Afrikaans waare verhaal stories

Ek Maak die Anne antie se kinders se oë oop ek wil nie hê hulle moet die selfde goed oor kom nie wat ek oor gekom het nie

20/01/2024

Happy bday vroulief mag d Almighty Jo nogvele jare spaar.baie lief Vir Jo my vrou

15/12/2023

Holidays are approaching.pls b safe

Photos from Afrikaans waare verhaal stories's post 15/10/2023

My beautiful wife

31/08/2023

Wil net vedag vir manlief se hppy bday skat..I luv u muchness.may Thee Almighty bless u with all ur hearts desires my man...

Photos from Afrikaans waare verhaal stories's post 23/08/2023

Asb asb tog .my blad is vir followers en om my boek te geniet...ek ht I vrou dames asb.so Candice vn wyk se man ko Haal Jo vrou asb yt my inbox yt....en my vrou is in my inbox dames.sy is my queen ons ht geen secrets vir mekaa.

04/08/2023
Photos from Kan JY nog onthou?'s post 07/07/2023
22/05/2023

Gudday my peeps nd my followers.i appreciate ur likes nd comments bout my book.but here's some ladies here who can't seem to read or understand that I'm happily inlove with my soon to be wife..please with all respect ladies..if it don't concern my book stay out of my inbox with ur gestures of being interested in me..I'm sorry if I sound rude .bt I'm not a cheater...hve a wonderful life but I'm taken aredi,.... loyalty is big to me..I just needed to get it of my chest.cause sum of urs don't understand if I say I am in relationship

03/02/2023

Hi daar my followers.geseende nuwe jaar aan almal..ek weet ekt lanklaas iets gepost . maar mutie worry ni ..jlle mut na jlle kyk en wees veilig en aan my vrou danki skat vir Jo onderdteuning

18/08/2022

Just wanna give a big thanks to my queen shereen .thank u baby 4always being ther 4me.i appreciate u and love u very much..and thank u 4saying yes for becoming my wife..love u

14/02/2022

Happy Valentine's day

08/02/2022

Mense wat my book lees
Ek soek help asb om my book te publish ek wil ander mense se oë oop maak asb ek het nie geld nie.

08/02/2022

Hi almal my vriende is nog nie te laat om skool toe te gaan nie . is nog nie te laat om reg te maak daar waar hy of sy verkeerd gedoen het nie maak reg asb . Moet nie bang of skaam is nie .

01/02/2022

Die wond wat nie kan genees nie .

My pa met die naam van tier het nog broers gehet sy baby broer se naam was drugs hy was ook bruin van kleur swart hare ronde kop klein ore tatoos in sy ore in die regte oor was 26 uit gesteek en in die ander ore M.G uit gesteek hy was ook baie ombeskof. Dan was dit toellie hy was ook lig van kleur maar het swart hare bruin oë klein ore almal sy tande uit maar hy het twee tande wat uit gesteek was hier teen sy mond onder sy nek was daar 'n tier kop uit gesteek so die mense het vir hom geroep die wit tier en my pa was geroep die swart tier die wit tier was ook vol tatoos maar die meste van sy tatoos was 26 gesteek want hulle almal was 26 bendes maar hulle was ook gebind met die B.F.k so hulle was M.G want B.F.k en M.G is min of meer een gang . Die ander broer se naam was oupa hy was kort en bruin van kleur met 'n ronde kop en swart hare bruin oë klein ore hy het ook vier uit tande gehet van boe hy het ook 'n twee moesie in sy gesig gehet maar hy was ook vol tatoos wat lyk soos 26 en B.F.k en die oudste broer ken ek nie want hy was dood . Maar ek het gehoor hy was ook dieselfde.

27/01/2022

Die wond wat nie kan genees nie.

Ja my pa was lank op been bruin van kleur swart hare swart oë in sy kop maar hy was bond gesteek met tatoos van sy gesig af tot op sy kop . Sy naam soos ek hom ken was tier .

27/01/2022

Die wond wat nie kan genees nie .

