Marang Morne
— 🍂💥📿 True peace comes from trusting that God is always in control. 📿🙌❤
🛐🛐
"Wat die seerste maak is hoe familie in vreemdelinge verander wanneer jy niks het."😏
Confrontation Ain't Nothin' New To Me
Kendrick Lamar🐐✍🏿
Jy praat ook hie van jy wil nie meer lewe nie ma jy skuld my geld🙄 Ek trek jou heeltyd onerie Bloed jy gan nerens nie
🙆♂️
Ons weet jy is van avontuur
Dis nie nodig om by die kuier te kom huil oor julle nie straatligte het nie.
My skoon ma se kos proe mos leka🥺🥺.
*Som van jule kan mosie relate nie jhy date mos vi meet my opi hoek* 😩🤣
Ek kamos bevok raak as my gf so pics upload op facebook, want vir wat wil jy vir ander jongens wys hoe mooi jy kan lyk 💃😏😤
ek hou van als ,maar moenie vir my n bietjie chips vra asjy sien dis Stylos sweet chilli nie.
Wil oek ko praat van pwasa hie mAh j roek heeldag entjies en eet skelm pies🤨
Jy wiet jou Mond ruik na boemelaar tone ma jy het Nogi guts om te se "Ko hoor hie in jw oor"
Debonairs pizza moet hulle se slices🍕 Gelyk sny
Jirre ons beklei hie by die huis
Hulle is jou Familie
Hulle kom met duur blink karre by jou begrafnis aan‚ mah toe jy transport soek om bydi hospitaal uit te kom‚ toe is hulle waar?
Hulle koop vir jou die mooiste kis..baie sag in die binnekant sodat jy in vrede kan rus‚ waar was hulle toe jy opi koue harde vloer moes lê?
Hulle bou jou gaat uit met steen en cement‚ maar jy’t jou dae in ‘n sink pandokie deur gebring?
Hulle koop skaap en bees daai dag laat daar potte vol oorskiet‚ waar was hulle toe jy by jou buurmense ‘n bordjie oor die draad moes vra.
Hulle is ses wat jou daai dag dra na jou finale rusplek toe‚ nie een van hulle het kom inloer om te kyk hoe dit met jou gan nie.
Hulle wag vir daai dag om te wys hulle is LIEF vir jou‚ hulle GEE om vir jou‚ hulle is jou bloed.
Always be ready to Lose anyone Anytime because, forever doesn't exist 🥺
"Wishing You Success Even Though I Know You Wishing Me The Opposite."
I'm tryna break some bad habits & become a better person.‼️🤞🏾
Van honger kan Wees Het my Ouma nou van My Dagga ☘️ Muffins🍘🍮 geëet 🤤
Nou Sit sy hiie besag Om 'n Tent🎪 en Twee swembaddens Te brei 🎎
Imma say this right now, I do NOT want to see no sad stuff on Valentine’s Day. You knew that man had a man ✋🏾😩
A saying says💁 if you keep doing what you've been doing you'll keep on getting what you've been getting🤦.
If your life sucks right now 😞and you're at the verge of despondency😥😢 you've to raise your standards 🏋️and start doing something different that is worthwhile🧏 for your existence to become meaningful😇
Start now‼️
Her: It's just a post babe🙄
The post: 3 inches feels like 9 when you're in love
Messaging her only at 11:11 so she thinks it’s a sign & that we’re meant to be 😏
🍂God is al wat jy het, om Oor te Begin, HY IS GENOEG VIR JOU‼️
as ek nou 'n girlfriend kry, superglue ek my tril in ha mond. niemand fok nêrens. 😭
Heavenly Father I ask for guidance and strength. Keep me motivated…🎋💜
I wanna ask God for a new car, but I know he don’t work like that, so Imma steal one and just ask for forgiveness 🙏🏾
“Our sins are more easily remembered than our good deeds.”
😔
Always trust your instincts, they are messages from your soul. ✍️
That good heart you got... gone attract a lotta ppl with bad intentions.💜🎋
As ek al ooit ombeskof was met jou, wil ek net se:
Fok jou!
Ek is glad nie sorry nie!
Jyt seker eerste begin.🥺🚶♂️
One day, I'm gonna have everything I prayed for. I really believe it. ✍️
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the public figure
Telephone
Website
Address
Cape Town
This page is just to display the love I have for cars and why I invest my time and effort into building cars.