Onze Rust NG Gemeente

Christus, Hoof van alles en almal.

22/09/2024

*Gemeente Nuus 22 Septemver 2024*
● Ons nooi u uit na die erediens vanoggend om 9:30.
● *Mense wat ons voorbidding nodig het.*
Kom ons bid hierdie week vir die volgende mense:
* Anel McMahon - tuis
* Diane Smith - tuis
* Klein Oliver van Zyl - tannie Mary se agter- kleinseun.
* Alè de Bruynn - tuis.
● *Kategese*
Geen Kategese omdat dit skool-vakansie is.
● *Verlof*
• Ek is vandag en dan ook vanaf Woensdag tot en met volgende sondag met verlof. Ds. Jackie neem die twee eredienste waar.
• Belgie is met verlof tot met volgende Sindag. Kontak gerus vir Anita by die kerkkantoor indien u enige iets benodig.
*Erfenisdag Stap*
Kom stap die 24 September 2024 om 9:00 saam vanaf Onze Rust kerk tot by die Vroue-monument. Daar gaan ons met 'n begeleide-toer deur die museum. Daarna hou ons heerlik saam piekniek op die gras voor Santa Fé Restaurant. Vevoer vir u piekniek-mandjie en vir almal wat die geleentheid wil meedoen, maar nie so vèr kan stap nie sal beskikbaar wees.
Kom geniet die geleentheid saam - selfs die toer met die gids is gratis!
● *Gebak-projek.*
Beskuit R75 per 800g
Koekies R185 per R1,8kg. Bestel by Belgie. No.0845784570
● Kom ons dank die Heer vir die pragtige reën van die afgelope week. Dit bring mos moontlikhede vir 'n baie mooi somer.
Groete Stoffel en Suki.

Photos from Onze Rust NG Gemeente's post 20/09/2024
15/09/2024

*Gemeente Nuus 15 Septemver 2024*
● Ons nooi u uit na die erediens vanoggend om 9:30.
● *Mense wat ons voorbidding nodig het.*
Kom ons bid hierdie week vir die volgende mense:
* Kobus Bredenkamp - was in Mediclinic
* Anel McMahon - tuis
* Diane Smith - tuis
* Klein Oliver van Zyl - tannie Mary se agter- kleinseun.
* Alè de Bruynn - tuis.
● *Kategese*
Dit is die kwartaal- afsluitings- geleentheid van die kategese. Jomarie Botha tree gedurende die erediens met die poppekas op. Bring asb. jou vriende saam vir hierdie geleentheid.
● *Veritas bekendstelling*
Wil jy graag leer om die bybel beter te verstaan of om op 'n dieper vlak in jou bybelstudie besig te wees. Dan is Veritas juis vir jou bedoel. Kom woon die geleentheid by. More-aand om 18:00 in die konsistorie.
*Erfenisdag Stap*
Kom stap die 24 September 2024 om 9:00 saam vanaf Onze Rust kerk tot by die Vroue-monument. Daar gaan ons met 'n begeleide-toer deur die museum. Daarna hou ons heerlik saam piekniek op die gras voor Santa Fé Restaurant. Vevoer vir u piekniek-mandjie en vir almal wat die geleentheid wil meedoen, maar nie so vèr kan stap nie sal beskikbaar wees.
Kom geniet die geleentheid saam - selfs die toer met die gids is gratis!
● *Gebak-projek.*
Beskuit R75 per 800g
Koekies R185 per R1,8kg. Bestel by Belgie. No.0845784570
● Dit is die begin van ons groei-seisoen. Kom ons vra die Here om vir ons spoedig reën te gee.
Groete Stoffel en Suki