Ja ons huis was nou in die pad oorkant ons het mense gebly in anderwoorde dit was ń pad wat vir ons gesky het so ek het gebly in clarestraat en as jy af gaan in clarestraat dan kry jy die tie aansluiting wat Bedoel daar is nog ń pad wat loop teen clarestraat maar op die hoek van clarestraat het my eie pa gebly so dit Bedoel sy was my ouma sy was kort op been baie klein en ook lief vir ñ doek dra sy was bruin van kleur swart oë in die kop klein ore teen haar kop sy was ñ baie goeie vrou en het baie van my gehou.

24/01/2022

Die wond wat nie kan genees nie.

oorkant hulle het antie popie en oom wonsten gebly antie popie was swart van kleur met swart hare swart oë ronde gesig met vollippe klein ore lank bo op been wonsten was lank bo op been bruin van kleur swart hare swart oë groot ore baie pille gerook almal die mense het vir hom geken hulle twee het vier kinders gehet die oudste een was kiewiet hy het 'n groot kop gehet met groot ore swart hare swart oë lank bo op been die tweede een se naam was challie hy was kort op been swart van kleur swart oë in die kop swart hare klein ore en almal sy tande in sy mond die derde een was Liezel sy was nog baie klein maar sy was ook bruin van kleur met swart oë swart hare ronde gesig met klein ore teen haar kop. Die vierde een was 'n baba ja kiewiet en challie het twee niefies gehet en hulle naame was walles en die ander een se naam was antiny . en walles was baie groot bruin van kleur vier voor tande uit swart hare bruin oë groot ore groot gesig met 'n vet nees almal sy tande in sy mond.

18/01/2022

Die wond wat nie kan genees nie.

Die mense wat langs antie Miena gebly het was 'n baie groot gesin gewees en hulle en my mense het baie bekly want hulle was ook vyf sisters en ses broers hulle ma se naam was Siena maar om eerlik te wees daai broers was vol tatoos want hulle was almal 26 en 28 hulle beskrywing is net Bont van bo op hulle piele en Holle maar die sister was ook almal lig van kleur maar daar was twee van hulle wat baie mooi was want hulle het ook mooi meniere gehet maar hulle het ook saam met hulle sister en broers bekly teen my familie.

17/01/2022

Die wond wat nie kan genees nie.

Die biermense in die regterkant van ons was antie Miena en haar vyf kinders antie Miena was 'n baie mooi vroumense sy was liggeel van kleur met almal haar tande uit bruin oë in die kop met'n vol ronde gesig met din lippe swart hare klein ore mooi gesonde liggaam haar eerste kind se naam was trewe hy was ook lig van kleur bruin oë in die kop ook klein ore teen sy kop swart hare. Die tweede een was sana sy het ook haar ma sy kleur met 'n groot kop en vet groot tete met bruin oë en swart hare groot ore sy was ook groot en vet gewees. Die derde een was Lollie sy was bruin van kleur lank bo op been met lank swart hare bruin oë mooi gesig klein ore sy was ook baie stil met baie mooi meniere . Die vierde een was mariejo hy was ook bruin van kleur met swart hare bruin oë lank bo op been viertande uit van bou klein ore. die vyfde een was poerie hy was die baba hy het ook net sy ma gelyk liggeel van kleur met bruin oë swart hare klein ore. Hulle pa se naam was OBRY hy was 'n pynter en baie gedrink hy was baie groot bruin van kleur met groot swart oë in sy kop ook swart hare vet nees met ook 'n paar groot ore.

14/01/2022

Die wond wat nie kan genees nie .

Jenefir het ook 'n sister gehet en haar naam was Gaibo en sy was klein en kort op been sy was ook bruin van kleur met'n paar groot tete haar bo tande was uit met 'n pitte kop en klein ore teen haar kop dit was ons biermense in die linker kant van ons huis. Ja . Hulle het ook baie gedrink want Jenefir se man frendie het ook baie wyn gekoop en hulle was elkedag gesuip fredie was bruin van kleur pitte kop tande uit van boe klomp tatoos hy was ook 'n 28 bende sy ore was lekker groot swart oë in die kop lank op been sy twee broers was ook maar baie lelike hulle het oorkant ons gebly niks meniere nie baie ombeskof maar sy een broer was 'n kleinbietjie mal want hy loop somer agter jou aan en vra leen vir my 'n R10 ek gaan vir jou 50 teruggee want hy was mal en alles maar was 'n pille kop sy naam was Pietie.

