Skoleondersteuningsentrum SOS

Skoleondersteuningsentrum SOS

Nearby schools & colleges

S-Leer
S-Leer

Die Skoleondersteuningsentrum wil die toekoms van Christelike, Afrikaanse onderwys help verseker.

Die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) se visie is om die toekoms van christelike, Afrikaanse onderwys te (help) verseker deur gehalte onderrig wat reeds bestaan in stand te (help) hou, én waar nodig nuut te (help) bou. Afrikaanse skole in Suid-Afrika vaar uitstekend op elke opvoedkundige terrein. Te midde van druk vanuit verskeie oorde, bly Afrikaanse skole steeds eilande van uitnemendh

20/07/2024
Photos from Gimnasium Pretoria's post 20/07/2024

Trots deel van hierdie vennootskap!

Ontdek Verrykte Wiskunde: Die Singapoer-benadering tot Wiskunde-onderrig - Skoleondersteuningsentrum 19/07/2024

Ontdek Verrykte Wiskunde: Die Singapoer-benadering tot Wiskunde-onderrig - Skoleondersteuningsentrum In 'n wêreld wat voortdurend verander, is die onderrig van Wiskunde van kardinale belang om ons kinders voor te berei vir 'n snelveranderde toekoms. Met hierdie doel voor oë het ons 'n innoverende gids genaamd "Verrykte Wiskunde" geskep.

18/07/2024

🎓 Hoërskool Wesvalia, ñ SOS-Lidskool, is vroeër vanjaar tydens die SOS se jaarlikse merietetoekenningsgeleentheid vereer vir hul uitnemende akademiese prestasies tydens 2023 se NSS-eksamen.

Baie geluk aan al ons Afrikaanse skole wat toekennings ontvang het!

Die onmisbare rol van onderwysers in 'n tegnologiegedrewe wêreld - Skoleondersteuningsentrum 18/07/2024

Die onmisbare rol van onderwysers in 'n tegnologiegedrewe wêreld - Skoleondersteuningsentrum Michael Trucano, senior onderwysspesialis van die Wêreldbank, het tereg opgemerk dat onderwysers wat weet hoe om tegnologie te gebruik, diegene sal vervang wat nie weet nie.

17/07/2024

Singapoer-Wiskunde is wêreldwyd bekend vir sy buitengewone sukses in die bevordering van leerders se probleemoplossingsvaardighede en konseptuele begrip van wiskunde.

Kom luister saam na praktiese wenke vir die implementering van hierdie metode in jou klaskamer.

Registreer hier:
f1b372e5-b5d3-4a3a-9a28-1da5850521ee@23289f05-887c-445d-90aa-83d582dd7000" rel="ugc" target="_blank">https://events.teams.microsoft.com/event/f1b372e5-b5d3-4a3a-9a28-1da5850521ee@23289f05-887c-445d-90aa-83d582dd7000

16/07/2024

Wil jou kind dalk eendag ʼn skrywer word? Dan sal hierdie werkswinkel ʼn glimlag op sy/ haar gesig te sit!

Wanneer? 19 Oktober 2024 (van 9:00 tot 15:00)
Waar? Durbanville-biblioteek in die Kaap

Slegs ʼn beperkte aantal plekke is beskikbaar, so bespreek nou om teleurstelling te voorkom!

Kaartjies kos R700 per persoon. Na afloop van die werkswinkel, sal deelnemers ook ʼn sertifikaat van deelname ontvang.

Inskrywings sluit op 17 Oktober 2024.

Vir meer inligting oor die kursus, besoek ook Skryfnet se webwerf.

Skryf hier in: https://winkel.akademia.ac.za/product/kreatiewe-skryfkuns-vir-skoliere/

16/07/2024

Die SOS se opleidingspan kom kuier binnekort in Limpopo! Kom leer saam met ons hoe om die krag van lees in jou klaskamer te ontsluit.

