Kameeldoring Hout

Kameeldoring Hout

Kameeldoring Hout uit Namib
R95 vir n groot 20kg sak!! Wierdapark Centurion

05/08/2024
20/04/2023

Oh this city knows she’s pretty but the mood…..









©
| .apparel
[email protected]

17/02/2023

Droë Hout!!!!! Uit Namib
KAMEELDORING
Die Beste braaihout Centurion 082 767 5669

Photos from Kameeldoring Hout's post 21/11/2022
Photos from Kameeldoring Hout's post 21/11/2022

Kinderhuis Partytjie by Zita Park
Was so lekker om die kinders te sien SPEEL ipv op hulle fone wees!!!
Lekker gebraai, geeet en geskenke uitgegee!! Wat n voorreg om betrokke te wees by kinders wat dit waardeer!!!

05/11/2022

~Rosa~

31/10/2022

Vakansie om die draai... stock nou jou hout op!!! Het genoeg hout vir jou en jou skoonma
082 767 5669

27/10/2022

Bye!!!! Help
Iemand wat bye vir n bejaarde tannie kan verwyder in Lyttelton, Centurion
Vir n baie goeie prys asb??????
03 726 7144

20/10/2022

Vir elke ouer/ kennis van ons skool wat sy motor bring vir Valet skenk kry Bakies R50 terug aan die skool.
Hulle was ook trailers, bote en karavane ook.

14/10/2022

KAART SPEL VIR DIE HERE

'n Jong soldaat was alleen in sy tent een Sondag oggend. Dit was stil daardie oggend …
om een of ander rede, was daar geen mortiere en veraf geweer skote hoorbaar nie.
Die soldaat het net geweet dis 'n Sondag.
'n Mens voel dit mos aan, daar is altyd iets anders, iets heiligs, aan die Sondag.
Toe haal hy 'n verweerde pak kaarte uit en sprei dit oop op sy bed.
Net toe kom 'n sersant in, sien die kaarte en vra: "Is jy nie saam met die ander manne uit vandag nie?"
"Nee Sersant," antwoord die soldaat, "ek het gedink om vandag liewer hier te bly en tyd saam met die Here deur te bring."
Geamuseerd merk die sersant op:
"Dit lyk vir my meer asof jy besig is om kaart te speel!"
"Nee, sersant sien, ons word mos nie toe gelaat om ons Bybels in hierdie land in te bring nie en nou leer ek meer van die Here met hierdie pak kaarte."
"Hoe is dit moontlik?"
vra die sersant.
"Kyk, die A herinner my daar aan dat daar net Een God is.
Die Twee wys op die twee dele van die Bybel, die Ou en die Nuwe testament.
Die Drie herinner my aan die Drie Eenheid: Vader, Seun en Heilige Gees. Die Vier staan vir die vier evangelies:
Mattheüs, Markus, Lukas en Johannes.
Die vyf herinner my aan die vyf maagde – daar was eintlik tien, maar net vyf was gereëd en het die Hemel ontvang.
Die ses dui op die ses dae waar binne God die Hemel en die aarde gemaak het.
Die sewe is vir die sewende dag, wat God een kant gesit het om te rus.
Die agt herinner my aan Noag, sy vrou, hulle drie seuns en hulle vroue.
Dit is die enigste agt mense wat God gespaar het in die son vloed.
Die nege herinner my aan die nege melaatses wat Jesus genees het.
Hy het eintlik tien genees, maar nege het nooit dankie gesê nie.
Die tien staan vir die tien gebooie wat God aan Moses gegee het, neer geskryf op twee klip plate.
Die jack herinner my aan satan.
Hy was ook eens 'n Engel van die Here, maar as gevolg van sy sluwe leuens en haat, is hy uit die Hemel geskop en nou is hy die groot joker van die fa gevuur.
Die Koningin staan vir die Bruid van God, dit is Sy kerk op aarde, sy gemeente van gelowiges wat wag dat Hy weer terug kom om haar te kom haal.
Die Koning staan vir Jesus, die Koning van alle konings en die Koning van alle tye.
As ek die aantal simbole op die kaarte tel, is daar presies 365 -
een vir elke dag van die jaar.
Dit herinner my daaraan dat God my elke dag beskerm en by my is. Daar is 52 kaarte in 'n pak –
een vir elke week van die jaar.
Dit herinner my aan hoeveel tyd ek het om vir Hom iets te doen.
Daar is vier stelle in 'n pak:
dit verteenwoordig die vier seisoene:
somer, herfs, winter en lente.
Dit herinner my aan hoe God in beheer van alles is.
So, as ek behoefte het om met die Here te praat, of om Sy stem te hoor, haal ek net my ou pak kaarte uit en dan sien ek hoe baie ek het om voor dankbaar te wees."
Die sersant was vir ‘'n hele ruk dood stil.
Toe vra hy met trane in sy oë:
"Soldaat - ek is stukkend soos 'n lekkende klei pot. Leen asseblief vir my ook jou pak kaarte...