13/01/2022

Die wond wat nie kan genees nie.

White City was ook 'n plek net van Bendes dieselfde dark city want daar in daai plekke was die meste van die Bendes Ja daar waar ek en my ma gebly het ons biermense was boetie die een wat by Rokkie twee kinders gemaak het en dan was dit sy sister Jenefir sy was 'n groot vroumense bruin van kleur met 'n paar groot oë vier uit tande groot vet nees met 'n pitter kop en groot tete met lekker bene hulle het ook dieselfde huis net soos ons ses vertrek Ja Jenefir het ook drie kinders gehet twee was groot Cariem 9 Jaar en Shereen was ook so ses jaar out. Sy was ook besig om die baba groot te maak want sy het
ook baie genaai. Die baba se naam oupa . Daai Cariem was baie vinnig maar hy was bruin van kleur ook groot oë in sy kop met pitte kop bo op sy kop klein ore teen sy kop . Sy sister was ook groot bruin van kleur met mooi groot swart oë en 'n pitte kop met 'n paar klein ore teen haar kop. Oupa die baba was ook bruin van kleur met swart oegies in sy kop hy het 'n pitte kop gehet maar soos jy weet 'n baba is alles sag so sy hare was ook sag.

12/01/2022

Die wond wat nie kan genees nie .

Ja daai antie Marel se kinders en sy het in white city gebly met van hulle in die huis daar waar sy gebly het in die white city sy het 'n Vyf vertrek huis gehet daar in Jassin straat nommer 14 . Die huis was twee slaapkamer, voorhuis , kombuis, tollet daai is maar die huise wat die raad gee daar by die artse in white city . Die ander een sister wat ook haar eie huis gehet dit haar naam was mampies sy was ook groot gebou donker bruin van kleur lang swart hare vol ronde gesig met lekker vol ronde lippe groot ore groot lekker tete Borrel bene bruin oë in haar kop sy was agter mekaar mooi maniere sy het gebly in clakkie staat Elsies rivier sy het 'n dogter gehet maar haar dogter was nog baie klein toe maak 'n man haar pa dood steek haar pa was 'n hart wer
kende man maar na hom dood het mampies weer liefde gevind en sy naam was Pietie , en hy het 'n pitte kop gehet met vier tande van voor uit lank bo op been nie vet nie ook nie maar nie swart oë in die kop het ook nie gedrink nie maar hy het gerook want mampies het gerook maar sy het nie gedrink nie en hy het vir mampies 'n goeie lewe gegee en maak haar kind groot amper soos dit sy eie kind is hy en mampies het ook getrou. Mampies se kind se naam was faeeza sy was 'n baie soet baba en daar waar hulle gebly het was baie Bendes.

07/01/2022

Die wond wat nie kan genees nie .

My ma se ander twee sister het nie daar gebly nie want hulle twee het hulle eie huis gehet die een se naam was Marel en sy was die oudste sister van almal die broers en susters sy was groot en vet goudgeel met bruin oë in haar kop vet gesig vet ronde lippe groot ore swart hare lekker vet nees met groot tete en mooi borrel bene sy het ook vyf kinders gehet die oudste kind se naam was Shireen die een wat saam my en my ma geslaap met in daai kamer het die ander een liema en liema was kort en skral bruin van kleur skrep nees klein ore, klein oë swart hare mooi liggaam vier voor tande bo uit haar mond uit mooi vol gesig din lippe. Die derde een was moena sy het e 'n chinie gelyk want haar pa was 'n chinie mooi maniere mooi gesig swart oë lank swart hare spit nees din lippe mooi liggaam lekker bene en kort op been. Klein tande met klein ore die vierde een was Bahia sy was kort op been vol ronde gesig klein oë swart hare groot en dik gebou vet nees met klein ore lippe vol en ronde borrel bene soos haar ma sy was lig bruin van kleur baie slim nog nooit gedruip op skool nie. die vyfde een se naam was ook Nazeem maar ons het vir hom genoem Nikkie maar daar is ander mense in die white city wat vir hom genoem het chakkels hy was baie gespierd met 'n groot been kop hy het ook swart hare gehet met 'n groot liggaam hy was ook die oudste van almal die niefies hy het ook almal sy tande in sy mond gehet met'n paar klein ore bruin oë in sy kop.

