Bronkie's Houtwerk & Kuns

Bronkie's Houtwerk & Kuns

You may also like

Ivy Blooms Bunga Papan
Ivy Blooms Bunga Papan

Ons doen lasersny, gravering, sublimation printing, stencils, stickers asook spesiale versoeke!

We manufacture small wooden items, do laser cutting, engraving and UV printing. We also carry various items that will make any art lover's heart happy. Eg: Paints, brushes, scrap booking accessories, stickers, mosaic tiles and many more!

15/08/2024

Weer 'n groot geleentheid, moenie hierdie kans misloop nie.

03/08/2024

Het jy 'n troue om die draai en daai strooijonker boksies lyk nog bietjie leeg? Hier het ons die oplossing vir jou, 'n stylvolle hipflask met bewoording van jou keuse.

Photos from Bronkie's Houtwerk & Kuns's post 01/08/2024

Ons almal sit elke dag by die werk, soms raak die ure lank en het ons soms net 'n opbeur nodig om die laaste paar ure deur te maak, hiermee ons pragtige mousepads met woorde vir die siel. Jy kan dit ook persoonlik maak en dalk fotos van jou geliefdes opsit. Kom loer gerus in en deel jou idees.🌻

30/07/2024

Is jy opsoek na naambordjie vir daai ou vaal deur wat niemand ooit vind nie of dalk net oulike geskenk vir 'n babatee, dan het ons vir jou net die oplossing, kom loer gerus in.

17/07/2024

Is jy moontlik besig met trou beplanning en opsoek na 'n ietsie klein om daardie laaste gedeelte af te rond, loer graag na ons pragtige lanterns. Hulle is beskikbaar in verskeie groottes.

03/07/2024

Vir al die motorfiets 🏍️ manne en dames.

02/07/2024

Loer 'n bietjie hierna, glas graveer direk hier by ons. Pragtige glas troffees deur Bronkies Houtwerk & Kuns. Vir enige navrae kontak ons gerus.

18/06/2024

Kom kuier sommer vandag nog!

Photos from Bronkie's Houtwerk & Kuns's post 10/06/2024

So stap vadersdag al nader en weet ons steeds nie presies wat om vir pappa beer te kry nie, kom en loer gerus na ons 3D modelle wat gebou kan word om daardie hande bietjie besig te hou.

29/05/2024

Kom besoek ons vandag nog!

Photos from Bronkie's Houtwerk & Kuns's post 28/05/2024

Het ons almal nie, maar gedroom oor die perfekte pophuis toe ons klein was nie, met meubels en poppies. Alles net mooi in plek. Kom ons maak jou dogtertjie se drome waar, met ons pragtige pophuise en meubels wat ons beskikbaar het in die winkel. Ons sien uit om julle binnekort te sien.

Photos from Bronkie's Houtwerk & Kuns's post 23/05/2024

Koffie vra nie simpel vra nie... Koffie verstaan ALTYD. Pragtige koffie beker so na jou smaak. Kom dat ons vir jou daardie perfekte koppie vir daardie perfekte koffie maak.

23/05/2024

Yskas magnete!
Kom kyk na ons verskeidenheid 👌🏻

22/05/2024

Lyk die yskas soms bietjie vaal, kom loer in en kyk na ons pragtige yskas magnete. Dit kan ook spesiaal gemaak word op navraag.
Kontak ons gerus.

08/05/2024

Skakel ons vandag! 051 522 1002

Photos from Bronkie's Houtwerk & Kuns's post 06/05/2024

Sondag 12 Mei is Moedersdag 💝

"❤️🌷 Laat jou liefde vir Ma straal met 'n geskenk van Bronkies hierdie Moedersdag! Ons het 'n spesiale versameling unieke geskenke teen bekostigbare pryse, want elke Ma verdien 'n spesiale ‘iets’ hierdie Moedersdag. Laat ons jou help om 'n glimlag op haar gesig te toor met iets wat haar hart sal raak. Besoek Bronkies vandag vir die perfekte Moedersdag-geskenk! 🎁✨

28/04/2024

Moedersdag is die 12 de Mei, en om die draai!
Besoek ons vir unieke idees vir Moedersdag geskenke 🎁💐💝

20/04/2024

Get your creative juices flowing by painting your own birdhouse!
We supply a variety of wood products that you can paint to your hearts desire!
We even supply the paint 🎨 and brushes 🖌️ as well!
Come visit us for your one stop arts and crafts

📞 051 522-1002

16/04/2024

Kontak ons vir enige Laserwerk
Ons help graag!
Kontak ons by 051 522 1002

Photos from Bronkie's Houtwerk & Kuns's post 12/04/2024

Transform your occasion with a Perspex board featuring vinyl stickers, adding a pop of personally to the event.
Message can be personalized for any occasion

12/04/2024

Dit is Vrydag!
Kom besoek ons vir al jou arts & crafts benodighede!
Hou jy van verf, mosaic, modge pogde, scrapbooking of om jou eie geskenke te maak?
Ons help jou graag!