08/09/2024

*Gemeente Nuus 1 Septemver 2024*
● Ons nooi u uit na die erediens vanoggend om 9:30.
● *Mense wat ons voorbidding nodig het.*
Kom ons d**k in ons gebede aan die volgende persone :
* Kobus Bredenkamp - na Mediclinic
* Anel McMahon - tuis
* Diane Smith - tuis
* Oom Frans Smit - tuis
* Klein Oliver van Zyl - tannie Mary se agter- kleinseun.
* Die Hohné familie met Cyril wat oorlede is.
* Die de Beer familie met oom Ben wat oorlede is.
● *Kategese* Kategese vind na die erediens plaas.
● *Onze Plaas Bazaar*
Hartlike dank aan almal wat baie hard gewerk het om hierdie bazaar 'n uitsonderlike een te maak. Dit was baie lekker om so saam te kon werk. Dankie aan elkeen wat iets gekoop het. Dit help gewis dat die gemeente sy werk kan voortsit.
● *Gebak-projek.*
Beskuit R75 per 800g
Koekies R185 per R1,8kg. Bestel by Belgie. No.0845784570
● Kom ons dank ons Heer vir ryke seën met die bazaar en dat dit so vreugdevolle geleentheid was.
Groete Stoffel en Suki

04/09/2024

DIE HARE GAAN WAAI✂️ EN LENTE KLEURE🌈 GAAN BLOM!!!
Indien u wil sien hoe Ds Stoffel en van die Kerkraadslede hulle hare verloor en hoe van die dames 'n helder hooftooisel kry, moet u maar die beursie bring!!
Indien die basaar 'n wins van R50 000.00💵 💰toon, sal daar op Saterdag 14 September lemme 🪒en kleursel 🪂ingespan word.
Bring u vriende, familie of sommer die buurmense saam!
Sien julle daar!!!
Onzies groete

01/09/2024

*Gemeente Nuus 1 Septemver 2024*
● Ons nooi u uit na die erediens vanoggend om 9:30.
● Die kinders bring ook vanoggend hulle dankoffer-koevertjies na die erediens.
● *Mense wat ons voorbidding nodig het.*
Kom ons d**k in ons gebede aan die volgende persone :
* Cyril Hohnè - Rosepark
* Anel McMahon in Mediclinic
* Diane Smith - tuis
* Oom Frans Smit - tuis
* Klein Oliver van Zyl - tannie Mary se agter- kleinseun.
● *Kategese* Kategese vind na die erediens plaas.
● *Bybelstudie*
Gemeente-
bybelstudie vind DV eerskomende woensdag om 9:30 in die konsistorie plaas.
● *Onze Plaas Bazaar*
○ 7 September 2024
○Ons benodig nog baie gebak, poedings, tuis-gemaakte lekkergoed ens. vir die bazaar. As u hiermee kan help sal ons dit baie waardeer.
○ Daar gaan ook rou skaapvleis en die heerlikste wildswors verkoop word teen billike pryse.
○ Ons benodig nog mense wat kan help met verkope gedurende die basaar asseblief!
○ Die Wit-olifant tafel benodig nog ware wat hulle kan verkoop. Indien u van enige iets ontslae wil raak bring dit gerus kerk toe.
● *Gebak-projek.*
Beskuit R75 per 800g
Koekies R185 per R1,8kg. Bestel by Belgie. No.0845784570
● Kom ons bid ook hierdie week vir die bazaar wat voorlê en vra dat die Heer dit baie ryklik sal seën.
Groete Stoffel en Suki

25/08/2024

*Gemeente Nuus 25 Augustus 2024*
● Ons nooi u uit na die nagmaal vanoggend om 9:30.
● Ons kyk in die erediens na die verskillende fasette van christen wees met die reeks tema "Leef......... as kind van die Here". Vandag se tema: " Leef - Geesgedrewe as kind van die Here".
● *Mense wat ons voorbidding nodig het.*
Kom ons d**k in ons gebede aan die volgende persone :
* Cyril Hohnè - Rosepark
* Anel McMahon in Mediclinic
* Diane Smith - tuis
* Oom Frans Smit - tuis
* Klein Oliver van Zyl - tannie Mary se agter- kleinseun.
● *Kategese* Kategese vind na die erediens plaas.
● *Kerkraads -vergadering.*
Kom ons bid vir die vergadering more om 18:00.
● *Onze Plaas Bazaar*
○ 7 September 2024
○Ons benodig nog baie gebak, poedings, tuis-gemaakte lekkergoed ens. vir die bazaar. As u hiermee kan help sal ons dit baie waardeer.
○ Daar gaan ook rou skaapvleis verkoop word teem billike pryse.
○ Ons benodig nog mense wat kan help met verkope gedurende die basaar asseblief!
● *Gebak-projek.*
Beskuit R75 per 800g
Koekies R185 per R1,8kg. Bestel by Belgie. No.0845784570
● Kom ons bid ook hierdie week vir TOIBO en almal wat gestremd is.
Groete Stoffel en Suki