08/10/2022
08/10/2022
Photos from Kameeldoring Hout's post 08/10/2022

Braai... Braai... en Braai met KWALITEIT HOUT!!!
KAMEELDORING NATUURLIK!!!
NAMIB KAMEELDORING!!!
20KG sakke @ R90 elk
10 + sakke word gratis afgelewer in Centurion/ Pta en omliggende areas
082 767 5669 Marietjie

08/10/2022

Braai in Styl.... Kameeldoring Hout!!!
Uit Namibië ...beste kwaliteit hout!!
Maak fantasies kole, nie charcoal nodig nie.
20kg sakke @ R90 elk
10 + sakke word gratis in Centurion/Pta afgelewer
Marietjie 082 767 5669

Want your establishment to be the top-listed Arts & Entertainment in Centurion?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Videos (show all)

Telephone

Website

Address


32 Estcourt Drive
Centurion
0157
Other Party Entertainment Services in Centurion (show all)
Rock Falls Ranch Wedding & Functions Venue Rock Falls Ranch Wedding & Functions Venue
Hoekplaas Farm Stead, Main Road
Centurion

Rock Falls Ranch is a all-function venue situated on the banks of the Hennops River in Centurion Wes

Ofentse's Decor Ofentse's Decor
Khanya Street
Centurion

Picnic, bridal shower, baby shower and birthday decors

The Hamper Factory The Hamper Factory
159 Amkor Str Lyttelton Manor
Centurion, 0014

Personalized Party Packs, boxes, buckets, bottles and t-shirts for any theme party

Party City King Cake Party City King Cake
Shop 20, Mall@Reds, Cnr Rooihuiskraal & Hendrik Verwoerd Drives, Rooihuiskraal
Centurion, 0046

Hap&Hop Padstal and Function Venue Hap&Hop Padstal and Function Venue
3 Larry Road
Centurion, 0185

'n Intieme venue vir kinderpartytjies of klein funksies. Kry sommer jou tuisgebak op pad huis toe. ----- The perfect intimate venue for small functions or kids' parties Pick up y...

En Toe Word Ons Dors En Toe Word Ons Dors
293 Theuns Van Niekerk Street
Centurion, 0149

Suid-Afrika se eerste Afrikaanse 'drinking game'. Glad op die tong om die keel nat te hou en die koppe te laat draai. Koop nou - kuier gou!

The Mobile Farm yard The Mobile Farm yard
Centurion

We bring the farm yard to your school, kids birthday party or function.

Party City King Cake Party City King Cake
Shop UG312F, Entrance 2, Centurion Mall, Centurion
Centurion, 0046

theplay_date theplay_date
2 Louise Road
Centurion, 0157

Outdoor kiddies play area and venue

Berman Hire pty ltd Berman Hire pty ltd
460 Edison Crescent, Hennopspark
Centurion, 0157

Centurion Farmyard Centurion Farmyard
Plot 110A, 4th Avenue, Gerardsville
Centurion, 0157

Centurion Paintball Centurion Paintball
Brakfontein 399-JR
Centurion, 0157

One-of-a-kind premier paintball range, in the heart of Eco Park/Fleisherei Midstream, situated just off of the Brakfontein off-ramp. Self-catering venue, braai facilities available...