11/04/2024

Ons doen laser werk op amper enige tipe materiaal. Van hout tot metaal. Kom besoek ons gerus!

Photos from Bronkie's Houtwerk & Kuns's post 10/04/2024

Canvasse van klein tot groot.

06/03/2024

Troue, kombuistee of net 'n geskenkie vir 'n na vriendin. Kom loer in en ons maak dit vir jou persoonlik in 'n begroting wat jou sak pas. Ons hier by Bronkie's Houtwerk & Kuns help graag.

08/02/2024

Het jy dalk 'n klein ding oppad of is jy moontlik besig om bietjie aan jou 'mini-me' se kamer te verander, jy kan self net opsoek wees na iets om daardie een lee muur in die huis op te vul, na jy en jou beter helfte julle lewe saam begin het. Hier by Bronkies het ons altyd 'n oplossing, kom loer gerus in.

12/01/2024

Ons het gister Donderdag 11 Januarie 2024, 'n groot "oopsie" met 2 kliente gehad. Ons het ongelukkig nie hulle besonderhede nie. 'n Baie skelm 0 het by hulle prys ingesluip en hulle het teveel betaal. Dit was ongeveer 13h51 gewees. Indien u vermoed dat dit u was, kontak ons dringend asseblief.

10/01/2024

Aan al ons geliefde kliente wil ons net baie dankie sê vir al julle boodskappies en gebede vir tannie Vanessa, sy waardeer dit opreg. Dit gaan al beter, maar sy is steeds in die hospitaal, ons hou julle op hoogte hoe dit gaan.

02/01/2024

Bronkies Houtwerk het weer n pos vir n Verkoopsdame beskikbaar. Stuur asb gerus jou CV na [email protected]

02/01/2024

Ons wens elkeen van ons vriende, familie en kliënte 'n voorspoedige nuwe 2024, dit is 'n nuwe jaar, nuwe uitdagings en nuwe geleenthede.
Ons sien uit daarna om hierdie jaar soos al die ander vorige jare n trotse Bronkies Houtwerk pad te stap saam elkeen.

Sien uit daarna om elkeen weer te sien.

Want your business to be the top-listed Shop in Bloemfontein?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Videos (show all)

Bird House
Laser & Gravering
A bit of behind the scenes action at Bronkie's Houtwerk & Kuns
Remeber to get your Christmas decorations….
Buite die box kersfees idees!!
#Uv Print#sublimation#lasercuttingAll you will ever need!!
‼️ Only 9 days left ‼️ Kom koop jou kaartjie teen R5.00 skryf jou naam op die strokie en staan ñ kans om die boks te wen...
All New!!!You asked and now we supply!!!!Vilene prints!!Ons het nou nuut op die rak!!!Winkel voorraad is beperk maar ons...
Engraving!!!! 😍😍😍😍😍😍Makes us happy!!!
True happiness can’t be faked….And when you make other people smile…. All the money in the world can’t buy!

Address


Shop 12, Joy's Centre, 7 Mc Cabe Str, Fichardtpark
Bloemfontein
9301

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 13:00
Other Arts & Crafts Stores in Bloemfontein (show all)
Oe-La-La Arts & Crafts Oe-La-La Arts & Crafts
Bloemfontein, 9301

Hand Made Arts & Crafts, DIY Beads and Findings

Tiles for Jesus Tiles for Jesus
Bloemfontein, 9301

Acorn kids by Tella Acorn kids by Tella
Bloemfontein, 9322

We make learning fun. Our products gives good stimilation and also edicational. Check out my website

Liefielyf Liefielyf
Bloemfontein, 9301

Custom made laser cutting designs

Marna Pottery Handmade Marna Pottery Handmade
Bloemfontein, 9301

Skeppend Saam Skeppend Saam
Bloemfontein

Volg ons vir inligting, uitdagings, aankope & opbouende pret °°°○○○°°°♡°°°○○○°°°

Lolly's Legacy Lolly's Legacy
Bloemfontein, 9301

Dedicated to a legend Loraine Jacobs. Wool stash like no other. Mohair, handspun, artisan wool.

Lindi's Candles Lindi's Candles
Bloemfontein, 9301

Verpersoonlik kerse vir enige geleentheid

PNA - Colour your World PNA - Colour your World
Shop 52, Northridge Mall, Cnr Kenneth Kaunda Road & Christo Groenewald Street
Bloemfontein, 9301

Fuel your creativity with PNA Northridge Mall's stationery, art supplies, books & more!

Vinyl, Things & Designs Vinyl, Things & Designs
Bloemfontein

Vinyl, Things & Designs is an online store for permanent adhesive vinyl, heat transfer vinyl and designs to please your heart.

MgvB Handcrafted MgvB Handcrafted
Bloemfontein

Crochet, paintings, macramé and renovations of old furniture.

UFS Wool Wise UFS Wool Wise
Lengau Experimental Farm
Bloemfontein, 9301

We are proud to provide provide locally-sourced, hand-made wool products. These products are a result of the cooperation between small-scale farmers in the Free State, the Universi...