18/08/2024

*Gemeente Nuus 18 Augustus 2024*
● Ons nooi u uit na die erediens vanoggend om 9:30.
● Ons kyk in die erediens na die verskillende fasette van christen wees met die reeks tema "Leef......... as kind van die Here". Vandag se tema: " Leef gehoorsaam aan Christus, soos Christus.....".
● *Mense wat ons voorbidding nodig het.*
Kom ons d**k in ons gebede aan die volgende persone :
* Cyril Hohnè - Rosepark
* Bart Saaiman - na Rosepark
* Oom Zak Prinsloo -Netcare
* Anel McMahon na Mediclinic
* Diane Smith - tuis
* Oom Frans Smit - tuis
* Klein Oliver van Zyl - tannie Mary se agter- kleinseun.
● *Kategese* Kategese vind na die erediens plaas.
● *Onze Plaas Bazaar*
○ 7 September 2024
○Ons benodig nog baie gebak, poedings, tuis-gemaakte lekkergoed ens. vir die bazaar. As u hiermee kan help sal ons dit baie waardeer.
○ Daar gaan ook rou skaapvleis verkoop word teen billike pryse.
○ Kry solank u troeteldier gereed vir die troeteldier- kompetisie.
● *Gebak-projek.*
Beskuit R75 per 800g
Koekies R185 per R1,8kg. Bestel by Belgie. No.0845784570
● Kom ons bid ook hierdie week vir ons onderwysers en almal wat by die opvoeding van ons kinders betrokke is.
Groete Stoffel en Suki

11/08/2024

*Gemeente Nuus 12 Augustus 2024*
● Ons nooi u uit na die erediens vanoggend om 9:30.
● Ons kyk in die erediens na die verskillende fasette van christen wees met die reeks tema "Leef......... as kind van die Here". Vandag se tema: " Leef uit dit wat ons glo, as kimd van die Here".
● *Mense wat ons voorbidding nodig het.*
Kom ons d**k in ons gebede aan die volgende persone :
* Cyril Hohnè - Rosepark
* Oom Zak Prinsloo -Netcare
* Anel McMahon was in Mediclinic
* Diane Smith - tuis
* Oom Frans Smit - tuis
* Klein Oliver van Zyl - tannie Mary se agter-kleinseun
* Die Nel en Fourie families met tannie Tabita wat sondag oorlede is.
* Die Roelofse familie met Hannes se pa wat dinsdag oorkede is.
● *Kategese*
Daar is nie kategese nie a g.v. die lang- naweek.
● *Ringsiting*
Bid asb. Vir die ringsiting more om 18:00.
● *Basaar-vergadering*
ALMAL wat kan help met ons bazaar die 7de Sept. kom dinsdag-aand om 18:00 in die konsistorie bymekaar.
● *Gebak-projek.*
Beskuit R75 per 800g
Koekies R185 per R1,8kg. Bestel by Belgie. No.0845784570
● Kom ons bid ook hierdie week vir die werk van die kerk onder hulle wat Christus nie ken nie.
Groete Stoffel en Suki

04/08/2024

*Gemeente Nuus 4 Augustus 2024*
● Ons nooi u uit na die erediens vanoggend om 9:30.
● Ons kyk in die erediens na die verskillende fasette van christen wees met die reeks tema "Leef......... as kind van die Here".
● *Mense wat ons voorbidding nodig het.*
Kom ons d**k in ons gebede aan die volgende persone :
* Cyril Hohnè - Rosepark
* Adriaan Briel - was in Universitas
* Anel McMahon -Mediclinic
* Anita Kotze - was in Rosepark
* Diane Smith - tuis
* Tannie Tabita Fourie - Pelonomi
* Oom Zak Prinsloo - Sterling
● *Kategese*
Vandag, na die erediens.
● *Omgee-groep leiers*
Ons vergader vandag om 16:00.
● *Gebak-projek.*
Beskuit R75 per 800g
Koekies R185 per R1,8kg. Bestel by Belgie. No.0845784570
● *Suide Bazaar*
Hartlike dank aan almal wat so baie hard gewerk het om hierdie bazaar 'n "Onthou geleentheid" te kon maak. Ons waardeer dit baie. Besondere woorde van dank aan Belgie Saaiman en Tanya Jones wat aan die spits van reelings gestaan het.
● Kom ons bid ook hierdie week vir almal in die verpleeg-beroep.
Groete Stoffel en Suki

