 𝗞𝗢𝗠𝗣𝗘𝗧𝗜𝗦𝗜𝗘!
Braai kompetisie saam met BOSVELD CHARCOAL.
11h00 steek ons vure aan!
Lekker pryse om te wen.
Registreer via WhatsApp.
R200 per inskrywing.
Sluit alles in!
-Braai
-Hout/charcoal
-1Kg T-been
- Bosveld Charcoal speserye.
📲 https://wa.me/+27784907332

Sien jou daar!
Sien jou daar!
Sien jou daar!
Sien jou daar!

➡️➡️ https://web.facebook.com/share/WMFmURbG5CFaPmaL/

📲 https://wa.me/+27687122628
📧 [email protected]
🌐 www.dieboer.co.za

📍Die Boer Kultuurpark.
Hazeldean Valley.
Hoek van Ridge weg en Oukraal Blvd.
Silverlakes, Pretoria Oos
( Die ou Cowhouse)
068 712 2628
www.dieboer.co.za

28/08/2024

Ⓟ🄸ⓔ🄽ⓚ Ⓖ🄴ⓥ🄴ⓡ🄵 🅅ⓘ🅁 🄱ⓞ🅁ⓢ🄺ⓐ🄽ⓚ🄴ⓡ Ⓜ🄰ⓐ🄽ⓓ ②0②4

𝗞𝗼𝗺 𝗼𝗻𝘀 𝗸𝘆𝗸 𝘄𝗶𝗲 𝘀𝗮𝗹 𝗱𝗶𝘁 𝗱𝗼𝗲𝗻 ⁉️

Ek is opsoek na iemand wat 𝐦𝐲 sal uitdaag vir hierdie goeie doel...

Druk op die Skakel en gaan daag my uit.
>> https://www.orgmeyer.co.za/nuus-kampe-program/gemeentskap/borskanker-uitdaging/

𝑆𝑜𝑑𝑟𝑎 𝑗𝑦 𝑘𝑙𝑎𝑎𝑟 𝑖𝑠, 𝑘𝑜𝑝𝑖𝑒𝑒𝑟 𝑒𝑛 𝑝𝑙𝑎𝑘 𝑑𝑖𝑡 𝑛𝑎 𝑗𝑜𝑢 𝑠𝑡𝑎𝑡𝑢𝑠. 𝑉𝑒𝑟𝑎𝑛𝑑𝑒𝑟 𝑀𝑦 𝑏𝑒𝑠𝑜𝑛𝑑𝑒𝑟ℎ𝑒𝑑𝑒 𝑛𝑎 𝑗𝑜𝑢𝑛𝑒 𝑡𝑜𝑒 𝑒𝑛 𝑘𝑜𝑚 𝑜𝑛𝑠 𝑘𝑦𝑘 𝑤𝑖𝑒 𝑑𝑎𝑎𝑔 𝑗𝑜𝑢 ?

𝗔𝘀 𝗷𝘆 𝘄𝗲𝗲𝘁 𝘃𝗮𝗻 𝗺𝗲𝗻𝘀𝗲 𝘄𝗮𝘁 𝗷𝗼𝘂 𝘀𝗮𝗹 𝘂𝗶𝘁𝗱𝗮𝗮𝗴 - 𝘀𝗶𝘁 𝗵𝘂𝗹𝗹𝗲 𝗶𝗻 𝗷𝗼𝘂 "𝗽𝗼𝘀𝘁" 𝘀𝗲 𝗞𝗼𝗺𝗺𝗲𝗻𝘁𝗮𝗮𝗿 𝗯𝗹𝗼𝗸 𝗺𝗲𝘁 𝗱𝗶𝗲 "@"

My Naam & Van : Willie-Waldo Kühn
My E-Pos : williewaldokuhn (AT) gmail.com
My Telefoon Nr. O73O29OO52

,

25/08/2024

Ons is erken as een van Rocky Peak Spur Steak Ranch se top aanhangers.🎉

Ons ondersteun graag die besighede in ons gemeentskap.

Voortrekker Monument in South Africa 24/08/2024

Voortrekker Monument in South Africa The LEGO Voortrekker Monument is a super detailed model of the famous South African national heritage site. It is located in Pretoria and honors the ...

23/08/2024

Hello Almal, Onthou Die Voortrekkers (Org Meyer Voortrekkers) se Spanbyeenkoms.
(Vrydae om 17h15 vir 17h30)

Ons vergader by die Alberton Baptiste Kerk in Verwoerdpark
(Arumlaan 15, Verwoerdpark, Alberton, 1449)

''Onthou daar sal ’n Snoepie wees... ''

Ons nooi graag alle ou, nuwe en voornemende lede om 'n draai te kom maak.

As u enige vrae het oor Die Voortrekkers en wat dit u en u kind(ers) kan bied maak gerus kontak met ons op :

Ilvy van Tonder
+27824190994
[email protected]
www.orgmeyer.co.za

Alberton Hoërskool Alberton Laerskool President Steyn

22/08/2024

HELLO ALMAL

(Sit jou vriende in die Kommentaar met @, kom aan gaan daag sommer iemand uit ook.)