04/01/2022

Die wond wat nie kan genees nie .

Ja my ma se sister moena wat na my ma gebore is het in die kombuis geslaap met haar kind en haar outjie wat die kind by haar het Moena was ook groot fris bruin hare bruin oë ronde gesig bruin van kleur met'n paar groot tete haar kind was maar bruin met 'n pitte kop haar naam was diela maar gesig bruin oë klein ore haar ma het ook groot ore gehet met al haar tande uit haar mond uit . Haar outjie wat die pa van diela hy het 'n pitte kop gehet hy was geel van kleur met sy tande uit bou en onder lank bo op been swart oë in sy kop met 'n groot vet nees en klein ore hy het ook tatoos in sy gesig gehet dit was trane wat uit gesteek is in sy gesig onder by sy mond was ook tande uit gesteek en het ook nog ander tatoos bo op hom , hy het altyd 'n bodelwyn ooraal waar hy gaan en lê het hy maar altyd sy bodelwyn hy was ook baie ombeskof met sy mond want vloek baie lelik. Hy was 'n menselaar hy het gewerk bo op die gebou hy het ook baie moeilikheid veroorsaak daar in die huis.

04/01/2022

Die wond wat nie kan genees nie .

in die kamer waar my ouma en haar twee kinders in geslaap het was daar twee bede kleur kas met ook so klein Kasie waar die lamp van haar op gestaan het riedewaan het alleen geslaap bo op 'n bed en my ouma en Rabie het bo op 'n bed geslaap daar was 'n henger wat agter die deur gehang het daar het 'n jas van my ouma gehang en die venster van hulle kamer het na die ander kant se biermense toe gewys ons huis buite was ligbruin gepunt van binne was dit blou gepynt in die voorhuis en in die voorhuis was daar 'n bed van Zane en 'n tafel waar hulle altyd bo op gedowel het.

01/01/2022

Happy New year vir almal my vriend op Facebook . Kyk mooi na hulle families . En het n baie lekker nuwe jaar

Want your business to be the top-listed Shop in Cape Town?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Videos (show all)

Telephone

Address

No. 2 Agste Laan, Uitsig, 7490
Cape Town
8000

Other Shopping & Retail in Cape Town (show all)
RooiWyn.com RooiWyn.com
Cape Town, 7130

Experience the widest range of red wines available online in SA at http://www.RooiWyn.com. Buy at b

Wine Concepts On Kloof Wine Concepts On Kloof
Lifestyles On Kloof, 50 Kloof Street, Gardens
Cape Town, 8000

Specialist Wine Shop

LinenHouse South Africa LinenHouse South Africa
Units 4+5, 130 Democracy Way, Marconi Beam
Cape Town, 7411

#LoveYourSpaceMakeItYou Linen House SA is a wholesaler with distribution to independent retailers throughout South Africa, Zambia, Zimbabwe & Namibia.

BaliBali BaliBali
Lifestyle Center On Kloof
Cape Town, 8001

BaliBali offers you quality and hand made items from Bali and SA. Eco-Conscious Clothing and Access

Switch Wallets Switch Wallets
Cape Town, 8001

Switch, Embrace the difference!

Indigi Design Indigi Design
52 Marine Drive, Paarden Island
Cape Town, 7420

Please follow our new page @indigidesigns on FB and Instagram

Market On The Farm Market On The Farm
748 Boom Street
Cape Town, 7941

Market on The Farm is a Trade Market aimed at showcasing Local Business. For bookings or enquiries

My boutique.com My boutique.com
Cape Town

Coco Island naturals Coco Island naturals
Harfield Village, Claremont
Cape Town, 7708

Transport yourself to paradise with our 100% pure and natural face and body care products, handmade

Kabza desmoll Kabza desmoll
967
Cape Town, 2000

Wordvbird Stationery Wordvbird Stationery
Cape Town

Office & School Stationery Specials✅ Delivering to your door✅ Discreet Delivery Services Cape Town❤️

HoneyBee Multipurpose Foam cleaners HoneyBee Multipurpose Foam cleaners
Fitzroy Street Townsend
Cape Town

The product cleans any type of materials..Can be used for cleaning car interior, shoes, couches, oven etc