Registreer hier:
https://skoleondersteuningsentrum.jotform.com/241792967726978

15/07/2024

Augustus is Vrouemaand en die SOS nooi jou om jou vrouWEES saam met ons te vier! Kom geniet 'n GRATIS webinaar in die geselskap van inspirerende sprekers.

Registreer hier:
2449b207-120c-47b1-9e46-465333bb71a8@23289f05-887c-445d-90aa-83d582dd7000" rel="ugc" target="_blank">https://events.teams.microsoft.com/event/2449b207-120c-47b1-9e46-465333bb71a8@23289f05-887c-445d-90aa-83d582dd7000

Gauteng-toelatings 2025 - Skoleondersteuningsentrum 11/07/2024

Die Gauteng-toelatingsproses vir 2025 het vandag begin en sluit op 12 Augustus om middernag.

'n Paar praktiese wenke:

1. Beperk jou keuse van skole tot slegs een, al maak die stelsel voorsiening vir tot vyf keuses. Indien jou woonadres nie binne 'n 5km radius van die skool van eerste keuse is nie, kan 'n tweede skool bygevoeg word.

2. Neem 'n skermskoot van elke stap in die aanlyn aansoekproses. Dit dien as bewys indien daar later 'n dispuut oor die plasing van jou kind(ers) ontstaan.

3. Sorg dat alle nodige dokumente en die stelselverwysingnommer fisies by die skool van jou eerste keuse ingedien word, en nie aanlyn nie.

Gauteng-toelatings 2025 - Skoleondersteuningsentrum Ouers van voornemende graad 1- en graad 8-leerders kan van 08h00 op Vrydag 22 Julie aanlyn registreer by www.gdeadmissions.gov.za.

11/07/2024

Ontdek die krag van probleemoplossings- en kritiese denkvaardighede deur deel te neem aan die SOS se denkvaardigheidstoets op 18 Julie,🎓💡

Registreer vandag: skole.co.za/denkvaardigheid/

Photos from Wolkskool's post 10/07/2024
09/07/2024

Limpopo - die SOS se opleidingspan kom kuier binnekort! Kom leer saam met ons hoe om die krag van lees in jou klaskamer te ontsluit.

Registreer hier:
https://skoleondersteuningsentrum.jotform.com/241792967726978

Gauteng-toelatings 2025 - Skoleondersteuningsentrum 09/07/2024

Gauteng-toelatings 2025 - Skoleondersteuningsentrum Ouers van voornemende graad 1- en graad 8-leerders kan van 08h00 op Vrydag 22 Julie aanlyn registreer by www.gdeadmissions.gov.za.

06/07/2024

Mag die res van die jaar vir julle vol vreugde, sukses en betekenisvolle leerervarings wees.

Die Gimnasium Pioniershuis - Gimnasium Pretoria 05/07/2024

Die Gimnasium Pioniershuis - Gimnasium Pretoria Gimnasium Pretoria, 'n nuwe inisiatief in die Afrikaanse skool gemeenskap, het onlangs die lig gesien.

Solidariteit aanlyn 05/07/2024

Die regte studierigting en loopbaan is een wat ooreenstem met jou kind se aanleg, persoonlikheid en belangstelling!

Solidariteit se Skoliere-aanbod bied jou kind toegang tot ’n aanlyn belangstellingbepaler en gekwalifiseerde bedryfsielkundiges. Help jou kind om die regte keuse te maak.

Laat jou kind vandag nog hulle eie profiel skep.

Solidariteit aanlyn Welkom by Solidariteit se aanlyn werkgemeenskap! Hier stap ons saam met jou op jou loopbaanpad, van skool tot aftrede. by Solidariteit.

Photos from Solidariteit Beweging's post 04/07/2024
02/07/2024

Ken jy dalk iemand dinamies vir hierdie pos?

Details aan die onderkant van die advertensie...

02/07/2024

Limpopo - Die SOS se opleidingspan kom kuier op 24 Julie in Naboomspruit en 25 Julie in Tzaneen! Kom leer saam met ons hoe om die krag van lees in jou klaskamer te ontsluit.