Org Meyer Voortrekkers se Oktober Uitdaging is volstoom aan die gang, en ons nooi almal uit om deel te neem aan hierdie betekenisvolle inisiatief.

Ons doel is om bewustheid te skep en ondersteuning te bied vir diegene wat deur borskanker geraak word. Deur mans & vroue uit te daag om hulle naels Pienk te verf, breek ons die stigma en bou ons 'n gemeenskap van solidariteit. Dit gaan nie net oor die dra van die kleur nie, maar ook oor die gesprekke wat dit aanmoedig en die fondse wat dit kan insamel vir navorsing en ondersteuning.

So, waag dit en daag iemand uit om vandag nog pienk te verf, en laat ons saam 'n verskil maak.

Druk op die Skakel om Meer te lees of om iemand uit te daag. Kom ons kyk hoeveel mense uitgedaag kan word.

👉 https://www.orgmeyer.co.za/nuus-kampe-program/gemeentskap/borskanker-uitdaging/ 👈

"Like" en "Follow" ons om op datum te bly met die verwikkelinge.

Die Voortrekkers - Org Meyer - Alberton

Voortrekker Monument in South Africa 21/08/2024

Help Asseblief om Die Voortrekker Monument in Lego te maak.

"LOG-IN" OP LEGO ...

Voortrekker Monument in South Africa The LEGO Voortrekker Monument is a super detailed model of the famous South African national heritage site. It is located in Pretoria and honors the ...

20/08/2024

Sien ons julle daar ?

Join the SPURrific Fundraiser night at with Org Meyer Voortrekkers! 🤩

Be there from 18:00 - 22:00 and don't miss out on a SPURtastic evening at 🔥

19/08/2024

Stem vir Taalmonument 50-logo en wen! Vyf gelukkige deelnemers ontvang jaarpermitte en geskenkpakke

In die aanloop tot die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) se opwindende 50ste jaarvieringe in 2025, het die instelling en die Historium Trust vanjaar 'n logo-ontwerpkompetisie geloods waarvoor R10 000 op die spel is. Nou is die top-vyf gekies en vra ons die publiek om hul insette via 'n peiling te lewer, waarvoor daar ook pryse toegeken gaan word.

Klik op die peiling by https://forms.gle/YvkHCK3dkQ4SoBiw9 teen 23:59 op 15 September op die laatste en kies watter een van die logo’s jý d**k vanaf 2025 tot 2030 deur die ATM gebruik moet word op hul handelsvoorraad, kleding, briefhoofde, sosiale media en webtuiste. En terwyl jy hiermee besig is, volg sommer ook die ATM op Facebook en Instagram vir die jongste gebeure en eersdaagse geleenthede, veral met die groot Afrikaans 100-feesvierings volgende jaar om die taal se eeu as amptelike taal te herdenk. En om uit te vind of jy gewen het! Bepalings en voorwaardes by taalmuseum.co.za.

18/08/2024
14/08/2024

Dankie, julle is 💎'le in ons skatkis Bonny-Lee Diane Kühn, Christa Robbetze, Koos Engelbrecht

14/08/2024

Ons is erken as een van Rietvallei Voortrekkers se opkomende ondersteuners !🎉

12/08/2024

Het jy al ingeskryf vir Ons Erfenis-uitdaging?

Dra by tot ons erfenis en staan ‘n kans om ‘n lekker prys te wen. Alle inskrywings kan gestuur word na [email protected].

Lees gerus meer: https://voortrekkers.co.za/download/1088/vorie-gemeenskapsprojek-2024/1qa9ZYzrprbAMrgyS4IWW5FyPNrhC7olc/OnsErfenis2024.pdf

11/08/2024

HOERA Ons is aangewys as een van Delville Laerskool - "Delvies" se top aanhangers 🎉

11/08/2024

HOERA, Ons is aangewys as een van Michael and Angie Fishing Adventures se top aanhangers 🎉

09/08/2024

Hierdie Augustus is Grondpad Vellies se 5de Verjaarsdag.

Geniet 'n totaal van 25% afslag op al hulle in-huis fabriek produkte! Sluit aan by die viering en stap in styl met Grondpad Vellies!

Maak gebruik van hierdie spesiale verjaardagmaand om vir jou 'n paar vellies te kry!

Besoek gerus hulle webwerf by https://grondpadvellies.co.za/

09/08/2024

Gelukkige Vrouedag !

Word deel van Die Voortrekkers! Kontak ons gerus op +27824190994 of stuur 'n epos aan [email protected].

**Eenmaal 'n Voortrekker, Altyd 'n Voortrekker.**

02/08/2024

KEN JY JOU KNOPE?

Leer vandag nog die kuns van knope maak en word deel van Die Voortrekkers! Kontak ons gerus op +27824190994 of stuur 'n epos aan [email protected].