14/07/2024

*Gemeente Nuus 14 Julie 2024*
● Ons nooi u uit na die erediens vanoggend om 9:30.
● As gevolg van tegniese probleme kan ons nie die erediens op media plaas nie. Ons hoop dat ons dit gou weer sal kan doen.
●Kom ons d**k in ons gebede aan die volgende persone wat na die hospitaal gaan of reeds daar is of wat tuis siek is:
* Anel McMahonn - na Medi Clinic
* Diana Smith - tuis.
* Dave Nortjê - Rosepark
* Cyril Hohné - Rosepark
* Oon Frans Smit - Tuis
● *Kategese*
Ons begin weer vandag na die erediens. Kinders wat wil inskakel is baie welkom.
● *Omgee-groep leiers*
Ons vergader weer vandag om 16:00.
● *Suide Bazaar en Onze Rust Bazaar.*
Almal wat kan help met hierdie geleenthede kom more-aand om 18:30 byeen in konsistorie.
● *Gebak-projek.*
Beskuit R75 per 800g
Koekies R185 per R1,8kg. Bestel by Belgie. No.0845784570
● *Vleis-verwerking*
Ons verwerk more weer wilds-vleis wat ons op die Suide Bazaar en ons eie Bazaar wil verkoop. Indien u vanaf 8:30 kan kom help, by die saal, sal ons dit baie waardeer.
● Kom ons bid hierdie week vir almal met gestremdheid en TOIBO wat pragtige werk doen.
Groete Stoffel en Suki

Sunday Sermonette - 7 July 2024 07/07/2024

https://youtu.be/no8O3cITlHo?feature=shared

Stuur asb. hierdie skakel aan u engelse vriende en help so om die evangelie te bring.

Sunday Sermonette - 7 July 2024

07/07/2024

*Gemeente Nuus 7 Julie 2024*
● Ons nooi u uit na die erediens vanoggend om 9:30.
Ds. Jackie Smith lei die erediens.
●Kom ons d**k in ons gebede aan die volgende persone wat na die hospitaal gaan of reeds daar is:
* Anel McMahonn - tuis
* Diana Smith - tuis.
* Danelle Diggedun - Pelonomi
● *Omgee-groep leiers*
Ons vergader weer Sondag 14 Julie 2024 om 16:00.
● *Gebak-projek.*
Beskuit R75 per 800g
Koekies R185 per R1,8kg. Bestel by Belgie. No.0845784570
● *Verlof* .
Ek is vanaf more weer beskikbaar. Kontak my gerus indien u my nodig het.
● Kom ons bid hierdie week vir al ons kinders en onderwysers wat met 'n nuwe kwartaal begin.
Groete Stoffel en Suki

Erediens 30 Junie 2024 30/06/2024

*Gemeente Nuus 30 Junie 2024*
● Ons nooi u uit na die erediens vanoggend om 9:30.
● Ons pĺaas ook die erediens op die verskillende media.
● Die skakels is as volg: Youtube: https://youtu.be/GXe8Hg43D50
Luister: https://drive.google.com/file/d/1DzFLgG-qgSspCdST08DMQMKCjz0iwRy3/view?usp=sharing
●Kom ons d**k in ons gebede aan die volgende persone wat na die hospitaal gaan of reeds daar is:
* Anel McMahonn - Mediclinic
* Diana Smith - tuis.
* Danelle Diggedun - Pelonomi
* Desiré Diggedun - Rosepark
● *JIK-week*
Baie dankie aan almal wat gehelp het om alles so vlot te laat verloop sodat die week so groot sukses kon wees. Ons waardeer elkeen se inset.
● *Gebak-projek.*
Beskuit R75 per 800g
Koekies R185 per R1,8kg. Bestel by Belgie. No.0845784570
● *Verlof* .
Ek is vanaf more tot en met volgende sondag met verlof. Kontak asb.u ouderling of kerkkantoor indien u 'n ds. nodig het.
●Dankie aan Cyril wat so getrou ons media-eredienste redigeer en op die verskillende platforms plaas.
● Kom ons bid hierdie week vir al ons gestremdes hulle wat met die versorging van gestremdes te doen het.
Groete Stoffel en Suki

Erediens 30 Junie 2024

Sunday Sermonette - 23 June 2024 23/06/2024

https://youtu.be/zaQVOjh3P6M?feature=shared

Stuur asb. hierdie boodskap aan al u engelse vriende om ook so die groot opdrag na te kom.

