Lindri Versekerings Makelaars, Delmas Videos

Videos by Lindri Versekerings Makelaars in Delmas. We as brokers strife to give honest advise and service to our clients. We try our utter best to give

Hierdie is die nuwe realiteit agv beurtkrag in SA.
Aan u as kliënt beveel ons aan dat die nodige voorsorg getref word om u eiendom teen kragstuwing te beskerm.

Other Lindri Versekerings Makelaars videos

Hierdie is die nuwe realiteit agv beurtkrag in SA. Aan u as kliënt beveel ons aan dat die nodige voorsorg getref word om u eiendom teen kragstuwing te beskerm.

Kontak ons gerus vir die gratis opstel van u testament. U neem n addisionele polis uit wat alle koste sal dek met u afsterwe. U naasbestaandes het dan gemoedsrus dat u die nodige voorsorg vir hulle getref het. Geen verskuilde kostes wat hulle beroof van hulle erfporsies.

Moet nooit jou handsak in jou voertuig los nie. Never leave your valuables in your vehicle.

Maak altyd seker u los nooit waardevolle items in u voertuig om gesteel te word. Kriminele monitor u! Never leave valuables in your vehicle! Criminals are always on the lookout for freebies!