Pienkvoet-Pret Centurion
Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Pienkvoet-Pret Centurion, Education, 389 Grant Street Eldoraigne, Centurion.
Pienkvoet-Pret bied heerlike en omvattende stimulasie klasse aan wat jou kind se algehele ontwikkeling stimuleer.Die klasse word in die volgende 4 groepe ingedeel om te verseker dat ouderdom spesifieke mylpale bereik word:
3-6, 7-12,13-21,22-36 Maande
Om CROC-tober te vier, het ons ‘n lekker aktiwiteit wat jy met jou baba kan doen met ‘n ou paar Crocs.
Vir jonger babas kan jy spaghetti, oorstokkies of pasta in die gaatjies insit wat hul dan kan uittrek.
Ouer babas kan dit self insit en selfs kraletjies daaraan ryg.
Hierdie aktiwiteit is goed vir jou baba se fyn motoriese ontwikkeling.
Handjies klap koekies bak....👏👏
Ons almal het muffinpannetjies in die huis.
Laat jou kleintjie sommer diertjies of enige iets soortgelyk in elke holte sit, en dan speel-speel kossies gee deur handjies of lepels te gebruik
So maak ons daai gewriggies sterk sodat hulle later pragtig kan skryf, knip en ryg.
Hier leer ons ook sommer middellynkruising en oog-en-handkoördinasie!
So MAKLIK soos... Koeldrankdoppies!
Plak valcro aan doppies, en laat baba dit van mekaar trek.
Hierdie is 'n uitstekende heelbreinoefening omdat albei handjies saamwerk. Ons versterk sommer daai slim vingertjies ook. 🤚
Kyk hoe SLIM!🤩🤩 En natuurlik is oupa my grootste hero en fan!!
Is julle reg vir week 2??!😎🤩
Sensoriese spel is wanneer jou baba blootgestel word aan verskillende aktiwiteite en voorwerpe waar hul tassintuig gestimuleer word.
Dit kan iets so eenvoudig wees soos vat aan die growwe tekstuur van die mat en dan aan die sagte tekstuur van ‘n kombersie. Mamma sê dan “grof” of “sag” wanneer hul daaraan vat.
Sensoriese spel is uiters belangrik vir taalontwikkeling, sensoriese prosessering, emosionele regulasie en soveel meer!
Mammas, Kwartaal 4 is uiteindelik hier... en ek is so opgewonde om my klassies weer vol te hê!
Hierdie kwartaal gaan propvol pret wees... met pappadag, on Kerspartytjie en PVP Centurion se gradeplegtigheid wat vir ons wag!
Ek sien uit om jul op PVP Centurion se matte te sien!
Om 'n nuwe mamma te word, los jou met baie vrae soos…..
💛 Doen ek genoeg om my baba se ontwikkeling te bevorder?
💛 Hoe kan ek my baba stimuleer en besig hou sonder om duisende rande te spandeer op speelgoed?
💛 Hoe kan ek my baba help om sy/haar mylpale te bereik?
💛 Waar kan my baba in 'n veilige omgewing sosialiseer?
💛 Waar kan ek ander ouers ontmoet en 'n ondersteuningsnetwerk opbou van ouers wie se kinders ewe oud is as myne?
Die antwoord is PIENKVOET-PRET!
Kontak my om jou eerste GRATIS les te bespreek
"You know, the thing about babies...you fall in love with a baby with the cutest little fat folds, and then...bam...they're gone. But it's okay, because in its place is this...toddler with the greatest laugh on Earth. And then one day, the toddler's gone, and in its place, a little kid that asks the most interesting questions you've ever heard. And this keeps going on like that, but you never get the chance to miss any of them, 'cause there's always a new kid to take the place of the old. Until they grow up. And then...in a moment, all those kids you fell in love with walk out the door at the same time.”
Mammas, moet nie onderskat hoe vinnig elke seisoen van ma-wees verby gaan nie, onthou om elke oomblik te waardeer.
Laasweek het ek wenke gedeel oor hoe om jouself te “vind” wanneer jy die nuwe seisoen van ma-wees betree... vandag wil ons vir ander mammas vra – wat is iets wat jy gedoen het om jou beker weer vol te maak toe jy ‘n nuwe mamma geword het?
Gelukkige Braaidag mammas!
Deel een van jou kosbaarste herinneringe saam met jou kinders in die kommentaar-afdeling
💬"Ek gaan nie elke keer wat ons winkels toe gaan vir my kind iets koop net omdat hul iets sien op die rak nie...”
💬“Ek gaan nie toelaat dat ‘n kind my lewe heeltemal verander nie, ek gaan steeds al die goed doen wat ek nou doen...”
💬“Ek gaan nie twee verskillende etes maak elke aand nie, my kind sal eet wat ons eet...”
💬“As jy hul net reg leer slaap van die begin af, dan sal hul deurslaap teen 6 maande oud...”
Klink enige van hierde FAMOUS LAST WORDS bekend? Ons almal d**k terug aan goed wat ons gesê en ged**k het voordat ons ouers geword het – wat is iets wat jy nou terugd**k en voor lag?
Pienkvoet-Pret se hoofkantoor het aan elke franchisee 'n paar vragies gevra, en hier is my antwoorde...
Met ‘n nuwe klein lyfie om op te pas kan dit soms tussen die 3-ure siklus, werk in en om die huis en al jou ander verantwoordelikhede moeilik voel om nog soos “jouself” te voel.
Al is jy nou ‘n mamma, is jy steeds dieselfde mens wie jy eens was met dieselfde belangstellings, gewoontes en doelwitte (al lyk dit dalk nou bietjie anders.)