**Eenmaal 'n Voortrekker, Altyd 'n Voortrekker.**

30/07/2024

𝑭𝑨𝑲 𝒗𝒆𝒓𝒔𝒆𝒌𝒆𝒓 𝒅𝒊𝒆 𝒕𝒐𝒆𝒌𝒐𝒎𝒔 𝒗𝒂𝒏 𝑨𝒇𝒓𝒊𝒌𝒂𝒂𝒏𝒔 𝒎𝒆𝒕 𝒃𝒆𝒉𝒖𝒍𝒑 𝒗𝒂𝒏 𝒅𝒊𝒆 𝒈𝒆𝒎𝒆𝒆𝒏𝒔𝒌𝒂𝒑.

Die FAK is op die voorgrond vir die stryd vir die bewaring en bou van ons moedertaal, 𝑨𝒇𝒓𝒊𝒌𝒂𝒂𝒏𝒔.

𝑨𝒇𝒓𝒊𝒌𝒂𝒂𝒏𝒔 is deurentyd in die spervuur waar ons moedertaal al in verskeie universiteite geboelie en verwyder is as onderrigtaal. Die skole word nou geteiken deur die Bela-wet en selfs ons Afrikanerbakens en dorpe is in die visier.

Die FAK kon die Afrikaanse Taalmonument, in die Paarl, se naamsverandering stuit deur die hulp van die gemeenskap. Ons beveg nou die naamsverandering van die vierde oudste dorp in Suid-Afrika, Graaff-Reinet. Hierdie gekoesterde landmerke is nie bloot name op 'n kaart of strukture van klip nie; dit is die hartklop van die Afrikanergeskiedenis, ons taal en ons toekoms.

Ons bou met projekte, soos ons jaarlikse Internasionale Afrikaans-Ekspo, en ons nuwe projek, die 𝐓𝐚𝐚𝐥𝐥𝐢𝐦𝐩𝐢𝐞𝐬𝐞 𝐬𝐩𝐞𝐥𝐞, wat nog 'n bewys is van hoe ons ’n veelsydige jong taal vir jonk en oud aantreklik maak.

𝐎𝐧𝐬 𝐛𝐞𝐰𝐚𝐚𝐫, 𝐨𝐧𝐬 𝐛𝐨𝐮, 𝐨𝐧𝐬 𝐯𝐞𝐠 𝐯𝐢𝐫 𝐨𝐧𝐬 𝐭𝐚𝐚𝐥 𝐀𝐟𝐫𝐢𝐤𝐚𝐚𝐧𝐬! Die projekte en aksies is slegs moontlik deur die hulp en inkoop van die gemeenskap!

𝐖𝐞𝐞𝐬 '𝐧 𝐭𝐚𝐚𝐥𝐬𝐭𝐫𝐲𝐝𝐞𝐫 𝐨𝐦 𝐀𝐟𝐫𝐢𝐤𝐚𝐚𝐧𝐬 𝐯𝐢𝐫 𝐝𝐢𝐞 𝐯𝐨𝐥𝐠𝐞𝐧𝐝𝐞 𝟏𝟎𝟎 𝐣𝐚𝐚𝐫 𝐮𝐢𝐭 𝐭𝐞 𝐛𝐨𝐮 𝐞𝐧 𝐯𝐨𝐞𝐠 𝐣𝐨𝐮 𝐧𝐚𝐚𝐦 𝐛𝐲 𝐝𝐢𝐞 𝐦𝐢𝐥𝐣𝐨𝐞𝐧𝐞 𝐰𝐚𝐭 𝐨𝐧𝐬 𝐭𝐚𝐚𝐥 𝐤𝐨𝐞𝐬𝐭𝐞𝐫!
👉🔴 Klik hier: https://fak.org.za/taalstryder/

30/07/2024

Hier is jou geleentheid om deel te wees van die eerste Digitale Museum van Die Voortrekkers.

Volg die skakel vir meer inligting: https://voortrekkers.co.za/download/1088/vorie-gemeenskapsprojek-2024/1qa9ZYzrprbAMrgyS4IWW5FyPNrhC7olc/OnsErfenis2024.pdf

Want your organization to be the top-listed Non Profit Organization in Alberton?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Videos (show all)

Dankie, julle is 💎'le in ons skatkis  Bonny-Lee Diane Kühn, Christa Robbetze, Koos Engelbrecht
Ons is erken as een van Rietvallei Voortrekkers se opkomende ondersteuners !🎉
Hoe klink die klank, kan jou kinders sweepslaan? Word vandag nog deel van Die Voortrekkers
Kan jy nog #sweepslaan ?
Neef Dunken offen bietjie sy Sweepslaan...
Lekker musiek by Grondpad Vellies
Lekker op 2 Plekke saam met Grondpad Vellies
1st Oggend Bewuswoding by Branders - TO Strand
Ontbytsake insetsel oor Die Voortrekkers.

Telephone

Website

https://www.voortrekkers.co.za/

Address


65 New Quay
Alberton
1449