Registreer hier:
https://skoleondersteuningsentrum.jotform.com/241792967726978

Wêreldsosialemediadag – Word só sosialemediaslim en verseker ʼn impak - Akademia 30/06/2024

Wêreldsosialemediadag – Word só sosialemediaslim en verseker ʼn impak - Akademia Wêreldsosialemediadag word jaarliks op 30 Junie gevier en vanjaar se tema fokus op die impak wat sosiale media op die verbintenis van mense met mekaar het. Het jy al ooit gestop gesit en gewonder hoekom jy altyd dieselfde smaakmakers se plasings éérste sien wanneer jy jou sosialemediatoeps oopmaa...

Solidariteit aanlyn 28/06/2024

Ouers! Help jou kind om ’n studierigting en loopbaan te kies wat by sy/haar persoonlikheid, belangstellings en aanleg pas.

Solidariteit se Skoliere-aanbod bied toegang tot ’n lys gekwalifiseerde bedryfsielkundiges wat jy kan vertrou om jou kind te help met besluite oor sy/haar loopbaan.

Laat jou kind vandag nog hulle eie profiel skep.

Solidariteit aanlyn Welkom by Solidariteit se aanlyn werkgemeenskap! Hier stap ons saam met jou op jou loopbaanpad, van skool tot aftrede. by Solidariteit.

12 wenke met plakkate vir jou klaskamer - Skoleondersteuningsentrum 25/06/2024

Plakkate is een van die beste maniere om die leerproses aan te vul en onbewuste leer vind dikwels plaas deur blootstelling aan die inligting op muurplakkate.

Hier is ’n paar wenke om plakkate in jou klaskamer effektief aan te wend.

12 wenke met plakkate vir jou klaskamer - Skoleondersteuningsentrum Alhoewel die moontlikhede vir plakkate oneindig is, is daar egter sekere beginsels waaraan enige goeie klaskamer-plakkaat behoort te voldoen, naamlik:

Vyf positiewe “P’s” vir jou klaskamer - Skoleondersteuningsentrum 24/06/2024

Lees hier:

Vyf positiewe “P’s” vir jou klaskamer - Skoleondersteuningsentrum Ten spyte van voortdurende bekommernisse oor die hoë kostes van skooldrag, soos deur die riglyne van die Kompetisiekommissie aangedui, bly dit noodsaaklik om die belangrike rol van skooldrag in die bevordering van kultuuroordrag in skole te erken.

Aanlyn leer help kleiner skole floreer, in Afrikaans | Maroela Media 23/06/2024

maak ñ verskil!

Aanlyn leer help kleiner skole floreer, in Afrikaans | Maroela Media Toegewyde onderwysers en geld van instansies met ʼn passie vir Afrikaanse onderwys verseker dat kinders in klein, afgeleë dorpies ook met sukses in hul moedertaal onderrig kan word.

Want your school to be the top-listed School/college in Centurion?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Our Story

Die toekoms van Afrikaanse kinders aan die Suidpunt van Afrika is ons erns!
Om dié rede is die Skole-ondersteuningsentrum tot stand gebring om toe te sien dat Afrikaanse skole ondersteun word.
Afrikaanse skole in Suid-Afrika vaar uitstekend op elke opvoedkundige terrein. Te midde van druk vanuit verskeie oorde, bly Afrikaanse skole steeds eilande van uitnemendheid wat vir ouers waarde vir geld en vir leerders ’n skoolloopbaan van wêreldgehalte bied. Die SOS werk om elke skool in ons land, waar onderrig in Afrikaans aangebied word, by te staan om in die toekoms steeds onderrig van wêreldgehalte te bly bied. Ons fokus hoofsaaklik op die ondersteuning en ontwikkeling van Afrikaanse onderwysers. Ons glo dat hierdie belegging ’n hoë opbrengs lewer – suksesvolle leerders wat hul skoolloopbaan voltooi met verskeie keuses vir tersiêre opleiding en beroepe. Soos die McKinsey verslag uitwys: ’n Onderwysstelsel is net so goed soos die gehalte van sy onderwysers!



