Dr Luzanne Scholtz

Algemene Praktisyn Brits
Ons verwelkom Dr Corinne van Staden asook Dr Erika Bosma by die spreekkamer.

27/07/2024

Geagte pasient.
Neem asb kennis dat ons fone tydelik buite werking is.
Gebruik gerus die volgende nommer tot en met verdere kennisgewing, 0829283964.
Baie dankie.

03/07/2024
07/06/2024

dag by praktyk vandag!

07/05/2024

Weereens is dit met groot opgewondenheid dat ons Dr Erika Bosma ook by die spreekkamer verwelkom.
Sy was 'n verpleegster en ook betrokke by die akademie voordat sy medies gestudeer het te SMU. Sy het internskap in Klerksdorp gedoen en haar gemeenskapsjaar in Vryburg waar sy 12 maande in pediatrie gewerk het.
Baie welkom by ons!

06/04/2024

Goeie dag.

Die spreekkamer is oop vandag tydens oggendure!

Groete

20/03/2024

Geagte pasiente.
Hiermee volg die rooster vir die langnaweek.
21 Maart: Dr Erika Bosma tydens oggendure.
22 Maart: Dr Luzanne Scholtz voldag
23 Maart: Dr Luzanne Scholtz tydens oggendure.
Die spreekkamer sal gesluit wees oor paasnaweek.
Baie dankie

21/02/2024

Goeie dag.
Dr Luzanne is vandag by 'n begrafnis in Krugersdorp. Dr Corinne is aan diens.
Die spreekkamer sluit wel om 12:00.
Baie dankie!

23/01/2024

Die spreekkamer sal die volgende Saterdae oop wees gedurende die oggende:
27 Januarie: Dr Luzanne
17 Februarie: Dr Corinne
24 Februarie: Dr Luzanne

17/01/2024

Geagte pasiente.
Ons krag is af by die spreekkamer so ons landlyne is af. Skakel gerus 0829283964 vir afsprake.
Dankie vir almal se geduld!

01/01/2024

Ons wens u almal 'n voorspoedige en geseende 2024 toe.
Die spreekkamer heropen weer 02/01/2024.

20/09/2023

Maak gerus van Dr Anja Smit gebruik by Our Care oorkant Mediclinic vir enige nood.

24/07/2023

Geagte pasient.
Let asb op dat ons op Maandae van 09:00 tot 13:00 load shedding by die spreekkamer het.
Ons fone werk gedurende die tyd nie.
Skakel gerus 082 928 3964 vir enige afsprake en navrae.
Baie dankie.

15/04/2023

Goeie more. Ons is bewus van ons fone wat moeilikheid gee. TekGroup is besig om dit spoedig uit te sorteer. U kan tydelik 0829283964 skakel. Dankie vir al u geduld.

20/03/2023

Goeie dag. Die spreekkamer sal vandag gesluit wees. Ons is wel more, 21 Maart, oop. Baie dankie.

11/02/2023

Goeie more. Die spreekkamer is vanoggend oop. Dr Luzanne is ongelukkig reeds vol bespreek. Dr Elana Landman het wel nog spasies oop. Mooi dag!

30/01/2023

Geagte pasient.
Neem asb kennis dat ons vandag van 09:00 tot 13:00 loadshedding gaan he. Ons fone sal dan buite werking wees.
Skakel gerus op 082 928 3964.
Baie dankie.

18/01/2023

Geagte pasient. Neem asb kennis dat ons vandag van13:00 tot 17:00 loadshedding gaan he. Ons fone sal dan buite werking wees.

Want your practice to be the top-listed Clinic in Brits?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Telephone

Website

Address

6 Harrington Street
Brits
0250

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:00
Tuesday 07:00 - 17:00
Wednesday 07:00 - 17:00
Thursday 07:00 - 17:00
Friday 07:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 12:00
Other Doctors in Brits (show all)
Ellah Women's Clinic. Ellah Women's Clinic.
Brits, 0250

DR.Selakie -Thobela DR.Selakie -Thobela
3354 Rasegwati Section
Brits, 29

Traditional Doctor

0726812813 /0734721371 Abortion Clinic in Brits, Mooinooi 0726812813 /0734721371 Abortion Clinic in Brits, Mooinooi
Brits, 0250

we provide abortion services in Brits

Dr Order solution home 1 Dr Order solution home 1
Brits

MY Joy is back to me after a very long time which i and my ex separated since i was alone my life cha

Prophet Maro 0766642155 Lost Love Spells in Brits, Hartbeespoort Prophet Maro 0766642155 Lost Love Spells in Brits, Hartbeespoort
Brits

Fast Working Love Spell Make The One I Love, Love Me Back Spell Break Up Spells Heal My Broken Heart

Dr Benita 0717829713 Abortion Clinic in Brits,Lethabile, Mogwase,Bapong Dr Benita 0717829713 Abortion Clinic in Brits,Lethabile, Mogwase,Bapong
Brits

Dr Benita 0717829713 women's clinics we help women with all pregnancy problems and we use non surgical procedure by the use of termination pills called cytotec and for more informa...

Dr.M'beto Dr.M'beto
Brits

0713953452 Brits Great Sangoma/Traditional Healer To Help Your Problems 0713953452 Brits Great Sangoma/Traditional Healer To Help Your Problems
Ludorf Street
Brits, 0250

Are you having Issues in your life ! worry no more because Baba Subi is here to help.

Dr. Jeanine Meyer Dr. Jeanine Meyer
2 Potgieter Street
Brits, 0250

Antenatal visits, sonars and woman's health

Confi-Dent Smile Confi-Dent Smile
102 Maclean Street
Brits, 250

We have passion for dentistry and we always make sure that we treat our patients well and equally .

Dr Elri du Preez Dr Elri du Preez
9 Harrington Street
Brits, 0250

Dokter-Mamma 🫶🏼 Passievol vir Mediese Sorg 🫶🏼 Hier vir my gemeenskap 🫶🏼

Dr Phiri -Traditional Healer/Doctor Dr Phiri -Traditional Healer/Doctor
250 Thom Street
Brits

Time it's now or never Dr Phiri is here to help 0729191713 whatsApp or call For help