Sunday Sermonette - 23 June 2024

Erediens 23 Jun 2024 23/06/2024

*Gemeente Nuus 23 Junie 2024*
● Ons nooi u uit na die erediens vanoggend om 9:30.
● Ons pĺaas ook die erediens op die verskillende media.
● Die skakels is as volg: Youtube: https://youtu.be/FKTvpoBZJOY
Luister: https://drive.google.com/file/d/1CwjPQlF8VszJLSmdlXnbRz9CQXdPaHWb/view?usp=sharing
●Kom ons d**k in ons gebede aan die volgende persone wat na die hospitaal gaan of reeds daar is:
* Anel McMahonn - Mediclinic
• Oom Zak
Prinsloo -
Sterlingrehab.
* Diana Smith - tuis.
* Danelle Diggedun - Pelonomi
* Lothe Meyer - Mediclinic
* Lulu Nel - Rosepark
* Desiré Diggedun - Rosepark
● *JIK-week*
24 - 27 Junie 2024
Ons bied 'n vakansie-bediennings week aan, vir ons kinders in ons gemeenskap. Ons wil soveel as moontlik kinders hier by die kerk hé asb. op bg. datums.Ons kom more vanaf 8:30 tot 12:00 by die saal bymekaar. Ons vrae dat u dit aan al die kinders wat u ken in ons gemeenskap bekend sal maak en hulle sal bystaan om by die kerksaal uit te kom.
● Hartlike dank aan elkeen wat iets gegee het om die Nel-familie, wie se huis afgebrand het, se las ligter te maak. Ons sal weer later bekendmaak wat hulle nog benodig.
● *Gebak-projek.*
Beskuit R75 per 800g
Koekies R185 per R1,8kg. Bestel by Belgie. No.0845784570
●Dankie aan Cyril wat so getrou ons media-eredienste redigeer en op die verskillende platforms plaas.
● Kom ons bid hierdie week vir ons regering en vra ons Heer om hulle so te lei, om so te regeer, dat daar weer vrede en voorspoed in ons land sal wees..
Groete Stoffel en Suki

Erediens 23 Jun 2024

16/06/2024
Erediens 16 Junie 2024 16/06/2024

*Gemeente Nuus 16 Junie 2024*
● Ons nooi u uit na die erediens vanoggend om 9:30.
● Ons pĺaas ook die erediens op die verskillende media.
● Die skakels is as volg: Youtube: https://youtu.be/zQazMZkGVp0
Luister: https://drive.google.com/file/d/1Muf1BQ_tGArZofp5MPtZuvT6ADBwOMNe/view?usp=sharing
●Kom ons d**k in ons gebede aan die volgende persone wat na die hospitaal gaan of reeds daar is:
* Anel McMahonn - Mediclinic
• Oom Zak
Prinsloo -
Sterlingrehab.
* Diana Smith - tuis.
* Lothe Meyer - Mediclinic
● *JIK-week*
24 - 27 Junie 2024
Ons bied 'n vakansie-bediennings week aan, aan ons kinders in ons gemeenskap. Ons wil soveel as moontlik kinders hier by die kerk hé, op bg. datums vanaf 8:30 tot 12:00. Ons vrae dat u dit aan al die kinders wat u ken in ons gemeenskap bekend sal maak.
● *Gebak-projek.*
Beskuit R75 per 800g
Koekies R185 per R1,8kg. Bestel by Belgie. No.0845784570
●Dankie aan Cyril wat so getrou ons media-eredienste redigeer en op die verskillende platforms plaas.
● Kom ons bid hierdie week vir ons jeug.
Groete Stoffel en Suki