Videos (show all)

Skoleondersteuningsentrum Nasionale Kongres 2024
Dinsdag was dag 1 van Skoleondersteuningsentrum se nasionale kongres. Die hoofde was hier van skole regoor die land, en ...
SOS-kongres 2024 om die draai!
Die SOS se Nasionale Kongres het vanjaar 'n ekstra bonus: Scheppel as gaskunstenaar op 11 en 12 Junie!Waar? Accolade Kon...
Kom geniet die SOS se Nasionale Kongres met Scheppel as gaskunstenaar: 'n meesterlike kombinasie van klassieke charisma ...
Baie geluk aan elke matrikulant, ouer, onderwyser en skool! Beywer julle om julle volle potensiaal te ontgin, sodat jull...
Dis jou jaar om te floreer!
Onnieveerder 2023 se toekenningsgeleentheid, aangebied deur Mnr Wolkskool - Valentyn van der Merwe en bekende aktrise Ri...
Is jou skool se leerders voorbereid vir die toekoms?
Registreer voor of op 27 Oktober vir die Denkvaardigheidstoets
Die Denkvaardigheidstoets (DVT) vir graad 4 tot 9 is die SOS se poging om ʼn konkrete verskil te maak op die manier waaro...
Die veranderende rol van onderwysers

Category

Telephone

Address


284 Von Willich Avenue
Centurion
0157

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:30
Tuesday 08:00 - 16:30
Wednesday 08:00 - 16:30
Thursday 08:00 - 16:30
Friday 08:00 - 15:00
Other Education in Centurion (show all)
Springvale Primary School (Centurion) : PERSEVERE! Springvale Primary School (Centurion) : PERSEVERE!
294 Friederiche Street
Centurion, 0157

Striving for excellence on all levels.

Snyper FX Snyper FX
Centurion

SnyperFX | Forex, Gold & Crypto - Learning, Guiding, Inspiring

Jina's Korean Language Class Jina's Korean Language Class
Hennopspark
Centurion

This is Korean teacher Jina's page for sharing learning material. You can book her classes on www.amazingtalker.com (only 1:1 class) http://www.fluentpandaza.com (groupd/1:1/based ...

The Miernes Aftercare - Naskool The Miernes Aftercare - Naskool
188 Ronel Street, Doringkloof
Centurion, 0157

Aftercare, holiday care and remedial support gr. 1-7.

Pharmers Academy Pharmers Academy
Centurion, 0157

Aspire to more than the average. Learn and become greater. Be excellent.

Netwxs Enterprise Development Netwxs Enterprise Development
3 Bauhinia Street, Oxford Office Park, Highveld Technopark
Centurion

TR RIKHOTSO  Manangement Company TR RIKHOTSO Manangement Company
Centurion

education takes a person out of social concerns

Smiling Tots Educare Smiling Tots Educare
178 Aletta Avenue
Centurion, 0157

Sowing Seeds of Knowledge

Math Elevation Math Elevation
Centurion

Tutoring in Math, Physical Sciences, Languages, I.T. and Computer Sciences. R50 starting lesson.

Playball Eldorainge/Laudium Playball Eldorainge/Laudium
Centurion

0714723546

South African Public Colleges Organization - SAPCO South African Public Colleges Organization - SAPCO
Centurion, 0046

South African Public Colleges Organization is an independent association of all 50 South African Technical, Vocational Education & Training colleges comprising of a National Gener...

Distillique - "All things distilling" Distillique - "All things distilling"
Unit 12, Coachman's Crescent (entry From 26 Jakaranda Street), Hennopspark
Centurion, 0157

ALL THINGS DISTILLING ⋆ Training ⋆ Equipment ⋆ Consumables ⋆ Support for Distillers Worldwide