Hoërskool Brits

🏅Die topskool in Noordwes op Akademiese-, Sport- en Kultuurgebied.
🦚🦫Koersvas na die Kruin
#beslisBrits

Topskool in Noordwes met puik koshuisgeriewe, 100% matriekslaagsyfer vir meer as 'n dekade, top sport- en kultuuraktiwiteite.

24/07/2024

Slegs 11 kaartjies beskikbaar!

24/07/2024
23/07/2024
23/07/2024
Photos from Hoërskool Brits's post 23/07/2024

MOTIVERINGSPREKER
🎤🎤🎤
Baie dankie Johan Smith dat u die graad 12-leerders, asook ons personeel kom toespreek het. Dit was besonders.

23/07/2024

VOORTREKKERS

Baie geluk aan Junet du Toit, graad 12, wat gedurende Julie-maand die Presidentsverkennertoekenning van die Voortrekkers verwerf het.

PRESIDENTSVERKENNERTOEKENNINGS
Lede van Die Voortrekkers in Graad 12 verwerf die Nasionale Presidentsverkennertoekenning nadat hulle aan die vereistes van die Presidentsverkennerproses voldoen het. Die proses sluit in
die bywoning van ‘n sekere aantal Gebiedskampe, die suksesvolle voltooiing van ‘n sekere aantal spesialisasies en take, goeie getuigskrifte van die skool, kerk en Voortrekkerkommando
en ‘n vereiste aantal jare diens in Die Voortrekkers. Tweedens, die slaag van die Nasionale Presidentsverkenner teoretiese eksamen wat in Aprilmaand geskryf is. Derdens is dit ‘n vereiste dat die lede die Nasionale Presidentverkenner Afrondingskamp vanaf 3 – 7 Julie 2024 te Hartbeesfontein Voortrekkerplaas bygewoon het. Tydens hierdie kamp word daar gefokus op die verskillende vaardighede wat deel van die Voortrekkerloopbaanplan is. Die kampprogram
het bestaan uit verskillende aktiwiteite, lesings en uitstappies waaraan lede aktief moes deelneem.

Die Presidentsverkennertoekenning is ‘n nasionale toekenning vir kulturele leierskap en hierdie toekenning sal binnekort in persoon aan hulle oorhandig word.

Photos from Hoërskool Brits's post 23/07/2024

LANDSDIENS
🎨🌟 Leerders se Kreatiewe Landsdiens! 🌟🎨

Ons leerders het hierdie week fantastiese handvaardigheid gedoen in landsdiens. Met net tou het hulle pragtige sleutelhouers en boekmerkies gevleg. Wat 'n wonderlike manier om kreatiwiteit te toon!

Photos from Hoërskool Brits's post 22/07/2024

KULTUUR
🎤🎼🎹
Coenie de Villiers, André Schwartz en Hoërskool Brits-koor.
Dankie aan me. Hanlie Zwarts vir die reëlings saam met mnr. Jakkie Louw.
Sondag, 21 Julie 2024
Kersfees in die winter - Blikkieskos vir behoeftige leerders.
Dis mos - KULTUUR

Photos from Hoërskool Brits's post 22/07/2024

RUGBY
🏉🏉🏉
Saterdag, 20 Julie 2024
Hoërskool Brits vs Curro Heuwelkruin

Dankie vir die foto's me. Erna Britz 📸
- o.15

Photos from Hoërskool Brits's post 22/07/2024

SAGTEBAL
🥎🥎🥎
Vrydag, 19 Julie 2024
Hoërskool Brits vs Hoërskool Die Wilgers

📸 - 1ste span

Photos from Hoërskool Brits's post 22/07/2024

SAGTEBAL
🥎🥎🥎
Vrydag, 19 Julie 2024
Hoërskool Brits vs Hoërskool Die Wilgers

📸 - o.16

Photos from Hoërskool Brits's post 22/07/2024

SAGTEBAL
🥎🥎🥎
Vrydag, 19 Julie 2024
Hoërskool Brits vs Hoërskool Die Wilgers

📸 - o.14 en o.15

22/07/2024

Dis mos - KULTUUR 🎤🎹🎼

21/07/2024

Daar is kaartjies by die deure beskikbaar 🎹🎼🎤

20/07/2024

RUGBY - o.15 Noordvaal uitspele
🏉🏉🏉
Saterdag, 20 Julie 2024
Hoërskool Brits vs Curro Heuwelkruin
Brits wen 34-12

20/07/2024

NETBAL
🏐🏐🏐
Fast 5 netbal Die Hoërskool Wagpos
Geniet dit en sterkte!