Erediens 16 Junie 2024

09/06/2024

*Gemeente Nuus. 9 Junie 2024*
● Ons nooi u uit na die erediens vanoggend om 9:30.
● Ons pĺaas ook die erediens op die verskillende media.
● Die skakels is as volg: Youtube: https://yo3utu.be/0RNR1KiqUCY
Luister: https://drive.google.com/file/d/1pcauro1kw4-mEj2_weEonmAztfsEUUzw/view?usp=sharing
●Kom ons d**k in ons gebede aan die volgende persone wat na die hospitaal gaan of reeds daar is:
* Anel McMahonn - Mediclinic
• Oom Zak
Prinsloo -
Sterlingrehab.
* Diana Smith - tuis.
● *Kategese-kwartaal* afsluiting.
Vanoggend gaan ons saam met die gemeente lekker "hot chocolate" drink. Kom geniet dit saam.
● *Kerkraads - vergadering*
Kom ons bid dat die vergadering besluite sal neem wat sal dien tor eer van ons Heer.
● *JIK-week*
24 - 27 Junie 2024
Ons bied 'n vakansie-bediennings week aan, aan ons kinders in ons gemeenskap. Ons wil soveel as moontlik kinders hier by die kerk hé, op bg. datums vanaf 8:30 tot 12:00. Ons vra dat u dit aan al die kinders wat u ken in ons gemeenskap bekend sal maak.
● *Gebak-projek.*
Beskuit R75 per 800g
Koekies R185 per R1,8kg. Bestel by Belgie. No.0845784570
●Dankie aan Cyril wat so getrou ons media-eredienste redigeer en op die verskillende platforms plaas.
● Kom ons bid hierdie week vir die bedienning aan blindes.
Groete Stoffel en Suki

yo3utu.be

Want your place of worship to be the top-listed Place Of Worship in Bloemfontein?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Telephone

Website

Address


H/v Verkennerweg En Christiaan Rudolphrylaan
Bloemfontein
9301
Other Christian Churches in Bloemfontein (show all)
DGvC Ligtoring Bediening DGvC Ligtoring Bediening
4th Street Arberotum
Bloemfontein, 9301

Waar die HART van God gedeel en geleef word!

Re Tshela Lediboho  Spiritual Services Re Tshela Lediboho Spiritual Services
Bloemfontein, 9301

“ ‘Love the Lord your God with all your heart and with all your soul and with all your strength and with all your mind’ ; and, ‘Love your neighbor as yourself.’ ” Luke 10:27

Pastor Mvambo Pastor Mvambo
Bloemfontein

Public figure

Ark Of Grace International Ministries Ark Of Grace International Ministries
Phase 4
Bloemfontein

Matthew 18 : 12

Prophet Bongani Frans Ministries Prophet Bongani Frans Ministries
Bloemfontein CBD
Bloemfontein, 9300

Prophet Bongani Frans is graced by God to REACH NATIONS WITH THE PRESENCE OF GOD, He's married to Constance Frans. He's an Author as well as Radio and TV host. He's an internationa...

Grace Channel with Lady Bishop Mlozana Grace Channel with Lady Bishop Mlozana
Caleb Motshabi
Bloemfontein, 9301

The Well of Grace

Christ Embassy Bloemfontein1 Christ Embassy Bloemfontein1
46 East Burger Street, Opposite Bon Hotel
Bloemfontein, 9300

The HEADQUARTERS OF GRACE

NG Gemeente De Bloem NG Gemeente De Bloem
Andries Pretoriusstreet 83
Bloemfontein, 9301

'n Klein dinamiese gemeente waar almal welkom is en gekenmerk word deur hardwerkende mense wie se hande vir niks verkeerd staan nie. Ons is ‘n kerkfamilie wat in ons leuse glo: De ...

REIGN Church REIGN Church
Protea Willowlake, 101 Henry Street, Willows
Bloemfontein, 9301

REIGN Church exists to win people from every nation to Jesus through the Gospel of Grace, establish them as loved sons of God, help them grow in grace, discover their purpose, and ...

Royalty In Christ Gathering - RICG Royalty In Christ Gathering - RICG
Bloemfontein

VISION Roman8:29 1Pet2:9-12 MISSION Mat 28:19-20 VALUES Gal5:22

HCC Hebron Christian Church HCC Hebron Christian Church
137 Raymond Mhlaba Street
Bloemfontein, 9301

A local church seeking to love God, love people & impact the world