Dit is dalk nou moeiliker om te “connect” met wie jy is as mens wanneer jy altyd eerste “mamma” is ... maar hier is ons top 3 wenke hoe jy steeds kan voel soos beide jouself en ook die mamma wat jy nog altyd wou wees:
💛 Prioritiseer “me time”: Ons weet, dit klink dalk belaglik om te d**k dat jy NOG tyd in jou dag moet vind om jouself te prioritiseer, maar dit hoef nie kompleks te wees nie. Die sleutel is om te BEPLAN om ‘n halfuur ‘n dag wanneer jou baba slaap of na al jou kinders slaap iets vir jouself te doen. Jy kan vooraf besluit dat daardie halfuur nie vir kosmaak, skoonmaak of werk is nie – maar dat dit vir JOU IS. Wanneer jy dit vooraf besluit het kan dit iets so eenvoudig wees soos om vir jouself ‘n lekker koppie koffie te maak en ‘n storie te kyk waarvan jy hou... en dan NIE SKULDIG te voel daaroor nie.
💛 Kommunikeer: In ‘n perfekte wêreld sal die mense in jou ondersteuningsnetwerk opdaag by jou hek en jou kinders vir ‘n paar ure van jou hande afvat net op die regte oomblik wanneer jy die breuk die meeste sou waardeer. Maar die waarheid is dat almal wat bereid is om te help nie altyd weet hoe of wanneer nie. So kommunikeer met bv. jou man, jou familie of jou nanny en praat oor wat jou behoeftes is.
💛 Stel realistiese doelwitte: Dit is okay om te aanvaar dat wanneer jy klein kindertjies het dit dalk nie die tyd is wat jy gaan kan oefen vir ‘n marathon, of ‘n addisionele kursus kan doen nie. Maar jy kan realistiese langtermyn doelwitte stel en met jou ondersteuningsnetwerk gesels oor hoe om dit moontlik te maak, al besluit jul dat jul dit op ys gaan sit totdat boetie kleuterskool toe gaan.
Wat is jou wenke aan ander mammas om hulself te vind as ‘n mamma?
Beste gevoel ooit!! ❤️ ❤️
Dis heerlike Lente by Pienkvoet-Pret Centurion!
Goggas orals waar jy kyk!
Ek sien uit om al die goggas/insekte die week te sien!! 🌈🌸🐝🐞🐛🦋
Om 'n nuwe mamma te word, los jou met baie vrae soos…..
💛 Doen ek genoeg om my baba se ontwikkeling te bevorder?
💛 Hoe kan ek my baba stimuleer en besig hou sonder om duisende rande te spandeer op speelgoed?
💛 Hoe kan ek my baba help om sy/haar mylpale te bereik?
💛 Waar kan my baba in 'n veilige omgewing sosialiseer?
💛 Waar kan ek ander ouers ontmoet en 'n ondersteuningsnetwerk opbou van ouers wie se kinders ewe oud is as myne?
Die antwoord is PIENKVOET-PRET CENTURION!
Kontak my om jou eerste GRATIS les te bespreek
www.pienkvoetpret.co.za/centurion
3 Voordele van sensories aktiwiteite
💛Kan jou baba se taalontwikkeling help bevorder deur die verskillende teksture te genoem
💛Dit moedig jou baba aan om te ontdek en die wêreld rondom hul te verken
💛Dit kan jou baba kalmeer en help fokus
Wat is jou baba se gunsteling sensoriese aktiwiteit?
Om 'n nuwe mamma te word, los jou met baie vrae soos…..
💛 Doen ek genoeg om my baba se ontwikkeling te bevorder?
💛 Hoe kan ek my baba stimuleer en besig hou sonder om duisende rande te spandeer op speelgoed?
💛 Hoe kan ek my baba help om sy/haar mylpale te bereik?
💛 Waar kan my baba in 'n veilige omgewing sosialiseer?
💛 Waar kan ek ander ouers ontmoet en 'n ondersteuningsnetwerk opbou van ouers wie se kinders ewe oud is as myne?
Die antwoord is PIENKVOET-PRET CENTURION!
Kontak my om jou eerste GRATIS les te bespreek
www.pienkvoetpret.co.za/centurion
Click here to claim your Sponsored Listing.
Videos (show all)
Category
Contact the school
Telephone
Website
Address
389 Grant Street Eldoraigne
Centurion
0157
Opening Hours
Monday | 09:00 - 17:00 |
Tuesday | 09:00 - 17:00 |
Wednesday | 09:00 - 17:00 |
Thursday | 09:00 - 17:00 |
Friday | 09:00 - 17:00 |
294 Friederiche Street
Centurion, 0157
Striving for excellence on all levels.
Hennopspark
Centurion
This is Korean teacher Jina's page for sharing learning material. You can book her classes on www.amazingtalker.com (only 1:1 class) http://www.fluentpandaza.com (groupd/1:1/based ...
188 Ronel Street, Doringkloof
Centurion, 0157
Aftercare, holiday care and remedial support gr. 1-7.
Centurion, 0157
Aspire to more than the average. Learn and become greater. Be excellent.
Centurion
Tutoring in Math, Physical Sciences, Languages, I.T. and Computer Sciences. R50 starting lesson.
Centurion, 0046
South African Public Colleges Organization is an independent association of all 50 South African Technical, Vocational Education & Training colleges comprising of a National Gener...
Unit 12, Coachman's Crescent (entry From 26 Jakaranda Street), Hennopspark
Centurion, 0157
ALL THINGS DISTILLING ⋆ Training ⋆ Equipment ⋆ Consumables ⋆ Support for Distillers Worldwide