Photos from Hoërskool Brits's post 19/07/2024

SAGTEBAL
🥎🥎🥎
Vrydag, 19 Julie 2024
Hoërskool Brits vs Hoërskool Die Wilgers

Photos from Hoërskool Brits's post 19/07/2024

Kleur-en-geesfees 2024
💜💚💙💛🧡💗
Vrydag, 19 Julie 2024

Dankie vir die foto's Ronald, me. Kayla, me. Ronel, mnr. Nico en me. Hantie. 📸

19/07/2024

Kleur-en-geesfees 2024
🧡💛❤️💙💚💜
Vrydag, 19 Julie 2024

Hou die spasie dop vir foto's 📸

Photos from Hoërskool Brits's post 18/07/2024

BUITESPORT - RINGBAL
🏐🏐🏐
Baie geluk aan die volgende Britsies wat aan die SA-Ringbaltoernooi deelgeneem het.

Photos from Hoërskool Brits's post 18/07/2024

LANDLOOP
🏃🏼‍♀️‍➡️🏃🏼‍➡️🏃🏻‍♂️‍➡️
Skole-landloopliga 1 by Grenswag.
Woensdag, 17 Julie 2024

Dankie vir die foto's me. Ronel Joubert. 📸

16/07/2024

Coenie de Villiers en André Schwartz saam Hoërskool Brits se koor.
Sondag, 21 Julie 2024
🎤🎼🎹
Kaartjies is by die skool beskikbaar of by die deur.

Photos from Hoërskool Brits's post 16/07/2024

TOP 10 - AKADEMIE
📚📚📚
Kwartaal 2 - 2024

16/07/2024

RUGBY - PROGRAM
Saterdag, 20 Julie 2024
🏉🏉🏉
Noordvaal - uitspele
o.15 vs Curro Heuwelkruin - tuis
1ste span vs Hoërskool Stoffberg - weg

16/07/2024

SAGTEBAL - PROGRAM
Vrydag, 19 Julie 2024
🥎🥎🥎

Want your school to be the top-listed School/college in Brits?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Videos (show all)

KLEUR-EN-GEESFEES 2024 ❤️💙💜🖤💛💚🧡
Coenie de Villiers en André Schwartz saam Hoërskool Brits se koor.Sondag, 21 Julie 2024🎤🎼🎹Kaartjies is by die skool besk...
Lekker vakansie hou Britsies!
Brits vs Wagpos 8 Junie 2024#beslisBrits
#beslisBrits
#beslisBrits
#beslisBrits
Boodskap ter voorbereiding van die Brits vs Wagpos - derby wat môre plaasvind...8 Junie 2024Te Hoërskool Brits 🦚🦚🦚#besli...
Boodskap ter voorbereiding van die Brits vs Wagpos - derby wat môre plaasvind...8 Junie 2024Te Hoërskool Brits 🦚🦚🦚#besli...
Brits vs Wagpos - 1 dag om te gaan! #beslisBrits

Category

Telephone

Address


Johan Straat 2
Brits
0250

Opening Hours

Monday 07:00 - 15:00
Tuesday 07:00 - 15:00
Wednesday 07:00 - 15:00
Thursday 07:00 - 15:00
Friday 07:00 - 15:00
Other High Schools in Brits (show all)
Eletsa Secondary school Eletsa Secondary school
3048 Zone 5, Letlhabile, Simunye Street
Brits, 0264

A very progressive institution of learning.

Academy for Christian Education Academy for Christian Education
Reitz Street
Brits, 0250

Academy for Christian Education is a combined, Private School situated in Brits, North West.

Eletsa Secondary School Eletsa Secondary School
30485 Zone 5 Letlhabile
Brits, 0264

Through difficulty we shall prosper

I Am a Proud Product of Micha Kgasi High School I Am a Proud Product of Micha Kgasi High School
Letlhabile Road(M20)
Brits

WE ARE HAPPENING

Die Hoërskool Wagpos Die Hoërskool Wagpos
Gedeelte 175 Van Die Plaas Hartebeespoort
Brits, 0250

'n Opwindende Afrikaanse skool op die plaas- waar jy 'n wye keuse het! Akademies, Tegnies en Landbou.